Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Afrikaans hoort bij Nederlands
Afrikaans hoort bij Nederlands [boodskap #20163] Sa, 23 Januarie 1999 00:00 na volgende boodskap
al...  is tans af-lyn  al...
Boodskappe: 20
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Geachte lezer,

Graag wil ik u wijzen op het volgende stuk:

http://home.multiweb.nl/~ppve/pag2.htm

Ik ben het met de schrijver van het stuk geheel eens. Ik ben echter benieuwd
naar andere reacties!

Alwin de jong
Groningen
Nederland

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Re: Afrikaans hoort bij Nederlands [boodskap #20348 is 'n antwoord op boodskap #20163] Wo, 27 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hans Kamp  is tans af-lyn  Hans Kamp
Boodskappe: 94
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
Johan wrote:
>
> On Tue, 26 Jan 1999 22:49:13 -0800, Hans Kamp
> said the following:
>
> |Johan wrote:
> |>
> |> On Tue, 26 Jan 1999 18:35:30 -0800, Hans Kamp
> |> said the following:
> |>
> |> |helmi wrote:
> |> |>
> |> |> Heeft iemand al opgemerkt dat er een 'r' gemist wordt in dit draadje?
> |> |
> |> |Dan plaas ons die r tog daartusse!
> |> |
> |> |Hans Kamp.
> |> |
> |> |
> |> Iets lyk nog vir my nie heeltemaal reg nie!?!?!
> |>
> |> Dis nog steeds amper soos Nedelarnds......
> |
> |Jy is reg. Ek is Nederlander, en ek probeer Afrikaans praat. Ek is
> |jammer, dat daar baie Neerlandismes is in my Afrikaans.
> |
> |Hans Kamp.
> |
> |
> Hans, moenie die lewe so ernstig opneem nie - ek beswadder nie jou
> Nederlands nie!

Wat is "beswadder"?

> Jy het bloot weer 'n foutjie gemaak in die spelling
> van Afrikaans => Afikraans! Dis al....

Ek weet nie waarom dit gebeur. Ik sal dit verander na die woord
"Subject". Sou my modem of Netscape (die programma wat ek gebruik) nie
goed werk nie?

> Jou Afrikaans kom baie mooi deur - hou so aan!!!!!

Dankie.

Hans Kamp.
Re: Afrikaans hoort bij Nederlands [boodskap #20387 is 'n antwoord op boodskap #20163] Do, 28 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hellin Gervaas  is tans af-lyn  Hellin Gervaas
Boodskappe: 191
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
> Wat is "beswadder"?
"beswadder" = bekladden, belasteren, kwaad spreken van
Hilda.
Re: Afrikaans hoort bij Nederlands [boodskap #20388 is 'n antwoord op boodskap #20163] Do, 28 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hans Kamp  is tans af-lyn  Hans Kamp
Boodskappe: 94
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
Gervaas Hellin wrote:
>
>> Wat is "beswadder"?
> "beswadder" = bekladden, belasteren, kwaad spreken van
> Hilda.

Nou begryp ek dit. Nee, ek glo nie, Johan wil my beswadder.

Daar is tyd om meer Afrikaanse woorde te leer.

Hans Kamp.
Re: Afrikaans hoort bij Nederlands [boodskap #20441 is 'n antwoord op boodskap #20163] Sa, 30 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hellin Gervaas  is tans af-lyn  Hellin Gervaas
Boodskappe: 191
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
> Die "nu" word nie gebruik as 'n
> selfstandige naamwoord nie, Johan.

Johan, "...die nu ..." = "...wat nou ..." - "die" in Nederlands is 'n
betreklike voornaamwoord, soos "wat" in Afrikaans. Die sin was dus :" Nash,
wat nou ...."
Groete.
Hilda.
Re: Afrikaans hoort bij Nederlands [boodskap #20442 is 'n antwoord op boodskap #20163] Sa, 30 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 30 Jan 1999 00:58:32 +0100, Nash LR wrote:

|> Daar is tyd om meer Afrikaanse woorde te leer.
|
|'T klinkt toch wel een beetje als een kindertaaltje, nietwaar?
|
|Nash, die nu ongetwijfeld dekking moet zoeken...
|
Die "nu" sal nou bleddie vinnig moet dekking soek, ja. Ons looi vir
jou, boetie, as jy so lelik hier oor onse taal kom praat.

