Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Springende honde

Vr., 07 Februarie 2003 10:13

Het die pos iewers gesien, en kan dit nie nou kry nie.
Gister in dieremaniere is dieselfde probleem behandel - as 'n hond 'n
springer is, moet jy maar alles doen om die gewoonte uit hom te kry.
Ek sou dink hulle sal gereeld by dieselfde plek oorgaan - so hoekom nie
daardie kol vet smeer nie - dan leer hond gou af om daar te probeer oorgaan.
Die honde sal seker 'n ruk lank met 'n blou neus rondloop:)

Annette

Troeteldiere | 0 kommentare

Gratis ADSL

Vr., 07 Februarie 2003 08:48

Meer spoed vanaf Maandag: www.artslink.co.za/isp/adsl vir die wat wil
probeer.

:-)

TJ
082 230 CALL
Artslink.co.za ISP
www.artslink.co.za

------------------------------------------------------------ ---

Subscribe and we'll tell you who is doing what, where and when.

Member of BASA, ISPA, PANSA and TMSA

The SA Arts, Culture and Entertainment Hub
Artslink.co.za - http://www.artslink.co.za

Rekenaars & selfone | 4 kommentare

Wie sou kon dink?

Vr., 07 Februarie 2003 07:04

Felicia Mabuza-Suttle is al tien jaar besig met haar program om mense te
frustreer. Dit wil nogal gedoen wees.
Nie eers die nimlike Haas Das of vermaaklike Knersus kon 10 jaar op TV
oorleef nie.

Annette

Koeitjies & kalfies | 5 kommentare

KKNK 2003

Vr., 07 Februarie 2003 06:59

Besprekings vir KKNK 2003 open Maandag .
Die fees is hierdie jaar 29 Maart tot 5 April in Oudtshoorn.
Die volledige program is beskikbaar by www.kknk.co.za

Annette

Koeitjies & kalfies | 14 kommentare

Weereens Hallo Almal

Do., 06 Februarie 2003 21:25

Vir die van julle vir wie ek nog nie hallo gese het vandat ek terug is uit
Nigeria nie sê ek dit weer. HALLO

Ek sien hier het nie veel dinge verander nie, behalwe dat Gloudina nou
@rogers.com is.

Bestaan Ferdi nog ?

Groete

Riaan

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Dit is nou n plan wat KAN werk diè

Do., 06 Februarie 2003 12:43

Kyk na wat hier onder staan en as jy tyd het gaan kyk na die website.
Stuur dit dan na al jou vriende en sê hulle moet aansluit. Ek het
klaar aangesluit. Die mense wat die konsep uitgedink het was nogal
skerp as jy my vra. En as dit werk kan ons ook geld kry!! Dit kos my
niks!!

Have you been looking for a good additional income?

Here's a valid business opportunity that can get you there. All it
takes is to visit the link below, read through the website carefully
and sign up! As easy as that!

Do this now, DO NOT procrastinate.
IT'S LEGAL
IT'S DIFFERENT
IT'S FREE
IT'S NEW
IT"S GOING TO BE HUGE
IT'S 100% SOUTH AFRICAN
And if it works - IT'S GOING TO PAY BIG

Take few minutes. Read about them first on their website read under
"tell me more" and "Q&A" and YOU DECIDE!

IT IS TOTALLY FREE! http://www.marketsa.net

You will need this info to sign up:

User Name - RiaanS
User Id - 4408

That's right, I've just joined and I'm number 4408 in the country.

Lets get a slice of this action and make it happen!!!!

Regards
Riaan Steenkamp


Wel, as ek net junkmail uit my hotmail account uit moet delete en dan
kry ek geld daarvoor, dan is ek IN want ek vee al klaar so baie spam
uit dat 5 ekstra my nie gaan pla nie!

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

King of Pop

Do., 06 Februarie 2003 09:45

Julle moet tog nie, as die nuutste onderhoud met Michael Jackson julle
TV haal, dit mis nie. Dis skreeusnaaks!!!

Nee, dis treurig. Sit hy en sy 12 jaar oue vriendjie en handjies
vashou, terwyl hy vertel dat die wêreld ignorant is, omdat ons nie 44
jarige mans en 12 jarige seuntjies saam in die bed wil sien nie.

Ook interessant is dat hy sê dat hy absoluut net sy neus laat timmer
het. Die res van sy veranderinge is alles deur puberteit. Ook die feit
dat hy nou wit is...

Ook sy leliewitte kinders is in die program te sien.

Ek moet sy aanhangers waarsku om dit liewer nie te kyk nie. MJ kan
nie vir 'n uur en 'n half sy vlakheid wegsteek nie.

Koeitjies & kalfies | 33 kommentare

grappie in afrikaans, regtig

Do., 06 Februarie 2003 08:22

Dogtertjie sit by die haarkapper en eet 'n koekie.

Haarkapper: Jou koekie gaan hare op kry.

Dogtertjie: Ja, en ek gaan tieties ook kry.

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za

Humor & grappe | 5 kommentare

Nuwe Dogtertjie

Do., 06 Februarie 2003 01:47

Baie geluk hier van Engeland af en hoop sy bring baie vreugde

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

so whos your daddy?

Wo., 05 Februarie 2003 14:59

so word baie gevang ne

DIVORCED FATHER:
"When you go back to your Mom's tonight,
give her this envelope and tell her that since you are now 18, this is
the last check she'll ever see from me for child support.

Then, stand back and watch the expression on her face."

Later... DAUGHTER: "Mom, Dad asked me to give you this envelope.

He said to tell you that since I'm now 18, this is the last child
support payment he'll ever have to make to you.

Now I'm supposed to stand back and watch the expression on your face."

DIVORCED MOTHER: "Next time you visit your father, tell him that after
18 years I have decided to inform him that he's not your father...

...then, stand back and watch the expression on his face.

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za

Koeitjies & kalfies | 21 kommentare

Bladsye (1834): [ «    634  635  636  637  638  639  640  641  642  643  644  645  646  647  648  649    »]
Tyd nou: Vr. Mrt. 06 06:12:03 UTC 2026