Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » C Louis Leipoldt
C Louis Leipoldt [boodskap #66794] Sa, 28 September 2002 07:46 na volgende boodskap
djpe  is tans af-lyn  djpe
Boodskappe: 11
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Junior Lid
Ek het nou net die biografie van Leipoldt deur Kannemeyer gelees.

Nooit besef die man was so 'n denker nie.

Hy het al in 1936 voorspel wat die resultaat sal wees indien die apartheids
wetgewing deurgevoer word(presies waarmee ons nou te kampe het).

Maar die kortsigtige leiers wat daarna aan die bewind was het geen
staatsmanskap openbaar nie.

Boeta
Re: C Louis Leipoldt [boodskap #66810 is 'n antwoord op boodskap #66794] Sa, 28 September 2002 13:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Boeta wrote:

> Ek het nou net die biografie van Leipoldt deur Kannemeyer gelees.
>
> Nooit besef die man was so 'n denker nie.
>
> Hy het al in 1936 voorspel wat die resultaat sal wees indien die apartheids
> wetgewing deurgevoer word(presies waarmee ons nou te kampe het).
>
> Maar die kortsigtige leiers wat daarna aan die bewind was het geen
> staatsmanskap openbaar nie.

Kan jy bietjie meer vertel. Ek het
nog nie die biografie kon lees nie.

Gloudina
Re: C Louis Leipoldt [boodskap #66818 is 'n antwoord op boodskap #66794] Sa, 28 September 2002 17:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Boeta - is dit nie fantasties nie?
As daar net meer boere was wat daardie tyd kon gelees het...

"Boeta" skryf in boodskap news:3d955d92.0@news1.mweb.co.za...
> Ek het nou net die biografie van Leipoldt deur Kannemeyer gelees.
>
> Nooit besef die man was so 'n denker nie.
>
> Hy het al in 1936 voorspel wat die resultaat sal wees indien die apartheids
> wetgewing deurgevoer word(presies waarmee ons nou te kampe het).
>
> Maar die kortsigtige leiers wat daarna aan die bewind was het geen
> staatsmanskap openbaar nie.
>
> Boeta
>
Re: C Louis Leipoldt [boodskap #66892 is 'n antwoord op boodskap #66810] So, 29 September 2002 20:38 Na vorige boodskap
djpe  is tans af-lyn  djpe
Boodskappe: 11
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Junior Lid
Hallo Gloudina

Hy skryf onder andere die volgende op 16 Februarie 1936-

"Vir hierdie week spook die Volksraad om ons te verlaag tot 'n
aller-onliberaalste nasie deur die inboorling vir ewig en altyd tot vyand te
maak....Ek sien geen kans vir ons arme ou land om voort te sukkel met 'n
gekniehalterde drie vierdes van sy bevolking nie"

Ek kan die boek beslis aanbeveel.

Boeta
Vorige onderwerp: Kommissie se bevinding
Volgende onderwerp: Mal Mugabe en Miesies Monica ChinaMasa in Marondera
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 21:50:03 MGT 2024