Nou moet ek net gou eers vasstel - wie is die "Afrikaner Volk" ?
On Fri, 8 Nov 2002 14:26:00 +0200, "Paul Van Straaten"
wrote:
> ONS VOLK GLO:
> dat die drie-enige God volkome beskik oor die bestaan en
> lotgevalle van volkke;dat ons vaders deur Hom na hierdie
> land gelei is met die doel dat ons as volk hom in hierdie
> Land sal dien;dat ons in nederige gehoorsaamheid en
> verantwoording voor Hom moet buig.
> ONS VOLK VERWERP:
> 'n Onverdeelde eenheidstaat waarin die verskillende volke
> een nasie onder een owerheid moet word;enige
> oorheersing deur 'n volksvreemde meerderheids regering
> of enige bestel wat nie voorsiening maak vir volledige
> vryheid van elke volk in sy eie vaderland.
> ONS EIS DIE REG:
> om as volk voort te bestaan;vry te wees;om sonder enige
> inmenging van buite onsself in ons eie Vaderland te regeer;
> om ons identiteit te bewaar;om ons voortbestaan met alle
> middele tot ons tot ons beskikking(binne wetlike raamwerke)te verdedig;om na
> ons keuse ons eie
> gemeenskapslewe,opvoeding en samelewing in te rig.
> ONS VOLK ONDERNEEM:
> om God as volkome oppermagtig te erken en Hom uit
> dankbaarheid vir Sy genade te eer en te dien;om volgens Bybelse eise van
> sedelikheid te lewe;om vrede,vryheid
> en welsyn te bevorder;om die Vaderlandsbodem te
> bewaar;om trou en offervaardigheid tussen Volksgenote
> te bevorder;om vreedsame verhoudings met ander volke na te streef.
> DAAROM SAL ONS VOLK:
> Dat ons nie sal rus alvorens ons vryheid in ons eie vaderland volkome
> bevestig is nie.Ons versoek ons volksgenote om in hierdie uur van nood
> mekaar te
> onderskraag en ons eenheid te verstewig.Ons vesoek ons
> volksgenote om te verootmoedig voor ons Hemelse Vader
> en om onophoudelik te bid vir die herwinning van ons Vryheid.Ons versoek ons
> volksgenote om hulle passief
> en sonder geweldadige optredes, tot die vryheidstryd
> verbind te wees.
> VIR VRYHEID,VOLK EN VADERLAND!
> pau...@lantic.net
>
Jaaa Elaine's terug. Ouer, nie noodwendig slimmer nie, vetter en armer.
Die laaste jaar het ek deur twee Russell Crowe, een Mel Gibson, 'n Linkin
Park, Limp Bizkit en Collective Soul fase gegaan. Op die oomblik gaan ek,
tot groot misnoeë van my man, hond en kollegas deur 'n Eminem fase.
Ek het twee keer verhuis en het een hond ryker geword. O ja, en ek het in
die laaste drie maande dit reg gekry om R1050 by een video winkel te
spandeer. Hulle ken ons al so goed daar, ons word op ons voorname genoem en
nuwe DVD's word eenkant gesit sodat ons dit eerste kan kry. Wat 'n sad, sad
lewe het ek nie.
Anyhoo, ek's darem bly (en dankbaar) om dieselfde ou en nuwe (wel nuut vir
my) name hier te sien, selfs ou Kosie , met sy verskriklike taal is nog
hier. Dit was 'n besige jaar, en tyd vir rondspeel op die net was daar nie
juis gewees nie, kom ons hoop ek het bietjie meer tyd in die jaar wat kom.
MAPUTO, Nov 7 (AFP) - Zimbabwe Foreign Minister Stan Mudenge
said Thursday the government wants Britain to compensate white farmers
in the southern African country for land seized under a contentious land
reform programme.
"We have completed the land reform programme, and it is now up to
the British govermment to assume its responsibility to compensate the
commercial farmers," Mudenge told journalists at an EU-SADC meeting here.
Mudenge said the compensations could be made directly to the
farmers, through Britain and Zimbabwe, or even through the United
Nations. "We just want justice for the white farmers", he said.
Mudenge was speaking on the sidelines of a two-day meeting of
government ministers from the 14-member Southern Africa Development
Community (SADC) and the European Union (EU) in Maputo, Mozambique.
Zimbabwe is currently embroiled in a land reform programme which
has seen the seizure of most of the properties belonging to the country's
4,500 white farmers.
My name is Thijs and I am from the Netherlands.
Recently I have been promoted within the scoutinggroup of which
I am a member. I am now the leader of "De Stam".
The leader of "De Stam" is reffered to as 'oubaas'.
Everyone in my group says it is a nautical term, but after doing
some research on the internet I have come to the conclusion that
it originates from the African language. The only problem now is,
that I can't find the exact meaning of the word 'oubaas'.
Can anyone help me, it would mean a lot to me.
Lees gister dat 'n man, wie se vrou dood is net na die baba se geboorte, uit
moedeloosheid die kind begin borsvoed het - en daar was melk!.
Dus, nou weet ons, dis uit pure kleinserigheid dat mans maak asof hulle nie
kan borsvoeding gee aan babas nie.:)))
Annette
Ons het altyd 'n goeie manshokkiespan gehad. Met die inmenging van almal wat
politiek najaag, en die weiering dat hulle aan die spele kon deelneem, het
baie goeie spelers hulle van die sport op internasionale kompeterende basis
onttrek. Nou sit ons seker met die swakste nasionale span ooit.
Annette
Bo en behalwe dat die nasionale swemspan nie gedwing word om
verteenwoordigiend te wees nie, en hulle nie die swaard oor hul kop het dat
hulle nie aan byeenkomste sal deelneem agv hul lelieblanke verteenwoordiging
nie, lyk dit vir my of die wat veronderstel is om te presteer te hoog in die
pers aangeskryf word. Dis hoekom ons so teleurgesteld is as hulle nie almal
goue medaljes wen nie.
Annette
Mens behoort die VKRSA seker dankbaar te wees dat hulle die notules van
hulle vergadering met minister Balfour laat uitlek het. Nou sien 'n mens
waarmee hulle te kampe het en dat ministers maar net so rassisties soos ons
kan wees as hulle dink niemand kyk nie...
Wat die ANCYL in die vergadering moes maak, verstaan ek nie. Waar was hulle
eweknieë in regse geledere, om die balans reg te stel?
Gelukkig weet ons nou die NNP is byderhand om wigte en teenwigte te gaan
inslaan met hul nuwe, nie-konfronterende styl wat ons regering so suksesvol
in Zimbabwe gebruik.
Iets waarmee ek my eie bloeddruk onnodig opjaag, is my ergenis elke keer as
ek sien rugby is hoofnuus in die koerant. Sondae sal jy sien dat die een of
ander koerant 'n sappige scoop het, maar dan het Rapport weer ontdek daar is
weer die een of ander rebellie of grief in die rugbygeledere.
Gee hulle hulle eie koerant - RUGBYNUUS (met 'n kort oorsig oor die wêreld
daarbuite)...