Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Driede
Driede [boodskap #60429] Wo, 17 April 2002 06:10 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Luister nou net na die Afrikaanse Nuusbuletin op RSG.
Die arme nuusleser - Nadat hy " dit was die driede keer" gesê het, het hy
'n sekonde of wat stilgebly en verder aangegaan met die lees van die berig.

Kon seker nie glo wat hy sien nie, en besluit daar is nie genoeg tyd om te
vertel dat dit nie sy fout is nie- maar dit wat daar wel geskryf staan, dat
hy nie genoeg tyd voor die tyd gehad het om die buletin eers deur te lees
nie, en dat hy nie bereid is om op die lug vir ander mense se foute
verskoning en regstellings te maak nie.

Annette
Re: Driede [boodskap #60435 is 'n antwoord op boodskap #60429] Wo, 17 April 2002 07:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jy weet seker dat sulke dinge heel dikwels aspris gedoen word om die ou 'n
streep te trek.

"Annette" skryf in boodskap news:a9j3rr$3if1i$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Luister nou net na die Afrikaanse Nuusbuletin op RSG.
> Die arme nuusleser - Nadat hy " dit was die driede keer" gesê het, het hy
> 'n sekonde of wat stilgebly en verder aangegaan met die lees van die berig.
>
> Kon seker nie glo wat hy sien nie, en besluit daar is nie genoeg tyd om te
> vertel dat dit nie sy fout is nie- maar dit wat daar wel geskryf staan, dat
> hy nie genoeg tyd voor die tyd gehad het om die buletin eers deur te lees
> nie, en dat hy nie bereid is om op die lug vir ander mense se foute
> verskoning en regstellings te maak nie.
>
> Annette
>
Re: Driede [boodskap #60439 is 'n antwoord op boodskap #60435] Wo, 17 April 2002 08:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja, dit ook - of om my as luisteraar te laat wonder hoe sleg ek gehoor
het:))))
Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3cbd2aad$0$226@hades.is.co.za...
> Jy weet seker dat sulke dinge heel dikwels aspris gedoen word om die ou 'n
> streep te trek.
>
> "Annette" wrote in message
> news:a9j3rr$3if1i$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Luister nou net na die Afrikaanse Nuusbuletin op RSG.
>> Die arme nuusleser - Nadat hy " dit was die driede keer" gesê het, het hy
>> 'n sekonde of wat stilgebly en verder aangegaan met die lees van die
> berig.
>>
>> Kon seker nie glo wat hy sien nie, en besluit daar is nie genoeg tyd om te
>> vertel dat dit nie sy fout is nie- maar dit wat daar wel geskryf staan,
> dat
>> hy nie genoeg tyd voor die tyd gehad het om die buletin eers deur te lees
>> nie, en dat hy nie bereid is om op die lug vir ander mense se foute
>> verskoning en regstellings te maak nie.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Driede [boodskap #60538 is 'n antwoord op boodskap #60429] Do, 18 April 2002 12:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette"
Nadat hy " dit was die driede keer" gesê het, het hy
> 'n sekonde of wat stilgebly en verder aangegaan met die lees
van die berig.
~~~~~~~~~~~~~
sê .... 'dertien'

.......... dítien :-)
--
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Latest news from Luanda
Vars nuus uit Luanda
http://walk.isat.co.za
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Re: Driede [boodskap #60738 is 'n antwoord op boodskap #60538] So, 21 April 2002 01:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Se bietjie "jakkals"

"Tobie"

> ~~~~~~~~~~~~~
> sê .... 'dertien'
>
> .......... dítien :-)
> --
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
> Latest news from Luanda
> Vars nuus uit Luanda
> http://walk.isat.co.za
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
>
Re: Driede [boodskap #60773 is 'n antwoord op boodskap #60738] So, 21 April 2002 19:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
jakalas :-)
~~~~~~~~~
"Hantamkind"
> Se bietjie "jakkals"
Re: Driede [boodskap #60800 is 'n antwoord op boodskap #60773] Ma, 22 April 2002 07:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nou wat het driede met krieket te doen.

"Tobie" skryf in boodskap news:a9v2kn$8ii$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> jakalas :-)
> ~~~~~~~~~
> "Hantamkind"
>> Se bietjie "jakkals"
>
Re: Driede [boodskap #60806 is 'n antwoord op boodskap #60538] Ma, 22 April 2002 11:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
baker's dozen.:)
Annette

Tobie skryf in boodskap news:a9n8gb$1ae$2@ctb-nnrp1.saix.net...
> "Annette"
> Nadat hy " dit was die driede keer" gesê het, het hy
>> 'n sekonde of wat stilgebly en verder aangegaan met die lees
> van die berig.
> ~~~~~~~~~~~~~
> sê .... 'dertien'
>
> .......... dítien :-)
> --
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
> Latest news from Luanda
> Vars nuus uit Luanda
> http://walk.isat.co.za
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
>
Re: Driede [boodskap #60807 is 'n antwoord op boodskap #60800] Ma, 22 April 2002 11:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Blou Maandag hier Sakkie, en ek het nog nie weer die grys uitgekleur nie -
dus 'n ernstige blonde oomblik hier:
Praat jy nou van Ali Bacher?:))

Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3cc3bc2a$0$234@hades.is.co.za...
> Nou wat het driede met krieket te doen.
>
> "Tobie" wrote in message
> news:a9v2kn$8ii$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> jakalas :-)
>> ~~~~~~~~~
>> "Hantamkind"
>>> Se bietjie "jakkals"
>>
>
Re: Driede [boodskap #60809 is 'n antwoord op boodskap #60807] Ma, 22 April 2002 12:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nee Man Nettie, ek praat van die WP en Proteas se no. 3 Kolwer.