Kindertaaltjie, inderdaad!!!!!!

Nou het ek dit als gehoor! As jy nie pasop nie, sit ons Gloudina,
Frikkie, Bees en sommer enige ander nagmerrie op die nuusgroep ook op
jou!

Johan
Re: Afrikaans hoort bij Nederlands [boodskap #20443 is 'n antwoord op boodskap #20163] Sa, 30 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
e...@dot.com (Johan ) writes:

> |Nash, die nu ongetwijfeld dekking moet zoeken...

> |
> Die "nu" sal nou bleddie vinnig moet dekking soek, ja. Ons looi vir
> jou, boetie, as jy so lelik hier oor onse taal kom praat.


Die "nu" word nie gebruik as 'n
selfstandige naamwoord nie, Johan.

Niggie Gnu
Re: Afrikaans hoort bij Nederlands [boodskap #20444 is 'n antwoord op boodskap #20163] Sa, 30 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hellin Gervaas  is tans af-lyn  Hellin Gervaas
Boodskappe: 191
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
> 'T klinkt toch wel een beetje als een kindertaaltje, nietwaar?
> aNash, die nu ongetwijfeld dekking moet zoeken...

Wel, probeer het dan eens te leren dat "kindertaaltje" !

Hilda (die van "kindertaaltjes" houdt !)
Re: Afrikaans hoort bij Nederlands [boodskap #20445 is 'n antwoord op boodskap #20163] Sa, 30 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 30 Jan 1999 00:58:32 +0100, Nash LR wrote:

|> Daar is tyd om meer Afrikaanse woorde te leer.
|
|'T klinkt toch wel een beetje als een kindertaaltje, nietwaar?
|
|Nash, die nu ongetwijfeld dekking moet zoeken...

Nou wonder ek hoeveel ouens my weer heeltemaal te ernstig gaan
opneem?!?

Nash, my plasing hierbo was net 'n nagemaakte verontwaardigheid, net
om so bietjie reaksie uit te lok. En om meer mooi woorde in jou
gestofde en bespinnerakte ore te plaas.

Kom ek fluister gou in jou oor (Engels is deesdae so kontroversieel
hier op die net!): "No hard feelings...." en so aan.....

Ek geniet nogal al die Nederlands wat ons nou te lese kry.

Johan
Re: Afrikaans hoort bij Nederlands [boodskap #20446 is 'n antwoord op boodskap #20163] Sa, 30 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hans Kamp  is tans af-lyn  Hans Kamp
Boodskappe: 94
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
Christa Jonkergouw wrote:
>
> Sat, 30 Jan 1999 01:48:18 GMT schreef Johan :
>
>> Ek geniet nogal al die Nederlands wat ons nou te lese kry.
>
> Als je ons dan maar blijft trakteren op Afrikaans :)

Ons moet meer respek kry vir Afrikaans. Dis ongepas om te se dat
Afrikaans 'n "kindertaaltje" is.

Hans Kamp.
Re: Afrikaans hoort bij Nederlands [boodskap #20447 is 'n antwoord op boodskap #20163] Sa, 30 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hans Kamp  is tans af-lyn  Hans Kamp
Boodskappe: 94
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
@igs.net wrote:
>
> e...@dot.com (Johan ) writes:
>
>> |Nash, die nu ongetwijfeld dekking moet zoeken...
>
>> |
>> Die "nu" sal nou bleddie vinnig moet dekking soek, ja. Ons looi vir
>> jou, boetie, as jy so lelik hier oor onse taal kom praat.
>
>
> Die "nu" word nie gebruik as 'n
> selfstandige naamwoord nie, Johan.
>
> Niggie Gnu

Ek dink, "nu" is g'n Afrikaanse woord nie. En as dit is, watter woord is
dit dan?

Hans Kamp.
Re: Afrikaans hoort bij Nederlands [boodskap #20448 is 'n antwoord op boodskap #20163] Sa, 30 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nash LR  is tans af-lyn  Nash LR
Boodskappe: 5
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Johan wrote:
>
> On Sat, 30 Jan 1999 00:58:32 +0100, Nash LR
> wrote:
>
> |> Daar is tyd om meer Afrikaanse woorde te leer.
> |
> |'T klinkt toch wel een beetje als een kindertaaltje, nietwaar?
> |
> |Nash, die nu ongetwijfeld dekking moet zoeken...
>
> Nou wonder ek hoeveel ouens my weer heeltemaal te ernstig gaan
> opneem?!?
>
> Nash, my plasing hierbo was net 'n nagemaakte verontwaardigheid, net
> om so bietjie reaksie uit te lok. En om meer mooi woorde in jou
> gestofde en bespinnerakte ore te plaas.
>
> Kom ek fluister gou in jou oor (Engels is deesdae so kontroversieel
> hier op die net!): "No hard feelings...." en so aan.....
>
> Ek geniet nogal al die Nederlands wat ons nou te lese kry.

