Myne en joune
Wo., 10 Julie 1996 00:00
'n Man is per trein op pad na Welkom. Langs hom in die kompartement
is 'n aantreklike dame waarmee hy graag wil kennis maak. So... hy
probeer maar die standaard vraag - "Waarheen gaan jy?"
"Welkom," se sy.
"O .." dink hy vinnig, "ek gaan ook Welkom toe. As jy wil kan ek jou
die naweek ontmoet, dan kan ek vir jou myne wys."
Die dame kyk hom vir 'n oomblik in ongeloof aan en hardloop uit die
kompartement na die kondukteur. "Help!" snik sy. "Daar is 'n
vieslike man in die kompartement wat aanbied om syne aan my te
ontbloot!"
Die kondukteur dink nie twee keer nie en storm ontstoke by die
kompartement in. Hy spreek die man streng aan, waarop die man toe sy
situasie verduidelik.
Vyf minute later kom die kondukteur lag-lag uitgestap en verduidelik
die situasie aan die dame: "Jy het die arme man heeltemal verkeerd
verstaan! Hy wil nie vir you SYNE wys nie, hy wil vir you MYNE wys!"
Dion
Humor & grappe |
0 kommentare
Drie ouens by die poorte
Ma., 03 Junie 1996 00:00
Drie ouens kom by die poorte aan en Petrus moet al die vorms invul. Koos
is eerste aan die beurt en vertel sy storie.
Die tweede ou se dat hy laat was vir werk en nie vir die hysbak kon wag
nie en het sommer met die brandtrap afgehardloop toe 'n yskas hom tref en
daar gaan hy ook sommer op die plek dood.
En Petrus vra toe vir die derde ou: "En jy" waarop die ou antwoord: "Ek
was in die yskas!"
Jakes
Humor & grappe |
0 kommentare
Kom die melkman? (Afrikaans)
So., 26 Mei 1996 00:00
Toe Pierre uit die badkamer kom, is die ontbyt nog nie reg nie.
Verontwaardig wil hy by Mauritz weet hoekom nie. Mauritz sê die
melkman is laat, en hy het melk nodig om omelette te maak, hy sal
solank onder vir die melkman gaan wag.
Mauritz bly lank weg. Pierre raak ongeduldig, en skree van die balkon
af: "Mauritz, kom die melkman al?"
Mauritz antwoord: "Nee, maar sy asem jaag al..."
Humor & grappe |
0 kommentare
Buys Mostert
Do., 16 Mei 1996 00:00
Ek is huidiglik 'n studente hier by TUKS en is op soek na 'n goeie vriend
van my nl. Buys Mostert. Ek dink hy sal hierdie News group lees,
so nou probeer ons maar!
Buys, as jy daar biute erns is kontak my asb by E-Mail BR...@cosine.up.ac.za
of telefoon (012) 335 3849.
Dankie vir julle geduld.....dalk help dit :)
Groete
Vian Kruger
JOKE : Wat is die Ifel (spelling??) tower nou eintlik??
ANTW : Die Empire State Building na belasting!
Humor & grappe |
0 kommentare
Kosie soek 'n leplek in Afrika
Wo., 24 April 1996 00:00
Het julle geweet dat die wysies van die Nasionale volksliede van:
Zambië, Zimbabwe en
Nkosi Sikelele Africa presies dieselfde is!
Ja, en ek dink dis nogal snaaks - Banja Afrika my baas mar die tunes hy
es nie banja nie
Jakes
Humor & grappe |
0 kommentare
Grappie
Do., 28 Maart 1996 00:00
mai...@iafrica.com (Andre' Morgenrood) wrote:
> Mike & Van ry op n plaaspad toe n swart man met a AK47 hulle aftrek .
>
> Die ou stap na Van se venster toe en beduie vir hom om dit af te draai.
>
> " Me Mkonto Mswezwe !! " (SP?)
> Se' die swarte met die AK en gluur vir ou Van .
>
> " Wat wil die tata he' ? " vra Mike vir Van .
>
> " Nee jong , die kont se' hy wil sweets he' "
>
> Andre'
en ek het nog al die tyd gedink Mkontu Sesiswe is Zulu vir
sussie se vissie
Jakes
Humor & grappe |
1 kommentaar
Blond
So., 04 Februarie 1996 00:00
Blondie dans met die Brigadier tydens die militêre bal. Soos die gesprek
vorder vind sy uit dat hy getroud en drie kinders het. Sy sien dat dit by
sy rang pas. Later dans sy met die Kolonel. Sy vind uit dat hy getroud en
twee kinders het.
Vir die Kaptein sê sy: "Jou stoute kabouter!"
------------------------------------------------------------ ---
mailto:fs...@pukfsk.puk.ac.za http://www.puk.ac.za/fskdocs/
------------------------------------------------------------ ---
Humor & grappe |
0 kommentare
Army jokes
Do., 21 Desember 1995 00:00
How about some more army jokes?? Especially true stories from army life in
S.A.?? There must hundreds. Here's one which I prefer to tell in Afrikaans:
Dit was die dag toe ons moes aanmeld vir 'n kamp in Middelburg. Die samjoor ,
een van daardie met 'n GROOT stem, het uiteindelik die hele regiment op die
paradegrond aangetree. Een van die troepe was baie lank laas in die army en hy
het nog een van hierdie ou snaakse uniforms aan (bunny jacket, kamaste, ens.)
Die samjoor sien hierdie ou raak en met 'n "WAT HET ONS HIER!!" stewel hy op
die troep af.
Samjoor: "WAT'S DIT HIERDIE??!!!!" terwyl hy na die troep se uniform beduie.
Troep: "Ek's hiermee uitgereik, samjoor"
Samjoor: "MAGTIG MAN, JY WAS SEKER LAAS IN DIE ARMY TOE GENERAL MOTORS NOG
KORPORAAL MOTORS WAS!!!!"
Gert Koning
Humor & grappe |
0 kommentare
After sex?
Di., 28 November 1995 00:00
What do women around the world say after a really moving bout of sex?
English: Thank you sir - that was truly amazing!
French: Merci M'seur - Zat was Wonderfool!
Australian: Great fuck Bruce...
Afrikaans: (whiny tone) Gaan jy my nog respekteer more oggend?
Pieter
Humor & grappe |
0 kommentare