| Koronavirus [boodskap #130192] |
Vr., 06 Maart 2020 20:53  |
 |
Jan die Man
Boodskappe: 543 Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
|
Senior Lid |
|
|
Dokter aan pasiënt:
"Jy is positief getoets vir die Koronavirus."
"Dadelik in daardie kamertjie in, spesiale dieet van pannekoek en pizza vir jou!"
Pasiënt:
"Werk dit?"
"Nee, maar dis al wat ons onder die deur kan deurstoot!"
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Koronavirus [boodskap #138158 is 'n antwoord op boodskap #135553] |
Vr., 08 Oktober 2021 09:39  |
 |
Jan die Man
Boodskappe: 543 Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
|
Senior Lid |
|
|
Moenie dat hulle jou temperatuur neem by die winkels nie.
Dis 'n bedrogspul!
Hulle vee jou geheue uit!
Ek het ingegaan vir brood en melk, toe kom ek uit met 6 bottels wyn...
|
|
|
|