Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kommissie se bevinding
Kommissie se bevinding [boodskap #66707] Wo, 25 September 2002 06:22 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die verwysing op 94.7 Highveld Stereo na Afrikaanssprekendes as "planke" is
glo nie haatspraak nie.
Dit is die bevinding van die UKK - onder voorsitterskap van Prof Kobus van
Rooyen.

Annette ( te vet om 'n plank te wees:) )
Re: Kommissie se bevinding [boodskap #66770 is 'n antwoord op boodskap #66707] Vr, 27 September 2002 07:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[2]  is tans af-lyn  Pieter[2]
Boodskappe: 95
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
Dan sal "soutpiel" seker ook aanvaarbaar wees

"Annette" skryf in boodskap news:amrkng$8c8hr$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die verwysing op 94.7 Highveld Stereo na Afrikaanssprekendes as "planke" is
> glo nie haatspraak nie.
> Dit is die bevinding van die UKK - onder voorsitterskap van Prof Kobus van
> Rooyen.
>
> Annette ( te vet om 'n plank te wees:) )
>
Re: Kommissie se bevinding [boodskap #66771 is 'n antwoord op boodskap #66707] Vr, 27 September 2002 07:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
So 'houtkop' raak óók nou reg?

"Annette" skryf in boodskap news:amrkng$8c8hr$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die verwysing op 94.7 Highveld Stereo na Afrikaanssprekendes as "planke" is
> glo nie haatspraak nie.
> Dit is die bevinding van die UKK - onder voorsitterskap van Prof Kobus van
> Rooyen.
>
> Annette ( te vet om 'n plank te wees:) )
>
Re: Kommissie se bevinding [boodskap #66772 is 'n antwoord op boodskap #66770] Vr, 27 September 2002 09:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
So ook:
boertjie, japie, hotnot, kaffer, porra, aaitaai, skrefiesoog, rooinek,
blerriegriekoppiehoek en malbob.
Annette

"Pieter" skryf in boodskap news:3d940422$0$18849@hades.is.co.za...
> Dan sal "soutpiel" seker ook aanvaarbaar wees
>
> "Annette" wrote in message
> news:amrkng$8c8hr$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Die verwysing op 94.7 Highveld Stereo na Afrikaanssprekendes as "planke" is
>> glo nie haatspraak nie.
>> Dit is die bevinding van die UKK - onder voorsitterskap van Prof Kobus van
>> Rooyen.
>>
>> Annette ( te vet om 'n plank te wees:) )
>>
>
Re: Kommissie se bevinding [boodskap #66773 is 'n antwoord op boodskap #66771] Vr, 27 September 2002 09:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Houtkop, platpoot, korrelding, diklip, grootneusgat, groene en
voorheenbenadeelde ook.
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a State of Mind

"Suidwester" skryf in boodskap news:3d940ea1.0@news1.mweb.co.za...
> So 'houtkop' raak óók nou reg?
> "Annette" wrote in message
> news:amrkng$8c8hr$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Die verwysing op 94.7 Highveld Stereo na Afrikaanssprekendes as "planke" is
>> glo nie haatspraak nie.
>> Dit is die bevinding van die UKK - onder voorsitterskap van Prof Kobus van
>> Rooyen.
>>
>> Annette ( te vet om 'n plank te wees:) )
>>
>
Re: Kommissie se bevinding [boodskap #66775 is 'n antwoord op boodskap #66773] Vr, 27 September 2002 12:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Annette wrote:

platpoot

Volgens Randall Wicomb se "Duitswes Wals"
veg hulle teen die "platpote." Is dit
Duitsers waarteen hulle veg, of mense wat
saam met die Duitsers veg? En hoekom word
hulle platpote genoem?

Gloudina
Re: Kommissie se bevinding [boodskap #66806 is 'n antwoord op boodskap #66772] Sa, 28 September 2002 11:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ten spyte van die sterk besware teen die gebruik van die woord "kaffer",
teken niemand beswaar aan wanneer die woord "kafir" gebruik word nie?

"Annette" skryf in boodskap news:an19ng$a49l7$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> So ook:
> boertjie, japie, hotnot, kaffer, porra, aaitaai, skrefiesoog, rooinek,
> blerriegriekoppiehoek en malbob.
> Annette
>
>
> "Pieter" wrote in message
> news:3d940422$0$18849@hades.is.co.za...
>> Dan sal "soutpiel" seker ook aanvaarbaar wees
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:amrkng$8c8hr$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Die verwysing op 94.7 Highveld Stereo na Afrikaanssprekendes as "planke" is
>>> glo nie haatspraak nie.
>>> Dit is die bevinding van die UKK - onder voorsitterskap van Prof Kobus van
>>> Rooyen.
>>>
>>> Annette ( te vet om 'n plank te wees:) )
>>>
>>
>
Re: Kommissie se bevinding [boodskap #66849 is 'n antwoord op boodskap #66770] So, 29 September 2002 09:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oom Gert die \"d  is tans af-lyn  Oom Gert die \"d
Boodskappe: 28
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Junior Lid
Wat sou die woord PLANKE nou werklik met Afrikaansseprekendes te doen hê en
wat is die betekenis dan? Waar kom die sêding vandaan en wat is die rede
daarvoor? Kan iemand meer lig hierop werp?

