Kommissie se bevinding [boodskap #66707] |
Wed, 25 September 2002 06:22  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die verwysing op 94.7 Highveld Stereo na Afrikaanssprekendes as "planke" is
glo nie haatspraak nie.
Dit is die bevinding van die UKK - onder voorsitterskap van Prof Kobus van
Rooyen.
Annette ( te vet om 'n plank te wees:) )
|
|
|
|
|
|
|
Re: Kommissie se bevinding [boodskap #66775 is 'n antwoord op boodskap #66773] |
Fri, 27 September 2002 12:50   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Annette wrote:
platpoot
Volgens Randall Wicomb se "Duitswes Wals"
veg hulle teen die "platpote." Is dit
Duitsers waarteen hulle veg, of mense wat
saam met die Duitsers veg? En hoekom word
hulle platpote genoem?
Gloudina
|
|
|
Re: Kommissie se bevinding [boodskap #66806 is 'n antwoord op boodskap #66772] |
Sat, 28 September 2002 11:28   |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ten spyte van die sterk besware teen die gebruik van die woord "kaffer",
teken niemand beswaar aan wanneer die woord "kafir" gebruik word nie?
"Annette" skryf in boodskap news:an19ng$a49l7$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> So ook:
> boertjie, japie, hotnot, kaffer, porra, aaitaai, skrefiesoog, rooinek,
> blerriegriekoppiehoek en malbob.
> Annette
>
>
> "Pieter" wrote in message
> news:3d940422$0$18849@hades.is.co.za...
>> Dan sal "soutpiel" seker ook aanvaarbaar wees
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:amrkng$8c8hr$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Die verwysing op 94.7 Highveld Stereo na Afrikaanssprekendes as "planke" is
>>> glo nie haatspraak nie.
>>> Dit is die bevinding van die UKK - onder voorsitterskap van Prof Kobus van
>>> Rooyen.
>>>
>>> Annette ( te vet om 'n plank te wees:) )
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Kommissie se bevinding [boodskap #66891 is 'n antwoord op boodskap #66884] |
Sun, 29 September 2002 20:24  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wel, ons kan aanneem die geagte lede is al klaar stinkryk.
Annette
"Oom Gert" skryf in boodskap news:3d974625.0@news1.mweb.co.za...
> Dit is verseker 'n sterk moontlikheid.
>
> "Annette" wrote in message
> news:an7f47$bgijj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wil oom nou sê die hele kommissie stink?:)))
>> Annette
>>
>>
>> "Oom Gert" wrote in message
>> news:3d973eb9.0@news1.mweb.co.za...
>>> Maar dan is dit mos nie reg nie. Oom dink hier moet bietjie nagevors word
>>> oor die storie. Oom dink iewers stink 'n vis en daardie vis moet vuilgoed
>>> drom toe!
>>>
>>>
>>> "Jonas" skryf in boodskap news:3d96fa78$0$18850@hades.is.co.za...
>>>> Mens sê gewoonlik so dom soos 'n "plank" - moontlik is dit die verband?
>>>> "Oom Gert die "dutchman"" skryf in boodskap news:3d96c4a6.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Wat sou die woord PLANKE nou werklik met Afrikaansseprekendes te doen hê en
>>>> > wat is die betekenis dan? Waar kom die sêding vandaan en wat is die rede
>>>> > daarvoor? Kan iemand meer lig hierop werp?
>>>> >
>>>> > Dankie
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Pieter" skryf in boodskap news:3d940422$0$18849@hades.is.co.za...
>>>> > > Dan sal "soutpiel" seker ook aanvaarbaar wees
>>>> > >
>>>> > > "Annette" skryf in boodskap news:amrkng$8c8hr$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > Die verwysing op 94.7 Highveld Stereo na Afrikaanssprekendes as "planke" is
>>>> > > > glo nie haatspraak nie.
>>>> > > > Dit is die bevinding van die UKK - onder voorsitterskap van Prof Kobus van
>>>> > > > Rooyen.
>>>> > > >
>>>> > > > Annette ( te vet om 'n plank te wees:) )
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|