Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Tony Links verongeluk

Di., 27 Junie 2006 18:45

Prof. Tony Links, bekende en geliefde Afrikaanse prof is gister dood in 'n
padongeluk. Hy was 61.

--
Groetnis
Annette

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Die nasionaal-sosialisme van die apartheidsregime

So., 25 Junie 2006 01:22

Daar word so ligtelik gepraat van hoe suksesvol en intelligent
die apartheidsvaders was, en hoe onverantwoordelik en onkundig
die mense wat na hulle gekom het. Die waarheid is egter dat,
toe die ANC in 1994 die staatskoffers oorneem, hulle gevind het
dat die vorige regering groot hoeveelhede geld geleen het. Erger
nog, die geld wat aan staatsamptenare uitbetaal was in salarisse,
het teen daardie tyd gestyg tot 36% van regeringsuitgawes.( Dit
verbaas my nie. Ek het self die instroming van Afrikaners in die
Bantoe-Onderwys departement gesien, selfs al was die beleid
om swartes hulle eie ontwikkelingsmoontlikhede te gee.)
Teen 1993 was die begrotings-tekort 9.5% van die GDP.
Internasionale skuld was meer as 12 biljoen rand.
Nou word daar altyd gepraat van hoe wonderlik dit
was dat mense soos De Klerk die grootheid kon gehad het
om die stelsel van apartheid tot 'n einde te bring en 'n nuwe
dag in te lui. Effens soos mense dink aan wat Gorbachev in
Rusland gedoen het. Die waarheid, in Rusland, was egter
dat Gorbachev besef het dat die kommunistiese regime die
land ekonomies in die grond ingery het, en dat hy geen opsie
gehad het om te verander nie. Dieselfde is heelwaarskynlik
waar van De Klerk. Dit was nie die aksie van groothartige
man nie. Dit was die desperaatheid van 'n man wat besef
het dat sy regime op fiskale gebied totaal gefaal het. In
beide gevalle was die wortel van die kwaad dieselfde - albei
was sosialisties.

Gloudina

Koeitjies & kalfies | 39 kommentare

De Kat

Vr., 23 Junie 2006 15:19

Ons onlangse besoekers uit Suid-Afrika het 'n kopie van
De Kat saamgebring en by ons gelos. Ek het my verbaas
oor die veranderde formaat. Die vorige De Katte wat ek
onder die oë gehad het, was kleiner en bietjie meer
gekonsentreerd op artikels. Hierdie De Kat is groot,
met meer glansfoto's en advertensies as skrywery,
en dit lyk my dit word net elke seisoen uitgegee en
nie maandeliks (?) soos die vorige een nie. Die redaksie
lyk ook verskillend. Hoekom die verandering?

Gloudina

Boeke, tydskrifte & koerante | 1 kommentaar

Seer van Rensburg's Prohpechies Revealed on "Hello, Africa!"

Ma., 19 Junie 2006 10:11

Nico Coetzee from Great Brak River (Cape South Coast) continues the
discussion of the prophecies of the Boere Seer "Oom Klasie" van
Rensburg (1864 -1926) and the incredible way in which these predictions
actually came true and are coming true today, even as you are reading
this.

Other experts on these prophesies who called in were "Adam from
England" who told about the recent bombings in London and other
occurrences in Britain happening exactly as predicted, and Julie van
Rensburg (no relation of the Seer) from Durban, Natal, who had
translated some of Adriaan Snyman's books about the Seer.

Nico relates how Adriaan Snyman was ridiculed for for publishing Oom
Klasie's prophesies about Luderitz Harbor and the "Impossible" repair
of the sand-dune covered railroad line to Prieska, and how these
predictions came true and the ridiculers had to eat their words. Nico
provides an eye-witness account of the condition of the rebuilt harbor
and railroad line.

Nico, Adam and Julie relate what the Seer's predicted will happen next
to the USA, Britain, Germany, the Middle East, and other countries, how
the Third World War will start and how the Boerevolk will provide a
safe haven for flocks of new white immigrants.

How do these predictions concern you? Listen to find out.

Click Here for FREE .mp3:
http://therightperspectivepodcastblog.blogspot.com/2006/06/h ello-africa-seer-van-rensburg-part-2.html

Part One Available Here:
http://therightperspectivepodcastblog.blogspot.com/2006/06/h ello-africa-seer-van-rensburg.html

The Right Perspective - Heard LIVE every Friday 10pm EST over shortwave
WWCR 3.215 Mhz and the Internet at www.therightperspective.com.

Subscribe to RSS Feed:
http://feeds.feedburner.com/TheRightPerspectivePodcastBlog

Koeitjies & kalfies | 16 kommentare

Jim Again en FireFox dieselfde persoon?

