Verkeerd ou swaar, ons is afsonderlik met wie en vir wie ons werk.
"Suidwester" skryf in boodskap news:3ffba244.0@news1.mweb.co.za...
> En jy is die dom duiker....of DD en jy onthou ook maar sleg. Ek het nog
> nooit gespog nie.....jy dink jy's kaas omdat jy 'n werk in die buiteland
> het. Ek het slegte nuus vir jou, my ou. Daar's duisende van julle.
> Onbenullige mannetjies wat SA haat omdat julle nie hier kon werk kry nie.
> Foei tog.....ek huil sommer vir jou. Snik! Snik!
> "Max" wrote in message
> news:3ffa9393$0$330$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Damn, ek het alweer vergeet jy bestuur ses besighede. Dom van my.
>>
>> Max____________________________
>>
>> "Suidwester"
>>
>>> Miskien moet jy ook eers vasstel van en met wie jy praat
>>> voor jy spog van prestasies, hm?
>>
>
"Hein Eybers" skryf in boodskap news:btf5r0$2eq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lyk my hierdie bliksem het nie werk om te doen nie....
> Kan seker nie ...want hy spandeer te veel tyd om stront uit te dink.
> En te bang om sy naam te gee... kruip seker weg agter 'n moffie pêl of
> iets...
>
>
> "Nude Raider" wrote in message
> news:WC2263MA37992.7920486111@anonymous.poster...
>> Thanks Mr Sterrenkijker, I guess that this puts everything into
>> perspective!
>>
>> I think it's all about responsible posting - I have standards
>> too, which include no swearing or foul language (others don't
>> believe in this rule by the looks of things). Also I won't post
>> under someone else's name - it's easy to do, but not in the
>> spirit of the forum. Lastly, I like to raise issues that
>> stimulate debate, and encourage others to do the same, even if
>> this involves controversial issues. I am happy to raise issues
>> that question English philosophies, as well as those of the
>> Afrikaans community. I can give it and also take it.
>>
>> In fact I have noticed a great deal of enthusiasm with
>> contributors debating issues that may have been stuck in the
>> cupboard too long and are in dire need of an airing. Some for me
>> and some against me - but that's OK, I respect any opinion that
>> you may have and certainly don't believe in the "kill file
>> syndrome" of censorship which some people apply to themselves. I
>> also don't mind what language you choose to communicate in - as
>> long as we understand each other and there remains mutual
>> respect among contributors.
>>
>> In closing I would like to say to all the people here, if I am
>> not wanted as a contributor of this NG, then please indicate
>> this and I will happily leave via the back door.
>>
>> Nude Raider
>>
>> --
>> Questo messaggio e' stato inoltrato automaticamente
>> da un paio di anonymous remailer. Il mittente originale
>> e' sconosciuto e non identificabile. Datevi pace.
>>
>
Die big days is verby,
kom, ons moet die Nativity opbriek;
gan gie trug die dummyvrou
wat daai halfbankrot
winkel ons galien het
vi die Moeder van God -
en wie se poppentjie is dié
wat ons gabruik het vir die Here Jesus,
kom haal dit asseblief
wie-ever s'n dit is;
daai woodwool kan djulle ma verbrand
dan kommie plek goueer annie kant;
die planke?
(oppas virrie spykers daa!)
nai, hou die planke vir annerdjaar -
hulle kan oek nog baie useful wies
virrie stôltjies vannie bazaar.
Het julle ook probleme met die miere? (Gauteng hier).
Dis so klein bruin outjie (nie die swart mier wat altyd die suikerpot
getakel het nie).
Een van my muur se sementpale het amper omgeval vanoggend - mier en sy maats
het omtrent 'n gat gevreet en die fondament weggedra. Amper 30cm diep en
wyd. My plaveisel sak ook in (ongeveer 2cm) a.g.v. mier se trawante onder
die stoep. Ek vrees dat wanneer reen kom en die grond erg nat word die huis
sal sak.
Stap jy buite in die straat is die teerpad en sypaadjies vol van die
grondhopies en die grasperke slaan uit in kolle (eers gedog dit was die
droogte). Ek het nog nooit in my lewe so baie mier-aksie gesien nie.
Veroorsaak die weer dit en sal ons terugkeer na minder miere na groot reens?
Insek spuitstof (ek het een goeie produk gekry na vele toetse) is duur! Ek
meng nou sommer in die gieter en "soak" die aarde - help nie om net 'n mis
te sproei nie.
Let Wel: Ek het geen probleem met miere in die huis nie en al die Krismis
lekkergoed is veilig - die outjies eet sand en sement (nie eens dooie motte
nie) - wie weet meer van die skepseltjies en hul organisasie/s?
Ek het nog niks gelees of in 'n koerant gesien oor die "nuwe" plaag nie.
Djulle stywe nekke van die galoef
djulle hypocrites se heilage swanks
thanks
an' de same to you
for de season's compliments
allright ek is 'n skollie
my artificial heilageit
is rieds by my gaboorte
in sy maai gaskop
die Here het dit self gadoen
o
hy's ganadig as hy djou
djouself lat ophou fop
so baie dankie Here
thanks
for de season's compliments