Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vriende-Vyande
Vriende-Vyande [boodskap #60922] Wo, 24 April 2002 04:27
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Lees nou hier van die Franse se wye vriendekring en invloed.
Gisteraand op Special Assignment onderhoude met die Palestyne en toekomstige
selfbom-moordenaars .
Toe word daar vertel dat die meeste van hul wapens word verkry van Israel -
Israelse soldate wat hul wapens verkoop.
Wonder hoeveel ander lande se weermagte is die hoofvoorsiener van wapens vir
rebellegroepe.
Annette
Vorige onderwerp: Gevaarlike Winde
Volgende onderwerp: Hoe maak mens?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 20:53:16 MGT 2024