Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Afrikaanse Spelling
Afrikaanse Spelling [boodskap #113304] Vr, 02 Maart 2007 06:32 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek het 'n gratis speller wat baie maklik aan Microsoft Word gekoppel kan
word. As iemand 'n plek het waar ek hom kan download sal ek dit so spoedig
moontlik doen

Tot tyd en wyl, sal almal wat deesdae so ewe skielik op die "jou spelling is
kak" ossewa geklim het, asb

a. Aanmeld by Soois se apteek vir 'n jaar se voorraad Prozac's
b. Ophou om die ander persoon se spelling te gebruik as verskoning vir
jou onvermoe en afwesigheid van die nodige grysstof tussen jou ore om op 'n
plasing te reageer
Re: Afrikaanse Spelling [boodskap #113305 is 'n antwoord op boodskap #113304] Vr, 02 Maart 2007 06:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Mar 2, 9:32 am, "Riaan" wrote:
> Ek het 'n gratis speller wat baie maklik aan Microsoft Word gekoppel kan
> word. As iemand 'n plek het waar ek hom kan download sal ek dit so spoedig
> moontlik doen
>
> Tot tyd en wyl, sal almal wat deesdae so ewe skielik op die "jou spelling is
> kak" ossewa geklim het, asb
>
> a. Aanmeld by Soois se apteek vir 'n jaar se voorraad Prozac's
> b. Ophou om die ander persoon se spelling te gebruik as verskoning vir
> jou onvermoe en afwesigheid van die nodige grysstof tussen jou ore om op 'n
> plasing te reageer

LOL,............
Re: Afrikaanse Spelling [boodskap #113308 is 'n antwoord op boodskap #113304] Vr, 02 Maart 2007 07:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 2 Mar 2007 08:32:26 +0200, "Riaan" wrote:

> Ek het 'n gratis speller wat baie maklik aan Microsoft Word gekoppel kan
> word. As iemand 'n plek het waar ek hom kan download sal ek dit so spoedig
> moontlik doen
>
> Tot tyd en wyl, sal almal wat deesdae so ewe skielik op die "jou spelling is
> kak" ossewa geklim het, asb
>
> a. Aanmeld by Soois se apteek vir 'n jaar se voorraad Prozac's
> b. Ophou om die ander persoon se spelling te gebruik as verskoning vir
> jou onvermoe en afwesigheid van die nodige grysstof tussen jou ore om op 'n
> plasing te reageer

Riaan, se my, dink jy Pretoria (waar jy bly as ek dit reg het) is wat
geweld en misdaad en openbare orde betref, net soos Mogadisho?

Is skietgevegte daaglikse gebeure in die strate war jy woon en werk?
Met ander woorde, moet jy elke dag op pad werk toe en terug huis toe
deur skietgevegte ry of loop? En die strate om jou werk daagliks die
toneel van skietgevegte?

Dis n eerlike vraag. Hoekom ek dit vra, is omdat die gek wat homself
hier Vuur noem, homself op die Engelse groep Fire noem en daar gepos
het dat Gauteng soos Mogadisho lyk en die strate daagliks die toneel
van skietgevegte is.
Re: Afrikaanse Spelling [boodskap #113309 is 'n antwoord op boodskap #113304] Vr, 02 Maart 2007 08:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 2 Mar 2007 08:32:26 +0200, "Riaan" wrote:

> Ek het 'n gratis speller wat baie maklik aan Microsoft Word gekoppel kan
> word. As iemand 'n plek het waar ek hom kan download sal ek dit so spoedig
> moontlik doen
>
> Tot tyd en wyl, sal almal wat deesdae so ewe skielik op die "jou spelling is
> kak" ossewa geklim het, asb
>
> a. Aanmeld by Soois se apteek vir 'n jaar se voorraad Prozac's
> b. Ophou om die ander persoon se spelling te gebruik as verskoning vir
> jou onvermoe en afwesigheid van die nodige grysstof tussen jou ore om op 'n
> plasing te reageer

Byvoegsel toe vorige pos oor die gek Vuur:

Hier is wat ek vir hom gepos het in die Engelse groep in reaksie op sy
pos.

