Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

'Skuus dis nie in ons taal nie

Di., 24 Julie 2001 08:20

Ek het net gedink party ouens hier het genoeg humorsin om hierdie een te
geniet :-)))))))))

> WHO IS JACK SCHITT?
> For some time many of us have wondered just who is
> Jack Schitt? We find ourselves at a loss when someone
> says, "You don't know Jack Schitt!"
>
> Well, thanks to my genealogy efforts, you can now
> respond in an intellectual way.
>
> Jack Schitt is the only son of Awe Schitt. Awe Schitt,
> the fertilizer magnate, married O. Schitt, the owner of
> Needeep N. Schitt, Inc.
>
> They had one son, Jack.
>
> In turn, Jack Schitt married Noe Schitt. The deeply
> religious couple produced six children: Holie Schitt,
> Giva Schitt, Fulla Schitt, Bull Schitt, and the twins
> Deap Schitt and Dip Schitt.
>
> Against her parents' objections, Deap Schitt married
> Dumb Schitt, a high school dropout. !
>
> After being married 15 years, Jack and Noe Schitt
> divorced. Noe Schitt later married Ted Sherlock,
> and, because her kids were living with them, she
> wanted to keep her previous name. She was then
> known as Noe Schitt Sherlock.
>
> Meanwhile, Dip Schitt married Loda Schitt, and
> they produced a son with a rather nervous
> disposition named Chicken Schitt.
>
> Two of the other six children, Fulla Schitt and
> Giva Schitt, were inseparable throughout childhood
> and subsequently married the Happens brothers in a
> dual ceremony. The wedding announcement in the
> newspaper announced the Schitt-Happens nuptials.
>
> The Schitt-Happens children were Dawg, Byrd, and
> Hoarse.
>
> Bull Schitt, the prodigal son, left home to tour
> the world. He recently returned from Italy with his
> new Italian bride, Pisa Schitt.!
>
> Now when someone says, "You don't know Jack Schitt"
> you can correct them.
>
> Sincerely,
> Crock O. Schitt, who's into Bull Schitt
>

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: nuts

Di., 24 Julie 2001 08:09

Mooi gesê Danielle, dit klink darem baie meer beskaafd en gepas. Al wil jy
iemand ernstig kritiseer daal jy mos nie na sy vlak nie. Ek wonder wat dit
in Afrikaans sal wees.

"Danielle" skryf in boodskap news:dgopltkqtpbgh12qma1a03a9bl9pk53k7s@4ax.com...
> On Mon, 23 Jul 2001 13:22:11 +0200, "Max" wrote:
>
>> Frikkie Fucknut?
>
> LOL! Frikkie Fucknut?? Wat van Numnut? :-))
>

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

Die Gewetenswroeging

Di., 24 Julie 2001 06:59

Arme ou Hansie. Hier soek ek na klip om te gooi maar kan nêrens een kry nie
want hulle is almal klaar opgeraap. Ek sal maar langs hom gaan staan en die
inkomende klippe met hom deel.

Maar dit gaan nie hier oor Hansie nie. Dit gaan oor die Gewete! Jy weet,
ek glo vas dat 'n gewete 'n ding is wat jou net pla as jy dink iemand weet
wat jy gedoen het. 'n Wyse ou het eendag gesê: Die bed van 'n veelwywer het
geen gewete nie. Dit gaan hier om selfbehoud ou pêllie!

Vat nou die beskuldige in 'n hofsaak. Hy sweer op die Bybel dat hy net die
waarheid en niks anders as die waarheid sal praat nie. Wat doen hy (as hy
skuldig is)? Hy lieg deur sy tande!

Sê nou ons kan hom oortuig dat die eed wat hy aflê "bindend op sy gewete"
is.
Nou gaan hy vir die Regter sê: "Edelagbare, ek is bevrees dat aangesien ek
gesweer het om net die waarheid te praat, so help my God, is ek daartoe
genoop om skuldig te pleit." Wat sê die Regter? "Sulke eerlikheid en
opregtheid het ek nog nooit teëgekom nie. Jy kan maar gaan." Ek dit is
onregverdig om beskuldiges daardie opsie te gee. As hy skuldig bevind is,
kan hy dan ook vir meineed aangekla word.

