Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

gediggie van Elisabet Eybers

So., 02 Januarie 2005 03:33

Ek soek die woorde van die gediggie wat begin met:

"Die eerste woorde wat mens leer
is lewenslank genoeg..."

Kan iemand help? (Mev Bouwer bv.)

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Nuwejaarswense

Vr., 31 Desember 2004 05:56

'n Vredeliewende nuwe jaar vir almal
--
Groetnis
Annette

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

SA Magte Klub 1912 - 1994

Do., 30 Desember 2004 22:26

SA MAGTE KLUB 1912 - 1994

Graag wil ek van hierdie geleentheid gebruik maak om U uit te nooi om deel te word van die SA Magte Klub 1912 - 1994.
Ek hoop van harte dat U die uitnodiging sal aanvaar en dit saam met ons sal geniet.
My Gebed is dat ons saam sal wees sonder enige stuwelinge en dat ons die hand sal uitsteek na mekaar in tye van Nood.

DOEL
1. Die doel van die SA Magte Klub 1912 - 1994 is om 'n vrywillige, nie Politiese, nie winsgewende Organisasie te wees van persone, wat in diens was van die SA Magte tussen 1912 en 1994 en diesulkes bymekaar te kry, teneinde:
a. Trots op wat hulle vermag het te bevorder.
b. Kameraderie tussen lede te behou en te bevorder.
c. By gepaste geleenthede eer aan gestorwe makkers te betoon.
d. Waar moontlik lede by te staan wat probleme het.

ETIEK
2. Die Klub stel hom nie ten doel om in enige kompetisie met enige ander gediende organisasie te staan ten opsigte van die werwing van lede of ten opsigte van die nasstreef van gestelde doelwitte nie.
3. Die Klub sal bestaan uit 'n unieke groep persone wat saamgebonde is asgevolg van 'n besondere tydperk waar sekere ondervindinge gedeel was maar erken ook dat die Klub saamgestel is uit lede van al die Weermagsdele, Korpse en Polisie wie trots is op hulle eie erfenis.

STRUKTUUR
4. Die Klub stel hom ten doel om sy bedrywighede so eenvoudig en so informeel as moontlik te behartig.
a. Samekomste: Daar sal gepoog word om ten minste eenmaal per jaar 'n samekoms te reël vir alle Lede. Daar is egter geen beperking op lede om samekomste te reël soos wat dit hulle pas in die verskeie Streke nie.

LIDMAATSKAP
5. 'n Persoon is 'n lid van die Klub indien hy/sy aan die volgende criteria voldoen;
a. As 'n lid van die destydse Staandemag, Burgermag, Kommandomag of Polisie oor die tydperk van 1912 tot 1994 in die SA Magte van die Republiek van Suid Afrika diens gedoen het;

b. Indien hy/sy oor dieselfde tydperk as individu of as lid van 'n eenheid, formasie of hoofkwartier van die destydse S.A.Weermag, Burgerlike Organisasie of Polisie wat ter ondersteuning van die Magte opgetree het, aktief bygedra het tot die doeltreffendheid of welsyn van die lede van die Mag.

GEBIED VAN OPTREDE
6. Die Klub funksioneer binne die grense van die R.S.A en in enige ander land waar een of meer lede woon.

7. Die amptelike tale van die Klub is Afrikaans en Engels.

Indien U belangstel, stuur slegs `n lee boodskap aan: SA-Magte-Kl...@yahoogroups.com
of kontak my direk.

Beste Magte Groete
Frikkie Potgieter
President
SA Magte Klub 1912 - 1994
pres...@samagte.org

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Laaste lig

Do., 30 Desember 2004 17:52

Graag doen ek `n beroep op elkeen wat wag vir Oujaarsaand en om die Nuwe Jaar in te gaan.
Met laaste lig, dink gerus aan ons Kamerade en Helde wat gesterf het op ons Grense vir die Republiek van Suid Afrika. Selfs hulle wat die afgelope Jaar gesneuwel het en of na die Bosoorlog..
Ons Kamerade wat gesneuwil het kan dit ongelukkig nie saam met ons deel nie en ook `n Gebed aan die gesinne en vriende wat agtergebly het.