HY > >> <<>Do you live in that house on the coner Nicol and Van der linde in
>>>> Bedfordview with the 12 ft security wall and CCTV all round ?
EK > >> No dude. That sounds like Lolly Jackson. I have no CCTV, no wall.
>
> HY > >Then you live in a complex, right ?
> EK > If you are aiming towards "proving" I don't know about the crime
> situation, just let it go. I know. And I express myself a lot about
> it.
> Crime is high - far higher that anybody in the govt is willing to
> admit.
> The govt is in dangerous denial about crime.
> The police are unorganised.
> The courts are organised badly.
> The metro police is not doing the basic job. etc etc.
> I say this maybe more time than you do.
>
> But, hey, gun battles taking place daily in the streets where we live?
> Jhb being like Mogadisho? Get a life.
>
> And the decay of the inner city actually does come from the late 70's
> and picked up speed in the late 80's. That was overlaid with hectic
> racial migration that brought it's own problems of poverty and crime
> in the 90's. But Jhb was not Madrid in 1994 and is now not Mogadisho.
> It was never Madrid or Geneve, it was crumbling in the inner city for
> a looong time and Mogadisho is a place neither you, I or the writer
> probably ever was in - or would want to be.
>
> And Braamfontein and Newtown IS actually reviving nicely. And Main
> street IS much better looking than it was end of the 80's. I know. I
> was there then and go there now.
>
> And crime is crap and to high. And the govt is fucking up big time
> with crime. And is in denial etc.
>
> I really hate it when people falsify things to prove their ideological
> point. It is lying under another name. Whether it is in this piece
> about Jhb or whether it is about the heroics of MK in the "war" it
> fought, to name another example.

Waarop hy met die volgende "grasie" antwoord:

>> need some prozak?

Hy of sy kan nie dinge met n oop gemoed beskreek nie en ek is dus nie
lus om sy of haar kak in vrot Afrikaans te vat nie.

Hy of sy bly nie eers in SA nie. Is al iets soos 10 jaar gelede die
land uit, as ek dit reg het.

Wil vir my dan oor my eie land vertel en as ek odentlik vir hom se sy
of haar feite is actually verkeerd, kom die stroom beledigings van
agter n skuilnaam.
Re: Afrikaanse Spelling [boodskap #113310 is 'n antwoord op boodskap #113309] Vr, 02 Maart 2007 08:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Mar 2, 11:05 am, Ferdi Greyling wrote:
> On Fri, 2 Mar 2007 08:32:26 +0200, "Riaan" wrote:
>
> > moontlik doen
>
>> Tot tyd en wyl, sal almal wat deesdae so ewe skielik op die "jou spelling is
>> kak" ossewa geklim het, asb
>
>> a. Aanmeld by Soois se apteek vir 'n jaar se voorraad Prozac's
>> b. Ophou om die ander persoon se spelling te gebruik as verskoning vir
>> jou onvermoe en afwesigheid van die nodige grysstof tussen jou ore om op 'n
>> plasing te reageer
>
> Byvoegsel toe vorige pos oor die gek Vuur:
>
> Hier is wat ek vir hom gepos het in die Engelse groep in reaksie op sy
> pos.
>
> HY > >> linde in
>
>>>> >Bedfordview with the 12 ft security wall and CCTV all round ?
>
> EK > >> No dude. That sounds like Lolly Jackson. I have no CCTV, no
> wall.
>
> HY > >Then you live in a complex, right ?
>
> EK > If you are aiming towards "proving" I don't know about the crime
>
>
>
>
>
>> situation, just let it go. I know. And I express myself a lot about
>> it.
>> Crime is high - far higher that anybody in the govt is willing to
>> admit.
>> The govt is in dangerous denial about crime.
>> The police are unorganised.
>> The courts are organised badly.
>> The metro police is not doing the basic job. etc etc.
>> I say this maybe more time than you do.
>
>> But, hey, gun battles taking place daily in the streets where we live?
>> Jhb being like Mogadisho? Get a life.
>
>> And the decay of the inner city actually does come from the late 70's
>> and picked up speed in the late 80's. That was overlaid with hectic
>> racial migration that brought it's own problems of poverty and crime
>> in the 90's. But Jhb was not Madrid in 1994 and is now not Mogadisho.
>> It was never Madrid or Geneve, it was crumbling in the inner city for
>> a looong time and Mogadisho is a place neither you, I or the writer
>> probably ever was in - or would want to be.
>
>> And Braamfontein and Newtown IS actually reviving nicely. And Main
>> street IS much better looking than it was end of the 80's. I know. I
>> was there then and go there now.
>
>> And crime is crap and to high. And the govt is fucking up big time
>> with crime. And is in denial etc.
>
>> I really hate it when people falsify things to prove their ideological
>> point. It is lying under another name. Whether it is in this piece
>> about Jhb or whether it is about the heroics of MK in the "war" it
>> fought, to name another example.
>
> Waarop hy met die volgende "grasie" antwoord:
>
>>> need some prozak?
>
> Hy of sy kan nie dinge met n oop gemoed beskreek nie en ek is dus nie
> lus om sy of haar kak in vrot Afrikaans te vat nie.
>
> Hy of sy bly nie eers in SA nie. Is al iets soos 10 jaar gelede die
> land uit, as ek dit reg het.
>
> Wil vir my dan oor my eie land vertel en as ek odentlik vir hom se sy
> of haar feite is actually verkeerd, kom die stroom beledigings van
> agter n skuilnaam.- Hide quoted text -
>
> - Show quoted text -

