Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gevaarlike Winde
Gevaarlike Winde [boodskap #60756] So, 21 April 2002 12:29 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
'n Deense pasiënt het 'n ietwat ongewone ondervinding op die operasietafel
beleef.
Terwyl die arts besig was om 'n moesie met 'n elektriese mes te verwyder,
het die pasiënt 'n wind gelos. Sy genitalieë was met medisinale spirits gewas
vir die operasie, en het toe aan die brand geslaan.
Daar word nie vertel of hy papnat bygekom het nie;))))
Annette
Re: Gevaarlike Winde [boodskap #60757 is 'n antwoord op boodskap #60756] So, 21 April 2002 12:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Quintin  is tans af-lyn  Quintin
Boodskappe: 137
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:a9ubaa$6am0e$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> 'n Deense pasiënt het 'n ietwat ongewone ondervinding op die operasietafel
> beleef.
> Terwyl die arts besig was om 'n moesie met 'n elektriese mes te verwyder,
> het die pasiënt 'n wind gelos. Sy genitalieë was met medisinale spirits gewas
> vir die operasie, en het toe aan die brand geslaan.

En sy nuwe bynaam? Vlamgat?

Wonner of die ou 'n 'bic' gesluk het voor die operasie?

Q
Re: Gevaarlike Winde [boodskap #60759 is 'n antwoord op boodskap #60756] So, 21 April 2002 13:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" schreef...
> 'n Deense pasiënt het 'n ietwat ongewone ondervinding op die
> operasietafel beleef.
> Terwyl die arts besig was om 'n moesie met 'n elektriese mes
> te verwyder, het die pasiënt 'n wind gelos. Sy genitalieë was met
> medisinale spirits gewas vir die operasie, en het toe aan die
> brand geslaan. Daar word nie vertel of hy papnat bygekom het
> nie;))))

'n onwaarskynlike storie, maar wel oulik :)

Arthur
Re: Gevaarlike Winde [boodskap #60779 is 'n antwoord op boodskap #60756] So, 21 April 2002 21:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Simon van der Schans  is tans af-lyn  Simon van der Schans
Boodskappe: 263
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:a9ubaa$6am0e$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> 'n Deense pasiënt het 'n ietwat ongewone ondervinding op die operasietafel
> beleef.
> Terwyl die arts besig was om 'n moesie met 'n elektriese mes te verwyder,
> het die pasiënt 'n wind gelos. Sy genitalieë was met medisinale spirits gewas
> vir die operasie, en het toe aan die brand geslaan.
> Daar word nie vertel of hy papnat bygekom het nie;))))
> Annette

Waar die hart van vol is.... onthou jy nog ;-)?

Swart Simon
Re: Gevaarlike Winde [boodskap #60795 is 'n antwoord op boodskap #60756] Ma, 22 April 2002 06:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he! Die ouens wat twyfel oor die vlambaarheid van so 'n 'wind' was
duidelik nooit in die koshuis of in die army nie! Ken jy van die gate wat
in die army gebruik word in die veld as 'n toilet? Daar moet gereeld kalk
op gegooi word om die ammoniak wat vorm te neutraliseer.....toe vergeet
hulle so 'n bietjie en die een ou het gaan sit, 'n sigaret aangesteek en die
brandende vuurhoutjie tussen sy bene deur in die put gegooi. Woemp! Bo
en behalwe dat hy gepleister was van onder af, is sy familiejuwele swart
geskroei en moes hy vir 2 weke wydsbeen in die hospitaal lê! ..........ou
vrou, het jy DAAI ene gehoor?

"Annette" skryf in boodskap news:a9ubaa$6am0e$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> 'n Deense pasiënt het 'n ietwat ongewone ondervinding op die operasietafel
> beleef.
> Terwyl die arts besig was om 'n moesie met 'n elektriese mes te verwyder,
> het die pasiënt 'n wind gelos. Sy genitalieë was met medisinale spirits gewas
> vir die operasie, en het toe aan die brand geslaan.
> Daar word nie vertel of hy papnat bygekom het nie;))))
> Annette
>
Re: Gevaarlike Winde [boodskap #60816 is 'n antwoord op boodskap #60795] Ma, 22 April 2002 13:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Het jy ook al menigmaal verslae gesit en kyk hoe Rambo of een van daai
plastic Hollywood hero's 'n sigaret in 'n kan petrol gooi om die storie
brand te steek? Kan iemand OOIT glo dat 'n brandende sigaret stompie 'n kan
petrol aan die brand kan steek?

