Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Saldanha Baai
Re: Saldanha Baai [boodskap #107806] Di, 13 Desember 2005 13:12 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Oom Piet" skryf

> Wat ek onthou van daardie plek is nie die sondeurdrekte dae maar
> die stink van vis in die oggend mis

Dankie, Oom Piet. Ek geniet jou beskrywings
van die weskus. Jy het werklik skryftalent. Ek
ruik sommer die reuk van die vis in die mis.

Geniet maar jou sondeurdrenkte dae hierdie
seisoen. Hier waar ek is, is dit nou -20 C en
die rivier buite die venster is besig om bevrore
te raak. Omdat die water warmer is as die
lug, is daar sulke slierte mis hier en daar oor
die rivier. Dis darem nie altyd so koud nie.
Dis alleen wanneer daar 'n hoëdrukstelsel
is, dat dit so koud is. Dan is dit gewoonlik
helder sonskyndae. Soos vandag.

Tant Hessie op die walle van die Ottawa-rivier.
Re: Saldanha Baai [boodskap #107809 is 'n antwoord op boodskap #107806] Di, 13 Desember 2005 15:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Saldanhabaai = Afrikaans
Saldanha Bay = Engels
Saldanha Baai = Afrengalô?

Ek dink Oom Piet se verbeelding is sterker as sy werklike belewenis......
--
Groetnis
Annette

"@rogers.com" skryf in boodskap news:A76dna41rfL1WwPenZ2dnUVZ_tadnZ2d@rogers.com...
>
> "Oom Piet" skryf
>
>> Wat ek onthou van daardie plek is nie die sondeurdrekte dae maar
>> die stink van vis in die oggend mis
>
> Dankie, Oom Piet. Ek geniet jou beskrywings
> van die weskus. Jy het werklik skryftalent. Ek
> ruik sommer die reuk van die vis in die mis.
>
> Geniet maar jou sondeurdrenkte dae hierdie
> seisoen. Hier waar ek is, is dit nou -20 C en
> die rivier buite die venster is besig om bevrore
> te raak. Omdat die water warmer is as die
> lug, is daar sulke slierte mis hier en daar oor
> die rivier. Dis darem nie altyd so koud nie.
> Dis alleen wanneer daar 'n hoëdrukstelsel
> is, dat dit so koud is. Dan is dit gewoonlik
> helder sonskyndae. Soos vandag.
>
> Tant Hessie op die walle van die Ottawa-rivier.
>
Re: Saldanha Baai [boodskap #107811 is 'n antwoord op boodskap #107806] Di, 13 Desember 2005 17:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja wragtag as die ou sy snoek in Hentiesbaai moet gaan haal dan gaan daai
vis al vrek oud wees teen die tyd dat die ou oom dit kan eet! Miskien moet
die oom sommer ook die Hentiesbaaiers laat weet daar's snoek? Hierdie
klink al vir my soos een van daai speletjies met Gloudina as sy
juigkommando....en beide weet ewe min van die onderwerp af!

"Oom Piet" skryf in boodskap news:H8SJSR1J38699.2689467593@anonymous.poster...
> Wat ek onthou van daardie plek is nie die sondeurdrekte dae maar
> die stink van vis in die oggend mis. Jy hoor die meite was vroeg
> vroeg werk toe gaan, tjank en lag tussen mekaar. Onder is die
> hawe hoor jy die doef, doef van die diesel enjin van die visvang
> bote wat uitsoek is vir snoek. Hulle ry tot by Henties Baai,
> Tieties Baai, St Helena and suid na Langebaan on hierdie lekker
> eetgoed to vang. Man dis 'n regte soort vis daardie, met sy nare
> tande wat 'n mens se vinger sal afbyt as jy te naby aan hom kom.
> Die vis winkel in Saldanha se hoofstraat verkoop maar lekker
> stukkies vars gebakte snoek met 'n lekker klomp jtips saam vir
> 'n paar rande. Aitsa, hierdie is goeie kos - swerweskos.
>
> Op die einde van die warm dag kuier ons maar in die Merestijn
> Hotel se kroeg en drink die dubbel Klippies en Coke. Dis vir my
> 'n heelwat lekker lewe op die weskus.
>
Re: Saldanha Baai [boodskap #107906 is 'n antwoord op boodskap #107806] Sa, 17 Desember 2005 10:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nou....@gmail.com  is tans af-lyn  Nou....@gmail.com
Boodskappe: 116
Geregistreer: Junie 2005
Karma: 0
Senior Lid
Kennisgewing: Hierdie artikel is heel waarskynlik vanaf Brad Jesness,
bekende
Internet-koek en suurstofdief en mislukte sielkundige.
Die swak taalgebruik, woordeskat en spelling, gebruik van anonieme
remailer
en ander kenmerke soos aanhitsing van rassehaat val in dieselfde
patroon.
Hy pos ook onder ander mense se name en dis bekend dat hy meer as 1000
aliasse het. Lees gerus meer by http://www.wilhelp.com/bj_faq/
Die artikel hierbo is heel moontlik geplagiariseer uit wyle Pieter
Pieterse,
bekende TV kosskrywer se werk.
--
Brad, hier is vandag se Afrikaans les vir jou:
drol: s.nw. drolle: uitwerpsel, ontlasting, onaangename mens.
Brad is 'n regte drol. "Wat 'n drol is Brad Jesness nie!" Op die
Internet kry
mens baie drolle, maar die grootste een is Brad Jesness.
--
Re: Saldanha Baai [boodskap #107907 is 'n antwoord op boodskap #107806] Sa, 17 Desember 2005 10:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nou....@gmail.com  is tans af-lyn  Nou....@gmail.com
Boodskappe: 116
Geregistreer: Junie 2005
Karma: 0
Senior Lid
Oom Piet wrote:
> Nee man jy's reg. Ek onthoun die plekke se name nie so goed nie
> want dis al 8 jaar gelede wat ons laas daar gewees het. Die plek
> is eintlik St Helena. Ek het vir my seun, Jan gevra en hy't dit
> goed onthou. Jan is eintlik 'n kleurling wat ons ingevat het toe
> sy ouers oorlede is. Hy is 'n baie slim jong man en hy is goed
> op die ou rekenaatjie. Ek tik hierdie boodskappe in word dan
> stuur hy dit vir my want ek verstaan nie hierdie tegnologie so
> goed nie.
>
> Ons trek moreoggend vir die weskus. Die eerste stop is Saldanha
> Baai. As ons die geleentheid kry sal ons vir julle 'n bootskap
> stuur. Groete Piet.

