Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » silikon
silikon [boodskap #131577] So., 14 Junie 2020 08:05
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24155
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
silikon
Afbreking: si•li•kon


Selfstandige naamwoord: silikon
Meervoud:

Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Si en atoomgetal 14.

Gebruik:
Silikon is 'n tetravalente metalloïede element wat minder reaktief as sy chemiese analoog, koolstof, is.

Afgelei:
• silikonkarbide
• silikonsuur

Vertaling:
Engels: silicon
Nederlands: silicium

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aluminium
Volgende onderwerp: fosfor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 20 19:13:49 UTC 2025