Beste Klub Groete
Frikkie

http://www.samagte.org


http://go.to/samagte

Koeitjies & kalfies | 7 kommentare

Die Nuwe Suid Afrika om te verhoog ? vorentoe groei advies

Ma., 27 Desember 2004 22:11

(standaard dank en waardering om verhoog te word)

Wil graag inniglike dank en waardering aan Nasionale Party Lede en
Leiers betuig
vir die bereiking van (koalisie en/of ander) aangename uitkomste
kompromie en onderhandelinge inisiatiewe.
Terwyl die outeur weg was tydens plasinge.
Asook, vir opstaan inisiatiewe.
En vir ondersteuning gelewer,
vir regverdige en vrye terugwerkende voordele en byvoordele.
Om makliker na 'n hoër vlak van finesse
te kan bou-groei-vernuwe-verstaal,
in die lewering van die diens.


1.
(Enige fondse spandeer aan die lewering van die diens,
sal inniglik waardeer word,
om na VN, Arkturus, Pleiades, Zeta Retikulum, en/of Bg. Lede en Leiers,

se rekeninge gedeponeer te word,
indien wel so verkies word.
Vir die bou-groei-vernuwe-verstaal van brûe,
tussen en/of na die sekondêre en/of primêre leweraar(s) van die
diens,
veronderstel na die outeur (reisiger @ hotmail.com) se Politieke skool,
technikon, kollege en/of universiteit se Administrateur,
en/of alleenlik die outeur.
Ter ondersteuning,
om die kwantiteit en/of kwaliteit,
en/of lewering van die diens,
eksklusief en/of inklusief,
na 'n meer openbare besluitneming vlak te verhoog,
(gesamentlik met bg. Administrateur,
en/of Verkose Ondersteunende Keuse),
indien wel sou benodig word,
indien wel, indien ooit, soos aangeneem.)


2.
('n Formule om na 'n Heelal Gesamentlike Teokrasie, en/of beter
argument,
gesamentlike oorhoofse regering,
kort, medium en/of lang termyn konstitusionele voorstel - versoek,
uitstuur van borgskappe,
en die bevestiging van voordele en byvoordele te ontvang,
en/of asook ter ondersteuning vir die insluiting na die ligging
daarvan,
op die kort - medium - en/of lang termyn vlak,
eksklusief en/of inklusief,
indien wel daarnatoe wil bou-groei-vernuwe-verstaal,
ter ondersteuning
vir die verhoging van ekonomiese deelname,
en/of hoër vlakke van hulpbronne begeertes en wense bereiking,
na, tydens, en/of voor, en/of ter ondersteuning,
vir die bereiking van die kuur van miv-vigs,
en/of asook ander hoog in aanvraag geneesmiddele,

was per e-pos aan 'n vennoot gestuur,
veronderstel nege en 'n driekwart maande
tydens die bekendmaking van begeertes en wense
aangaande regverdige en vrye firma uitbreiding, deur die Media,
en/of asook die publikasie van die ontvang van fondse
tydens 'n vorige ontmoeting.

En dit sal inniglik waardeer word,
dat alle deure,
asook fonds bybetalinge,
indien moontlik, indien wel, indien ooit, soos veronderstel,
indien wel begunstig wil word,
aan die betrokke Vennoot,
asook andere wat ondersteuning in die verband verhoog het,
in die oordrag daarvan,
asook vir die versoek in die begin van regverdige en vrye inisiatiewe
in die volg en/of bekendmaking daarvan,
indirek en/of direk,
aan die Vrye Media,
en/of asook aan Hoogwaardigheidsbekleërs,
indien wel die blou-groen lig gegee word,
om na regverdige en vrye hoër vlakke
van veronderstel goed nagevorsde
kort, medium en/of lang termyn konstitusionele voorstel versoek
implementering wil bou-groei-vernuwe-verstaal,
indien wel, indien ooit, soos aangeneem.