Di., 13 Junie 2006 05:33

Ek het gewonder waarom ek die gevoel gekry het Jim Again en FireFox is een
en dieselfde persoon? - die verkleurmannetjie met die baie name: Blommetjie,
Jim, Jim Again, JW12.

Toe Kolevraat wegskram van die Bybel af het ek nog meer begin wonder en vir
hom gesê hy skram weg van 'n gesprek oor die Bybel wat hy weet hy gaan
vasval.

Ek wonder nou nie meer nie.

In ieder geval, Jim Again, alias "Fire_", ek het jou in my laaste pos
voordat jy die aftog geblaas het, gewys waarom jy jou moet bekeer. Toe jy
so stil-stil verdwyn, het ek gehoop jy het.

Ek sien jy het nie!

Inteendeel, die duiwel het weggegaan en sewe ander duiwels, nog slegter as
die eerste een, gaan haal om by jou in te trek.

Ek het jou laaste keer gesê: Ek het te veel tyd en energie op jou gemors!
Ek gaan nie weer in 'n gesprek met jou betrokke raak nie.

So "the stage is yours".

Bye Bye

Torreke

Koeitjies & kalfies | 52 kommentare

Minister van wet en orde

Di., 13 Junie 2006 05:25

Waarom maak die minister dan van lyfwagte gebruik as hierdie dan so n
veilige land is om in te woon??
Wonder net!

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Re: Rassisme in Kanada

Ma., 12 Junie 2006 14:26

Skyblue skryf

> How Racism Has Invaded Canada
>
> By Robert Fisk
>
> The Independent, June 11, 2006
>
> This has been a good week to be in Canada - or an awful week,
> depending on your point of view - to understand just how irretrievably
> biased and potentially racist the Canadian press has become. For,
> after the arrest of 17 Canadian Muslims on "terrorism" charges, the
> Toronto Globe and Mail and, to a slightly lesser extent, the National
> Post, have indulged in an orgy of finger-pointing that must reduce the
> chances of any fair trial and, at the same time, sow fear in the
> hearts of the country's more than 700,000 Muslims. In fact, if I were
> a Canadian Muslim right now, I'd already be checking the airline
> timetables for a flight out of town. , of course.

Robert Fisk behoort homself 'n bietjie in te hou. Vireers,
lank voordat daar rassisme teenoor Moslems in Kanada
was, was daar rassisme teenoor Eerste Nasies, teenoor
die nakomelinge van swartes wat uit die VSA gevlug het
in die agtiende en negentiende eeu om slawerny daar
te ontsnap, teen die Chinese wat die TransCanada
Railway gebou het, teen Japanese gedurende die Tweede
Wêreldoorlog. Oral waar daar whiteys is, is daar
rassisme,
lyk dit vir my.
Maar hy gee ook die verkeerde indruk van die
sewentien
"terroriste." Hulle was 'n klomp bumbling idiots - drie
of vier
mans in hulle twintig en dertiger jare wat groot planne
gehad
het vir jihad, en wat 'n klomp teenagers in hulle stupid
planne
ingetrek het, seker om vir hulle die bomstowwe te help
dra.
Hulle was vir drie jaar bespied, en in hegtenis geneem
toe
hulle die bemestingsstof koop en laat aflaai.
Toronto se Islam gemeenskap sê self dat hulle die
hand
in eie boesem moet slaan en kyk met wie sommige van hulle
kinders omgaan.

Gloudina

Koeitjies & kalfies | 6 kommentare

Nuusbrief: Die geheime van 1994

So., 11 Junie 2006 20:51

Nuusbrief: Die geheime van 1994

Inleiding

Soveel interessante dinge het sedert die laaste uitgawe gebeur. Daar was
ongelukkig soveel materiaal dat ons sekere items vir die volgende uitgawe
moes laat oorstaan.

Ons moes in hierdie uitgawe ons gedagtes oor die afdanking van die hoof van
Nasionale Intelligensie uitlaat. Weereens lyk dit asof Jacob Zuma se
afdanking ander probleme skep wat nog gaan terugkom om nog lank by Pres.
Mbeki te spook. Die byna gelyktydige afdanking van die hoof van Nasionale
Intelligensie is 'n gebeurtenis wat byna so groot soos die oorspronklike
afdanking van Vise-President Jacob Zuma was, maar hulle het tog probeer om
dit so spoedig moontlik in die media dood te smoor. Die vorige hoof van
Nasionale Intelligensie het geen kans gehad om homself te verdedig nie, en
aan sy houding te oordeel, dink ek gaan hy heelwat mense skok. Soos ons
verlede keer gesê het, is daar ongetwyfeld 'n komplot teen Zuma, net soos
daar 'n komplot teen P.W. Botha was. Die enigste verskil is dat die vorige
hoof van Intelligensie besig was om dit te ondersoek en tot die besef gekom
dat dit werklik was. En dit is om daardie rede dat Pres. Mbeki hom
onmiddellik afgedank het. Ons sal in die volgende uitgawe na die getuienis
kyk.

