| Daai boude is nie boude want dit hang te laag [boodskap #50694] |
Di., 25 September 2001 06:37  |
Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004 Geregistreer: Mei 2006
|
Senior Lid |
|
|
Annette
Jannie:" Ek kom by Agulhas, die water stoot op tot by my boude."
Juffrou:" Maar dit ryn mos nie Jannie?
Jannie:" Ek weet, Juffrou, maar dit was laagwater."
Wouter
Hierdie laat my dink aan 'n gesegde (in die Kaapse dialek) om iemand te
beskryf wat op 'n aansitterige manier loop:
"Hy/sy het hoë holle soos 'n sirkusleeu" :-)
In die geval die teenoorgestelde:
Sy boude is nie boude want dit hang te laag
Klink vir my Jannie is 'n bietjie dof vertraag
In die branders spat daar maar altyd watertjies
Is die boude nat dan so ook vir die knatertjies :-)
|
|
|
|
| Re: Daai boude is nie boude want dit hang te laag [boodskap #50696 is 'n antwoord op boodskap #50694] |
Di., 25 September 2001 06:51   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
O koek Wouter, dis snaaks;))))
Watter ander taal kan van hoë holle praat?:))))
Annette
--
news:3bb025e0.0@news1.mweb.co.za...
> Annette
> Jannie:" Ek kom by Agulhas, die water stoot op tot by my boude."
> Juffrou:" Maar dit ryn mos nie Jannie?
> Jannie:" Ek weet, Juffrou, maar dit was laagwater."
>
> Wouter
> Hierdie laat my dink aan 'n gesegde (in die Kaapse dialek) om iemand te
> beskryf wat op 'n aansitterige manier loop:
> "Hy/sy het hoë holle soos 'n sirkusleeu" :-)
>
> In die geval die teenoorgestelde:
>
> Sy boude is nie boude want dit hang te laag
> Klink vir my Jannie is 'n bietjie dof vertraag
> In die branders spat daar maar altyd watertjies
> Is die boude nat dan so ook vir die knatertjies :-)
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Daai boude is nie boude want dit hang te laag [boodskap #50706 is 'n antwoord op boodskap #50701] |
Di., 25 September 2001 11:40   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Thys - ek het nou net in die Huisgenoot gesien ons einde is eers in 2016 -
so julle kan nog lekker rym - Laat Waai:))
Annette
>
> 'n Dame wat lang stewels dra, of wat uitsonderlik hoëhakskoene aanhet sal
> skoonma voor sê: "
> Gids kind, hier is Kut op hoë bene ook"
> of
> my pa sê weer:
> "Die haas het in patroondoppe getrap"
>
> Is net een taal waar ons sê kan praat.
>
> In vandag se Burger rym Philip de Vos:
>
> Biduur:
> Tant Sannie is skoon moedeloos
> Hemel tog! Die mens is broor
> Almal lees nou Nostradamus
> oor hul vir die Bybel skaam is.
> Tannie kry haar skrikervaring
> by die lees van Openbaring
> Ja, elkeen het die ritteltit
> En nou's dit tyd vir kniel en bid.
>
>
> Thys (wat stil was) oppie Bos
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:9op9dm$edi65$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> O koek Wouter, dis snaaks;))))
>> Watter ander taal kan van hoë holle praat?:))))
>> Annette
>>
>>
>> --
>> news:3bb025e0.0@news1.mweb.co.za...
>>> Annette
>>> Jannie:" Ek kom by Agulhas, die water stoot op tot by my boude."
>>> Juffrou:" Maar dit ryn mos nie Jannie?
>>> Jannie:" Ek weet, Juffrou, maar dit was laagwater."
>>>
>>> Wouter
>>> Hierdie laat my dink aan 'n gesegde (in die Kaapse dialek) om iemand te
>>> beskryf wat op 'n aansitterige manier loop:
>>> "Hy/sy het hoë holle soos 'n sirkusleeu" :-)
>>>
>>> In die geval die teenoorgestelde:
>>>
>>> Sy boude is nie boude want dit hang te laag
>>> Klink vir my Jannie is 'n bietjie dof vertraag
>>> In die branders spat daar maar altyd watertjies
>>> Is die boude nat dan so ook vir die knatertjies :-)
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Daai boude is nie boude want dit hang te laag [boodskap #50714 is 'n antwoord op boodskap #50701] |
Di., 25 September 2001 12:32   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:))))) Vreeslik snaaks Thys - ek sien die haas loop met die
patroondoppies:)))
Daar is my dae van modeparades bywoon ook na die maan:)))
Annette
news:9opchq$2sfi$1@news.adamastor.ac.za...
> Issie snaaksie! Lekkerrrrr!
>
> 'n Dame wat lang stewels dra, of wat uitsonderlik hoëhakskoene aanhet sal
> skoonma voor sê: "
> Gids kind, hier is Kut op hoë bene ook"
> of
> my pa sê weer:
> "Die haas het in patroondoppe getrap"
>
> Is net een taal waar ons sê kan praat.