GIVE ME A BREAK!!!!!!!

Hier is nou 'n gevalle studie (90% waar en ek werk nog aan die ander 10%):
Die jong dame kom van die platteland na Gauteng. Sy kon nie werk in haar
tuisdorp kry nie. Hier aangekom maak sy vriende met wedergebore Christene en
binnekort word sy self wedergebore.

Hulle behoort aan 'n Charismatiese kerk en sy neem aktief deel aan die kerk
se jeugprogramme en leef, eet en slaap die Woord. Die Jeugpastoor raak met
haar bevriend en meer as net bevriend en kort voor lank spyker hy haar. In
haar onskuld raak verwagtend.

Die Jeugpastoor is 'n "belowende jong man"; beslis 'n Ray McCauly in
wording. Hy gebruik al die "charismata" tot sy beskikking om haar te
oortuig dat as hierdie gedoente bekend word, dit nie net die Kerk nie, maar
op die lang duur die Koningkryk sal skaad. Hy oorreed haar om op die
Bybel te sweer dat sy dit nie op die lappe sal bring nie.

Na vier maande gaan sy terug na haar verarmde ouers in die dorp, swaar
dragtig. Sy weier om haar ouers te sê wie die vader van haar baba is.
Inteendeel, sy spring dadelik aan die werk om haar ouers van hul sondige pad
te bekeer. Sy kannie toesien dat hulle hel toe gaan nie.

Die baba is nou 'n jaar oud, en die belowende jong pastoortjie met sy mooi
Barbie-doll vroutjie en pragtige twee kindertjies, is nou vinnig op pad na
die pastorie en faam. Wat 'n storie!! God is so goed vir hom dat hy nou
nog nie
uitgevang is nie. Hy kan nie sy seëninge genoeg tel nie.

Maar hy lees dalk nou net hierdie brief. Sê nou net sy het gepraat. Of net
haar bek verby gepraat. Of iemand het in haar goed gekrap (Hy het
spesifiek vir haar gesê dat dit nie in belang van die Koningkryk is om
enigiets op papier te sit nie.)

Hy sal versigtig uitkyk na die volgende brief van hierdie skrywer, (die
laaste 10 persent) wat nader aan die kol kan wees - dan sal hy maar voor
vroutjie en die gemeente moet bieg voordat die stront die fan strike. As hy
betyds kan sê dat dit sy gewete is wat hom tot hierdie bekendmaking gedryf
het, staan hy 'n goeie kans om deur sy geliefde gemeente vergewe te word.

As 'n alternatief sal 'n ko�l deur die kop ook help.

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

mp3

Ma., 23 Julie 2001 21:37

Kan iemand my se, is daar 'n link waar ek Afrikaanse musiek kan aflaai???

Gr.Rico

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Re: Homoseksualisme ens..

Ma., 23 Julie 2001 21:08

Jong Danielle ek wonder self wanneer het die samelewing dan nou werklik so
homofobies geword... In sommige antieke kulture (ja selfs patriargale) was
dit glad nie so 'n snaakse verskynsel nie...

