Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Telkom nou in Engeland?

Do., 23 Desember 2004 09:58

Kyk gisteraand 7de Laan op SABC2:

Charmaine (SA) praat met Vanessa (VK) en Vanessa gebruik 'n Telkom Venus
model telefoon!

Dit werk seker ook met Britse Telkom (BT), maar ek was nie bewus dat
Suid-Afrikaners hul fone saamneem nie.

Trots SA of 'n glipsie op die stel van 7de Laan?

:-)

TJ

Rekenaars & selfone | 0 kommentare

Wit Kersfees

Do., 23 Desember 2004 08:19

Hoekom sou mense dink 'n wit kersfees span die kroon op die geleentheid?
Behalwe dat dit mooi lyk, is die koue, swart ys, loopneus en nattigheid
daarna allesbehalwe om na uit te sien.
--
Groetnis
Annette

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

Kersfeesvrolikheid

Do., 23 Desember 2004 07:56

Hoekom is almal veronderstel om vrolik te wees met Kersfees? Die bitterbekke
kan heeljaar loop en galbraak, en Kersfees moet hulle smaail?
Die wat die geboorte van Jesus met vrolikheid vier - sal jy vrolik wees as
jy weet so 'n persoon gaan oor 'n jaar of dertig al lydend sterf?
Hoe vrolik kan dit wees vir ouers wat nie aan kinders geskenke kan bekostig
nie?
Hoe vrolik kan dit vir kinders wees wat nie eers iets anders as die
daaglikse pap en water te ete kry nie?
Hoe vrolik kan dit wees vir 'n gesin waarvan een van die ouers hulle aan
drank oorgegee het uit pure vrolikheid?
Hoe vrolik kan dit wees vir 'n gesin waarvan 'n gesinslid iewers onbekend
bedwelmd rondlê?
Hoe vrolik kan dit wees vir 'n oue wat vereensaam in 'n sorgsentrum sit en
geen familielid bel of besoek hulle nie?
Hoe vrolik kan dit wees as die broodwinner sy werk in Desember verloor het?
Hoe vrolik kan dit wees as iemand wat jy ken kort voor Kersfees in 'n
sinnelose motorongeluk dood is?
Hoe vrolik kan dit wees as 'n gesinslid ernstig siek in die hospitaal lê?
Hoe vrolik kan dit wees as jy jou geskenke wat jy ontvang in geldwaarde
vergelyk met dit wat jy gegee het?
Hoe vrolik kan dit wees as jy al swetend in 'n rooi wolpak in die snikhete
geskenkies moet uitdeel om kindertjies te laat glo in Kersvader, en enetjie
bederf alles deur uit te blaker dat krismisvader tog haar/sy pappie is.
Hoe vrolik kan dit wees as mense hulle kersmiddag trommeldik ooreet, en die
middag omslaap, om die aand die oorskietkos te kan eet?
Hoe vrolik kan dit wees as die klapper, wat die nuttelose geskenkie berg,
nie wil skiet nie?
Hoe vrolik kan dit wees as iemand by 'n feestydpartytjie verkrag word?
Hoe vrolik kan dit wees as al jou piekniek-kos vol sand waai, of die hele
buitelug-geleentheid papsopnat reën?
Hoe vrolik kan dit wees as daar nie meer koeldrank is om die kindertjies
stil te hou nie?

Al wat ek vra. is dat ons moet wegbeweeg van die onegte glimlagte, en
gemaakvrolikheid wat op ons afgedwing word, en eerder te begin dink aan
Kersfees as 'n viering van dankbaarheid dat ons nog het wat ons kan geniet -
vriende, familie, humor, goeie geselskap, samesyn, die voorreg om nog vir
iemand iets te kan gee, hetsy 'n geskenkie, of tyd.

Kersfeesdankbaarheid aan almal van julle.
--
Groetnis
Annette
Life is uncertain - eat dessert first

Reis & vakansie | 0 kommentare

'n Kerfees Gediggie

Do., 23 Desember 2004 06:05

'n Kerfees Gediggie

Ooo, O die berge, boo hoo hoo.
Ek huil soos die duiwe, boo hoo hoo.
Ooo, die blou hemel,
Ooo, die wind, boo hoo hoo.

