Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Waarskuwing teen Chrisjolette
Waarskuwing teen Chrisjolette [boodskap #66784] Vr, 27 September 2002 20:48 na volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Geagte nuusgroep,

Soos u al weet beweeg die Internet Polisie daagliks deur alle nuusgroepe en
lees elke krieseltjie wat gepubliseer word. U weet ook dat ons die vermoee
het om elke deelnemer se psige in 'n ommesientjie (bestaan daar wel so 'n
woord, indien wel, waarom?) op te som. Dit is dan ook een van ons roetiene
dagtakies om ander deelnemers te waarsku teen sekere gebruikers wat nie
konformeer nie en alle bekende/verwagte normes oortref.

Daar is dus geen keuse as om hierdie ng. te waarsku teen 'n seker persoon
genaamd "Chrisjolette". (moet daar nie 'n dubbele ontkenning in hierdie sin
wees nie, indien nie, waarom nie?). Ons geheime dokkit oor haar toon dat
haar volle naam "Chrisjolette van Helsdingen" is. Ons geheime sagteware lei
natuurlik enige een se van van die betrokke persoon se innerlike wese af.

Die dringende waarskuwing is natuurlik dat almal moet oppas vir hierdie
vrou, want haar intelek is van so 'n aard dat sy enige iemand anders op die
ng. vir brekvis sal opeet. Sy dwing bewondering af by iedere en elk,
insluitende en veral maar nie uitsluitlik (nou't ek te ver gegaan) by die
wat hul "kennis" in ensiklopedie, oppie internet en ander obskure plekke
vind en voorhou as hul eie. Diesulks wat nie kan glo dat daar persone met
oorspronklike eie idees en gedagtes kan wees nie. (Soos in "as dit nie
aangehaal is van erens af nie, bestaan dit dit seker nie". Of "as dit goed
is, moet dit 'n aanhaling wees" Of "kennis is mag, so pass my die
ensiklopedie")

Voorts is sy dan ook die doodsteek van mense wat sou beweer dat hulle die
land om enige ander rede as oor moerstripping verlaat het. (Soos in "check
hoe implode die land as ons skoert, my man") Veral diegene wat diepgeswore
Nasionaliste was, maar wat ysblokkies in die gesig gekry het by 'n plek soos
Pelindaba. ("Pappa, hulle willie toelaat dat jy help atoombomme bou nie!?
Seker maar omdat ek 'n veiligheids risiko is, pappa")

Diesulks sal dan ook gedurig na "Chrisjolette" verwys as sou sy 'n
"bruinvrou" wees. Dit terwyl sy spierwit is. (In haar hart in siel, ek meen)

Nee wat, wees gewaarsku dat "Chrisjolette" diesulks vir brekvis sal opeet.

En jy sal 'n ander ding sien as sy die dag lunch vat. :-)
Re: Waarskuwing teen Chrisjolette [boodskap #66786 is 'n antwoord op boodskap #66784] Vr, 27 September 2002 23:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Geagte IP, jy is hopeloos te verbaal om enigsins 'n polisieman te kan wees.
:))
Annette