"Danielle" skryf in boodskap news:b9lmltsm7l2tlf96mmv1i70l7cegqo8f7u@4ax.com...
> On Mon, 23 Jul 2001 00:12:40 +0200, "Pijotter"
> wrote:
>
>> Pijotter:
>> Het jy 'n link waar ek oor hierdie proefnemings kan gaan nalees??
>> Ek vind dit redelik interesant. Moet wel se dat ek dan nie heeltemal
>> verstaan hoe dit kan bewys dat homo wees nie 'n siekte of is nie...
>
>> "Rico" schreef in bericht
>
>> Toch klopt deze stelling niet helemaal hoor.
>> Het is slechts onderzocht bij een aantal mensen.
>> Bovendien kun je niet zeggen, dat iemand met een vergrote
>> hypothalamus ook homo is.
>> Dus het is nog geen steekhoudend argument.
>
>> Emmy/Angie:
>> Swaap heeft geconstateerd dat er een autonomisch verschil is in
>> de hypothalamus bij homo's
>> Hij kan niet zeggen de geaardheid onstaat aardoor maar je kan
>> het nu wel aanvaarden dat het zo is. Hoe verklaar je dan het verschil.
>
> Danielle:
> Vraag: Is homoseksualisme (en die onderdrukking daarvan) voordelig of
> nadelig vir die samelewing?
>
> Geskiedkundig gesien blyk dit dat die meeste voor- en nadele gegaan
> het oor die feit dat jy kinders kon voortbring of nie.
> Homseksualisme word verban in patriargale samelewings - hoe meer babas
> gebore, hoe sterker die volkstam (meer vegters ens.)
> Sekere Rooihuid-stamme het weer net die teenoorgestelde gebruike
> gehad, waar die homoseksuele persoon 'n verhoogde status beleef het in
> die samelewing. Hulle het ook spesifieke verantwoordelikhede gehad.
>
> Hoeveel van ons homofobiese reaksies is dalk sosiale kondisionering?
> Het jy al van "berdache" gehoor?
> http://members.tripod.com/~Berdache_Two/twospirit.htm
>

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Ek's terug

Ma., 23 Julie 2001 08:58

Terug van vakansie af. Dis verdomp koud in Durban vandag, nou nie so koud
soos dit die afgelope tyd op die rand was nie, maar ek het vanoggend amper
oorweeg om 'n trui nader te trek. Daar's 'n mislike wind hier uit die suide
uit en terwyl ek hier sit en skryf val daar wragtag 'n paar druppels.

Het ek iets gemis. Ek sien Frikkie het besluit om vir ons geskiedenis
klasse te gee. Laas toe ek gehoor het was daar nog 'n verskil tussen 'n
afrikaan en 'n afrikaner. Nadat ek so hier en daar deur Frikkie se
kommentaar gekyk het weet ek nie meer so lekker nie.

Gegroet is al my maatjies. Ek weet as ek name gaan noem, gaan ek iemand
vergeet en dan is ek in die sop nog voordat ek begin het.

Sakkie

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Rekenaars

Ma., 23 Julie 2001 01:32

Alweer 'n aanslag op ons arme mansmense!
pj

MALE OR FEMALE

A language instructor was explaining to her class that in French,
nouns, unlike their English counterparts are grammatically designated
as masculine or feminine.

"House," in French is feminine - "la maison."
"Pencil," in French is masculine - "le crayon."

One puzzled student asked, "What gender is computer?" The teacher did
not know, and the word wasn't in her French dictionary. So, for fun she
split
the class into two groups appropriately enough, by gender, and asked them
to decide whether "computer" should be a masculine or feminine noun.
Both groups were required to give four reasons for their recommendation.

The men's group decided that computers should definitely be of the
feminine gender ("la computer"), because:

1. No one but their creator understands their internal logic.
2. The native language they use to communicate with other computers is
incomprehensible to everyone else.
3. Even the smallest mistakes are stored in long-term memory for
possible later retrieval.
4. As soon as you make a commitment to one, you find yourself spending
half your pay check on accessories for it.

The women's group, however, concluded that computers should be masculine
gender ("le computer"), because:

1. In order to get their attention, you have to turn them on.
2. They have a lot of data but they are still clueless.
3. They are supposed to help you solve problems, but half the time they
ARE the problem.
4. As soon as you commit to one, you realize that if you'd waited a
little longer, you could have gotten a better model.

The women won!!

--

Rekenaars & selfone | 4 kommentare

Toekoms Advies vir: Publieke Sosiale Ondersteuning Inisiatief

So., 22 Julie 2001 22:32

Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, insluitend
Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die Afrika Renaissance,
en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir
die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettingsvermoë en vasberadenheid. Die
menige inisiatiewe geneem deur President Thabo Mbeki, Staatsdepartemente en die
Private Sektor, ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op
die Planeet. Holistiese benadering vir die rol van die immuun stelsel, aangaande
'n geneesmiddel vir miv+/vigs. Miv+/vigs advertensie veldtog. Verskaffing van
miv+/vigs medisyne. Algemeen beskou as die beste benadering om miv+/vigs te
bestry, soos hierbo vermeld. Effektiewe Media en Bemarking beleid reëls.
Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika
Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, te
ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons Paradys, die
Afrika Kontinent, en elders op die Planeet. En nog baie meer. By voorbaat baie
dankie. Dit word inniglik waardeer.

