'n Vriend van my in SA soek 'n Nederlander/Europeër, wat 'n groep SA
kunstenaars ( sangers/dansers) wat daar is, kan saambring vir 'n 1- 1.5 uur
lange vermaakprogram by 'n troue.
Die troue is op 4 Junie 2005.
--
Groetnis
Annette
____________________________________________________________ _________
'n Student van die voormalige Potch laat weet:
"Volgens die riemtelegram gaan Potch se naam verander word na Phokeng.
In die Europese mond word die 'ph' mos 'f'.
Daar is nou gissinge dat ons binnekort by die Fokeng Mall, Fokeng Kine
en Fokeng-All inkopies sal doen. Phokeng, ja, maar almal noem dit reeds
Fôkên.
"Daar heers groot verligting dat die universiteit se naam nie die
Fokeng Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys sal heet nie,
genadiglik. Maar as jy iets wil weet, vra jy die fokeng prof wat
uitgeken word aan neus-, nek-, nael- en tongringe of armbande --
alles in true African tradition volgens leergang en spesialiteit.
En so vertel nog Potch-studente oor die toekomsdrome:
"By die Hoëre Potch-instelling sit die ryk geskakeerde en veelkleurige
studente op die kaalgetrapte grasperke onder die bome met kralerame
-- besig om te leer tel om vir eerstejaar te kwalifiseer.
"Die kombuise is toe. Alle kos word buite in drie-been potte en
roosters op oop vure gemaak. Ontbyt is maas-en-suurpap, middagete is
pap-en-sjeba, en saans eet ons marog-en-pap.
"Alle westerse drank is verban. Skokiaan is nog belastingvry
beskikbaar. Sigarette is oorbelas en duur, maar boom is gratis --
hubbly-bubbly, et al.
"Kleredrag is vervang met Afrika-tooisels, kompleet met kaalvoete, die
femmes fatale in Afro-coiffure met bekraalde bolywe
-- all going with the African flow ...
"Boeke, penne en kompers is as westers-korrupterende invloede verbrand,
verkoop of verruil vir kopdoeke. Leie, griffels en
wislappe is terug.
"Westerse musiek is verban, die Kwêla is in, penny-whistle, et al. Die
musiekdepartement het verskuif na onder die bome waar muso's op
xilofone, woer-woere, bekkeniste en les bes op ramkies ook 'n harpenis
probeer naboots.
"Fanakalo het ál 11 grondwetlike tale vervang. Oral hoor jy 'niga
mina' wat op ingils 'gimme' en in toentertydse Afrikaans 'gee vir my'
beteken het.
"Alle motors is op kampus verban. Studente ry op 'n donkie of
donkiekar, of loop met voete -- going nowhere slowly -- want
alle fietse, bromponies en motorfietse is gebreek òf gesteel ...
"Die klinieksusters en dokters is vervang met sangomas wat egte Afrika
inisiasierituele soos besnydenisse waarneem. Ka-bokke breek die femmes
fatale in. Haïtiaanse hoodoo, voodoo, nekromansie, -filie en -fagie
word beoefen, die nalatenskap
van asiel aan die eertydse president van Haïti.
"Koshuisvensters is gebreek en met koerante toegeplak en die gange is
nou urinale. Beddens is verkoop, die vloere misbesmeer vanwee 'n
cholera epidemie. Onder die bome, op en onder karosse kreoliseer gays,
lesse, bi- en heteroseksuele wellustiglik.
"Kondome is uit, knoffel en suurlemoensap in -- deur die sangoma op
gesag van die me. minister van gesondheid voorgeskryf. Kalmoegraolie
word as probaatmiddel teen malaria, melaatsheid, marburg, ebola, tifus,
sifilis én VIGS aanbeveel. HIV bestaan nie, maar is wanvoeding van
voorheen benadeeldes, álles wit apartheid se skuld!
"Wilde wisteria (Securidaca longipedunculata), die krinkhoutboom, se
wortels, hout, bas en blare word vir allerlei siektes en kwale, maar
veral as teentoormiddel aangewend.
"As jy iets wil weet, vra jy die sangomaproffies, wat dan hulle dolosse
gooi en sê hoe dit geval het ...
"Congrads with an African Renaissance, Summa Cum Laude, Phokeng!
Voorbeeld. Begin April bestel my dogter by CD Warehouse The Band se
Greatest Hits. Hulle plaas die bestelling, sê dit sal R160 kos en
hulle sal haar bel as dit kom.
In Mei in daar nog niks raak sy gatvol en vra my om op die internet te
kyk.
Kry die CD natuurlik by Amazon teen 7,99 dollar. Omtrent R50. Bestel
dit. Betaal so R30 posgeld en vanoggend R19 belasting by die
Poskantoor.
Van CD Warehouse en sy R160 se bestelling is daar nog geen tyding nie.
Om self van oorsee in te voer, is male sonder tal vir die verbruikers
goedkoper en vinniger.
O koud is die windjie
en skraal.
En blink in die dof-lig
en kaal,
so wyd as die Heer se genade,
lê die velde in sterlig en skade.
En hoog in die rande,
versprei in die brande,
is die grassaad aan roere
soos winkende hande.
O treurig die wysie
op die ooswind se maat,
soos die lied van 'n meisie
in haar liefde verlaat.
In elk' grashalm se vou
blink 'n druppel van dou,
en vinnig verbleek dit
tot ryp in die kou!
WINTER'S NIGHT (Translated by Guy Butler)
---------
O Cold is the slight wind
and sere.
And gleaming in dim light
and bare,
as vast as the mercy of God,
lie the plains in starlight and shade.
And high on the ridges,
among the burnt patches,
the seed grass is stirring
like beckoning fingers.
O tune grief-laden
on the east wind's pulse,
like the song of a maiden
whose lover proves false.
In each grass blade's fold
a dew drop gleams bold,
but quickly it bleaches
to frost in the cold!
Ja dis reg.
Rex Trueform se lewe is gered. Een van die Wereld se groetste BEE groepe het dit in die hande gekry.
Ons hoor die nuwe naam gaan miskien Boi Bigbum wees.
Ek dink die eerste ding wat die nuwe swaart baase sal doen is vir al die boeretjies in die maatskappy 'n sjambok pak gee en dan hulle uit skop met 'n groet skop in die gat.
Hoeveel is die gemiddelde Nederlander bereid om te betaal vir vermaak?
Ek weet hulle betaal sommer baie vir blomme.
Sal etniese dansers met grasrompies, veerbene, tromme, ens wat 'n vertoning
lewer aftrek kry?
--
Groetnis
Annette