Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Afrikaans hoort bij Nederlands
|
|
|
|
|
Re: Afrikaans hoort bij Nederlands [boodskap #20442 is 'n antwoord op boodskap #20163] |
Sat, 30 January 1999 00:00   |
Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029 Geregistreer: August 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 30 Jan 1999 00:58:32 +0100, Nash LR wrote:
|> Daar is tyd om meer Afrikaanse woorde te leer.
|
|'T klinkt toch wel een beetje als een kindertaaltje, nietwaar?
|
|Nash, die nu ongetwijfeld dekking moet zoeken...
|
Die "nu" sal nou bleddie vinnig moet dekking soek, ja. Ons looi vir
jou, boetie, as jy so lelik hier oor onse taal kom praat.
Kindertaaltjie, inderdaad!!!!!!
Nou het ek dit als gehoor! As jy nie pasop nie, sit ons Gloudina,
Frikkie, Bees en sommer enige ander nagmerrie op die nuusgroep ook op
jou!
Johan
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Afrikaans hoort bij Nederlands [boodskap #20449 is 'n antwoord op boodskap #20163] |
Sat, 30 January 1999 00:00   |
Nash LR
Boodskappe: 5 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Hans Kamp wrote:
>
> Johan wrote:
>>
>> On Sat, 30 Jan 1999 00:58:32 +0100, Nash LR
>> wrote:
>>
>> |> Daar is tyd om meer Afrikaanse woorde te leer.
>> |
>> |'T klinkt toch wel een beetje als een kindertaaltje, nietwaar?
>> |
>> |Nash, die nu ongetwijfeld dekking moet zoeken...
>> |
>> Die "nu" sal nou bleddie vinnig moet dekking soek, ja. Ons looi vir
>> jou, boetie, as jy so lelik hier oor onse taal kom praat.
>>
>> Kindertaaltjie, inderdaad!!!!!!
>>
>> Nou het ek dit als gehoor! As jy nie pasop nie, sit ons Gloudina,
>> Frikkie, Bees en sommer enige ander nagmerrie op die nuusgroep ook op
>> jou!
>
> Soos ek se. "Kindertaaltjie" is denigrerend. Ek is ook 'n Esperantist,
> en daaroor word ook denigrerende dinge gese.
>
> Hans Kamp.
Nou, nu heb ik het echt gedaan blijkbaar! Gelukkig maar dat
ik minstens de helft van de reacties niet kan lezen. Zulk gebrabbel...
Nash, die zijn koffers al gepakt en de taxi al gebeld heeft.
|
|
|
|
Re: Afrikaans hoort bij Nederlands [boodskap #20451 is 'n antwoord op boodskap #20163] |
Sat, 30 January 1999 00:00   |
hen...
Boodskappe: 133 Geregistreer: June 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nash LR wrote:
> 'T klinkt toch wel een beetje als een kindertaaltje, nietwaar?
Miskien moet jy 'kombuistaal' probeer, maar om die agtergrond daarvan te
verstaan, sal Leswin jou dalk beter mee kan help.
Kindertaaltjie? Moontlik, maar jy sal moet toegee dat die kind erge
voortydige puberteit ervaar. Hoe anders as hy hom besig hou met die splyting
van atome, of harte oorplant, of die geheime van molekulêre biologie
ontrafel? Danksy sy spierkrag en soepelheid, en binne 'n ongunstige milieu.
Maar Nederlands klink so 'n bietjie na Oupagrootjietaal, of hoe?
> Nash, die nu ongetwijfeld dekking moet zoeken...
Nee, jy hoef nie dekking te slaan nie. Ons ken trolskuite en vlamgatte. Ken
jy? Dan stel ek voor jy bly 'n bietjie, en kuier saam!
Groete
Henri Burger, Tzaneen. RSA
("Afrika is nie vir Sissies nie!")
-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
|
|
|
Re: Afrikaans hoort bij Nederlands [boodskap #20452 is 'n antwoord op boodskap #20163] |
Sat, 30 January 1999 00:00   |
Hans Kamp
Boodskappe: 94 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Johan wrote:
>
> On Sat, 30 Jan 1999 00:58:32 +0100, Nash LR
> wrote:
>
> |> Daar is tyd om meer Afrikaanse woorde te leer.
> |
> |'T klinkt toch wel een beetje als een kindertaaltje, nietwaar?
> |
> |Nash, die nu ongetwijfeld dekking moet zoeken...
> |
> Die "nu" sal nou bleddie vinnig moet dekking soek, ja. Ons looi vir
> jou, boetie, as jy so lelik hier oor onse taal kom praat.
>
> Kindertaaltjie, inderdaad!!!!!!
>
> Nou het ek dit als gehoor! As jy nie pasop nie, sit ons Gloudina,
> Frikkie, Bees en sommer enige ander nagmerrie op die nuusgroep ook op
> jou!
Soos ek se. "Kindertaaltjie" is denigrerend. Ek is ook 'n Esperantist,
en daaroor word ook denigrerende dinge gese.
Hans Kamp.
|
|
|
|
|
Re: Afrikaans hoort bij Nederlands [boodskap #20455 is 'n antwoord op boodskap #20163] |
Sat, 30 January 1999 00:00   |
Hans Kamp
Boodskappe: 94 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Nash LR wrote:
>
> Hans Kamp wrote:
>>
>> Gervaas Hellin wrote:
>>>
>>>> Wat is "beswadder"?
>>> "beswadder" = bekladden, belasteren, kwaad spreken van
>>> Hilda.
>>
>> Nou begryp ek dit. Nee, ek glo nie, Johan wil my beswadder.
>>
>> Daar is tyd om meer Afrikaanse woorde te leer.
>
> 'T klinkt toch wel een beetje als een kindertaaltje, nietwaar?
>
> Nash, die nu ongetwijfeld dekking moet zoeken...
Ik moet toegeven dat het grappig klinkt. "Kindertaaltje"... Het spijt
mij te moeten zeggen, dat dat een beetje denigrerend is.
Ek moet toegee, dat dit leuk klink(?). "Kindertaaltje"... Ek is jammer
dat ek dit moet se, die woord is 'n bietjie denigrerend.
Hans Kamp.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Afrikaans hoort bij Nederlands [boodskap #20525 is 'n antwoord op boodskap #20163] |
Mon, 01 February 1999 00:00   |
Robbert Zijlstra
Boodskappe: 111 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Lees nou goed wat er staat Hans,
zijn opa heeft gezegt van DE taal (Afrikaans) als je er mee spot, dan zwaait
er wat! Kom op zeg, dat zie je
toch zo.
Robbert
Hans Kamp wrote:
> Johan wrote:
>>
>> On Sat, 30 Jan 1999 11:48:15 -0800, Hans Kamp
>> wrote:
>> | Ek is ook 'n Esperantist,
>> |en daaroor word ook denigrerende dinge gese.
>> |
>> Soos ik nou geseg heb (soos my oupa altyd gesê het), oor jou godsdiens
>> bekommer ek my nie so kwaai nie, maar die dat jy vir die Taal lag, o
>> gaats nee, sal nie werk nie!
>
> Bedoel jy Esperanto?
>
> Hoe weet jy dat Esperanto nie werk nie? Ek dink, jy praat nie Esperanto
> nie. (Ek praat Esperanto beter as Engels en Afrikaans).
>
> Hans Kamp.
|
|
|
|
|
|
|
|
Bladsye (2): [1 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 13 08:06:48 UTC 2025
|