EDINBURGH (AP) --
Springbok rugby practice was delayed nearly two hours today after a player
reported finding an unknown white powdery substance on the practice field.
Head coach Strauli immediately suspended practice while police and federal
investigators were called to investigate.
After a complete analysis, Scotland Yard forensic experts determined that
the white substance unknown to the SA players was the try line. Practice
was resumed after special agents decided the team was unlikely to
encounter the substance again. (SAPA)
From: "Annette"
Subject: Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners.
Date: Tuesday, 26 November, 2002 11:14 AM
Eugene Terblanche
PW Botha
HF Verwoerd
Nelson Mandela
Tutu (cancel sy gat)
Johannes Kerkorrel
Wayne Ferreira
Jan Pohl
Dirkie de Villiers
Van Zyl Slabbert
Frew McMillan
9)
"Rico" skryf in boodskap news:3de3352c$0$11756$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Nelson Mandela sal die nommer 1 moet wees en soos Annette se, julle kan
> daaroor nie baklei nie!!
>
> Ook Paul Kruger moet op die lys geplaas word en bisschop Tutu, Johannes
> Kerkorrel en Wayne Ferreira.
>
> Rugbyplayers ken ek nie, so dis up to u all :-))
>
> Gr.Rico
> "Annette" schreef in bericht
> news:arv44o$lml81$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Kan ons 'n lys saamstel? - Dooies tel ook.
>> Op die ander ng is die 100 Britte gelys.
>> Mick Jagger het dit nie gemaak nie.
>>
>> Sal bietjie later die Britse lys hier pos sodra ons 'n paar SA name gekry
>> het.
>> Moet nou net nie begin baklei oor wie eerste is nie - dit maak nie saak
>> nie - solank ons net 100 name kan kry.
>>
>> Annette
>>
>
Die nuwe Sel C advertensie op RSG laat my tande kners elke keer as ek dit
hoor.
Hulle praat van bepalings en voorwaardes as vertaling vir terms and
conditions, terwyl (sekere) voorwaardes 'n beter vertaling sou gewees het.
Tyd dat mense wat ordentlik Afrikaans kan praat die werk kry om die
vertaalwerk te doen.
Potter 2 :
Dit begin hier te draai hierdie naweek.
Iemand daar ver wat dit al gesien het?
Van een klomp hoor ek dat dit beter is as die vorige prent, en van ander
weer dat dit swakker is.
Sal maar self moet gaan kyk.
Ek hoor dat mense wat bang is vir slange en spinnekoppe sal dink dis 'n
riller:)
Annette
Willie Vorster
is die koster
Tannie speel die orrel
Al die vroue
is verkoue
Mans met baadjies
sonder moue
Predikant
slaan sy hand
bont en blou
op die kanselrand
Kan ons 'n lys saamstel? - Dooies tel ook.
Op die ander ng is die 100 Britte gelys.
Mick Jagger het dit nie gemaak nie.
Sal bietjie later die Britse lys hier pos sodra ons 'n paar SA name gekry
het.
Moet nou net nie begin baklei oor wie eerste is nie - dit maak nie saak
nie - solank ons net 100 name kan kry.
>>> OK Jonas die coward agter die skuilnaam. Ek is hier. Bel my. Ek wag...
> kyk 'n bietjie wat aangaan in jou land en skryf daaroor anders as om nou 'n
> ontmoeting met Davie te wil vra...
Dit raak al hoe meer komies. Nou skryf ek al onder die naam 'Jonas'
ook:-))) Ek wonder wie is werklik almal op hierdie nuusgroep behalwe
ek.
Ek beoog om volgende week met verlof te gaan. Beslis wil ek nie dat
die nuusgroep ten gronde gaan nie, so ek sal dus steeds as Katryn,
Paul van Straaten, Jonas, Gloudina en Sebs skryf sowel as twee name
waaronder ek op die ander groep deel. (Daardie name sal ek egter nie
openbaar nie want dit is wonder bo wonder steeds geheim). Die
vrouenaam waaronder ek geskryf het en slegs Tannie Hester my
(heel komplimenterend!) uitgevang het, sal ek miskien weer gebruik.
Davie Davis gun ek egter 'n lekker verlof maar dit is ook eers
volgende week so kom ons kyk wat is nuut in die komende week.
En wanneer ek terug is van verlof, kom kry ek miskien tog dat Ferdi
verhuis het na soc.culture.anc.