*****************************************
Julle weet dat ek die nuusgroep
gebruik om die dag se spanning
af te skud. Dit is ook waarom
ek gewoonlik hier ligsinnig is.
Maar die rede vir die posstuk is
Mientjie wat haar Vader enkele
dae gelede verloor het. En op
geen goeie voet met hom was
nie. En haar gebroke woorde
in die kerk wat my ontroer het.
***************************************
quote
*
In oomblikke van stilte het die tyd verbygegaan;
En in die skaduwees en koelte het ons nog steeds pa en dogter gebly.
Nòg wind, nòg spasie kon die opgehoopte leegtes vul,
Maar tussen toe en nou het die lewe ons wreed gekul.
Nou is die horison rooi en oop;
En net spasie bly.
Die koelte van jou skadu het stil-stil verdwyn.
Mientjie
*
end quote
*******************************************
*******************************************
*******************************************
*******************************************
*******************************************
Tommorrow is not promised to anyone,
young or old alike,
and today may be the last chance
yoe get to hold your loved one tight.
So if you're waiting for tommorow,
why not do it today?
For if tommorow never comes,
you'll surely regret the day,
That you didn't take that extra time
for a smile, a hug, or a kiss
and you were too busy to grant someone,
what turned out to be their one last wish.
So hold your loved ones close today,
and whisper in their ear,
that you love them very much and
you'll always hold them dear.
Take time to say "I'm sorry,"
"Please forgive me," "Thank You,"
or 'It's okay".
And if tomorrow never comes'
you'll have no regrets about today.
Kusdorpe met sonsoet lemoene en immergroen
boorde, met die vol uier van die somer,
sorgelose oes van die donker aarde.
Soggens as die krewe rooi op die dekplanke lê,
as die ou mans bier drink saam met vis
en suurlemoen, en die vissersbote fluit
op die bedrywige see, dan weet ek:
ek kan maar net by benadering leef,
net die voortekens van die volheid weet,
net ruweg ken die moeitelose skoonheid
van hierdie dag: die smal hawens, kerkies,
die kloosters met binnehowe vol blomme en 'n put,
die geweldige rooi lewe van papawers
teen 'n ou kalkmuur. Dank God ek is ook hier.
André P. Brink (samest.), Groot Verseboek 2000, (Kaapstad: Tafelberg) 2000.
Sorry if this is the wrong forum.
I am wondering if there is a website with a list of the members of
President Kruger's Cabinet? I'm looking for a reference to my great,
great oupa.
TIA,
Ek hoor daar is Saterdag by die Zimbabwiese Reserwebank
> ingebreek en oor 'n biljoen Zimdollars gesteel.
>
> Die polisie kan glo geen motief vir die misdaad vind nie.........
Kry dit van iemand anders - en dit is vir my baie snaaks.
Annette
Norbert - terwyl jy nou so op hoogte daar onder is oor wat presies hier
aangaan - kan jy vir my laat weet wat hulle daar in Europa sê van Zimbabwe
se onmiddelike toekoms, en van Onse Prez wat nog steeds werk aan sy
toespraak ivm die Zimbabwiese uitslag?
Moet sê, hier dink ek ons beleef die stilte voor die storm.
Nou net oor die nuus: Eerste boer net buite Harare doodgeskiet deur
besetters.
Die storm het begin:((
Kan julle nie 'n lugbrug organiseer, om die arme mense te help wanneer hulle
ons land begin invlug nie?
Ons sal tog nie almal kan huisves en voed nie - en van werk praat ons nie
eers nie.
Organiseer 'n bietjie daar en kry 'n massiewe humanitêre aksie op die been.
This dutch man, with a heart for South-Africa,
is looking for real south-African recepte.
Can anyone suggest (south-african) websites where I can find these?
M.v.g.
Xander Helmich
(reply by mail? please remove # from address)