Veral vir deelname gelewer,
aangaande die begin van debatte,
en/of eksklusief en/of inklusief,
die hou van daaropvolgende menings peilings, referendums en/of
verkiesinge,
en/of beter argument ondersteuning inisiatiewe,
(indien wel, indien ooit, soos aangeneem,)
om daarna te bou-groei-vernuwe-verstaal,
asook vir die aangaan van regverdige en vrye kompromieë,
namens die outeur se familie,
indien wel, indien ooit, soos aangeneem,
soos veronderstel bespreek
tydens 'n rigting aanduiding
en/of ontvangs van fondse ontmoeting in die verband.)


3.
(Enige e-pos wat aan die outeur (kosmimesia @ hotmail.com) gestuur
word,
kan ook verwag word,
om aan wereldr @ hotmail.com,
en/of reisiger @ hotmail.com, gestuur word.
En dit sal inniglik waardeer word,
indien wel die blou-groen lig in die verband ontvang word,
indien wel, indien ooit, soos ondersteun,
om van VN, Arkturus, Pleiades, en/of Zeta Retikulum Lede en Leiers,
eksklusief en/of inklusief,
se profiel,
veronderstel Kosmiese Messias, en/of beter argument,
na reisiger @ hotmail.com se profiel te bou-groei-vernuwe-verstaal,
indien moontlik, indien wel, indien ooit, soos veronderstel om bereik
te word.)


(Indien enige sissende slange aan enigiemand hier geuiter word,
is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika,
wat reggestel sal word wanneer dit raakgesien is.
Apologie word nou al aangeteken daarvoor. Vergewe asb.)


Hoop dit help.
Almal gesamentlik vir mekaar - na 'n regverdige en vrye aangename
gesamentlike uitkoms wêreld.
(Diens kan ook soms liefde beteken.)
.
.
(Also available in English.)
(Ook in Engels beskikbaar.)

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Quessie (Navra)

Ma., 27 Desember 2004 06:02

Rerig, wie is Petrus?

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Oggend-diens op RSG 26/12/2004

So., 26 Desember 2004 04:51

Die wat niks anders het om te doen nie:
Op RSG se oggend-diens om 9vm tree ons koor op.
Die koorsang is pragtig. Die diens is vervelig;))
--
Groetnis
Annette

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Die Nuwe Suid Afrika om te verhoog ? vorentoe groei advies

Sa., 25 Desember 2004 22:19

(standaard dank en waardering om verhoog te word)

Wil graag inniglike dank en waardering aan Nasionale Party Lede en
Leiers betuig
vir die bereiking van (koalisie en/of ander) aangename uitkomste
kompromie en onderhandelinge inisiatiewe.
Terwyl die outeur weg was tydens plasinge.
Asook, vir opstaan inisiatiewe.
En vir ondersteuning gelewer,
vir regverdige en vrye terugwerkende voordele en byvoordele.
Om makliker na 'n hoër vlak van finesse
te kan bou-groei-vernuwe-verstaal,
in die lewering van die diens.


1.
(Enige fondse spandeer aan die lewering van die diens,
sal inniglik waardeer word,
om na VN en/of Arkturus, en/of Bg. Lede en Leiers,
se rekeninge gedeponeer te word,
indien wel so verkies word.
Ter ondersteuning,
vir die bou-groei-vernuwe-verstaal van brûe
om die kwantiteit en/of kwaliteit,
en/of lewering van die diens,
eksklusief en/of inklusief,
(gelewer deur die outeur (reisiger @ hotmail.com) se Politieke skool,
technikon, kollege en/of universiteit se Administrateur,
en/of die outeur self, eksklusief en/of inklusief,)
na 'n meer openbare besluitneming vlak te verhoog,
indien wel sou benodig word,
indien wel, indien ooit, soos aangeneem.)