Dankie

"Pieter" skryf in boodskap news:3d940422$0$18849@hades.is.co.za...
> Dan sal "soutpiel" seker ook aanvaarbaar wees
>
> "Annette" wrote in message
> news:amrkng$8c8hr$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Die verwysing op 94.7 Highveld Stereo na Afrikaanssprekendes as "planke" is
>> glo nie haatspraak nie.
>> Dit is die bevinding van die UKK - onder voorsitterskap van Prof Kobus van
>> Rooyen.
>>
>> Annette ( te vet om 'n plank te wees:) )
>>
>
Re: Kommissie se bevinding [boodskap #66851 is 'n antwoord op boodskap #66849] So, 29 September 2002 09:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit moet 'n Tronsvolse ding wees. Ons ken dit glad nie hier bo innie Kaap
nie. Iemand het glo gaan kla omdat hy/sy voel dit veralgemeen
Afrikaanssprekendes as stoepid, dig, humorloos, emosieloos, of watter
wonderlike eienskap mens ook kan dig aan 'n plank. Dis wat ek dink - miskien
is dit omdat daar gewoonlik skroewe in planke gedraai word;)
Annette

"Oom Gert die "dutchman"" skryf in boodskap news:3d96c4a6.0@news1.mweb.co.za...
> Wat sou die woord PLANKE nou werklik met Afrikaansseprekendes te doen hê en
> wat is die betekenis dan? Waar kom die sêding vandaan en wat is die rede
> daarvoor? Kan iemand meer lig hierop werp?
>
> Dankie
>
>
> "Pieter" skryf in boodskap news:3d940422$0$18849@hades.is.co.za...
>> Dan sal "soutpiel" seker ook aanvaarbaar wees
>>
>> "Annette" skryf in boodskap news:amrkng$8c8hr$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Die verwysing op 94.7 Highveld Stereo na Afrikaanssprekendes as "planke" is
>>> glo nie haatspraak nie.
>>> Dit is die bevinding van die UKK - onder voorsitterskap van Prof Kobus van
>>> Rooyen.
>>>
>>> Annette ( te vet om 'n plank te wees:) )
>>>
>>
>
Re: Kommissie se bevinding [boodskap #66864 is 'n antwoord op boodskap #66849] So, 29 September 2002 13:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Mens sê gewoonlik so dom soos 'n "plank" - moontlik is dit die verband?

"Oom Gert die "dutchman"" skryf in boodskap news:3d96c4a6.0@news1.mweb.co.za...
> Wat sou die woord PLANKE nou werklik met Afrikaansseprekendes te doen hê en
> wat is die betekenis dan? Waar kom die sêding vandaan en wat is die rede
> daarvoor? Kan iemand meer lig hierop werp?
>
> Dankie
>
>
> "Pieter" wrote in message
> news:3d940422$0$18849@hades.is.co.za...
>> Dan sal "soutpiel" seker ook aanvaarbaar wees
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:amrkng$8c8hr$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Die verwysing op 94.7 Highveld Stereo na Afrikaanssprekendes as "planke" is
>>> glo nie haatspraak nie.
>>> Dit is die bevinding van die UKK - onder voorsitterskap van Prof Kobus van
>>> Rooyen.
>>>
>>> Annette ( te vet om 'n plank te wees:) )
>>>
>>
>
Re: Kommissie se bevinding [boodskap #66877 is 'n antwoord op boodskap #66707] So, 29 September 2002 17:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wil oom nou sê die hele kommissie stink?:)))
Annette

