Daar staan hy boe my,
die grootste swart man in die wereld, my Baas.
Daar le ek, op die vloor, met sy voet op my lyf,
en 'n doring in my voet.
Jaare terug was ek daar boe, met my voet op sy kop,
Hoe ek geskreek het "staan op jou bliksem!"
Jaare terug was hy op die vloor,
met 'n doring in sy "size 15" voet.
Ek was 'n groot "konstable type" kop, ho-ha!
Ek het deure om drie uur in die ogend oop geskop,
Deure van kia's was vir my die lekkerste om oop to skop.
"Klim uit julle vuil dinge!" het ek geskree!
"Stap maar binne in my geel kop van,
met die help van my kop-skoene.
"Nou gaan julle bars julle vuil-goed" het ek geskree.
Ja, dit was maar lekker vir my.
Wat 'n groet "big-shot" was ek - 'n afrikaander kop!
Maar nou daar, hulle is my baas,
hoe huil ek nou, hoe bang ek is van hulle.
"Boo Hoo Hoo" huil ek dagliks.
"Miskien moet ek engels leer" dink ek,
"en my naam verander na Smith!!" - ja 'n goeie plan.
Dan kan hulle dink ek is 'n rooinek, en 'n mooi ou is!
Hoo-la-la maar dis 'n leeker plan vir 'n ou kop!
"Yesterday" - maar ek is 'n slim jakaals.
Daar sit ek en dink aan my slim plane,
met 'n doring in my voet,
Daar staan my nuwe Baas - met 'n doring
of so iets in sy brook!!!
"Cees Camphuis" wrote in news:bt5uuh$67m$1
@news1.tilbu1.nb.home.nl:
> Volgens de Volkskrant weigert Zuid-Afrika asielzoekers uit Zimbabwe toegang
> tot het land. Is dit goed of slecht?
>
>
>
Het boeit iig de RARA-verziekers van weleer geen ene reet.
Regtsch regime met op schrift gezet etnisch onderscheid is fout, slinx regime
met 'modernste grondwet ter wereld' die alle regels aan haar laars lapt is
goed.
The holocaust is in your own backyard, Mr Mandela, not in Iraq....senile
hypocrite summa cum laude.
--
Bye,
Willem-Jan Markerink
The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand
As jy dink die jode is die volk van God, dan wil ek net weet watter god ?
Dit kannie die God van die ware Isreal wees nie. As jy belangstel ek sal jou
persoonlik wat informasie stuur met e-pos.
Reageer g...@xsinet.co.za
Ek kry vandag by KanaalStap 'n winkel wat boeke verkoop - en daar is toe
stapel boeke getiteld: Die Groot Afrikaanse Sinoniemwoordeboek. - nogal
dikkerig - en daar is selfs sinonieme in vir woorde wat met "q" begin.
R40 ( veertig rand) - die wat wil hê, laat my weet - julle hoef net vir die
boek en posgeld te betaal - die petrolgeld en my tyd is my krismisdoos aan
julle vir die volgende dekade:)
--
Annette
En waarom praat jy nie maar Spaans nie want naas Sjinees is dit die mees
gesproke taal in die wereld, Jou Ingels kom maar derde in op daardie skaal.
Usted es un idiota del absilute. El idiota inglés estúpido típico que
intentó colonizar el mundo y falló.
Después de que los crímenes que el inglés hizo a nosotros durante la guerra
del boer no piensen usted tiene la derecha de ser arrogante.
"Nude Raider" skryf in boodskap news:REUPBW4337989.5043634259@anonymous.poster...
> Apartheid Are Dead! (Piet Koornhoff - 1979)
>
> There you have it folks from one of your own - its history, gone
> - over! The rules of separate areas no longer apply - and this
> means in newsgroups also!!
>
> It works like this (pay attention now)... newsgroups, by topic -
> e.g soc culture afrikaans mean that anyone can post on any
> matter related to afrikaans - NOT (keep paying attention) to be
> written in the god forsaken language of afrikaans. Now you have
> indicated that you want to keep your taal pure and untainted by
> English speakers - who's language you are now forced to speak
> anyway - but this is not possible. The whites only (BLANKES
> ALEENLIK) signs on beaches and bus shelters are GONE FOR GOOD!!
>
> Sies - how you afrikaners yearn for this old order is just
> sickening - when are you going to wake up? I am a valuable
> contributor in all South African newsgroups (at times perhaps a
> bit vexatious), but those of you who think you can just chase
> away anyone that does not speak your language - which
> incidentally was bastardised from Dutch, German and who knows
> what other languages, should think again.
>
> I have no problems with people who disagree with my point of
> view as I encourage lively debate, but I draw the line at the
> discriminatory and arrogant attitudes many of you display. It's
> pretty disgraceful really considering the chequered human rights
> history folowed by your regime.
>
> So I would like to extend a warm English hand of friendship to
> you all and offer to assist you in your endeavours to improve on
> your English skills, so you too can feel comfortable entering
> into dialogue in a language which is one of the most widely
> spoken in the world.
>
> Nude Raider
>
> --
> Questo messaggio e' stato inoltrato automaticamente
> da un paio di anonymous remailer. Il mittente originale
> e' sconosciuto e non identificabile. Datevi pace.
>
Gister gaan ry ons toe rond op die Helshoogtepad anderkant Stellenbosch. Ons
het die Hillcrest bessieplaas besoek en daarna die Delair wynlandgoed. Vanaf
beide plekke kon ons ons verlustig in die pragtige vallei.
By Delair kry ons toe die Nuwe, Verbeterde toerisme-inligtingsboekie van
Stellenbosch en omgewing. vir 2004.
Geen inligting ivm Hillcrest nie, ook nie van watter wynplase eetplekke het,
pieknieks aanbied of waar mens moet betaal om te kan proe nie.
Ek het vir my (nog) 'n projek gekry vir 2004....
By Hillcrest het ek 'n boekie gekoop om meer wys te word oor bessies.
Ek het 'n pak gekoop met 4 verskillende soorte bessies - maar die goed is
suur en ek het nou bruinsuiker oorgegooi sodat ek dit vanmiddag soeter kan
eet.
Die winskopie van die dag was die pak gedroogde pere wat ek vir R8 kon kry.
Vandag kon mense inskakel om van iets interessant op hul dorp te vertel.
'n Dame skakel toe en vertel van hul strykystermuseum op Kleinmond.
Daar is glo 600 strykysters in die museum, en ek gaan 'n plan maak om daar
uit te kom.
--
Annette
Dis moeder Makou en haar kleine Piet.
As jy nader kom, dat sy dit siet,
dan lig sy haar kop en kyk vir jou
asof sy vra: "Wat is dit nou?
Wil jy Pietjie hê, wil jy Pietjie steel -
my liewe klein bolletjie goud-ferweel?"
En sy sê met haar omdraai al skuddend haar stert:
"Nee, die hele wêreld is Pietjie nie werd!
Kom ons loop." En hy volg haar in trippeldraf klein
op sy sagte voetjies van geel satyn.
As sy waak, sit hy slaap, onbewus van haar angs,
of hy trippel rond op 'n goggatjies-vangs,
pik mis en te laat na 'n motjie wat vlug,
en struikel onhandig en val op sy rug.
Die wereld daarbuite mag staan of mag val,
ons erf is, vir Pietjie en ma, die heelal,
want ma het vir Pietjie en Piet het vir ma:
daar's niks wat hul meer van hul daggie vra
dan, totdat hul daggie word opgesê,
net lief te hê, net lief te hê.