>
> In vandag se Burger rym Philip de Vos:
>
> Biduur:
> Tant Sannie is skoon moedeloos
> Hemel tog! Die mens is broor
> Almal lees nou Nostradamus
> oor hul vir die Bybel skaam is.
> Tannie kry haar skrikervaring
> by die lees van Openbaring
> Ja, elkeen het die ritteltit
> En nou's dit tyd vir kniel en bid.
>
>
> Thys (wat stil was) oppie Bos
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:9op9dm$edi65$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> O koek Wouter, dis snaaks;))))
>> Watter ander taal kan van hoë holle praat?:))))
>> Annette
>>
>>
>> --
>> news:3bb025e0.0@news1.mweb.co.za...
>>> Annette
>>> Jannie:" Ek kom by Agulhas, die water stoot op tot by my boude."
>>> Juffrou:" Maar dit ryn mos nie Jannie?
>>> Jannie:" Ek weet, Juffrou, maar dit was laagwater."
>>>
>>> Wouter
>>> Hierdie laat my dink aan 'n gesegde (in die Kaapse dialek) om iemand te
>>> beskryf wat op 'n aansitterige manier loop:
>>> "Hy/sy het hoë holle soos 'n sirkusleeu" :-)
>>>
>>> In die geval die teenoorgestelde:
>>>
>>> Sy boude is nie boude want dit hang te laag
>>> Klink vir my Jannie is 'n bietjie dof vertraag
>>> In die branders spat daar maar altyd watertjies
>>> Is die boude nat dan so ook vir die knatertjies :-)
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Daai boude is nie boude want dit hang te laag [boodskap #50745 is 'n antwoord op boodskap #50724] |
Wo., 26 September 2001 02:56   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Toemaar Lou, ek het nog 'n stuk of 50 bottels hier - kom kuier, dan maak
proe ons 'n botteltjie saam:))
Annette
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
Lou skryf in boodskap news:3BB09E0D.8467BEB0@lous.zzn.com...
>
>
> Annette wrote:
>>
>> Thys - ek het nou net in die Huisgenoot gesien ons einde is eers in 2016 -
>> so julle kan nog lekker rym - Laat Waai:))
>> Annette
>
> D^em en hier het ek die naweek - na di eborige week se huisgennot - al
> my b^ere rooi wyn gaan staan en opsuip.
|
|
|
|
| Re: Daai boude is nie boude want dit hang te laag [boodskap #50747 is 'n antwoord op boodskap #50725] |
Wo., 26 September 2001 03:00   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Baie snaaks Lou - ja spot maar:)))
Gehoor van die ou oom wat so kromgetrek is van die rumatiek - as hy huil val
die trane uit sy regteroog in sy linkersak?
Annette
.
Lou skryf in boodskap news:3BB09EEF.E0F1161A@lous.zzn.com...
> Die boade wat te laag hang laat my dink aan - die depresiewe ou tannie
> wat die dokter gebel het om uit te vind waar haar hart sit - sy
> antwoord: ' So drie vingers onder die linker tepel' - later kry hy 'n
> oproep dat sy in die hospitaal opgeneem is met 'n skiet wond in die
> linker heup.
|
|
|
|
|
|
| Re: Daai boude is nie boude want dit hang te laag [boodskap #50756 is 'n antwoord op boodskap #50754] |
Wo., 26 September 2001 07:52   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Geen probleem nie - enige verskoning is vir my genoeg om die kurktrekker te
soek:)))
Ons kan tot 'n tulband partytjie hou:))
Annette
> Ok dan hou ons 'n begin van die einde van die weparty. En daarna hou ons
> 'n begin van die einde van die wêreld partytjie.
>
> Annette wrote:
>>
>> Toemaar Lou, ek het nog 'n stuk of 50 bottels hier - kom kuier, dan maak
>> proe ons 'n botteltjie saam:))
>> Annette
>>
>> --
|
|
|
|
| Re: Daai boude is nie boude want dit hang te laag [boodskap #50763 is 'n antwoord op boodskap #50725] |
Wo., 26 September 2001 08:41  |
T de Wet
Boodskappe: 446 Geregistreer: April 2000
|
Senior Lid |
|
|
hoog gemik en laag geskiet
die boude wat so hang
is toe sleg siek
was toe boude by die hart
o die hope, hope smart
g in k is so verward
oor dit wat hang
en dit wat nie
sy raak vervaard
in polemiek
oor woorde
van 'n kaapse hoer
was sy wit of was sy nie
vra haar huismense
hul sal kan sê
wanneer sy was
maandag of 'n ander dag
van die wiek
Thys wat nog op die Bos is
"Lou" skryf in boodskap news:3BB09EEF.E0F1161A@lous.zzn.com...