Die blou berge is soos 'n blo-job,
Oooo boo hoo hoo.
Ek huil vir die ou dae, boo hoo hoo,
Kerfees sal nie soos die ou dae wees nie.

O, boo hoo hoo, snot en trane meng mekaar,
Ek wil 'n wit kerfees he, OOOOO BOO HOOO,
Bring my 'n wit kerfees aseblief,
O, boo hoo hoo.

Deur H.A. HAHAHA - 1929

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Rassisme omgedraai?

Do., 23 Desember 2004 05:55

Gisteraand op KykNET vang ek net so die stertjie van 'n program waarin die
swart renjaer Gugu Zulu hard en duidelik sê dat dit sy ideaal is om 'n
internasionale renspan bymekaar te kry vir iets soos die Le Mans 24-uur en
probeer om die eerste span swart renjaers te word om dié wedren te wen.

NOU: As wit renjaer X op TV sê dat hy geld bymekaarkry om aan die Le Mans
deel te neem en al sy spanmaats moet wit wees, dan sal die Gloudina's van
ons wêreld sy kop afbyt.

Koeitjies & kalfies | 5 kommentare

Krismisreen

Do., 23 Desember 2004 05:11

Swaar reen dit toe gister effe geval - soveelso dat Robertson, Swellendam en
Knysna bietjie erg deurgeloop het.
Groot dele van Mpumalanga gaan vir die volgende 5 dae sonder elektrisiteit
wees.
Gelukkig het ons mos 'n warm Kersfees, en kan mense hulle vol smul aan
polonies en slaai.
Bietjie van 'n gatslag vir die mense wat van koue bier hou...
--
Groetnis
Annette

Koeitjies & kalfies | 7 kommentare

Bloedskenkings - nuwe wending ...

Wo., 22 Desember 2004 23:14

Volgens 'n gesaghebbende SMS wat my vanoggend bereik het word die primôre
kriterium vir die aanwending van geskenkte bloed summier verander. Voortaan
sal alle bloed van skenkers met dik lippe ssd vernietig word na skenking.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Die Nuwe Suid Afrika om te verhoog ? vorentoe groei advies

Wo., 22 Desember 2004 22:31

(standaard dank en waardering om verhoog te word)

Wil graag inniglike dank en waardering aan Nasionale Party Lede en
Leiers betuig
vir die bereiking van (koalisie en/of ander) aangename uitkomste
kompromie en onderhandelinge inisiatiewe.
Terwyl die outeur weg was tydens plasinge.
Asook, vir opstaan inisiatiewe.
En vir ondersteuning gelewer,
vir regverdige en vrye terugwerkende voordele en byvoordele.
Om makliker na 'n hoër vlak van finesse
te kan bou-groei-vernuwe-verstaal,
in die lewering van die diens.

1.
(Enige fondse spandeer aan die lewering van die diens,
sal inniglik waardeer word,
om aan Bg. Lede en Leiers,
se rekeninge in gedeponeer te word,
indien wel so verkies word.
Ter ondersteuning,
vir die bou-groei-vernuwe-verstaal van brûe
om die kwantiteit en kwaliteit,
en/of lewering van diens,
eksklusief en/of inklusief,
na 'n meer openbare besluitneming vlak te verhoog.
Indien wel sou benodig word,
indien wel, indien ooit, soos aangeneem.)

2.
('n Formule om na 'n Heelal Gesamentlike Teokrasie, en/of beter
argument,
gesamentlike oorhoofse regering,
kort, medium en/of lang termyn konstitusionele voorstel - versoek,
uitstuur van borgskappe,
en die bevestiging van voordele en byvoordele te ontvang,
indien wel daarnatoe wil bou-groei-vernuwe-verstaal,
ter ondersteuning
vir die verhoging van ekonomiese deelname,
en/of hoër vlakke van hulpbronne begeertes en wense
bereiking,
na, tydens, en/of voor, en/of ter ondersteuning,
vir die bereiking van die kuur van miv-vigs,
en/of ander hoog in aanvraag geneesmiddele,

was per e-pos aan 'n vennoot gestuur,
veronderstel nege en 'n driekwart maande
tydens die bekendmaking van begeertes en wense
aangaande regverdige en vrye firma uitbreiding, deur die Media,
en/of asook die publikasie van die ontvang van fondse
tydens 'n vorige ontmoeting.