"Internet Polisie" skryf in boodskap news:an2ghh$ckc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Geagte nuusgroep,
>
> Soos u al weet beweeg die Internet Polisie daagliks deur alle nuusgroepe en
> lees elke krieseltjie wat gepubliseer word. U weet ook dat ons die vermoee
> het om elke deelnemer se psige in 'n ommesientjie (bestaan daar wel so 'n
> woord, indien wel, waarom?) op te som. Dit is dan ook een van ons roetiene
> dagtakies om ander deelnemers te waarsku teen sekere gebruikers wat nie
> konformeer nie en alle bekende/verwagte normes oortref.
>
> Daar is dus geen keuse as om hierdie ng. te waarsku teen 'n seker persoon
> genaamd "Chrisjolette". (moet daar nie 'n dubbele ontkenning in hierdie sin
> wees nie, indien nie, waarom nie?). Ons geheime dokkit oor haar toon dat
> haar volle naam "Chrisjolette van Helsdingen" is. Ons geheime sagteware lei
> natuurlik enige een se van van die betrokke persoon se innerlike wese af.
>
> Die dringende waarskuwing is natuurlik dat almal moet oppas vir hierdie
> vrou, want haar intelek is van so 'n aard dat sy enige iemand anders op die
> ng. vir brekvis sal opeet. Sy dwing bewondering af by iedere en elk,
> insluitende en veral maar nie uitsluitlik (nou't ek te ver gegaan) by die
> wat hul "kennis" in ensiklopedie, oppie internet en ander obskure plekke
> vind en voorhou as hul eie. Diesulks wat nie kan glo dat daar persone met
> oorspronklike eie idees en gedagtes kan wees nie. (Soos in "as dit nie
> aangehaal is van erens af nie, bestaan dit dit seker nie". Of "as dit goed
> is, moet dit 'n aanhaling wees" Of "kennis is mag, so pass my die
> ensiklopedie")
>
> Voorts is sy dan ook die doodsteek van mense wat sou beweer dat hulle die
> land om enige ander rede as oor moerstripping verlaat het. (Soos in "check
> hoe implode die land as ons skoert, my man") Veral diegene wat diepgeswore
> Nasionaliste was, maar wat ysblokkies in die gesig gekry het by 'n plek soos
> Pelindaba. ("Pappa, hulle willie toelaat dat jy help atoombomme bou nie!?
> Seker maar omdat ek 'n veiligheids risiko is, pappa")
>
> Diesulks sal dan ook gedurig na "Chrisjolette" verwys as sou sy 'n
> "bruinvrou" wees. Dit terwyl sy spierwit is. (In haar hart in siel, ek meen)
>
> Nee wat, wees gewaarsku dat "Chrisjolette" diesulks vir brekvis sal opeet.
>
>
>
>
>
> En jy sal 'n ander ding sien as sy die dag lunch vat. :-)
>
Re: Waarskuwing teen Chrisjolette [boodskap #66788 is 'n antwoord op boodskap #66784] Sa, 28 September 2002 01:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Internet Polisie wrote:

die vermoee
> het om elke deelnemer se psige in 'n ommesientjie (bestaan daar wel so 'n
> woord, indien wel, waarom?) op te som.

Sien, dis dié wat ek nie kan help om jou
lief te hê nie. Jy het talent. Jy is amper
so goed soos Gert Vlok Nel.

Koba se hart se punt.
Re: Waarskuwing teen Chrisjolette [boodskap #66791 is 'n antwoord op boodskap #66786] Sa, 28 September 2002 06:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Anette, hy kan wees net wat jy dit wil doen maar hy is reg.
Hierdie M8 het my ookal laat aankla by een of ander internetpolisie
maar haar gat gesien....Hahaha

Apartheidsvark
Frikkie

On Sat, 28 Sep 2002 01:24:48 +0200, "Annette" wrote:

> Geagte IP, jy is hopeloos te verbaal om enigsins 'n polisieman te kan wees.
> :))
> Annette
>
>
> "Internet Polisie" wrote in message
> news:an2ghh$ckc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Geagte nuusgroep,
Re: Waarskuwing teen Chrisjolette [boodskap #66800 is 'n antwoord op boodskap #66788] Sa, 28 September 2002 08:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3D950B8F.7090103@rogers.com...
> Internet Polisie wrote:

> die vermoee
>> het om elke deelnemer se psige in 'n ommesientjie (bestaan daar wel so 'n
>> woord, indien wel, waarom?) op te som.

> Sien, dis dié wat ek nie kan help om jou
> lief te hê nie. Jy het talent. Jy is amper
> so goed soos Gert Vlok Nel.

En hy is weer amper so goed soos "Chrisjolette" !
Nee wat, ek staan met graagte terug vir altwee.
Re: Waarskuwing teen Chrisjolette [boodskap #66801 is 'n antwoord op boodskap #66788] Sa, 28 September 2002 09:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chrisjolette  is tans af-lyn  Chrisjolette
Boodskappe: 38
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Volle Lid
Geagte IP ek glo nie die tante het regtig begryp wat jy geskryf het
nie. Maar net soos Frikkie kan ek sê dat ons eenders voel. Net een
regstellingkie: ek hou daarvan om my brekvis binne te hou, in hierdie
geval weet ek nie of dit moontlik sou wees nie.