Hier gaan ons alweer , eish nog n chill pill ?
Re: Afrikaanse Spelling [boodskap #113312 is 'n antwoord op boodskap #113308] Vr, 02 Maart 2007 08:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:u4mfu2h2bojhfhn2oidpeos18is9vugbb4@4ax.com...

> Riaan, se my, dink jy Pretoria (waar jy bly as ek dit reg het) is wat
> geweld en misdaad en openbare orde betref, net soos Mogadisho?
>
> Is skietgevegte daaglikse gebeure in die strate war jy woon en werk?
> Met ander woorde, moet jy elke dag op pad werk toe en terug huis toe
> deur skietgevegte ry of loop? En die strate om jou werk daagliks die
> toneel van skietgevegte?

Op beide gevalle is die antwoord ... Nee

> Dis n eerlike vraag. Hoekom ek dit vra, is omdat die gek wat homself
> hier Vuur noem, homself op die Engelse groep Fire noem en daar gepos
> het dat Gauteng soos Mogadisho lyk en die strate daagliks die toneel
> van skietgevegte is.

Al wat ek probeer oordra is die feit dat dit moontlik is vir 'n persoon om
'n baie goeie plasing te maak en dan onmiddelik afgeskiet te word omdat die
taalgebruik nie so suiwer is nie. Ons almal weet dit is 'n ou truuk van
Gloudina as sy in 'n hoek gedryf word, om die spelling soos 'n wafferse
sklid te gebruik om die gesprek in 'n ander rigting te stuur.

Wat ook opvallend is, is die taal en spelling ding meer dikwels voorkom
wanneer twee persone van mekaar verskil. Ek kan nie onthou van een geval
waar 'n persoon 'n ander persoon op sy spelling gewys het, of gekla het oor
die manier hoe daar tussen hulle geskryf word in 'n "vriendelike" gesprek
nie.
Re: Afrikaanse Spelling [boodskap #113315 is 'n antwoord op boodskap #113305] Vr, 02 Maart 2007 08:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On 1 Mar 2007 22:55:26 -0800, "Vuur" wrote:
>
> LOL,............

dìt is reg gespel
Re: Afrikaanse Spelling [boodskap #113316 is 'n antwoord op boodskap #113308] Vr, 02 Maart 2007 08:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling scheme (met kwalik bedekte fronse tussen sy oë):

> Riaan, se my, dink jy Pretoria (waar jy bly as ek dit reg het) is wat
> geweld en misdaad en openbare orde betref, net soos Mogadisho?
>

o ja Riaan, jy woon mos in Verwoerdburg?
Re: Afrikaanse Spelling [boodskap #113317 is 'n antwoord op boodskap #113310] Vr, 02 Maart 2007 08:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
> "Vuur"