Dus ik kan die taxi weer afbellen en mijn koffers weer uitpakken?

Nash, een absolute liefhebber van Afrikaans :)
Re: Afrikaans hoort bij Nederlands [boodskap #20449 is 'n antwoord op boodskap #20163] Sa, 30 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nash LR  is tans af-lyn  Nash LR
Boodskappe: 5
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Hans Kamp wrote:
>
> Johan wrote:
>>
>> On Sat, 30 Jan 1999 00:58:32 +0100, Nash LR
>> wrote:
>>
>> |> Daar is tyd om meer Afrikaanse woorde te leer.
>> |
>> |'T klinkt toch wel een beetje als een kindertaaltje, nietwaar?
>> |
>> |Nash, die nu ongetwijfeld dekking moet zoeken...
>> |
>> Die "nu" sal nou bleddie vinnig moet dekking soek, ja. Ons looi vir
>> jou, boetie, as jy so lelik hier oor onse taal kom praat.
>>
>> Kindertaaltjie, inderdaad!!!!!!
>>
>> Nou het ek dit als gehoor! As jy nie pasop nie, sit ons Gloudina,
>> Frikkie, Bees en sommer enige ander nagmerrie op die nuusgroep ook op
>> jou!
>
> Soos ek se. "Kindertaaltjie" is denigrerend. Ek is ook 'n Esperantist,
> en daaroor word ook denigrerende dinge gese.
>
> Hans Kamp.

Nou, nu heb ik het echt gedaan blijkbaar! Gelukkig maar dat
ik minstens de helft van de reacties niet kan lezen. Zulk gebrabbel...

Nash, die zijn koffers al gepakt en de taxi al gebeld heeft.
Re: Afrikaans hoort bij Nederlands [boodskap #20450 is 'n antwoord op boodskap #20163] Sa, 30 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nash LR  is tans af-lyn  Nash LR
Boodskappe: 5
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Hans Kamp wrote:
>
> Gervaas Hellin wrote:
>>
>>> Wat is "beswadder"?
>> "beswadder" = bekladden, belasteren, kwaad spreken van
>> Hilda.
>
> Nou begryp ek dit. Nee, ek glo nie, Johan wil my beswadder.
>
> Daar is tyd om meer Afrikaanse woorde te leer.

'T klinkt toch wel een beetje als een kindertaaltje, nietwaar?

Nash, die nu ongetwijfeld dekking moet zoeken...
Re: Afrikaans hoort bij Nederlands [boodskap #20451 is 'n antwoord op boodskap #20163] Sa, 30 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
hen...  is tans af-lyn  hen...
Boodskappe: 133
Geregistreer: Junie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Nash LR wrote:

> 'T klinkt toch wel een beetje als een kindertaaltje, nietwaar?

Miskien moet jy 'kombuistaal' probeer, maar om die agtergrond daarvan te
verstaan, sal Leswin jou dalk beter mee kan help.

Kindertaaltjie? Moontlik, maar jy sal moet toegee dat die kind erge
voortydige puberteit ervaar. Hoe anders as hy hom besig hou met die splyting
van atome, of harte oorplant, of die geheime van molekulêre biologie
ontrafel? Danksy sy spierkrag en soepelheid, en binne 'n ongunstige milieu.

Maar Nederlands klink so 'n bietjie na Oupagrootjietaal, of hoe?

> Nash, die nu ongetwijfeld dekking moet zoeken...

Nee, jy hoef nie dekking te slaan nie. Ons ken trolskuite en vlamgatte. Ken
jy? Dan stel ek voor jy bly 'n bietjie, en kuier saam!

Groete

Henri Burger, Tzaneen. RSA
("Afrika is nie vir Sissies nie!")