En dit sal inniglik waardeer word,
dat alle deure,
asook fonds bybetalinge,
indien moontlik, indien wel, indien ooit, soos aangeneem,
indien wel begunstig wil word,
aan die betrokke Vennoot,
asook andere wat ondersteuning in die verband verhoog het,
in die oordrag daarvan,
asook vir die versoek in die begin van regverdige en vrye inisiatiewe
in die volg en/of bekendmaking daarvan,
indirek en/of direk,
aan die Vrye Media,
en/of asook aan Hoogwaardigheidsbekleërs,
indien wel die blou-groen lig gegee word,
indien wel, indien ooit, soos aangeneem.

Veral vir die begin van debatte,
en/of die hou van daaropvolgende
menings peilings, referendums en/of verkiesinge,
om daarna te bou-groei-vernuwe-verstaal,
indien wel, indien ooit, soos aangeneem,
soos veronderstel bespreek
tydens die ontvangs van fondse in die verband.)

3.
(Enige e-pos wat aan die outeur (kosmi...@hotmail.com) gestuur word,
kan ook verwag word,
om aan wer...@hotmail.com,
en/of reis...@hotmail.com, gestuur word.
En daar kan verwag word,
indien wel toegelaat word,
indien wel, indien ooit, soos aangeneem,
om van die Gode se profiel,
veronderstel Kosmiese Messias, en/of beter argument,
na reis...@hotmail.com se profiel te bou-groei-vernuwe-verstaal,
indien moontlik, indien wel, indien ooit, soos aangeneem.)

(Indien enige sissende slange aan enigiemand hier geuiter word,
is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika,
wat reggestel sal word wanneer dit raakgesien is.
Apologie word nou al aangeteken daarvoor. Vergewe asb.)

Hoop dit help.
Saam vir 'n beter toekoms.
Almal gesamentlik vir mekaar -
na 'n regverdige en vrye aangename gesamentlike uitkoms wêreld.
(Ook in ander tale beskikbaar)
(Also available in other languages.)

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Booner: Gebed en Oorlog

Wo., 22 Desember 2004 07:28

Sorry dat ek 'n nuwe draad begin, Ek moet google gebruik om te pos en
hy wil nie nou dat ek direk reply nie.

Booner
Ek kan nie anders as om in die groot lyne saam met jou te stem nie,
want jy redeneer nou op 'n goeie en vriendelike manier.

Ek stem aan die een kant saam met jou dat ons ook as agressors beskou
kan word, aangesien ons in hulle grondgebied was. Dit is eintlik 'n
punt waarop nog lank gedebateer kan word en ek dink nie dat ek genoeg
tyd daarvoor gaan hê nie. As ons dan terug gaan in die geskiedenis,
kan ons net sowel nog verder teruggaan. Wie se grond was dit nou
eintlik? Waar kom die stam/volk/mense vandaan? En wie was dalk nog
voor hulle daar? Deur die eeue heen is die plek deur verskillende
volke bewoon en het mekaar deur oorlog (of ander maniere) weggedryf.
En dit is nie beperk tot Suid-Afrika nie, maar die hele wereld. Dus as
ons daarmee begin kan ons maklik (hoef nie, maar kan wel) sê die hele
wereld, christen, moslem, hindu of wat ook al, het verkeerd gedoen en
is dus skuldig aan mense verdryf, of hulle nou gebid het of nie. Dit
het in Europa gebeur, in Asie, in Amerika (noord en suid) en in
Afrika, om nie te praat van alle eilande regoor die wereld nie.

Ek trek alles nou nogal ver en wil dit dan as volg saamvat (volgens my
sieninge):
Ja, die boere was in zoeloe grondgebeid. (Dus was hulle verkeerd).
Maar die munt het twee kante:
- Hulle was onderdruk in die kaap deur die engelse
- Hulle wou vrede sluit met die zoeloes en ander stamme (dink aan Piet
Retief)
Enigste opsie wat oorgebly het was om hulleself te verdedig en omdat
hulle Christene was het hulle daaroor gebid. En as jy dink dat hulle
nogal in die minderheid was, het hulle hulself goed verdedig.

