| Gevaarlike Winde [boodskap #60756] |
So., 21 April 2002 12:29  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Deense pasiënt het 'n ietwat ongewone ondervinding op die operasietafel
beleef.
Terwyl die arts besig was om 'n moesie met 'n elektriese mes te verwyder,
het die pasiënt 'n wind gelos. Sy genitalieë was met medisinale spirits gewas
vir die operasie, en het toe aan die brand geslaan.
Daar word nie vertel of hy papnat bygekom het nie;))))
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Gevaarlike Winde [boodskap #60829 is 'n antwoord op boodskap #60828] |
Ma., 22 April 2002 15:16   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
8ter, wil jy my nou vertel die koerante het alweer gejok?:))))
Annette
Arthur skryf in boodskap news:aa1969$190g$1@news.kabelfoon.nl...
> "Suidwester" schreef...
>> He-he! Die ouens wat twyfel oor die vlambaarheid van so 'n 'wind' was
>> duidelik nooit in die koshuis of in die army nie!
>
> Ek twyfel nie aan die vlambaarheid nie. Maar vir vuur is daar brandstof en
> 'n ontstekingsbron nodig. Ek twyfel of daar werklik 'n ontstekingsbron was.
> Ek kan dit nie serieus glo nie, nie op 'n lokasie waar professionele mense
> met 'n lig ontvlambare stof soos medisinale alkohol werk nie. Die 'wind' was
> ook glad nie nodig vir hierdie broodjie aapverhaal nie, maar dit verleen dit
> net 'n bietjie meer (skyn-) geloofwaardigheid ...
>
> Groete,
> Arthur
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Gevaarlike Winde [boodskap #60914 is 'n antwoord op boodskap #60913] |
Di., 23 April 2002 20:07  |
Arthur
Boodskappe: 609 Geregistreer: September 2001
|
Senior Lid |
|
|
"johanls" schreef...
> Hoop net jy is nooit in Suid-Afrika in die hospitaal nie. Waar het dit
> gebeur?
Ek glo dit het glad nie gebeur nie, maar Annette plaas dit in Denemarken.
Hierdie verhaal het al die kenmerke van 'n 'urban legend'. Dis nie rerig
spesifiek nie, maar dit het elemente waardeur mens dink 'dit sou mos waar
kan wees het' .... amper soos die storie van die ou vrou wat haar klein
brakkie in die microwave wil droog het ....
Groete,
Arthur
|
|
|
|