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Re: Afrikaans hoort bij Nederlands [boodskap #20452 is 'n antwoord op boodskap #20163] Sa, 30 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hans Kamp  is tans af-lyn  Hans Kamp
Boodskappe: 94
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
Johan wrote:
>
> On Sat, 30 Jan 1999 00:58:32 +0100, Nash LR
> wrote:
>
> |> Daar is tyd om meer Afrikaanse woorde te leer.
> |
> |'T klinkt toch wel een beetje als een kindertaaltje, nietwaar?
> |
> |Nash, die nu ongetwijfeld dekking moet zoeken...
> |
> Die "nu" sal nou bleddie vinnig moet dekking soek, ja. Ons looi vir
> jou, boetie, as jy so lelik hier oor onse taal kom praat.
>
> Kindertaaltjie, inderdaad!!!!!!
>
> Nou het ek dit als gehoor! As jy nie pasop nie, sit ons Gloudina,
> Frikkie, Bees en sommer enige ander nagmerrie op die nuusgroep ook op
> jou!

Soos ek se. "Kindertaaltjie" is denigrerend. Ek is ook 'n Esperantist,
en daaroor word ook denigrerende dinge gese.

Hans Kamp.
Re: Afrikaans hoort bij Nederlands [boodskap #20453 is 'n antwoord op boodskap #20163] Sa, 30 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hans Kamp  is tans af-lyn  Hans Kamp
Boodskappe: 94
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
Christa Jonkergouw wrote:
>
> Sat, 30 Jan 1999 11:49:56 -0800 schreef Hans Kamp:
>
>> Christa Jonkergouw wrote:
>>>
>>> Sat, 30 Jan 1999 01:48:18 GMT schreef Johan :
>>>
>>>> Ek geniet nogal al die Nederlands wat ons nou te lese kry.
>>>
>>> Als je ons dan maar blijft trakteren op Afrikaans :)
>>
>> Ons moet meer respek kry vir Afrikaans. Dis ongepas om te se dat
>> Afrikaans 'n "kindertaaltje" is.
>>
>
> Dat heb ik niet gezegd Hans. Ik reageer op wat ik citeer van
> Johan. Hij geniet van het Nederlands. Ik van het Afrikaans.

Sorry, ik was wat onduidelijk. Ik merkte dat er een ruzie ging ontstaan
omdat iemand Afrikaans een kleutertaaltje noemde. En dan vind ik dat we
elkaars talen moeten respecteren.

> Ik kan het niet spreken, maar wel verstaan. Ik heb in mijn
> 'hoteltijd' met heel wat Afrikanen gesprekken gevoerd in 'onze
> eigen' taal. Ieder voor zich :)

Zoals je ziet kan ik aardig Afrikaans schrijven. Ik heb een boekje
"Afrikaans, hoe om dit maklik te leer praat".

Hans Kamp.
Re: Afrikaans hoort bij Nederlands [boodskap #20454 is 'n antwoord op boodskap #20163] Sa, 30 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wilhelm Nel  is tans af-lyn  Wilhelm Nel
Boodskappe: 12
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
On Sat, 30 Jan 1999 15:17:12 GMT, chr...@nieuwsjongen.com (Christa
Jonkergouw) wrote:

Oupagrootjie sal jou wel skiet met die plofstok :-)

jaap I/O

> Sat, 30 Jan 1999 12:02:05 GMT schreef hen...@my-dejanews.com:
>
>> Maar Nederlands klink so 'n bietjie na Oupagrootjietaal, of hoe?
>
>
>
> --
> Christa
> Toch is 'r kauw jonger
> (email: nieuwsjongen = newsguy)
Re: Afrikaans hoort bij Nederlands [boodskap #20455 is 'n antwoord op boodskap #20163] Sa, 30 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hans Kamp  is tans af-lyn  Hans Kamp
Boodskappe: 94
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
Nash LR wrote:
>
> Hans Kamp wrote:
>>
>> Gervaas Hellin wrote:
>>>
>>>> Wat is "beswadder"?
>>> "beswadder" = bekladden, belasteren, kwaad spreken van
>>> Hilda.
>>
>> Nou begryp ek dit. Nee, ek glo nie, Johan wil my beswadder.
>>
>> Daar is tyd om meer Afrikaanse woorde te leer.
>
> 'T klinkt toch wel een beetje als een kindertaaltje, nietwaar?
>
> Nash, die nu ongetwijfeld dekking moet zoeken...