Miskien moet hulle bietjie regtig bos toe gaan vir 'n slag.

HK

"Suidwester"
toe vergeet
> hulle so 'n bietjie en die een ou het gaan sit, 'n sigaret aangesteek en die
> brandende vuurhoutjie tussen sy bene deur in die put gegooi. Woemp!
Re: Gevaarlike Winde [boodskap #60828 is 'n antwoord op boodskap #60795] Ma, 22 April 2002 15:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" schreef...
> He-he! Die ouens wat twyfel oor die vlambaarheid van so 'n 'wind' was
> duidelik nooit in die koshuis of in die army nie!

Ek twyfel nie aan die vlambaarheid nie. Maar vir vuur is daar brandstof en
'n ontstekingsbron nodig. Ek twyfel of daar werklik 'n ontstekingsbron was.
Ek kan dit nie serieus glo nie, nie op 'n lokasie waar professionele mense
met 'n lig ontvlambare stof soos medisinale alkohol werk nie. Die 'wind' was
ook glad nie nodig vir hierdie broodjie aapverhaal nie, maar dit verleen dit
net 'n bietjie meer (skyn-) geloofwaardigheid ...

Groete,
Arthur
Re: Gevaarlike Winde [boodskap #60829 is 'n antwoord op boodskap #60828] Ma, 22 April 2002 15:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
8ter, wil jy my nou vertel die koerante het alweer gejok?:))))
Annette

Arthur skryf in boodskap news:aa1969$190g$1@news.kabelfoon.nl...
> "Suidwester" schreef...
>> He-he! Die ouens wat twyfel oor die vlambaarheid van so 'n 'wind' was
>> duidelik nooit in die koshuis of in die army nie!
>
> Ek twyfel nie aan die vlambaarheid nie. Maar vir vuur is daar brandstof en
> 'n ontstekingsbron nodig. Ek twyfel of daar werklik 'n ontstekingsbron was.
> Ek kan dit nie serieus glo nie, nie op 'n lokasie waar professionele mense
> met 'n lig ontvlambare stof soos medisinale alkohol werk nie. Die 'wind' was
> ook glad nie nodig vir hierdie broodjie aapverhaal nie, maar dit verleen dit
> net 'n bietjie meer (skyn-) geloofwaardigheid ...
>
> Groete,
> Arthur
>
Re: Gevaarlike Winde [boodskap #60839 is 'n antwoord op boodskap #60829] Ma, 22 April 2002 17:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" schreef...
> 8ter, wil jy my nou vertel die koerante het alweer gejok?:))))

Ek is 'n oortuigde skeptikus, maar as dit werklik in die koerante was, dan
MOET dit mos waar wees, nê? ;)

Groete,
Arthur
Re: Gevaarlike Winde [boodskap #60891 is 'n antwoord op boodskap #60828] Di, 23 April 2002 15:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Vriend, as jy dag 'n groot wind voel kom, gaan lê op die bed ,op jou rug met
jou bene in die lug. Hou 'n lighter of 'n vuurhoutjie gereed [brandend] en
laat waai. Hou egter jou onderbroek aan want die vlam gaan terugspring en
jou kringspiere skroei! Glo my, 'n poep is hoogs ontvlambaar!

"Arthur" skryf in boodskap news:aa1969$190g$1@news.kabelfoon.nl...
> "Suidwester" schreef...
>> He-he! Die ouens wat twyfel oor die vlambaarheid van so 'n 'wind' was
>> duidelik nooit in die koshuis of in die army nie!
>
> Ek twyfel nie aan die vlambaarheid nie. Maar vir vuur is daar brandstof en
> 'n ontstekingsbron nodig. Ek twyfel of daar werklik 'n ontstekingsbron was.
> Ek kan dit nie serieus glo nie, nie op 'n lokasie waar professionele mense
> met 'n lig ontvlambare stof soos medisinale alkohol werk nie. Die 'wind' was
> ook glad nie nodig vir hierdie broodjie aapverhaal nie, maar dit verleen dit
> net 'n bietjie meer (skyn-) geloofwaardigheid ...
>
> Groete,
> Arthur
>
Re: Gevaarlike Winde [boodskap #60899 is 'n antwoord op boodskap #60891] Di, 23 April 2002 17:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" schreef...
> Vriend, as jy dag 'n groot wind voel kom, gaan lê op die bed ,op jou rug met
> jou bene in die lug. Hou 'n lighter of 'n vuurhoutjie gereed [brandend] en
> laat waai. Hou egter jou onderbroek aan want die vlam gaan terugspring en
> jou kringspiere skroei! Glo my, 'n poep is hoogs ontvlambaar!