Waar woon jy Vlam?
Re: Afrikaanse Spelling [boodskap #113319 is 'n antwoord op boodskap #113304] Vr, 02 Maart 2007 08:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 2 Mar 2007 08:32:26 +0200, "Riaan" wrote:

> Ek het 'n gratis speller wat baie maklik aan Microsoft Word gekoppel kan
> word. As iemand 'n plek het waar ek hom kan download sal ek dit so spoedig
> moontlik doen
>
> Tot tyd en wyl, sal almal wat deesdae so ewe skielik op die "jou spelling is
> kak" ossewa geklim het, asb
>
> a. Aanmeld by Soois se apteek vir 'n jaar se voorraad Prozac's
> b. Ophou om die ander persoon se spelling te gebruik as verskoning vir
> jou onvermoe en afwesigheid van die nodige grysstof tussen jou ore om op 'n
> plasing te reageer
>
>

Hoe groot is dit, Riaan? Dit is net teks en kan dus nie te groot wees
nie, so pos dit sommer hier. Dit is inderwaarheid vir gebruik op
hierdie symste forum.
Re: Afrikaanse Spelling [boodskap #113320 is 'n antwoord op boodskap #113312] Vr, 02 Maart 2007 08:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
Riaan kom na hy diep gedink het met dié waarheid vorendag,
en ek dink toe dat dit 'n herhaling werd is.

> Ons almal weet dit is 'n ou truuk van
> Gloudina as sy in 'n hoek gedryf word, om die spelling soos 'n wafferse
> sklid te gebruik om die gesprek in 'n ander rigting te stuur.
>
> Wat ook opvallend is, is die taal en spelling ding meer dikwels voorkom
> wanneer twee persone van mekaar verskil. Ek kan nie onthou van een geval
> waar 'n persoon 'n ander persoon op sy spelling gewys het, of gekla het oor
> die manier hoe daar tussen hulle geskryf word in 'n "vriendelike" gesprek
> nie.
>
Re: Afrikaanse Spelling [boodskap #113321 is 'n antwoord op boodskap #113320] Vr, 02 Maart 2007 09:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 02 Mar 2007 10:59:11 +0200, Dave wrote:

>
> Riaan kom na hy diep gedink het met dié waarheid vorendag,
> en ek dink toe dat dit 'n herhaling werd is.
>

ek hoop iemand gaan my daarop wys dat daar 'n komma in my sin kort.
Re: Afrikaanse Spelling [boodskap #113334 is 'n antwoord op boodskap #113312] Vr, 02 Maart 2007 14:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 2 Mar 2007 10:28:39 +0200, "Riaan" wrote:

> Wat ook opvallend is, is die taal en spelling ding meer dikwels voorkom
> wanneer twee persone van mekaar verskil. Ek kan nie onthou van een geval
> waar 'n persoon 'n ander persoon op sy spelling gewys het, of gekla het oor
> die manier hoe daar tussen hulle geskryf word in 'n "vriendelike" gesprek
> nie.

Soos jy in my ander pos seker gesien het, het ek in eerlike gesprek
met die gek getree en is ek sumier en hehalend afgeskiet met
kinderagtige one liners - net omdat ek iets ter sprake gebring het wat
nie 100% inpas met sy of haar siening nie.

Ek is bevrees as iemand my so behandel gee ek dit terug. Ek sal nie sy
of haar poste ernstig aanvaar nie (te los met feite) en as n mens dit
uitwys, one liner beledigings. Wat ek nou bloot terug sal gee.
Re: Afrikaanse Spelling [boodskap #113335 is 'n antwoord op boodskap #113310] Vr, 02 Maart 2007 14:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On 2 Mar 2007 00:09:54 -0800, "Vuur" wrote:

>> Wil vir my dan oor my eie land vertel en as ek odentlik vir hom se sy
>> of haar feite is actually verkeerd, kom die stroom beledigings van
>> agter n skuilnaam.- Hide quoted text -

>> - Show quoted text -
>
> Hier gaan ons alweer , eish nog n chill pill ?