2.
('n Formule om na 'n Heelal Gesamentlike Teokrasie, en/of beter
argument,
gesamentlike oorhoofse regering,
kort, medium en/of lang termyn konstitusionele voorstel - versoek,
uitstuur van borgskappe,
en die bevestiging van voordele en byvoordele te ontvang,
indien wel daarnatoe wil bou-groei-vernuwe-verstaal,
ter ondersteuning
vir die verhoging van ekonomiese deelname,
en/of hoër vlakke van hulpbronne begeertes en wense
bereiking,
na, tydens, en/of voor, en/of ter ondersteuning,
vir die bereiking van die kuur van miv-vigs,
en/of asook ander hoog in aanvraag geneesmiddele,

was per e-pos aan 'n vennoot gestuur,
veronderstel nege en 'n driekwart maande
tydens die bekendmaking van begeertes en wense
aangaande regverdige en vrye firma uitbreiding, deur die Media,
en/of asook die publikasie van die ontvang van fondse
tydens 'n vorige ontmoeting.

En dit sal inniglik waardeer word,
dat alle deure,
asook fonds bybetalinge,
indien moontlik, indien wel, indien ooit, soos veronderstel,
indien wel begunstig wil word,
aan die betrokke Vennoot,
asook andere wat ondersteuning in die verband verhoog het,
in die oordrag daarvan,
asook vir die versoek in die begin van regverdige en vrye inisiatiewe
in die volg en/of bekendmaking daarvan,
indirek en/of direk,
aan die Vrye Media,
en/of asook aan Hoogwaardigheidsbekleërs,
indien wel die blou-groen lig gegee word,
indien wel, indien ooit, soos ondersteun.

Veral vir deelname gelewer,
aangaande die begin van debatte,
en/of eksklusief en/of inklusief,
die hou van daaropvolgende menings peilings, referendums en/of
verkiesinge,
en/of beter argument ondersteuning inisiatiewe,
(indien wel, indien ooit, soos aangeneem,)
om daarna te bou-groei-vernuwe-verstaal,
asook vir die aangaan van regverdige en vrye kompromieë,
namens die outeur se familie,
indien wel, indien ooit, soos aangeneem,
soos veronderstel bespreek
tydens 'n rigting aanduiding
en/of ontvangs van fondse ontmoeting in die verband.)


3.
(Enige e-pos wat aan die outeur (kosmimesia @ hotmail.com) gestuur
word,
kan ook verwag word,
om aan wereldr @ hotmail.com,
en/of reisiger @ hotmail.com, gestuur word.
En dit sal inniglik waardeer word,
indien wel die blou-groen lig in die verband ontvang word,
indien wel, indien ooit, soos ondersteun,
om van VN en/of Arkturus Lede en Leiers, eksklusief en/of inklusief, se
profiel,
veronderstel Kosmiese Messias, en/of beter argument,
na reisiger @ hotmail.com se profiel te bou-groei-vernuwe-verstaal,
indien moontlik, indien wel, indien ooit, soos veronderstel om bereik
te word.)


(Indien enige sissende slange aan enigiemand hier geuiter word,
is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika,
wat reggestel sal word wanneer dit raakgesien is.
Apologie word nou al aangeteken daarvoor. Vergewe asb.)


Hoop dit help.
Almal gesamentlik vir mekaar - na 'n regverdige en vrye aangename
gesamentlike uitkoms wêreld.
(Diens kan ook soms liefde beteken.)
.
.
(Also available in English.)
(Ook in Engels beskikbaar.)

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Kers- en nuwejaarswense

Vr., 24 Desember 2004 14:39

Aan 'n ieder en elk ou op die nuusgroep 'n geseende Kersfees en spoorvoetige
nuwejaar - vol familie en vriende.

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Regstelsel in gedrang?