Ek het mos al gesê ek twyfel nie aan daardie ontvlambaarheid nie. Ek twyfel
net of daar 'n ontstekingsbron aanwesend was op 'n professionele
operasiekamer waar hulle met brandbare sake soos medisinale alkohol werk
......

Groete,
Arthur

> "Arthur" wrote...
>> "Suidwester" schreef...
>>> He-he! Die ouens wat twyfel oor die vlambaarheid van so 'n 'wind' was
>>> duidelik nooit in die koshuis of in die army nie!
>>
>> Ek twyfel nie aan die vlambaarheid nie. Maar vir vuur is daar brandstof en
>> 'n ontstekingsbron nodig. Ek twyfel of daar werklik 'n ontstekingsbron was.
>> Ek kan dit nie serieus glo nie, nie op 'n lokasie waar professionele mense
>> met 'n lig ontvlambare stof soos medisinale alkohol werk nie. Die 'wind' was
>> ook glad nie nodig vir hierdie broodjie aapverhaal nie, maar dit verleen dit
>> net 'n bietjie meer (skyn-) geloofwaardigheid ...
>>
>> Groete,
>> Arthur
>>
>
Re: Gevaarlike Winde [boodskap #60913 is 'n antwoord op boodskap #60899] Di, 23 April 2002 19:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Hoop net jy is nooit in Suid-Afrika in die hospitaal nie. Waar het dit
gebeur?

Arthur skryf in boodskap news:aa463h$1bjf$1@news.kabelfoon.nl...
> "Suidwester" schreef...
>> Vriend, as jy dag 'n groot wind voel kom, gaan lê op die bed ,op jou rug met
>> jou bene in die lug. Hou 'n lighter of 'n vuurhoutjie gereed [brandend] en
>> laat waai. Hou egter jou onderbroek aan want die vlam gaan terugspring en
>> jou kringspiere skroei! Glo my, 'n poep is hoogs ontvlambaar!
>
> Ek het mos al gesê ek twyfel nie aan daardie ontvlambaarheid nie. Ek twyfel
> net of daar 'n ontstekingsbron aanwesend was op 'n professionele
> operasiekamer waar hulle met brandbare sake soos medisinale alkohol werk
> ......
>
> Groete,
> Arthur
>
>> "Arthur" wrote...
>>> "Suidwester" schreef...
>>>> He-he! Die ouens wat twyfel oor die vlambaarheid van so 'n 'wind' was
>>>> duidelik nooit in die koshuis of in die army nie!
>>>
>>> Ek twyfel nie aan die vlambaarheid nie. Maar vir vuur is daar brandstof en
>>> 'n ontstekingsbron nodig. Ek twyfel of daar werklik 'n ontstekingsbron was.
>>> Ek kan dit nie serieus glo nie, nie op 'n lokasie waar professionele mense
>>> met 'n lig ontvlambare stof soos medisinale alkohol werk nie. Die 'wind' was
>>> ook glad nie nodig vir hierdie broodjie aapverhaal nie, maar dit verleen dit
>>> net 'n bietjie meer (skyn-) geloofwaardigheid ...
>>>
>>> Groete,
>>> Arthur
>>>
>>
>
Re: Gevaarlike Winde [boodskap #60914 is 'n antwoord op boodskap #60913] Di, 23 April 2002 20:07 Na vorige boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"johanls" schreef...
> Hoop net jy is nooit in Suid-Afrika in die hospitaal nie. Waar het dit
> gebeur?

Ek glo dit het glad nie gebeur nie, maar Annette plaas dit in Denemarken.
Hierdie verhaal het al die kenmerke van 'n 'urban legend'. Dis nie rerig
spesifiek nie, maar dit het elemente waardeur mens dink 'dit sou mos waar
kan wees het' .... amper soos die storie van die ou vrou wat haar klein
brakkie in die microwave wil droog het ....

Groete,
Arthur
Vorige onderwerp: Driede
Volgende onderwerp: Vriende-Vyande
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 11:15:28 MGT 2024