Ons tuisblad het op 26 September 1996 begin. Ons het in die klompie
weke 'n aantal oulike en kostelike kinder sê-goed daar kwyt geraak. As
jy graag 'n opsomming van alles wil sien, e-pos net vir my 'n kort
briefie na dm...@pixie.co.za en ek stuur dit sommer gou vir jou.
Jy kan natuurlik ook vir ons tuisblad gaan kuier by:
On Tue, 19 May 1998 16:04:58 -0700, Jakes wrote:
> Jan was 'n prokureur en het baie geld gemaak uit sy praktyk
> en besluit om te gaan boer op sy plaas. Soos die noodlot dit
> wou hê werk die boerdery na 10 jaar se gesukkel nie so lekker
> uit nie en Jan besluit om maar terug te gaan en sy amp as prokureur
> weer op te neem.
> Omdat hy 'n bietjie vasgeroes het, besluit Jan om 'n paar hofsittings
> by te woon om weer in die ding te kom.
> Die eerste saak was teen 'n man wat 'n meisie van 15 onsedelik
> aangerand het. Na al die getuienis kom die regter se uitspraak:
> R100 boete.
> Volgende saak is teen 'n man wat sy vrou bewusteloos geslaan het.
> Uitspraak: R50 boete.
> Jan begin toe wonder wat de hel gaan nou hier aan maar sit maar
> stil.
> Die volgende saak is teen 'n swartman wat op sy fiets gery het
> sonder 'n lig aan. Vonnis: Lewenslank tronkstraf.
> Nou kon Jan dit nie meer hou en stamp aan die ou hier langs hom.
> "Verskoon my meneer, ek was lank 'n prokureur maar hierdie is
> die limiet! Wat gaan aan met die regter?"
> "Waar was jy broer?" antwoord die ou. "Het jy nie geweet dat die
> AWB het oorgevat met die laaste verkiesing met 'n oorgrote
> meerderheid? Die hele regering is nou so ver regs dat hulle die Nazis
> soos 'n sondagskoolpiekniek laat lyk. Maar ek kan jou sê, daardie boi is
> gelukkig. As hulle hom in die nag gevang het, het hy gehang!"
>
> Jakes
Tiens, un autre message en Klingon !
Daniel, aujourd'hui c'est à ton tour de répondre
à ce message faisant l'éloge du Klingon
Moé j'sus tanné pis fatigué pis à part de ça
ma cinqtaxe et pas aussi bonne que la tienne !
Alors, tu lui réponds pis tu le manques pas hein ?
Si tu as de la difficulté fais-toi aider par
le grand Luc D'Anjou ou par Peter S. Saly
parce que ce dernier est excellent en cinqtaxe
dans presque t o u t e s les langues!
"Ek verstaan dit nie," kla Koos by Stoffel, " my elektrisiteitsrekening is
elke maand oor die R600."
"Maar Koos, jou TV en radio is heeldag aan en jou ligte brand gedurig."
"Ja, maar hoe weet hulle dit? Ek hou my gordyn heeldag toe!"
============================
Ná 'n lang jaagtog slaag die verkeerskonstabel daarin om Koos tot stilstand
te bring.
"Meneer," sê hy, "besef jy dat jy netnou teen 120 km/h by my verbygejaag
het?"
"Ja," sê Koos, "ek was bang jy sien ek het nie my veiligheidsgordel vas
nie!"
============================
Klein Kosie kom die middag ná sy eerste skooldag tuis. "En toe, hoe was
dit?" vra sy ma.
"Juffrou wou weet waar ek gebore is."
"Kon jy darem onthou waar?"
"Ja, maar ek het haar nie gesê nie."
"Hoekom nie?"
"Ag, Mamma, ek het gedink die kinders sal dink ek's 'n `sissy' as ek sê in
die hospitaal, toe sê ek maar op die rugbyveld."
============================
"Koos," sê die huweliksberader, "jy moenie saans met jou probleme gaan slaap
nie..."
"Maar my vrou wil nooit alleen slaap nie!"
============================
Koos jr. kom tuis en sy ma vra hoe dit met die eksamen gegaan het.
"Ek het 100 persent gekry, Ma."
"Regtig?"
"Ja, 25 vir wiskunde, 25 vir aardrykskunde, 25 vir Afrikaans en 25 vir
geskiedenis."
============================
Toe Koos vd M vir sy Ma skakel en se dat hy met Lizzie Tshabalala gaan
trou, se Ma: " nee wat, bring haar maar tuis. Ek sal in die kombuis
wees - met my kop in die oond."
My Afrikaans is not bad after 15 years....
--
MikeS
On Sun, 28 Jun 1998 09:44:18 +0100, Mike Sarosi
joked:
> Toe Koos vd M vir sy Ma skakel en se dat hy met Lizzie Tshabalala gaan
> trou, se Ma: " nee wat, bring haar maar tuis. Ek sal in die kombuis
> wees - met my kop in die oond."
>
> My Afrikaans is not bad after 15 years....
> --
> MikeS
Het mijne wel, na 41 jaar ;-) !
Wat betekent: -skakel en -oond ??
I'm sure you can make me laugh :-))
Marcel van Herpt
Netherlands
------------------------------------------------------------ ----------------------------------
to reply via email: remove "SPAM" "CURE" from e-mail address
bij beantwoording via email: verwijder "SPAM" "CURE" uit e-mail adres
------------------------------------------------------------ ----------------------------------