Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » Ontbrekende woord (Die Afrikaans vir "blame-shifting")
Ontbrekende woord [boodskap #153680] Do., 26 November 2026 10:37 na volgende boodskap
Zentie  is tans af-lyn  Zentie
Boodskappe: 8
Geregistreer: Oktober 2026
Junior Lid
Ek vind geen aanvaarbare woord vir die Engelse "blame-shifting" nie. Moontlik kan "skuldverskuiwing" werk. "Blaamverskuiwing" is te anglisisties...
Re: Ontbrekende woord [boodskap #153682 is 'n antwoord op boodskap #153680] Do., 26 November 2026 13:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27252
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
Goeie vraag! Gewoonlik pak 'n mens die skuld of plaas jy die blaam op ander.

Beide "skuldverskuiwing" en "blaamverskuiwing" word wyd en syd gebruik, maar ek kon nie een van die twee in 'n woordeboek opspoor nie.
Aangesien blaam en skuld albei goeie Afrikaanse woorde is, verklaar ons hulle sommer sinonieme.

[Bygewerk op: Do., 26 November 2026 15:46]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

icon10.gif  Re: Ontbrekende woord [boodskap #153689 is 'n antwoord op boodskap #153682] Vr., 27 November 2026 11:03 Na vorige boodskap
Zentie  is tans af-lyn  Zentie
Boodskappe: 8
Geregistreer: Oktober 2026
Junior Lid
Dankie. Absoluut puik.
Vorige onderwerp: Afrikaans vir "aerial view"
Volgende onderwerp: Beter Afrikaans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Nov. 27 11:46:18 UTC 2026