Ik moet toegeven dat het grappig klinkt. "Kindertaaltje"... Het spijt
mij te moeten zeggen, dat dat een beetje denigrerend is.

Ek moet toegee, dat dit leuk klink(?). "Kindertaaltje"... Ek is jammer
dat ek dit moet se, die woord is 'n bietjie denigrerend.

Hans Kamp.
Re: Afrikaans hoort bij Nederlands [boodskap #20456 is 'n antwoord op boodskap #20163] Sa, 30 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Christa Jonkergouw[1]  is tans af-lyn  Christa Jonkergouw[1]
Boodskappe: 6
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Sat, 30 Jan 1999 12:02:05 GMT schreef hen...@my-dejanews.com:

> Maar Nederlands klink so 'n bietjie na Oupagrootjietaal, of hoe?



--
Christa
Toch is 'r kauw jonger
(email: nieuwsjongen = newsguy)
Re: Afrikaans hoort bij Nederlands [boodskap #20457 is 'n antwoord op boodskap #20163] Sa, 30 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Christa Jonkergouw[1]  is tans af-lyn  Christa Jonkergouw[1]
Boodskappe: 6
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Sat, 30 Jan 1999 11:49:56 -0800 schreef Hans Kamp:

> Christa Jonkergouw wrote:
>>
>> Sat, 30 Jan 1999 01:48:18 GMT schreef Johan :
>>
>>> Ek geniet nogal al die Nederlands wat ons nou te lese kry.
>>
>> Als je ons dan maar blijft trakteren op Afrikaans :)
>
> Ons moet meer respek kry vir Afrikaans. Dis ongepas om te se dat
> Afrikaans 'n "kindertaaltje" is.
>

Dat heb ik niet gezegd Hans. Ik reageer op wat ik citeer van
Johan. Hij geniet van het Nederlands. Ik van het Afrikaans.

Ik kan het niet spreken, maar wel verstaan. Ik heb in mijn
'hoteltijd' met heel wat Afrikanen gesprekken gevoerd in 'onze
eigen' taal. Ieder voor zich :)

--
Christa
Toch is 'r kauw jonger
(email: nieuwsjongen = newsguy)
Re: Afrikaans hoort bij Nederlands [boodskap #20458 is 'n antwoord op boodskap #20163] Sa, 30 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
e...@dot.com (Johan ) writes:

> |Nash, die nu ongetwijfeld dekking moet zoeken..
Re: Afrikaans hoort bij Nederlands [boodskap #20479 is 'n antwoord op boodskap #20163] So, 31 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 30 Jan 1999 16:26:22 -0800, Hans Kamp wrote:

|omdat iemand Afrikaans een kleutertaaltje noemde. En dan vind ik dat we
|elkaars talen moeten respecteren.
|
Nee hoe nou?? Netsoos my bloeddruk begin daal oor die kindertaaltjie,
word dit nou al glad 'n kleutertaaltjie!!!!!!!1

Volgende hoor ons seker Babataaltjie!!!!!! Ek gril by die aanhoor
daarvan!

Julle moet onthou, ek sit hier met my een boud op my Afrikaans se
doodskis - ek en my vrou en my kinders sal dit nog praat tot ons
geslag doodgaan, maar my seuns sal seker maar elk 'n Amerikaanse
meisie trou en dan is die koël deur die kerk en hierdie stroom
Potgieters se Afrikaans op 'n einde.

Ewenwel, geen oorlog oor tale nie.....

Johan
Re: Afrikaans hoort bij Nederlands [boodskap #20480 is 'n antwoord op boodskap #20163] So, 31 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 30 Jan 1999 11:50:58 -0800, Hans Kamp wrote:

|> Die "nu" word nie gebruik as 'n
|> selfstandige naamwoord nie, Johan.
|>
|> Niggie Gnu
|
|Ek dink, "nu" is g'n Afrikaanse woord nie. En as dit is, watter woord is
|dit dan?
|
|Hans Kamp.
|

Hans, soos die ouens hierbo sê, die Afrikaans daarvoor is "nou".