Wil ook graag die Media, en ondersteunende Organisasies, in ons Paradys, en
elders op die Planeet, gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook
vir die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettingsvermoë en vasberadenheid.
Wye dekking van nasionale en internasionale nuus. Internet ondersteuning.
Aanhoudende verskaffing van vermaaklikheid en inligtings artikels, oor die wye
spektrum. Voordelige multi-kulturele ondersteuning inisiatiewe. Ekonomiese en
sosiale bydraes en inisiatiewe, veral om miv+/vigs te bestry. Insluitend die
menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om
die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om hulle
doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons Paradys, die Afrika Kontinent, en
elders op die Planeet. En nog baie meer. By voorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer. Verkieslik om te vra om blinde kolle reg te maak, indien
enige, en/of die amptelike opinie te publiseer na die regmaak van blinde kolle.
En/of enige beste praktyk gebruik, indien enigsins moontlik. Ten voordeel van
alle betrokke partye.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die Persone
van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te verhoog.

Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om eksponensieel
ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word gegee in die gees van
Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik net soos dit is,
en / of te verander na vrye wil.

Wil graag voorstel om Planetêre ontmoetings te verhoog, asook ontmoetings met
Regerings organisasies, die Media, Gemeenskap leiers en lede van die Publiek,
asook en ondersteunende Organisasies. Veral in verband om meer effektiewe rasse
verhoudinge te verhoog, oor grense heen, ongeag ras, kleur, geloof, ens. As deel
van die 2020 en daarna plan om die vrede en voorspoed van die Persone van ons
Paradys, en elders op die Planeet, te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke
partye.

Publieke debatte en/of uitnodigings kan ook verhoog word in die verband. Om
toekomstige lewering van bydraes te verhoog op die persoonlike vlak. Hoogstens
aangeraai, om die vorming van ‘n NRO (nie-Regerings Organisasie) in die verband
te verhoog, indien daar nie alreeds so ‘n Organisasie bestaan. Met die boodskap:
‘Ons sal altyd in die toekoms onthou word vir die geskenke wat ons aan ons
nakomelinge gee.’ Om ondersteuning te verhoog vir die toekomstige hantering van
bydraes, uitleg daarvan, rekenarisering, ontvang reëls, toekenning van reeks
nommers aan bydraes, blinde kolle, standaard boodskappe in die identifisering
van blinde kolle, publieke terugvoer stelsels, ondersteuning groepe beskikbaar –
sielkundiges en/of persone met goeie kennis van mense verhoudinge, beleid reëls
aangaande die kontak van diegene wat bydraes lewer – soos ooreengekom en/of
direkte kontak – afhangende van die versoek van leweraars, verkieslik, publieke
erkenning vir die lewering van bydraes implementeer – indien so versoek – en/of
anonimiteit, koste van verwerking, skedulering en waarde bepaling van bydraes
gelewer, volgorde toekenning daarvan, asook beskikbaarheid van kantoorure – stel
voor om persone te ontvang tot en met 30-60 minute voor sluitingstyd – om
bespreking van bydraes te verhoog, kennisgewing van volgorde van bydraes
gelewer, asook gebruik van handleidings deur leweraars. Om die effektiewe
toekomstige bespreking en lewering van bydraes te verhoog op die persoonlike
vlak. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Die werking van blinde kolle kan ook verhoog word in handleidings en/of
leweraars. Direkte verantwoordelikheid vir die regmaak van blinde kolle, indien
enige, indien ooit, kan ook verhoog word deur leweraars. Soos per die definisie
– feite ignoreer, nie daaraan gedink om ingesluit te word nie, en/of eens gelees
en daarvan vergeet, en/of ondoeltreffende kombinasie van woorde, ens. , waar van
toepassing. Asook, om die verstaanbaarheid te verhoog aan bydrae leweraars as
ruimte vir toekomstige groei, vir die keuse van bydrae leweraars, op die
persoonlike vlak. Om die regmaak daarvan te verhoog, soos nodig, indien ooit,
verstaan om nie doelbewus te wees. Om meer effektiewe toekomstige kommunikasie
te verhoog in die verbetering van toekomstige kwaliteit van lewe. Ten voordeel
van alle betrokke partye.