"Oom Gert" skryf in boodskap news:3d973eb9.0@news1.mweb.co.za...
> Maar dan is dit mos nie reg nie. Oom dink hier moet bietjie nagevors word
> oor die storie. Oom dink iewers stink 'n vis en daardie vis moet vuilgoed
> drom toe!
>
>
> "Jonas" skryf in boodskap news:3d96fa78$0$18850@hades.is.co.za...
>> Mens sê gewoonlik so dom soos 'n "plank" - moontlik is dit die verband?
>> "Oom Gert die "dutchman"" skryf in boodskap news:3d96c4a6.0@news1.mweb.co.za...
>>> Wat sou die woord PLANKE nou werklik met Afrikaansseprekendes te doen hê en
>>> wat is die betekenis dan? Waar kom die sêding vandaan en wat is die rede
>>> daarvoor? Kan iemand meer lig hierop werp?
>>>
>>> Dankie
>>>
>>>
>>> "Pieter" skryf in boodskap news:3d940422$0$18849@hades.is.co.za...
>>>> Dan sal "soutpiel" seker ook aanvaarbaar wees
>>>>
>>>> "Annette" skryf in boodskap news:amrkng$8c8hr$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Die verwysing op 94.7 Highveld Stereo na Afrikaanssprekendes as "planke" is
>>>> > glo nie haatspraak nie.
>>>> > Dit is die bevinding van die UKK - onder voorsitterskap van Prof Kobus van
>>>> > Rooyen.
>>>> >
>>>> > Annette ( te vet om 'n plank te wees:) )
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Kommissie se bevinding [boodskap #66880 is 'n antwoord op boodskap #66864] So, 29 September 2002 17:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oom Gert  is tans af-lyn  Oom Gert
Boodskappe: 38
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
Maar dan is dit mos nie reg nie. Oom dink hier moet bietjie nagevors word
oor die storie. Oom dink iewers stink 'n vis en daardie vis moet vuilgoed
drom toe!

"Jonas" skryf in boodskap news:3d96fa78$0$18850@hades.is.co.za...
> Mens sê gewoonlik so dom soos 'n "plank" - moontlik is dit die verband?
> "Oom Gert die "dutchman"" wrote in message news:3d96c4a6.0@news1.mweb.co.za...
>> Wat sou die woord PLANKE nou werklik met Afrikaansseprekendes te doen hê en
>> wat is die betekenis dan? Waar kom die sêding vandaan en wat is die rede
>> daarvoor? Kan iemand meer lig hierop werp?
>>
>> Dankie
>>
>>
>> "Pieter" skryf in boodskap news:3d940422$0$18849@hades.is.co.za...
>>> Dan sal "soutpiel" seker ook aanvaarbaar wees
>>>
>>> "Annette" skryf in boodskap news:amrkng$8c8hr$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Die verwysing op 94.7 Highveld Stereo na Afrikaanssprekendes as "planke" is
>>>> glo nie haatspraak nie.
>>>> Dit is die bevinding van die UKK - onder voorsitterskap van Prof Kobus van
>>>> Rooyen.
>>>>
>>>> Annette ( te vet om 'n plank te wees:) )
>>>>
>>>
>>
>
Re: Kommissie se bevinding [boodskap #66881 is 'n antwoord op boodskap #66849] So, 29 September 2002 17:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Op 94.7 FM Highveld Stereo het hulle elke oggend om 08:10 `n "trafficjoke".
Woensdae word daar met kerke of gelowe gespot, Donderdae met Afrikaners en
Vrydae met blondines. Dit is die Donderdae se grappe wat mense hier in die
noorde so bietjie ongelukkig maak. Die grap vir die dag word dan genoem: It
is today our "Jack-the-Planck-joke." (Engels uitgespreek as plênck). Die
inhoud van die grap gaan dan altyd oor Afrikaanstalliges se onvermoë om
Engels reg te gebruik as gevolg van `n skynbare swak opvoeding. Basies die
Amerikaanse "Goobler"-grappe. Daar word na die inwoners van sekere gebiede
in besonder verwys, veral Boksburg, Benoni, Brakpan en Springs, terwyl die
Vrystaatse platteland ook gereeld `n beurt kry. `n Gereelde naam wat vir so
dom persoon gebruik word is Oom Gert (Wonder of hy dit op die ng gekry
het?). Mens kan elke dag na die trafficjoke luister vanaf hulle website.
Die dag na die uitspraak oor die Planck-grappe het die UKK die omroepers
egter oor die vingers getik rakende `n ander klag wat oor die grappe gelê
is, en vir hulle gesê dat sulke volwasse, seksuele grappe daardie tyd van
die oggend nie gepas is nie want kinders kan dalk dan nog luister.