Johan
Re: Afrikaans hoort bij Nederlands [boodskap #20481 is 'n antwoord op boodskap #20163] So, 31 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 30 Jan 1999 21:02:08 +0100, Nash LR wrote:

|> Kom ek fluister gou in jou oor (Engels is deesdae so kontroversieel
|> hier op die net!): "No hard feelings...." en so aan.....
|>
|> Ek geniet nogal al die Nederlands wat ons nou te lese kry.
|
|Dus ik kan die taxi weer afbellen en mijn koffers weer uitpakken?
|
|Nash, een absolute liefhebber van Afrikaans :)

Soos jy daar sê, spaar jouself die huurmotor fooi. Ek sal jou net kom
opsoek vir 'n koppie koffie....

Johan
Re: Afrikaans hoort bij Nederlands [boodskap #20482 is 'n antwoord op boodskap #20163] So, 31 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hans Kamp  is tans af-lyn  Hans Kamp
Boodskappe: 94
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
Johan wrote:
>
> On Sat, 30 Jan 1999 11:48:15 -0800, Hans Kamp
> wrote:
> | Ek is ook 'n Esperantist,
> |en daaroor word ook denigrerende dinge gese.
> |
> Soos ik nou geseg heb (soos my oupa altyd gesê het), oor jou godsdiens
> bekommer ek my nie so kwaai nie, maar die dat jy vir die Taal lag, o
> gaats nee, sal nie werk nie!

Bedoel jy Esperanto?

Hoe weet jy dat Esperanto nie werk nie? Ek dink, jy praat nie Esperanto
nie. (Ek praat Esperanto beter as Engels en Afrikaans).

Hans Kamp.
Re: Afrikaans hoort bij Nederlands [boodskap #20483 is 'n antwoord op boodskap #20163] So, 31 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gerrit de Blaauw  is tans af-lyn  Gerrit de Blaauw
Boodskappe: 38
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Volle Lid
Johan wrote:
>
> On Sat, 30 Jan 1999 15:17:12 GMT, chr...@nieuwsjongen.com (Christa
> Jonkergouw) wrote:
>
> |--
> | Toch is 'r kauw jonger
>
> Dhrista, verklaar asseblief vir my hierdie sinnetjie van jou - ek
> vertaan dit nie.

Ik ben Christa niet, maar ik leg het je graag even uit. In nl.taal maken
we voor de grap anagrammen van onze namen. Bijvoorbeeld:

Peter Elderson - Red 't personeel!
Peter Koopman - Peer Mankpoot
Hans van Oost - Nans Hoosvat
Feico Nater - Oncreatief
Gerrit de Blaauw - Erg lauw dat bier!, Wearier but glad

En zo dus ook: Christa Jonkergouw - Toch is 'r kauw jonger = Tog/nogtans
is haar kerkkraai jonger. Kauw = jackdaw (E.) = kerkkraai (A.)
Maak dus nu je volledige naam bekend en wij maken een Nederlands
anagram voor je!
Met vriendelijke groet,
--
Gerrit de Blaauw

A much wittier reply came to mind immediately after I clicked the "Send"
button.
Re: Afrikaans hoort bij Nederlands [boodskap #20484 is 'n antwoord op boodskap #20163] So, 31 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 30 Jan 1999 15:17:12 GMT, chr...@nieuwsjongen.com (Christa
Jonkergouw) wrote:

|--
| Toch is 'r kauw jonger

Dhrista, verklaar asseblief vir my hierdie sinnetjie van jou - ek
vertaan dit nie.

Johan
Re: Afrikaans hoort bij Nederlands [boodskap #20485 is 'n antwoord op boodskap #20163] So, 31 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 30 Jan 1999 11:48:15 -0800, Hans Kamp wrote:
| Ek is ook 'n Esperantist,
|en daaroor word ook denigrerende dinge gese.
|
Soos ik nou geseg heb (soos my oupa altyd gesê het), oor jou godsdiens
bekommer ek my nie so kwaai nie, maar die dat jy vir die Taal lag, o
gaats nee, sal nie werk nie!

=|:^)

Johan
Re: Afrikaans hoort bij Nederlands [boodskap #20520 is 'n antwoord op boodskap #20163] Ma, 01 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 01 Feb 1999 16:05:06 GMT,
peer.m...@euronet.nl (Peter Koopman) wrote:

|Op Mon, 01 Feb 1999 15:12:31 GMT schreef e...@dot.com (Johan P) in
|nl.taal (Message-Id ):
|
|>Johan Potgieter .. wat maak jy daarvan?
|
|Potje haring toe
|Hé partijgenoot!
|In oortje gehapt
|Hing ratjetoe op
|Pa hoont Grietje
|
|--
Dankie Peter!