I rest my case.
Re: Afrikaanse Spelling [boodskap #113336 is 'n antwoord op boodskap #113335] Vr, 02 Maart 2007 15:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Mar 2, 5:18 pm, Ferdi Greyling wrote:
> On 2 Mar 2007 00:09:54 -0800, "Vuur" wrote:
>
> Wil vir my dan oor my eie land vertel en as ek odentlik vir hom
> se sy
>
>>> of haar feite is actually verkeerd, kom die stroom beledigings van
>>> agter n skuilnaam.- Hide quoted text -
>
>>> - Show quoted text -
>
>> Hier gaan ons alweer , eish nog n chill pill ?
>
> I rest my case.

eish, rus lekke'
Re: Afrikaanse Spelling [boodskap #113337 is 'n antwoord op boodskap #113308] Vr, 02 Maart 2007 15:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling skryf

> Riaan, se my, dink jy Pretoria (waar jy bly as ek dit reg het) is wat
> geweld en misdaad en openbare orde betref, net soos Mogadisho?
>
> Is skietgevegte daaglikse gebeure in die strate war jy woon en werk?
> Met ander woorde, moet jy elke dag op pad werk toe en terug huis toe
> deur skietgevegte ry of loop? En die strate om jou werk daagliks die
> toneel van skietgevegte?

Dit is, soos ek gisteraand op TV gesien
het, ook wat in groot dele van Philadelphia
in die VSA gebeur.

Gloudina
Re: Afrikaanse Spelling [boodskap #113338 is 'n antwoord op boodskap #113337] Vr, 02 Maart 2007 17:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Mar 2, 6:30 pm, "Hessie" wrote:
> Ferdi Greyling skryf
>
>> Riaan, se my, dink jy Pretoria (waar jy bly as ek dit reg het) is wat
>> geweld en misdaad en openbare orde betref, net soos Mogadisho?
>
>> Is skietgevegte daaglikse gebeure in die strate war jy woon en werk?
>> Met ander woorde, moet jy elke dag op pad werk toe en terug huis toe
>> deur skietgevegte ry of loop? En die strate om jou werk daagliks die
>> toneel van skietgevegte?
>
> Dit is, soos ek gisteraand op TV gesien
> het, ook wat in groot dele van Philadelphia
> in die VSA gebeur.
>
> Gloudina

ek onthou toe ek in kirkuk gewerk het in 2003-2004 in n war zone het
ek elke ogend in my bakie geklim 6:45 min( selfde tyd elke dag is n
dom vout ) of meer en werk toe gery aleen duur n paar verdagte areas,
ek het weer 5:30 terug gekeer in peak trafic sonder n enkele incedent.
N maan na ek klaar gemaak het daar is 2 Suid afrikaners en 3 britte
dood by n sirkel in n bom ontploving , ek het so twee maal n week daai
pad gevat , hulle het elke dag.
Ek het elke aan 5 verdieping hoog op die houtel se dak gesit en kyk
hoe die jong mand op mekaar skied , so elke nou en dan.
My baas kon nie dit hanteer nie en het na 3 maande weg gehol , shame ,
dit is n oorlogs zone.

N middestedlike oorlogzone is nie so sleg nie , meeste van die tyd
gaan almal aan het hulle daaglikse besighied.
Die probleem is die spanning wat onderligend is , almal is op die
uitkyk vir eits of eimand wat nie pluis is nie.Elke paar dae of weke
gebuur iets gruwelik.

Dit is nou maar net hou SA nou is , dis nou net nie terroriste nie
maar krimineele
Almal is geworied dat eimand hom gaan Hijack en dood maak , almal is
band dat hy in die nag beroof word, sy vrou verkrag , en hy doodgemmak
word terwyl sy kinders moet kyk.

