Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sjokolade-inligting
Sjokolade-inligting [boodskap #50713] Di, 25 September 2001 12:30 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Franschhoek - Saterdag en Sondag - 11vm - 5nm - R10 toegangsfooi.
Demonstrasies op die uur tot 4nm.
By Hugeunot Fine Foods - Krugerstraat.
Van Paarl kant - tot by die monument, draai regs, langs die
Inligtingskantoor.
Vanaf Stellenbosch - verby die BP stasie.

Ek gaan my uithonger tot Saterdag:)))
Annette
Re: Sjokolade-inligting [boodskap #50752 is 'n antwoord op boodskap #50713] Wo, 26 September 2001 04:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek drink wyn en eet sjokolade suiwer om gesondheidsredes;)))
Annette

message
> news:9oq0i3$enc7a$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Franschhoek - Saterdag en Sondag - 11vm - 5nm - R10 toegangsfooi.
>> Demonstrasies op die uur tot 4nm.
>> By Hugeunot Fine Foods - Krugerstraat.
>> Van Paarl kant - tot by die monument, draai regs, langs die
>> Inligtingskantoor.
>> Vanaf Stellenbosch - verby die BP stasie.
>>
>> Ek gaan my uithonger tot Saterdag:)))
>> Annette
>
> Ja, ek weet nie of jy van die nuwe navorsing gehoor het nie - blykbaar is
> sjokolade nou baie goed vir die dieet - hoe meer jy eet, hoe meer gewig
> verloor jy! Kan nou nie weet hoe waar dit is nie... As ek darem nou nie so
> ver was nie...
>
Re: Sjokolade-inligting [boodskap #50790 is 'n antwoord op boodskap #50713] Wo, 26 September 2001 15:31 Na vorige boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:9oq0i3$enc7a$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Franschhoek - Saterdag en Sondag - 11vm - 5nm - R10 toegangsfooi.
> Demonstrasies op die uur tot 4nm.
> By Hugeunot Fine Foods - Krugerstraat.
> Van Paarl kant - tot by die monument, draai regs, langs die
> Inligtingskantoor.
> Vanaf Stellenbosch - verby die BP stasie.
>
> Ek gaan my uithonger tot Saterdag:)))
> Annette

Ja, ek weet nie of jy van die nuwe navorsing gehoor het nie - blykbaar is
sjokolade nou baie goed vir die dieet - hoe meer jy eet, hoe meer gewig
verloor jy! Kan nou nie weet hoe waar dit is nie... As ek darem nou nie so
ver was nie...
Vorige onderwerp: Daai boude is nie boude want dit hang te laag
Volgende onderwerp: Nog "rassistiese" stories
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 03:19:56 MGT 2024