"Annette" skryf in boodskap news:aa0scs$6k29o$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Blou Maandag hier Sakkie, en ek het nog nie weer die grys uitgekleur nie -
> dus 'n ernstige blonde oomblik hier:
> Praat jy nou van Ali Bacher?:))
>
> Annette
>
> Sakkie wrote in message
news:3cc3bc2a$0$234@hades.is.co.za...
>> Nou wat het driede met krieket te doen.
>>
>> "Tobie" wrote in message
>> news:a9v2kn$8ii$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> jakalas :-)
>>> ~~~~~~~~~
>>> "Hantamkind"
>>>> Se bietjie "jakkals"
>>>
>>
>
Re: Driede [boodskap #60814 is 'n antwoord op boodskap #60809] Ma, 22 April 2002 13:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hooooo!! Hy!. Mmmmmm:)))
Miskien was Clive Rice toentertyd reg oor sy dunk van hom:))
Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3cc3fdaa$0$228@hades.is.co.za...
> Nee Man Nettie, ek praat van die WP en Proteas se no. 3 Kolwer.
>
> "Annette" wrote in message
> news:aa0scs$6k29o$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Blou Maandag hier Sakkie, en ek het nog nie weer die grys uitgekleur nie -
>> dus 'n ernstige blonde oomblik hier:
>> Praat jy nou van Ali Bacher?:))
>>
>> Annette
>>
>> Sakkie wrote in message
> news:3cc3bc2a$0$234@hades.is.co.za...
>>> Nou wat het driede met krieket te doen.
>>>
>>> "Tobie" wrote in message
>>> news:a9v2kn$8ii$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> jakalas :-)
>>>> ~~~~~~~~~
>>>> "Hantamkind"
>>>> > Se bietjie "jakkals"
>>>>
>>>
>>
>
Re: Driede [boodskap #60867 is 'n antwoord op boodskap #60814] Di, 23 April 2002 06:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Arme Clive, kan een ou nou so 'n boks van homself maak. Ek wonder of hy die
outjie al om verskoning gevra het.

"Annette" skryf in boodskap news:aa128c$6kjdq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hooooo!! Hy!. Mmmmmm:)))
> Miskien was Clive Rice toentertyd reg oor sy dunk van hom:))
> Annette
>
>
> Sakkie wrote in message
news:3cc3fdaa$0$228@hades.is.co.za...
>> Nee Man Nettie, ek praat van die WP en Proteas se no. 3 Kolwer.
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:aa0scs$6k29o$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Blou Maandag hier Sakkie, en ek het nog nie weer die grys uitgekleur
> nie -
>>> dus 'n ernstige blonde oomblik hier:
>>> Praat jy nou van Ali Bacher?:))
>>>
>>> Annette
>>>
>>> Sakkie wrote in message
>> news:3cc3bc2a$0$234@hades.is.co.za...
>>>> Nou wat het driede met krieket te doen.
>>>>
>>>> "Tobie" wrote in message
>>>> news:a9v2kn$8ii$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > jakalas :-)
>>>> > ~~~~~~~~~
>>>> > "Hantamkind"
>>>> > > Se bietjie "jakkals"
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Driede [boodskap #60876 is 'n antwoord op boodskap #60867] Di, 23 April 2002 07:33 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek kan nie onthou of Clive sy boks reggemaak het nie:)
Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3cc50301$0$228@hades.is.co.za...
> Arme Clive, kan een ou nou so 'n boks van homself maak. Ek wonder of hy die
> outjie al om verskoning gevra het.
>
> "Annette" wrote in message
> news:aa128c$6kjdq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Hooooo!! Hy!. Mmmmmm:)))
>> Miskien was Clive Rice toentertyd reg oor sy dunk van hom:))
>> Annette
>>
>>
>> Sakkie wrote in message
> news:3cc3fdaa$0$228@hades.is.co.za...
>>> Nee Man Nettie, ek praat van die WP en Proteas se no. 3 Kolwer.
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:aa0scs$6k29o$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Blou Maandag hier Sakkie, en ek het nog nie weer die grys uitgekleur
>> nie -
>>>> dus 'n ernstige blonde oomblik hier:
>>>> Praat jy nou van Ali Bacher?:))
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>> Sakkie wrote in message
>>> news:3cc3bc2a$0$234@hades.is.co.za...
>>>> > Nou wat het driede met krieket te doen.
>>>> >
>>>> > "Tobie" wrote in message
>>>> > news:a9v2kn$8ii$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > jakalas :-)
>>>> > > ~~~~~~~~~
>>>> > > "Hantamkind"
>>>> > > > Se bietjie "jakkals"
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Tante Gloudina
Volgende onderwerp: Gevaarlike Winde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 11:48:34 MGT 2024