In die opsig is SA net so erg soos Irak was in 2003 en die begin van
2004

Nou is ons in 2007 en op baie pleke soos bagdad is goed baie sleg
meeste van die tyd.
Ek veronderstel dat in SA dit langer sal vat maar SA is n lae
intensitied "war zone"

In Iraq het ons onself bevielig met nommers en teenwoordighied en ek
kan rustig slaap want ons is goed voor bery op meeste senarios.
In SA is die samewerking maar bra swak , daar is mense soos Ferdi wat
nog oortuig moet word dat hy in n gewelds/misdaat oorlog leef, hy dink
dit sal soos n Hollywood movie lyk. Hy sal oortuig word maar deur ons
nie , die krims sal dit vir ons doen.( Nes die Yanks , weier om te
erken dat Iraq in n burger oorlog is )
Gouldina hier sit lekker in kanada en kyk na die reenboog nasie oppie
kassie en wonder waarom hulle so kla, veral die klomp resge onbeskofte
afrikaaners , veral een sekere een ' Vuur" wat uitmintend sleg spel en
proud op dit is .( Dave, Riaan's, Suidwester en n paar ander kla ook
darem)

Moenie worry nie , ek doen nie.
Re: Afrikaanse Spelling [boodskap #113369 is 'n antwoord op boodskap #113316] Ma, 05 Maart 2007 06:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:rsofu29t8gmprpnt346tq1mv07o61smrkm@4ax.com...
>
> Ferdi Greyling scheme (met kwalik bedekte fronse tussen sy oë):
>
>> Riaan, se my, dink jy Pretoria (waar jy bly as ek dit reg het) is wat
>> geweld en misdaad en openbare orde betref, net soos Mogadisho?

>
>
> o ja Riaan, jy woon mos in Verwoerdburg?

LOL ... Ek het +- 'n maand in Verwoerdburg gebly, toe verander die naam.
Moet se ek was nogal bly toe dit Centurion word en nie een of ander
onuitspreekbare swart "vryheid vegter" se van nie
Re: Afrikaanse Spelling [boodskap #113370 is 'n antwoord op boodskap #113336] Ma, 05 Maart 2007 07:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On 2 Mar 2007 07:24:17 -0800, "Vuur" wrote:

> On Mar 2, 5:18 pm, Ferdi Greyling wrote:
>> On 2 Mar 2007 00:09:54 -0800, "Vuur" wrote:

>> Wil vir my dan oor my eie land vertel en as ek odentlik vir hom
>> se sy

>>>> of haar feite is actually verkeerd, kom die stroom beledigings van
>>>> agter n skuilnaam.- Hide quoted text -

>>>> - Show quoted text -

>>> Hier gaan ons alweer , eish nog n chill pill ?

>> I rest my case.
>
> eish, rus lekke'

Cheers. Geniet die kill file.
Re: Afrikaanse Spelling [boodskap #113380 is 'n antwoord op boodskap #113369] Ma, 05 Maart 2007 15:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 5 Mar 2007 08:44:47 +0200, "Riaan" wrote:

>
> "Dave" wrote in message
> news:rsofu29t8gmprpnt346tq1mv07o61smrkm@4ax.com...

>> Ferdi Greyling scheme (met kwalik bedekte fronse tussen sy oë):

>>> Riaan, se my, dink jy Pretoria (waar jy bly as ek dit reg het) is wat
>>> geweld en misdaad en openbare orde betref, net soos Mogadisho?
>


>> o ja Riaan, jy woon mos in Verwoerdburg?
>
>
> LOL ... Ek het +- 'n maand in Verwoerdburg gebly, toe verander die naam.
> Moet se ek was nogal bly toe dit Centurion word en nie een of ander
> onuitspreekbare swart "vryheid vegter" se van nie
>

Nou wat is dan die Tswanese se probleem daarmee dat
Pretoria hernoem word na die voortrekker Tswanepoel?
Re: Afrikaanse Spelling [boodskap #113386 is 'n antwoord op boodskap #113304] Ma, 05 Maart 2007 21:58 Na vorige boodskap
ekke  is tans af-lyn  ekke
Boodskappe: 88
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Riaan moet nie alleen voel nie ek sukkel ook met die spelling. Gelukig is ek
goed met somme. Ek weet twee maal agt is gelyk aan twintig.
Vorige onderwerp: Wikipedia
Volgende onderwerp: Ferdi - jy en jou PC
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 11:12:27 MGT 2024