Johan (In oortje gehapt!)
Re: Afrikaans hoort bij Nederlands [boodskap #20521 is 'n antwoord op boodskap #20163] Ma, 01 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
helmi  is tans af-lyn  helmi
Boodskappe: 9
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
>> Peter Elderson - Red 't personeel!
>> Peter Koopman - Peer Mankpoot
>> Hans van Oost - Nans Hoosvat
>> Feico Nater - Oncreatief
>> Gerrit de Blaauw - Erg lauw dat bier!, Wearier but glad
>>
>> En zo dus ook: Christa Jonkergouw - Toch is 'r kauw jonger

> Johan Potgieter .. wat maak jy daarvan?

Na thee rot gij op!
At je pit? O, honger!
Hangpootrietje.
Je poot hangt, Rie!

Helmi,
Hiel 'm!
Re: Afrikaans hoort bij Nederlands [boodskap #20522 is 'n antwoord op boodskap #20163] Ma, 01 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Peter Elderson  is tans af-lyn  Peter Elderson
Boodskappe: 18
Geregistreer: Februarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
@igs.net wrote:

> Ek wonder nou - is daar 'n bekende
> Potgieter in die Nederlandse agter-
> grond, word daar van die Boere-held
> Potgieter gepraat, of word daar verwys
> na die ambag "potgieter"?

Zoals wij eldersons in zulke gevallen se: ja.

Voor verdere details raadplege men de archieven van de Doetinchemmer
Courant, die in beperkte oplage via nl.taal verspreid wordt.
Re: Afrikaans hoort bij Nederlands [boodskap #20523 is 'n antwoord op boodskap #20163] Ma, 01 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 01 Feb 1999 18:54:28 +0100, Peter Elderson
wrote:

|Ik bedoelde, ben je familie van de bekende Potgieter? De vraag
|heeft bijna altijd een luchtige kontekst. Zogenaamd anticiperend
|kan iemand bij het kennismaken zeggen: "Aangenaam: De Boer. Geen
|familie."
|
Dankie - dis heel duidelik - daar is net heelwat
bekende Potgieters en nie net een nie.

Ek is nie familie van een van hulle nie. My
voorouers het in die Kaapkolonie agtergebly
gedurende die Groot Trek en het later Transport
gery na oos-Transvaal toe, waar my oupa-grootjie
ingenieur was en my oupa trein drywer en my pa in
Waterval-Boven groot geword het.

Die bekende Potgieters waaraan ek nou so vinnig
kan dink, is Gert Potgieter die sanger, Gert
Potgieter die atleet, Andries Hendrik Potgieter
die dwarstrekkerige Voortrekkerleier.

Van wie weet jy?

Johan (In oortje gehapt!)
Re: Afrikaans hoort bij Nederlands [boodskap #20524 is 'n antwoord op boodskap #20163] Ma, 01 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Peter Elderson  is tans af-lyn  Peter Elderson
Boodskappe: 18
Geregistreer: Februarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Johan P wrote:

> On Mon, 01 Feb 1999 17:44:39 +0100, Peter Elderson
> wrote:
> |
> |Een rijke naam, anagram gesproken. Familie?
> |
> Ek verstaan nie, Peter. Vra jy of ek familie het,
> of dalk wat my familie (regte) van is?

Ik bedoelde, ben je familie van de bekende Potgieter? De vraag
heeft bijna altijd een luchtige kontekst. Zogenaamd anticiperend
kan iemand bij het kennismaken zeggen: "Aangenaam: De Boer. Geen
familie."

Ik maak het niet veel duidelijker, geloof ik.
Re: Afrikaans hoort bij Nederlands [boodskap #20525 is 'n antwoord op boodskap #20163] Ma, 01 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Robbert Zijlstra  is tans af-lyn  Robbert Zijlstra
Boodskappe: 111
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Lees nou goed wat er staat Hans,

zijn opa heeft gezegt van DE taal (Afrikaans) als je er mee spot, dan zwaait
er wat! Kom op zeg, dat zie je
toch zo.