Vr., 24 Desember 2004 14:37

Die volgende artikel van Max du Preez het op 23 Desember 2004 in die
"Pretoria News" in sy gereelde rubriek "Talk Today" verskyn.
(Dit blyk dat Max een van die weinige libbies/lefties wat sy waardes
konsekwent haandhaaf.)
Anti - jy kan moontlik 'n kopie aan Ferdietjiekie stuur - hy kan moontlik
die artikel gebruik as grondslag vir een van sy "rubrieke" in die Beeld....

Max du Preez in sy Rubriek "Talk Today"(Pretoria News 23 Desember 2004)

Judges should guard against losing citizens' trust

The reality that Zimbabwe was actually going down the drain dawned on me the
day the Zanu-PF government started interfering with the judicial system,
ignoring judgments coming from that country's upper courts and intimidating
and sacking judges.

A country can still live with a flawed democracy, even an authoritarian
government or corrupt bureaucracy, as long as the citizens can trust the
courts.

Even during the apartheid era with the draconian and racist laws of the time
a few brave and honest judges brought much hope and justice.

But once citizens believe that the judges and the judicial system cannot be
trusted, they know that when the day comes that their rights are threatened
they have nowhere to go. Then they lose faith in the entire system.

Despair leads to instability.

What I am trying to say is that the credibility and credentials of the
judiciary have to be absolutely impeccable, completely beyond reproach, if
that critical public belief in the system is to be maintained.

I have much personal experience of apartheid-era judges. With few exceptions
they served the government rather than justice. Many of them should never
have been judges at all.

Since 1994 our judiciary has been substantially rehabilitated. Not only were
there no unjust laws to apply, but they also had a great compass to steer
by: our Constitution. We now have a Constitutional Court as the final
arbiter. The fact that the Bench started to reflect the make-up of the
population helped much to restore trust in the system.

And there has been no evidence that the democratic government interfered
with the judges and their decisions.

Our judiciary became one of the strongest pillars of our stability.

It is against this backdrop that the recent wild statements by judges and
unseemly public spats between some of them should be seen as cause for
concern.

My hair stood on end when a recently appointed judge declared publicly and
angrily that he was not going to allow "Roman Dutch law to be forced down
his throat". The man is a judge, so ignorance cannot be his excuse. But many
ordinary people immediately sympathised with him, because what relevance can
a system coming from the Romans and the Dutch have in South Africa in 2004?

Most people understood that he meant a "white" legal tradition was forced
upon him. And who was forcing it to down his throat? "The whites"?

I thought it was a reckless statement. If he really has a problem with Roman
Dutch law. which I doubt because it is hardly relevant in the day to day-
application of our law today, he should have explained to the public what
Roman Dutch law was and why and how it affected him in his decision-making
as a judge. I thought it was a little racial tantrum. And as a judge he
should be above that.

But the recent utterances and attitudes of the Cape Judge President are even
more disturbing. He accused colleagues and senior officers of the court of
racism, charges that appeared clearly spurious on closer scrutiny.

His behaviour during the case between the Minister of Health and the
Pharmaceutical Society was perceived as odd and controversial and many of
his peers questioned his judgments.

And when the Supreme Court of Appeal this week strongly criticised his
handling of the case and overturned his decisions, the Cape Judge President
told newspaper reporters: "To be frank. I couldn't care less." That amounts
to a rude two-finger gesture to a court senior to his. lie went on to
criticise the ruling by the judges of the Supreme Court of Appeal. That is
conduct unbecoming, to put it mildly.

As a citizen who might just one day appear in court again, I hope I will
never appear before this judge. My fear, however irrational, is that he
might be more concerned with being assertive as a black man and with his own
ego than serving justice. I have appeared before several judges and
magistrates before in my life and they did not serve justice. Do not take my
word for it, go to the records. Forgive me for being nervous.

Koeitjies & kalfies | 8 kommentare

Bladsye (1834): [ «    334  335  336  337  338  339  340  341  342  343  344  345  346  347  348  349    »]
Tyd nou: So. Apr. 05 06:40:49 UTC 2026