"@rogers.com" skryf in boodskap news:...
> Internet Polisie wrote:
>
> die vermoee
>> het om elke deelnemer se psige in 'n ommesientjie (bestaan daar wel so 'n
>> woord, indien wel, waarom?) op te som.
>
>
>
> Sien, dis dié wat ek nie kan help om jou
> lief te hê nie. Jy het talent. Jy is amper
> so goed soos Gert Vlok Nel.
>
> Koba se hart se punt.
Re: Waarskuwing teen Chrisjolette [boodskap #66802 is 'n antwoord op boodskap #66786] Sa, 28 September 2002 09:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Annette skryf in boodskap news:an2pd1$ao76i$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Geagte IP, jy is hopeloos te verbaal om enigsins 'n polisieman te kan wees.
> :))
> Annette

Polisiemanne dink kliphard jong!

Terloops, ons het ook haar IK probeer vasstel, maar die IK-
vastellermasjientjiedeluxe se dipswitchie het uitgeskop toe dit by 180
verbyref. Die normale masjientjie wat ons vir nuusgroepgebruikers gebruik,
klok net tot by 130, en is heeltemal voldoende, ook vir onsself.
Re: Waarskuwing teen Chrisjolette [boodskap #66803 is 'n antwoord op boodskap #66791] Sa, 28 September 2002 09:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Frikkie skryf in boodskap news:nmhapugevh618n6caoshhoggvvblvtpm8k@4ax.com...
> Anette, hy kan wees net wat jy dit wil doen maar hy is reg.
> Hierdie M8 het my ookal laat aankla by een of ander internetpolisie
> maar haar gat gesien....Hahaha

Frikkie, jy moet jou nie kaartmannetjie op die internet hou nie. Jou dokkit
is al so dik soos daai seekoeie op die oewers van die Kunenerivier voor die
323 Buffalobasis! Ons stuur jou sommer vinnig en gou terug soontoe as jy nie
pasop nie.
Re: Waarskuwing teen Chrisjolette [boodskap #66804 is 'n antwoord op boodskap #66801] Sa, 28 September 2002 09:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Chrisjolette skryf in boodskap news:2cc19bbd.0209280101.21f38906@posting.google.com...
> Geagte IP ek glo nie die tante het regtig begryp wat jy geskryf het
> nie. Maar net soos Frikkie kan ek sê dat ons eenders voel.

Geagte Chrisjolette , ek glo ook nie jy het regtig begryp wat ek gese het
nie. Maar net soos sy oor my voel, voel ek oor jou. :-)

> "@rogers.com" wrote in message
news:...
>> Sien, dis dié wat ek nie kan help om jou
>> lief te hê nie. Jy het talent.
Re: Waarskuwing teen Chrisjolette [boodskap #66807 is 'n antwoord op boodskap #66791] Sa, 28 September 2002 11:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Frikkie wrote:


> Hierdie M8 het my ookal laat aankla by een of ander internetpolisie
> maar haar gat gesien....Hahaha

Ek lag my altyd 'n papie as Frikkie vir
die soveelste keer hierdie brokkie nuus
bekendmaak. Ek het nog nooit vir enigiemand
by enigiemand aangekla nie, dus moes dit
ander mense gewees het. Wonder wie dit was?
En wat hulle vir hom gesê het? En of die
mens, wat vir hom gekontak het, sommer 'n
joker was en hom wou stilmaak. Een van julle
die skuldige?

Gloudina
Re: Waarskuwing teen Chrisjolette [boodskap #66814 is 'n antwoord op boodskap #66802] Sa, 28 September 2002 15:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Internet Polisie" wrote:

> Polisiemanne dink kliphard jong!

Met of sonder Viagra?

> Terloops, ons het ook haar IK probeer vasstel, maar die IK-
> vastellermasjientjiedeluxe se dipswitchie het uitgeskop toe dit by 180
> verbyref. Die normale masjientjie wat ons vir nuusgroepgebruikers gebruik,
> klok net tot by 130, en is heeltemal voldoende, ook vir onsself.

Jy't alweer nie ge-rtfm nie! In die boekie vir die deluxe model, op
bl. 7 staan dit DUIDELIK dat die katode en anode van die deluxe model
omgedraai is (?switched). Jy moet die rooi draad by die swart
konnektor sit, en die swarte by die rooie. Dan sal dit werk.
Ek dogma net ek sê...
:-))
Re: Waarskuwing teen Chrisjolette [boodskap #66821 is 'n antwoord op boodskap #66814] Sa, 28 September 2002 18:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:9rjbpu430h1ocijtk30uivu0api0lf8sjn@4ax.com...
> "Internet Polisie" wrote:
>
>> Polisiemanne dink kliphard jong!
>
> Met of sonder Viagra?
Ek't gese dink, nie drink nie.
Is Viagra 'n nuwe soort drank soos Witblits of so?!

