Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Nog skaars petrol

Vr., 09 Desember 2005 07:56

Daar het 'n nuwe faktor na vore gekom wat die hele brandstof-storie
deurmekaarkrap. Dis die feit dat SA en Namibië in die nuwe jaar
oorgeskakel moet wees na ongelode petrol en sulfaatvrye diesel. Dit
beteken die ou voorraad moet uitverkoop raak en dan hervul word met die nuwe
goete en dan is daarby ook nog die storie van die verlaagde prys. Om die
spul georganiseerd te kry, sal kophou kos. Hier by ons aan die Nam-kus
word gepraat van 'n moontlike tekort aan ongelood en diesel vir die volgende
week, maar dit behoort nie 'n tekort wees as die mense nou net nie stres en
almal hulle karre se tenks gaan volmaak nie....selfs al het hulle nie
brandstof nodig nie.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: bbEEEEld Newspaper: white supremacists lurk behind facade

Do., 08 Desember 2005 12:54

pIS is besig om sy humeur te verloor!

Kyk hoe spat die woorde!!!

On Thu, 08 Dec 2005 13:04:01 +0100, Chris Potgieter
wrote:

> It's amazing how the ANC government permits a clearly racist,
> white aryan mouthpiece like the beEEld newpaper to operate under
> its nose in SAfrica. This basion of old order boERDOM is
> evidence that the failed dutchman bunch of idiots want to cling
> to the old order where they can run a white-only, racially
> cleansed propaganda machine. The psychophantic boERS kiss the
> ANCs butt when they are in the same room, but when the doors are
> closed and these sick individuals come together, they share
> koeksuster recipes and swap stories on hom many garden boys they
> bliksemed and how many bantu meite they naaied.
>
> As for the web site of this pathetic punch of bbbEEEEEld has
> beens - such a poor effort that looks like a child created it.
> They should close this whole ridiculous operation down, kick the
> domgat boERE in the arse and send them back to Holland. These
> fuckwits have no comprehension of the real world and think that
> the rest of SAfrica can't see what they're up to. The show is
> over boERS - score 1 - 0 to the rightful owners of SAfrica, the
> black people. You will have to come to terms with this fact
> sooner or later. FOK JULLE.
>

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Skaars Petrol

Do., 08 Desember 2005 06:32

Eergister moes ek van een petrolstasie na 'n volgende ry omdat daar geen 95
beskikbaar was nie.
Lees gister dat die verwagte voorraad wat gister sou opdaag, nou eers Vrydag
gaan aankom.
Per boot, trein en vragmotor.
Waar is al die pyplyne heen?
Gesteel?
--
Groetnis
Annette

Koeitjies & kalfies | 26 kommentare

Zoem, zoem zoem ......

Wo., 07 Desember 2005 23:17

"Hulle" sê daars 'n direkte verband tussen aggressievlakke en seksdrange.
Dieslefde ouens beweer dat hierdie seksdrange en aggressievlakke oor die
jare afneem. So as 'n ou op sestig hom sou skuldig maak aan verkragting ....

My vraag aan Gludina en haar agter(uit) ryer Ferdietjiekie is net dit -
watter lid van 'n vorige kabinet was van verkragting aangekla. (En sou julle
wil beweer dat dit toegesmeer is, nou is die tyd en die plek om die naam of
name bekend te maak.)

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

Is daar nog goeie diens - Hier's 'n ding wat werk

Wo., 07 Desember 2005 08:41

Ek weet ni of julle al agtergekom het nie, maar daar is absoluut nerens
meer diens nie.
Bel jy, dan word jy tot in ewigheid rond verplaas.Gaan eet jy, dan is
daar altyd n voeterop.
Ek wonder maar net, is dit nie maar vandat n sekere nasie begin werk
het ni.

Daar is bv n Spur in een of ander mall in pretoria.Sal nou ni di mall
noem nie.Net nou sue hul my,
maar jul kan maar raai.Was 4 keer agter mekaar daar en niemand het ons
gehelp in die 1ste halfuur.
Kry rou hoender en as jy uitstap oor diens, stop niemand jou eers ni.

Vir die wat net so gatvol is soos ek.Volgende keer as jy gan eet.vat
soos n R50 en vra die waiter
om dit op te breek in R10 rande.Laat hom/haar verstaan dit is hul tip,
maar vir elke ding wat nie reg verloop ni, vat jy R10.

Glo my people, dit werk soos n bom.Laat weet my wat julle daarvan dink

Koeitjies & kalfies | 11 kommentare

Jonathan Shapiro ( Zapiro)

Di., 06 Desember 2005 19:44

Prins Claus Prijs 2005 voor Zuid-Afrikaanse cartoonist Zapiro
Op woensdag 7 december a.s. ontvangt de Zuid-Afrikaanse cartoonist Zapiro,
alias Jonathan Shapiro (1958, Zuid-Afrika) in het Muziekgebouw aan 't IJ in
Amsterdam de Prins Claus Prijs van € 100.000

http://kvc.minbuza.nl/nl/actueel/2005/oktober/zapiro.html

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Engelse tijdschrift 'Wallpaper': 'afrikaans een lelijke taal'

Di., 06 Desember 2005 19:36

http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_1846224,00. html

Tja, als je twee oorlogen gewint - 'with a little help from your friends' -,
dan heb je gewoon geen reden je eigen houding te achtervragen. Je hebt
gewonnen, dus moet je wel gelijk hebben!

--
> .)

Unter blinden ist der einäugige kónig.

http://worldimprover.net/

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Boer Newspapers: Institutionalised Racism Continues

Di., 06 Desember 2005 19:15

Gaap. Ons bewe in ons kollektiewe broeke.

Ons boere is baie tuiser as verdrukte minderheid
as wat jy dink. (en boonop uit beroemde herkoms
-- Christiaan de Wet het per slot van rekening
guerilla-oorlog uitgedink, swaerrie) . Die vet katte van
die huidige regering baklei so onder mekaar,
hoe sal hulle die derde vryheidsoorlog ooit sien kom?

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

boek

Di., 06 Desember 2005 16:50

Weet iemand waar om die boek te koop van Hans Strydom; Vir Volk en
Vaderland?

Willy

Boeke, tydskrifte & koerante | 0 kommentare

Nieuws uit Zuid-Afrika

Di., 06 Desember 2005 15:55

'Maschinenpistolen unter der Burka

Tatsächlich schlagen die Räuber in diesem Jahr besonders brutal zu.
Hauptleidtragende sind die Angestellten der Sicherheitsfirmen. Bei dem
Überfall in Sandton wurden fünf Wachleute angeschossen. Die Räuber hatten
sich als muslimische Frauen verkleidet und unter den Burkas ihre
Maschinenpistolen verborgen.'

http://www.spiegel.de/panorama/0,1518,385336,00.html

--
> .)

Unter blinden ist der einäugige kónig.

http://worldimprover.net/

Koeitjies & kalfies | 22 kommentare

Bladsye (1834): [ «    244  245  246  247  248  249  250  251  252  253  254  255  256  257  258  259    »]
Tyd nou: Ma. Mrt. 02 12:55:24 UTC 2026