Die insluit van die stelling ‘Ten voordeel van alle betrokke partye.’ kan ook
verhoog word om na die einde van elke paragraaf verhoog te word. Om die
toekomstige hantering van blinde kolle, indien enige gebeur, indien wel, indien
ooit. Om effektiewe toekomstige advies te verhoog. Ten voordeel van alle
betrokke partye.

Ontmoetings kan ook verhoog word. Aangaande die vestiging van reëls en
regulasies, betaling ontvang vir bydraes gelewer – indien benodig, verwagte en
geskatte gemeenskaplike voordele om ontvang te word in die implementering van
bydraes, periodes van pouse tussen die ontvangs van bydraes, regverdige voordele
ontvang deur leweraars – direk en/of indirek – indien so verkies.
Onderhandelinge en kompromie kan ook verhoog word in die verband, asook om
toelating te verhoog vir navorsing en/of studie tyd, soos verkies. Om meer
effektiewe toekomstige publieke deelname te verhoog in die lewering van
toekomstige bydraes. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Kommunikasie aangaande die werking van blinde kolle, wanneer gebeur, kan ook
verhoog word deur die Media aan die publiek. Om die werkende kennis daarvan te
verhoog, asook die effektiewe hantering daarvan. Soortgelyk aan hierdie diens,
indien enigsins moontlik. Om meer effektiewe toekomstige handelinge en/of
kommunikasie op die persoonlike vlak te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke
partye.

Ontmoetings kan ook verhoog word met Finansiële Instansies. Om die
beskikbaarheid van fondse aan projekte te verhoog, soos nodig. Ten voordeel van
alle betrokke partye.

Ontmoetings kan ook verhoog word tussen Regerings organisasies, die Media,
Gemeenskap leiers, ondersteunende Organisasies en Finansiële Instansies.
Hoogstens aangeraai, om belasting kortings te verhoog aan Finansiële Instansies
en Organisasies betrokke. Om voordelige toekomstige inisiatiewe en suksesse in
die verband te verhoog. Veral in die ontwikkeling van meer effektiewe rasse
verhoudinge. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Suksesse kan ook verhoog word deur die Media aan die Persone van ons Paradys, en
elders op die Planeet. Om ondersteuning te verhoog vir ekonomiese inisiatiewe
onderweg in die ontwikkeling van Renaissancis regoor die Planeet.

Hoogstens aangeraai, om ‘n hoë prioriteit aan hierdie bydrae te verhoog in die
implementering daarvan in ons Paradys, indien enigsins moontlik. Om meer
effektiewe vlakke van kommunikasie te verhoog, soos nodig. Ten voordeel van alle
betrokke partye.

Hierdie bydrae kan dien as die geskenk van die Millennium van die ANC, President
Mbeki, asook die Regering van ons Paradys, aan die Regerings en Persone elders
op die Planeet, waar benodig. Verkieslik nadat die goedkeuring indien verband
verhoog is van die Regerings en Persone van die VK en VSA. Om vriendskappe te
verhoog tussen on Paradys en elders op die Planeet.