Ons het verlede keer na verskeie onderwerpe gekyk en baie neigings waarvan
ons melding gemaak het is nou sterker as tevore. Olie oorskry alle rekords,
en goud is blykbaar besig om geskiedenis te maak terwyl dit na byna
onmoontlike hoogtes styg. Ons sal dus so 'n bietjie beleggingsadvies in
hierdie uitgawe gee. Ons sal ook in toekomstige uitgawes van hierdie
onderwerpe bespreek wat jou sak sal raak.

Daar was nog 'n belangrike gebeurtenis toe die Zimbabwiese regering
aangekondig het dat hulle 'n wapen opslagplek ontdek het. As gevolg van
hierdie beskuldigings van verraad en die moontlikheid dat Mugabe omver
gegooi kan word, het 'n L.V. van die Beweging vir Demokratiese Verandering
na Suid Afrika gevlug om politieke asiel aansoek te doen. Die Suid
Afrikaanse regering is verbasend stil hieroor.

Afgetrede Pres. P.W. Botha het onlangs 'n onderhoud toegestaan - die eerste
insiggewende een sedert hy in 1989 uit die politiek getree het, maar dié is
ook spoedig doodgesmoor. Nie 'n enkele TV kanaal het dit durf uitsaai nie.
Ons glo in Vry Spraak en ons sal jou laat weet hoe om 'n kopie hiervan op
DVD te bekom.

Ons het in die vorige uitgawe die feitlik onbekende geskiedenis van die CIA
se inmenging in Suid Afrikaanse politiek melding gemaak. Ons sal in hierdie
uitgawe met die storie voortgaan. 'n Baie interessante artikel het in 1995
in die "International Journal of Intelligence and Counterintelligence"
verskyn. Dit het vir die eerste keer in die openbaar die CIA se rol in die
gebeure tot en met die verkiesing in Suid Afrika in 1994 oopgevlek. Sover
ek bewus is, het niemand ooit hierdie inligting voorheen gepubliseer nie.
Die tweede paragraaf in die artikel lees as volg: "Maar diegene met mag, of
wat iets daarmee te doen het, wil nie die feite van die befondsing van die
verkiesing bekend maak nie, want dit sal 'n patroon van bedrog en beheer
bekend maak om die uitslag van die ANC te beïnvloed en dit te temper. En
die radikale linksgesindes wil dit nie laat bekend word dat die ANC homself
gekompromiteer het deur by die lys van organisasies aan te sluit wat geld
van die VSA ontvang het nie omdat hulle dink dat dit die saak van die
rewolusie sal benadeel. Almal van oor die politieke spektrum wat daarin
betrokke was het dus by 'n soort speletjie aangesluit om die gedagtes van
buitestaanders te benewel."

Ten tye van hierdie skrywe is gebeure besig om in die Midde-Ooste op te
warm. Spanning tussen die VSA, Israel en Iran is op die hoogste vlak ooit.
Dus, hoe mens ookal daarna kyk, lê daar interessante tye voor - nie net in
Suid Afrika nie, maar ook wêreldwyd, en ons sal in opvolg uitgawes die
vinger op die pols hou.

In hierdie Uitgawe:-
· Die geskiedenis van CIA se inmenging in Suid Afrikaanse politiek
· Vuurwapen Eienaars Vereniging van Suid Afrika gestig
· Die Wêreld se Beste Beleggings Geleentheid
· Vorige President Botha se onderdrukte TV Onderhoud
· Zimbabwe: Ontdekking van Wapen Opslag Plek en Blanke LV vra Asiel in S.Afrika
· Onderhoud met Senior CIA Amptenaar in die Midde-Ooste
· Sjinese blokkeer radio uitsendings na Zimbabwe
· Die Prins van Duisternis (Spotprent)
· Roberta Mugabe - Koningin van Tirannie (Foto)
· Politieke Spotprente
· Humor
· Suid Afrikaanse Boere Beskerm Hulleself

Die webwerf vir die nuusbrief is: www.StraightTalk.co.za

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

wie dit leest heeft stroom of een generator :)

Vr., 09 Junie 2006 11:30

Auteur: Aryan (196.2.153.113, 196.2.153.---)
Datum: 09-06-2006 11:21

http://www.poweralert.co.za/index_actual.php?location=online

De stroom is weer af in de Kaap en Zuid Kaap nadat Koeberg Unit
1 afgeschakeld is.
Load Shedding gebeurd nu per stad ipv wijk hier in de Zuid Kaap.
De laatste stroomuitval kon tot in Namibie gemerkt worden.