Kom ons probeer iets anders: Sê nou die voortrekkers was Hindus(of
msolems of buddiste, maak nie saak nie) en hulle het vir hulle hindu
god gebid op daardie dag, dan het ons nou gedebateer oor diehindu
geloof of dalk nie?

Ek is oop vir nog voorstelle as jy dit goed kan ondersteun. Ek sien jy
sê nie net klomp goed sonder om daaragter te staan nie.
En ek stem ook heeltemal saam met wat jy sê oor dat "almal nie ewe
geliewe kinders is" nie. Maar ek moet daar by sê dat hulle dan nie
ware kinders van my Here is nie. En ek dink die meeste voortrekkers
was wel.

Soos die hollanders sê: Prettige feestdagen (Ek dink jy sal dit seker
meer waardeer as gesêende kersfees?)

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Krieket kwinkslae (oftewel, "cricket quips...")

Di., 21 Desember 2004 13:05

Na die droewige einde aan die 1ste toets het ons iets nodig om die
krieketmoreel hoog te hou ....
(Anti - ek verskaf dit in Engels sodat jou gesin hierin kan deel ....)

**********************************************
IF YOU LIKE CRICKET U WILL LOVE THESE!

1. Rod Marsh & Ian Botham: When Botham took guard in an Ashes match, Marsh
welcomed him to The wicket with the immortal words: "So how's your wife &
my kids?"

2. Daryll Cullinan & Shane Warne: As Cullinan was on his way to the wicket,
Warne told him he had been waiting 2 years for another chance to humiliate
him. "Looks Like you spent it eating," Cullinan retorted.

3. Glenn McGrath & Eddo Brandes: After Brandes played & missed at a McGrath
delivery, the Aussie Bowler politely enquired: "Oi, Brandes, why are you so
fat?" "Cos every time I f... your wife she gives me a biscuit," Brandes
replied.

4. Robin Smith & Merv Hughes: During 1989 Lords Test Hughes said to Smith
after he played & missed: "You can't f...ing bat".

Smith to Hughes after he smacked him to the boundary: "Hey Merv, we make a
fine pair. I can't f...ing bat & you can't f...ing bowl."

5. Merv Hughes & Javed Miandad: During 1991 Adelaide Test, Javed called
Merv a fat bus conductor. A few balls latter Merv dismissed Javed: "Tickets
please", Merv called out as he ran past the departing batsman.

6. Merv Hughes & Viv Richards: During a test match in the West Indies,
Hughes didn't say a Word to Viv, but continued to stare at him after
deliveries. "This is my island, my culture. Don't you be staring at me? In
my culture we just bowl." Merv didn't reply, but after he dismissed him he
announced to the batsman: "In my culture we just say f... off."

7. Ricky Ponting & Shaun Pollock: After going past the outside edge with a
couple of deliveries, Pollock told Ponting: "It's red, round & weighs about
5 ounces." Unfortunately for Pollock, the next ball was hammered out of the
ground. Ponting to Pollock: "you know what it looks like, now go find it."

8. And of course you can't forget Ian Healy's legendary comment which was
picked up by the Channel microphones when Arjuna Ranatunga called for a
runner on a particularly hot night during a one dayer in Sydney.."You don't
get a Runner for being an overweight, unfit, fat Bastard!!!"

9. Can't remember the player or the exact details but went something like
Mark Waugh standing at second slip, the new player to the crease playing &
missing the first ball. Mark - "Ohh, I remember you from a couple years ago
in Australia. You were shit then, you're f...ing useless now". Kiwi -
(Turning around) - "Yeah, that's me & when I was there you were going out
with that old, ugly slut & now I hear you've married her. You dumb bastard".

Sport & ontspanning | 0 kommentare

Bladsye (1834): [ «    335  336  337  338  339  340  341  342  343  344  345  346  347  348  349  350    »]
Tyd nou: So. Apr. 05 00:28:16 UTC 2026