"Oom Piet" se gat -- Kyk wat pos hierdie rassis op 'n ander plek.
Dit lyk mos al weer soos Brad Jesness se drek.
---
http://groups.google.com/group/alt.support.grief/msg/37789a5 5477085dd?dmode=source&hl=en
"Path:
g2news1.google.com!news4.google.com!newsfeed.stanford.edu!ne wsfeed.news.ucla.edu!usenet01.sei.cmu.edu!nn.andrew.cmu.edu! newsfeeder.srv.cs.cmu.edu!anon.lcs.mit.edu!nym.alias.net!mai l2news
Date: 17 Dec 2005 06:53:47 -0000
Message-ID:
From: Anonymous-Remai...@See.Comment.Header (Michelle Malkin)
Subject: Memorial plague dedicated
Newsgroups: alt.support.grief
Comments: This message did not originate from the above address.
It was automatically remailed by an anonymous re-mail service.
If you do not wish to receive further messages from this
re-mailer:
Reply to a....@twistycreek.com with the subject: dest-block
Mail-To-News-Contact: postm...@nym.alias.net
Organization: mail...@nym.alias.net
Lines: 3

WHITE POWER!!!!! DIE niggers die.
---

Sy "Oom Piet" artikels kom vanaf dieselfde plek:

http://groups.google.com/group/soc.culture.south-africa.afri kaans/msg/1cb3fe485b51d88b?dmode=source&hl=en

Path:
g2news1.google.com!news3.google.com!newshub.sdsu.edu!headwal l.stanford.edu!newsfeed.stanford.edu!newsfeed.news.ucla.edu! usenet01.sei.cmu.edu!nn.andrew.cmu.edu!newsfeeder.srv.cs.cmu .edu!anon.lcs.mit.edu!nym.alias.net!mail2news
Date: 16 Dec 2005 12:46:58 -0000
Message-ID:
From: Anonymous-Remai...@See.Comment.Header (Oom Piet)
Subject: Re: Saldanha Baai
CC: mail...@dizum.com
Newsgroups: soc.culture.south-africa.afrikaans
X-No-Archive: yes
References:
Comments: This message did not originate from the above address.
It was automatically remailed by an anonymous re-mail service.
If you do not wish to receive further messages from this
re-mailer:
Reply to a....@twistycreek.com with the subject: dest-block
Mail-To-News-Contact: postm...@nym.alias.net
Organization: mail...@nym.alias.net
Lines: 14

---
Re: Saldanha Baai [boodskap #108232 is 'n antwoord op boodskap #107806] Wo, 18 Januarie 2006 08:46 Na vorige boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Besef julle nie die ou is dieselfde ou vuilbek wat onder so baie skuilname
hier plaas nie.

Werklike skryftalent sê jy vir my Gloudina ... ek wonder

"@rogers.com" skryf in boodskap news:A76dna41rfL1WwPenZ2dnUVZ_tadnZ2d@rogers.com...
>
> "Oom Piet" skryf
>
>> Wat ek onthou van daardie plek is nie die sondeurdrekte dae maar
>> die stink van vis in die oggend mis
>
> Dankie, Oom Piet. Ek geniet jou beskrywings
> van die weskus. Jy het werklik skryftalent. Ek
> ruik sommer die reuk van die vis in die mis.
>
> Geniet maar jou sondeurdrenkte dae hierdie
> seisoen. Hier waar ek is, is dit nou -20 C en
> die rivier buite die venster is besig om bevrore
> te raak. Omdat die water warmer is as die
> lug, is daar sulke slierte mis hier en daar oor
> die rivier. Dis darem nie altyd so koud nie.
> Dis alleen wanneer daar 'n hoëdrukstelsel
> is, dat dit so koud is. Dan is dit gewoonlik
> helder sonskyndae. Soos vandag.
>
> Tant Hessie op die walle van die Ottawa-rivier.
>
Vorige onderwerp: Skewe bloedskenkers
Volgende onderwerp: Oor tien jaar...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 00:40:05 MGT 2024