Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Re: Op algemeen wens is de zuid-afrikaanse vlag op...

Do., 15 Desember 2005 19:07

Michael Laudahn wrote on 15/12/2005 :
> ... http://worldimprover.net/ weer in haar traditionele vorm hersteld.

Niet helemaal. Er stonden drie kleine vlaggetjes in het midden.

De vlag die u hier ziet is het Oranje Blanje Bleu van de Watergeuzen.
Daar was de oude ZA vlag inderdaad op gebaseerd.

Amos

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Hallo Basjan - Van die regte Chris Potgieter

Do., 15 Desember 2005 06:14

Jammer om te hoor .............
Ek het nie die ingelse boodskappe geplaas nie.
Ek is trots Afrikaner en sal nie sommer my taal verraai nie.

Ek het geruime tyd gelede gepraat oor die ou vriend van ons wat onder
ander mense se name boodskappe plaas. Ek glo nie hy is Afrikaans nie.
Ons is mos beter gemanierd of hoe ?

Lekker bly daar in die vreemde.

Die regte Chris Potgieter

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Re: Church burns as Sydney's race wars escalate

Wo., 14 Desember 2005 20:32

"@rogers.com" schrieb im Newsbeitrag
news:q6KdnUZkH_Vs4j3enZ2dnUVZ_tydnZ2d@rogers.com...
>
> "Michael Laudahn" skryf
>
>> Unter blinden ist der einäugige kónig.
>
> Mag ek ook vir jou vra, Herr Laudahn, om van ons
> Afrikaanse nuusgroep af te skoert. Jy dink miskien
> jy is die eenogige koning tussen blindes, maar in
> werklikheid is jy 'n egogesentreerde geswolle hoof.
> As jy iets in Diets op ons nuusgroep te sê het, doen
> dit dan sonder kruisposte. Maar moenie Engelse
> nuusberigte op ons AFRIKAANSE nuusgroep bly
> pos nie. Ons is nou moeg om jou naam te sien.
> Basta.
>
> Penkop van die Derde Republiek

Ook ik ben in zekere mate anglo-sceptisch. Maar in die zaak zijn we alle op
de zelfde manier betrokken. Dat kan men ook in Zuid-Afrika verstaan. Hebben
jullie niet zelf een grotere hoeveelheid islamieten bij jullie?

Of anders: Eendracht maakt sterk. Vergeet je animositeten een tijdje. Als de
islam-gevaar is geslaan kan je weer. Akkoord?

--
> .)

Unter blinden ist der einäugige kónig.

http://worldimprover.net/

Koeitjies & kalfies | 56 kommentare

Arizona/VSA: Zelf reeds geintegreerde (?) migranten uit Latijns-Amerika...

Di., 13 Desember 2005 20:15

...willen geen nieuwe collegas uit hun oorspronkelijke wereldsdeel, daar in
de VSA waar ze nu wonen - zie *). De druk op de westerse regeringen
eindelijk met bewuste verantwoordelijkheid in het lotzwanger
migratievraagstuk te handelen, in plaats van zich te laten drijven door die
deel van de politiek die men goedheidsindustrie kon noemen, groeit blijkbaar
onophoudelijk, en overal waar de derde wereld (niet alleen die met islam) de
eerste ontmoet.

*) http://www.msnbc.msn.com/id/7305528/site/newsweek

--

> .)

Unter blinden ist der einäugige kónig.

http://worldimprover.net/

Koeitjies & kalfies | 10 kommentare

Of onse politiek-juridische complex geleidelijk begrijpt dat...

Di., 13 Desember 2005 17:24

...er wat verkeerd zit met zijn migratiepolitiek?

Dat deze lieden dan ook de onvermijdelijke drastisch-consequente besluiten
zallen vatten, gericht tegen de toekomstige en de al plaatsgevonden
migratie, dat willen we ons helemaal niet veroorloven te hopen.

Weer moet de vraag toegestaan zijn: Wat zijn het eigenlijk voor mensen die
aan de afdoende plaatsen van de maatschappij zitten? Veel ander dan een
jurastudium hebben ze wel niet aan te bieden?! Waarom rechtvaardigd dit een
zodanig persoon een plaats in te nemen die het voor hem mogelijk maakt het
lood van een land te bepalen?

--
> .)

Unter blinden ist der einäugige kónig.

http://worldimprover.net/

Koeitjies & kalfies | 8 kommentare

Re: Saldanha Baai

Di., 13 Desember 2005 13:12

"Oom Piet" skryf

> Wat ek onthou van daardie plek is nie die sondeurdrekte dae maar
> die stink van vis in die oggend mis

Dankie, Oom Piet. Ek geniet jou beskrywings
van die weskus. Jy het werklik skryftalent. Ek
ruik sommer die reuk van die vis in die mis.

Geniet maar jou sondeurdrenkte dae hierdie
seisoen. Hier waar ek is, is dit nou -20 C en
die rivier buite die venster is besig om bevrore
te raak. Omdat die water warmer is as die
lug, is daar sulke slierte mis hier en daar oor
die rivier. Dis darem nie altyd so koud nie.
Dis alleen wanneer daar 'n hoëdrukstelsel
is, dat dit so koud is. Dan is dit gewoonlik
helder sonskyndae. Soos vandag.

Tant Hessie op die walle van die Ottawa-rivier.

Koeitjies & kalfies | 5 kommentare

RE:Jammer Chris Potgieter Bla bla bla !!!

Di., 13 Desember 2005 12:58

Nie so jammer as wat jy gaan wees nie !

Die regte Chris Potgieter

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: Malmesbury

Di., 13 Desember 2005 12:56

On 13 Dec 2005 11:59:02 -0000, Anonymous-Remailer@See.Comment.Header
(Oom Piet) wrote:

Ja dankie, ek het so baie stories om vir julle te vertel. Ek was
> ook vir 'n rukkie is stellenbosch se werel gewees ... aitsa maar
> ons het te veel gedrink op daardie tyd.>

Enige Potgieters ontmoet?

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Wat is dit dan?

Di., 13 Desember 2005 09:10

Hoor vanoggend dat Howard, van Australië, ten sterkste ontken dat die
rassebakleiery daar in Aussieland rassisme is.
As dit nie rassisme is nie, is dit patriotisme?:))
--
Groetnis
Annette

Koeitjies & kalfies | 27 kommentare

Waar is Padlangs heen?

Di., 13 Desember 2005 08:44

Goeie dag!
Wie weet dalk waar is "Padlangs, die tuisblad van Johan & Hanlie
Krüger" deesdae?
Dankie!
Samuel

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Bladsye (1834): [ «    242  243  244  245  246  247  248  249  250  251  252  253  254  255  256  257    »]
Tyd nou: So. Mrt. 29 10:41:16 UTC 2026