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral wanneer President Mbeki
die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n kwantum sprong vorentoe
neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna. President Mbeki kan suksesse behaal
in die Suid Afrika Renaissance herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika
Renaissance deelneem. En dit die sukses maak wat dit verdien om te wees. ‘n
Ekonomiese bloei tydperk kan verwag word. Nadat gereedheid bereik is in die
verband deur die aanwys van ‘n groen lig te lewer, soos aangevra. Ten voordeel
van alle betrokke partye.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Meer effektiewe toekomstige ekonomiese en sosiale bydraes kan asemrowend verhoog
word.
Meer effektiewe toekomstige effektiwiteit van publieke en sosiale stelsels kan
asemrowend verhoog word.
Meer effektiewe toekomstige verstaanbaarheid en regmaak van blinde kolle tydens
die lewering van bydraes kan asemrowend verhoog word.
Meer effektiewe toekomstige staaling van vermoë kan asemrowend verhoog word.
Meer effektiewe toekomstige verstaanbaarheid van publieke benodighede deur
besluitneming organisasies kan asemrowend verhoog word.
Meer effektiewe toekomstige ondersteuning van hierdie diens – slegs op die
persoonlike vlak - kan asemrowend verhoog word.
Verhoogde suksesse van Renaissancis kan asemrowend verhoog word.
Meer ondersteunende verhoudinge kan asemrowend verhoog word.

Ekonomieë, en potensiële ekonomieë kan asemrowend verhoog word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.

Kommentaar:
Om ‘n spesiale boodskap hier te verhoog: U is super waardevol om ANC te wees om
ons hier te bring. Verhoog ondersteuning aan hierdie inisiatief en word nog
meer.

Hierdie inisiatief word beskou as ‘n belangrike bou blok aangaande verhoogde
opbrengste van Renaissancis, ten doel van die triljoenêr kaart, wat hier beplan
word. Om ‘n vorige stelling van Gandhi te herhaal – Daar is meer as genoeg
hulpbronne.

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n beter
wêreld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 22e Eeu d.m.v. grootheid,
goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir een. Word
'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar almal gelukkig
is en bevry is van pyn en leiding.

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van ons
Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook Profytvol
Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier geuiter word, is dit a.g.v.
'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer dit raakgesien is.
Apologie word nou al aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Waarheid van die dag...

So., 22 Julie 2001 09:36

Maar 'n mens moet die pad letterlik volg, nie net
daaroor praat nie. En in albei gevalle is dit 'n baie nou en moeilike
pad.

Gloudutius

(re fatalisme)

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

resep vir ontbijtkoek/peperkoek

So., 22 Julie 2001 08:26

Annette jy vra net en ek het hierdie resep vir jou.
Dis in Nederlands, maar hier op die NG is so baie slim mensen, hulle kan dit
vir jou vertaal :-)
En dit is reg, ontbytkoek word ook in Nederland in sommige dialecten
peperkoek genoem.
So dit is dieselfde.
Thanks Max, dis so maklik 'n Afrikaan in Nederland te he :-)
Gr.Rico

" Ontbijtkoek


------------------------------------------------------------ --------------------

Nodig

cakevorm van 20 x 10 cm. - vetvrij papier - 250 gr. zelfrijzend bakmeel - 2
tl. kaneel - ½ tl. kruidnagelpoeder - ½ tl. noodmuskaat - 100 gr. bruine
basterdsuiker - 100 gr. bloemenhoning - ½ dl. melk


------------------------------------------------------------ --------------------

Bereiding

Vet de cakevorm goed vet in en bestrooi dan dun met bloem.

Het bakmeel, het zout en de kruiden zeven in een kom. Voeg de basterdsuiker,
de honing en de melk toe en blijf roeren tot er een "soepel" beslag ontstaat
.

Schep het beslag voorzichtig in een cakevorm. Het velletje vetvrije papier
invetten en op het beslag leggen.

De vorm onder in een matig verwarmde oven van 160°C. schuiven en de koek in
1-1¼ uur gaar bakken.

VERWIJDER NA 3/4 UUR HET VETVRIJE PAPIER.

Laat de koek op een rooster uitdampen. In aluminiumfolie bewaren.

Als u zelf ontbijtkoek maakt, ziet deze er uit als een cake (dus met een
korst), maar de smaak is hetzelfde.


Deze pagina is gemaakt in april 2000 en is © Fransen Ltd.

Laatste update 22-04-2000


http://people.zeelandnet.nl/nickji/gebakontbijtkoek.htm

Ontbijtkoek

Kos & resepte | 6 kommentare

Bladsye (1835): [ «    891  892  893  894  895  896  897  898  899  900  901  902  903  904  905  906    »]
Tyd nou: Ma. Des. 29 13:25:35 UTC 2025