Robbert

Hans Kamp wrote:

> Johan wrote:
>>
>> On Sat, 30 Jan 1999 11:48:15 -0800, Hans Kamp
>> wrote:
>> | Ek is ook 'n Esperantist,
>> |en daaroor word ook denigrerende dinge gese.
>> |
>> Soos ik nou geseg heb (soos my oupa altyd gesê het), oor jou godsdiens
>> bekommer ek my nie so kwaai nie, maar die dat jy vir die Taal lag, o
>> gaats nee, sal nie werk nie!
>
> Bedoel jy Esperanto?
>
> Hoe weet jy dat Esperanto nie werk nie? Ek dink, jy praat nie Esperanto
> nie. (Ek praat Esperanto beter as Engels en Afrikaans).
>
> Hans Kamp.
Re: Afrikaans hoort bij Nederlands [boodskap #20526 is 'n antwoord op boodskap #20163] Ma, 01 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 31 Jan 1999 01:41:23 GMT, Gerrit de Blaauw
wrote:

> Peter Elderson - Red 't personeel!
> Peter Koopman - Peer Mankpoot
> Hans van Oost - Nans Hoosvat
> Feico Nater - Oncreatief
> Gerrit de Blaauw - Erg lauw dat bier!, Wearier but glad
>
> En zo dus ook: Christa Jonkergouw - Toch is 'r kauw jonger = Tog/nogtans
> is haar kerkkraai jonger. Kauw = jackdaw (E.) = kerkkraai (A.)
> Maak dus nu je volledige naam bekend en wij maken een Nederlands
> anagram voor je!
> Met vriendelijke groet,

Johan Potgieter .. wat maak jy daarvan?
Re: Afrikaans hoort bij Nederlands [boodskap #20527 is 'n antwoord op boodskap #20163] Ma, 01 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Peter Koopman  is tans af-lyn  Peter Koopman
Boodskappe: 9
Geregistreer: Februarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Op Mon, 01 Feb 1999 15:12:31 GMT schreef e...@dot.com (Johan P) in
nl.taal (Message-Id ):

> Johan Potgieter .. wat maak jy daarvan?

Potje haring toe
Hé partijgenoot!
In oortje gehapt
Hing ratjetoe op
Pa hoont Grietje

--
Pork opeten, ma!

peer.m...@euronet.nl
Re: Afrikaans hoort bij Nederlands [boodskap #20528 is 'n antwoord op boodskap #20163] Ma, 01 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Peter Elderson  is tans af-lyn  Peter Elderson
Boodskappe: 18
Geregistreer: Februarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Johan P wrote:

> Johan Potgieter .. wat maak jy daarvan?

Een rijke naam, anagram gesproken. Familie?
Re: Afrikaans hoort bij Nederlands [boodskap #20529 is 'n antwoord op boodskap #20163] Ma, 01 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hans Kamp  is tans af-lyn  Hans Kamp
Boodskappe: 94
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
Robbert Zijlstra wrote:
>
> Lees nou goed wat er staat Hans,
>
> zijn opa heeft gezegt van DE taal (Afrikaans) als je er mee spot, dan zwaait
> er wat! Kom op zeg, dat zie je
> toch zo.

Sorry. Ik wil helemaal niet met het Afrikaans te spotten. Ik probeer
daarin te schrijven. Het zou aan mij kunnen liggen, dat mijn gebrekkige
kennis van het Afrikaans verward wordt met spot ermee.

Hans Kamp.
Re: Afrikaans hoort bij Nederlands [boodskap #20530 is 'n antwoord op boodskap #20163] Ma, 01 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
Nash LR  is tans af-lyn  Nash LR
Boodskappe: 5
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Johan wrote:
>
> On Sat, 30 Jan 1999 21:02:08 +0100, Nash LR
> wrote:
>
> |> Kom ek fluister gou in jou oor (Engels is deesdae so kontroversieel
> |> hier op die net!): "No hard feelings...." en so aan.....
> |>
> |> Ek geniet nogal al die Nederlands wat ons nou te lese kry.
> |
> |Dus ik kan die taxi weer afbellen en mijn koffers weer uitpakken?
> |
> |Nash, een absolute liefhebber van Afrikaans :)
>
> Soos jy daar sê, spaar jouself die huurmotor fooi. Ek sal jou net kom
> opsoek vir 'n koppie koffie....
>
> Johan

Pffff...pak van m'n hart!

Nash
Vorige onderwerp: Gemsbokpark!!! Hannekom wen alweer!!!
Volgende onderwerp: Die smeergevaar van die nuusgroep
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 01:56:24 MGT 2024