"Oom Gert die "dutchman"" skryf in boodskap news:3d96c4a6.0@news1.mweb.co.za...
> Wat sou die woord PLANKE nou werklik met Afrikaansseprekendes te doen hê en
> wat is die betekenis dan? Waar kom die sêding vandaan en wat is die rede
> daarvoor? Kan iemand meer lig hierop werp?
>
> Dankie
>
>
> "Pieter" skryf in boodskap news:3d940422$0$18849@hades.is.co.za...
>> Dan sal "soutpiel" seker ook aanvaarbaar wees
>>
>> "Annette" skryf in boodskap news:amrkng$8c8hr$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Die verwysing op 94.7 Highveld Stereo na Afrikaanssprekendes as "planke" is
>>> glo nie haatspraak nie.
>>> Dit is die bevinding van die UKK - onder voorsitterskap van Prof Kobus van
>>> Rooyen.
>>>
>>> Annette ( te vet om 'n plank te wees:) )
>>>
>>
>
Re: Kommissie se bevinding [boodskap #66884 is 'n antwoord op boodskap #66877] So, 29 September 2002 18:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oom Gert  is tans af-lyn  Oom Gert
Boodskappe: 38
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
Dit is verseker 'n sterk moontlikheid.

"Annette" skryf in boodskap news:an7f47$bgijj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wil oom nou sê die hele kommissie stink?:)))
> Annette
>
>
> "Oom Gert" skryf in boodskap news:3d973eb9.0@news1.mweb.co.za...
>> Maar dan is dit mos nie reg nie. Oom dink hier moet bietjie nagevors word
>> oor die storie. Oom dink iewers stink 'n vis en daardie vis moet vuilgoed
>> drom toe!
>>
>>
>> "Jonas" skryf in boodskap news:3d96fa78$0$18850@hades.is.co.za...
>>> Mens sê gewoonlik so dom soos 'n "plank" - moontlik is dit die verband?
>>> "Oom Gert die "dutchman""
>>> wrote in
>>> message news:3d96c4a6.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Wat sou die woord PLANKE nou werklik met Afrikaansseprekendes te doen hê en
>>>> wat is die betekenis dan? Waar kom die sêding vandaan en wat is die rede
>>>> daarvoor? Kan iemand meer lig hierop werp?
>>>>
>>>> Dankie
>>>>
>>>>
>>>> "Pieter" skryf in boodskap news:3d940422$0$18849@hades.is.co.za...
>>>> > Dan sal "soutpiel" seker ook aanvaarbaar wees
>>>> >
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:amrkng$8c8hr$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Die verwysing op 94.7 Highveld Stereo na Afrikaanssprekendes as "planke" is
>>>> > > glo nie haatspraak nie.
>>>> > > Dit is die bevinding van die UKK - onder voorsitterskap van Prof Kobus van
>>>> > > Rooyen.
>>>> > >
>>>> > > Annette ( te vet om 'n plank te wees:) )
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Kommissie se bevinding [boodskap #66891 is 'n antwoord op boodskap #66884] So, 29 September 2002 20:24 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel, ons kan aanneem die geagte lede is al klaar stinkryk.
Annette

"Oom Gert" skryf in boodskap news:3d974625.0@news1.mweb.co.za...
> Dit is verseker 'n sterk moontlikheid.
>
> "Annette" wrote in message
> news:an7f47$bgijj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wil oom nou sê die hele kommissie stink?:)))
>> Annette
>>
>>
>> "Oom Gert" wrote in message
>> news:3d973eb9.0@news1.mweb.co.za...
>>> Maar dan is dit mos nie reg nie. Oom dink hier moet bietjie nagevors word
>>> oor die storie. Oom dink iewers stink 'n vis en daardie vis moet vuilgoed
>>> drom toe!
>>>
>>>
>>> "Jonas" skryf in boodskap news:3d96fa78$0$18850@hades.is.co.za...
>>>> Mens sê gewoonlik so dom soos 'n "plank" - moontlik is dit die verband?
>>>> "Oom Gert die "dutchman"" skryf in boodskap news:3d96c4a6.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Wat sou die woord PLANKE nou werklik met Afrikaansseprekendes te doen hê en
>>>> > wat is die betekenis dan? Waar kom die sêding vandaan en wat is die rede
>>>> > daarvoor? Kan iemand meer lig hierop werp?
>>>> >
>>>> > Dankie
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Pieter" skryf in boodskap news:3d940422$0$18849@hades.is.co.za...
>>>> > > Dan sal "soutpiel" seker ook aanvaarbaar wees
>>>> > >
>>>> > > "Annette" skryf in boodskap news:amrkng$8c8hr$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > Die verwysing op 94.7 Highveld Stereo na Afrikaanssprekendes as "planke" is
>>>> > > > glo nie haatspraak nie.
>>>> > > > Dit is die bevinding van die UKK - onder voorsitterskap van Prof Kobus van
>>>> > > > Rooyen.
>>>> > > >
>>>> > > > Annette ( te vet om 'n plank te wees:) )
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Waarskuwing teen Chrisjolette
Volgende onderwerp: C Louis Leipoldt
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 06:26:08 MGT 2024