Wij hebben nog benzine in de generator; dus we kunnen nog
lachen.

Voor Mweb Internet dialin nummer 044-8026000 - George.
Knysna POP is down voor zover ik het heb gezien.

www.news24.com/News24/South_Africa/News/0,,2-7-1442_1948065, 00.ht...

--
----------------------------------------
Mijn Postvak In wordt beschermd door SPAMfighter.
50 spam-mails zijn er tot op heden geblokkeerd.
Download de gratis SPAMfighter via deze link: http://www.spamfighter.com/lnl

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: Boeres want their own country and Cricket team

Do., 08 Junie 2006 22:05

If there is a distinct difference between a Boer and an Afrikaner, why call
it The Boerevolk Freedom Foundation if its the Afrikaanders who want a
seperate homeland, why not the Afrikaander Volk Foundation?

Is the word Freedom really necessary?

Anyhow, a very interesting development.

"AussieSeek" wrote in message
news:1149791567.170648.93770@h76g2000cwa.googlegroups.com...
> Boeres want their own country and Cricket team
> NewsGuy - posted this elsewhere and at the messageboards at
> http://www.webfindafrica.com/
>
> Is this for real?
> ------------------------------------------------------------ ------------
>
> History is underway in South Africa once again, as the Boere, an
> indigenous white ethnic nation in its own right, declare their
> sovereignty and push for a separate homeland within the country that
> saw blacks legally disband the Apartheid system some 10 years ago.
>
> Dr. Lets Pretorius, Spokesman for the Boer nation (Boerevolk), and Mr.
> Riaan Smith, an attorney, met with met with Adv. Cetswayo and Mr. LH
> Mapholaba from the office of the Speaker of the South African
> Parliament on May 25th to discuss The Majuba Declaration, the
> Boervolk's formal demand for an independent homeland. The Cape Town
> meeting was organized by The Boerevolk Freedom Foundation, which is
> driving the push for self-determination.
>
>
> The following statements were put forward during the meeting:
>
>
> 1. The Boerevolk is a definite entity and must be recognized as such.
>
>
> 2. There is a distinct difference between a Boer and an Afrikaner.
>
>
> 3. The Majuba Declaration is legally sound, based on section 235 of the
>
> Constitution of South Africa.
>
>
> Mr. Smith and Dr. Pretorius then demanded that:
>
>
> 1. The Boerevolk Freedom Foundation, and the Boerevolk be
> institutionally recognized. The Foundation will be the formal
> mouthpiece of the Boerevolk until the election of representatives or
> deputies of the Boerevolk has been held.
>
>
> 2. A forum be created to discuss related matters and demands of the
> Boerevolk.
>
>
> It was agreed that this forum will be held by the end of June, and will
>
> consist of delegations from both Parliament and the Boerevolk. The
> Parliamentary delegation will include the Chairman of the
> Constitutional Committee; the Minister of Agriculture of Land and
> Environmental Affairs, to address the Zimbabwe-like land grab currently
>
> taking place in South Africa; the Minister of Justice, to address the
> injustices against the Boerevolk taking place in South Africa's legal
> system; Minister of Safety and Security, to address the murders of
> farmers, and Black-on-Boere crime taking place.
>
>
> The Chairman of Human Rights of Minorities at the United Nations,
> Mr.Stauffenhagen, has also received the Majuba Declaration.
>
>
> For the first time in more than 100 years, the Boerevolk are actually
> being represented in South Africa. After 1902, they lost their freedom
> and were incorporated into the Afrikaner group and later into "White"
> South Africa under the Apartheid system.
>
> Listen to The Right Perspective, heard live every Friday 10pm EST over
> shortwave WWCR 3.215 MHz and the Internet at
> www.therightperspective.com, for "Hello, Africa!," the official radio
> show of the Boerevolk.
>
>
> Keith said at
>
> http://www.webfindafrica.com/
>
> Weve got lots of listeners who are bores. I can suggest also the right
> radio station for them
> to listen to. But as for giving them their own country.
> I dunno.
> Maybe their own cricket team for starters.
>

Koeitjies & kalfies | 10 kommentare

Bladsye (1835): [ «    213  214  215  216  217  218  219  220  221  222  223  224  225  226  227  228    »]
Tyd nou: So. Des. 14 15:46:47 UTC 2025