> Jy moet die rooi draad by die swart konnektor sit, en die swarte by die
rooie. Dan sal dit werk.
Ek sou graag wou. Watter kleur is jou katode, Katryn?
Re: Waarskuwing teen Chrisjolette [boodskap #66840 is 'n antwoord op boodskap #66821] So, 29 September 2002 07:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oom Gert die \"d  is tans af-lyn  Oom Gert die \"d
Boodskappe: 28
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Junior Lid
Ha ha ha ha ha ha skater skater ha ha ha ha ha ha ha ha ha

Goeie een. Julle is weer lekker skerp vandag.

"Internet Polisie" skryf in boodskap news:an4sh3$s6h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Katryn wrote in message
> news:9rjbpu430h1ocijtk30uivu0api0lf8sjn@4ax.com...
>> "Internet Polisie" wrote:
>>
>>> Polisiemanne dink kliphard jong!
>>
>> Met of sonder Viagra?
> Ek't gese dink, nie drink nie.
> Is Viagra 'n nuwe soort drank soos Witblits of so?!
>
>> Jy moet die rooi draad by die swart konnektor sit, en die swarte by die
> rooie. Dan sal dit werk.
> Ek sou graag wou. Watter kleur is jou katode, Katryn?
>
Re: Waarskuwing teen Chrisjolette [boodskap #66841 is 'n antwoord op boodskap #66804] So, 29 September 2002 07:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oom Gert die \"d  is tans af-lyn  Oom Gert die \"d
Boodskappe: 28
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Junior Lid
Sjoe maar die gevoelens bloei op DIE nuusgroep. As ek nie van beter geweet
het nie, sou ek dink dis 'n hoekie vir eensames die.

"Internet Polisie" skryf in boodskap news:an3tv7$4bt$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Chrisjolette wrote in message
> news:2cc19bbd.0209280101.21f38906@posting.google.com...
>> Geagte IP ek glo nie die tante het regtig begryp wat jy geskryf het
>> nie. Maar net soos Frikkie kan ek sê dat ons eenders voel.
>
> Geagte Chrisjolette , ek glo ook nie jy het regtig begryp wat ek gese het
> nie. Maar net soos sy oor my voel, voel ek oor jou. :-)
>
>> "@rogers.com" wrote in message
> news:...
>>> Sien, dis dié wat ek nie kan help om jou
>>> lief te hê nie. Jy het talent.
>
Re: Waarskuwing teen Chrisjolette [boodskap #66858 is 'n antwoord op boodskap #66841] So, 29 September 2002 11:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Oom Gert die "dutchman"
wrote in
message news:3d96b1c6.0@news1.mweb.co.za...
> Sjoe maar die gevoelens bloei op DIE nuusgroep. As ek nie van beter geweet
> het nie, sou ek dink dis 'n hoekie vir eensames die.

Nou wat dink oem nou, noudat oem van beter weet?
Re: Waarskuwing teen Chrisjolette [boodskap #66868 is 'n antwoord op boodskap #66858] So, 29 September 2002 14:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oom Gert die \"d  is tans af-lyn  Oom Gert die \"d
Boodskappe: 28
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Junior Lid
Nee wat, nou dink oom dis sommer net 'n hoekie.

"Internet Polisie" skryf in boodskap news:an6o1h$ke2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> Oom Gert die "dutchman"
> wrote in
> message news:3d96b1c6.0@news1.mweb.co.za...
>> Sjoe maar die gevoelens bloei op DIE nuusgroep. As ek nie van beter geweet
>> het nie, sou ek dink dis 'n hoekie vir eensames die.
>
> Nou wat dink oem nou, noudat oem van beter weet?
>
Re: Waarskuwing teen Chrisjolette [boodskap #66889 is 'n antwoord op boodskap #66868] So, 29 September 2002 19:47 Na vorige boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
>> Oom Gert die "dutchman"
>>> As ek nie van beter geweet het nie, sou ek dink dis 'n hoekie vir
eensames die.

>> Nou wat dink oem nou, noudat oem van beter weet?

Oom Gert die "dutchman"
> Nee wat, nou dink oom dis sommer net 'n hoekie.

Maw oom impliseer dat oom weet nie van beter nie?
Vorige onderwerp: Prektis wat joe priets
Volgende onderwerp: Kommissie se bevinding
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 17:14:30 MGT 2024