Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Re: Ietsie vir Julle

Wo., 06 Desember 2006 17:20

On 6 Dec 2006 16:40:05 -0000, Anonymous-Remailer@See.Comment.Header
(Lappies Labuschagne) wrote:

> Stink Voete
> ------------
>
> Ai, Ai, Ai .... die voete stink
> Soos kaas in die boER se tuisland holland
> Stink soos, wel, er, bantoe voete
> Stink soos Sarie se doos
>
> Moenie wurrie nie boERE kuk
> Kry julle emmers en julle lappies en was, was, was
> Was die bantoe se voete, sy hol en sy piel
> Vryf alles lekker totdat julle moeg is
>
> Heerlik ruikende bantoe voete
> Nes die lente oggend
> Bantoe is gelukkig (miskien het hy julle kuk vergeet?)
> NEEEEEEEE FOK JULLE ... ha, ha, haaaaa
>
> Was daardie voete en holle aanhoudent boERE
> Julle is maar net lappie boois wat baas skoon hou
> FOK, FOK, FOK julle almal (want julle naai meite ook)
> Siesa vuilgoed poephol snuffers - Ga
>
> Dankie, tot siens - Nee, FOK JULLE!!!

Jy het nog nooit Hollandse kaas geëet nie! Hierdie kaas stink nie en
is baie lekker!

Norbert de strandkruier (uit Vlaandere)
>

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Speel Leonardo di Caprio 'n Afrikaner?

Di., 05 Desember 2006 13:33

Ek het gister na 'n program gekyk waar dele van
"Blood Diamond" gewys is waarin di Caprio 'n
wit mercenary speel. ( Ek het nog nie die film gesien
nie, dink dit word nog nie hier gewys nie.) Toe ek
vir hom hoor praat, toe kan ek sweer dat hy probeer
om soos 'n Afrikaner te klink wat Engels praat. En
toe hy nou vir sy mede-karakter "kaffer" noem, toe
was daar by my geen twyfel nie. Dit kom toe ook
uit dat beide hy en sy mede swart speler saam 'n
onderhoud met Mandela gehad het.

Gloudina

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Die stryd om die behoud van Afrikaans

Ma., 04 Desember 2006 09:38

Beste lezer,
Ik ben niet de auteur van deze tekst, ik heb deze tekst gevonden op
internet (weet niet meer precies op welke site...)

Ek es nie die auteur nie,
Wat denke Suid Afrikaners hierover...?

vriendelike groete : lamp

Suid- Afrika se grootste taalverwante probleem stel die vraag of
Afrikaans sy ampstaalstatus in die toekomstige bedeling gaan behou of
nie. Gesien binne die konteks van die taalverwante probleem van al die
inwoners van die land en die konteks van 'n ontwikkelende situasie
waarin geen statutêre diskriminasie op gronslag van ras, geslag of
godsdiens toegelaat gaan word nie, is hierdie siening
onverantwoordbaar.

Word daar oor Afrikaans in intellektuele kringe gepraat, word die
buitetalige bagasie van die taal meegesleep om die een of ander houding
teenoor die taal te demonstreer.

In die massamedia word die verskille oor en in Afrikaans binne
dieselfde taalgemeenskap oor en weer gegooi en dit impliseer dat daar
steeds nie 'n verenigde Afrikaanse spreekgemeenskap is nie.

Die stryd om die behoud van Afrikaans word op veral 'n intellektuele
en akademiese vlak bestry, daar waar daar vir Afrikaans gestem word en
dit die luidste gehoor kan word.

Dit in verwysing na die Afrikaanse geskiedskrywing, die politieke en
sosiale stigmatisering van die taal en die toenemende aandrang op
regstellende aksie rondom Afrikaans op alle vlakke. Sedertien het die
situasie verander en kies veral regstudente Afrikaans omdat hulle wil
en nie omdat hulle kursus dit vereis nie. Dit is klaar 'n pluspunt
vir die Afrikaanse taal.

Johan Combrink, voorsitter van die Taalkommissie van die
Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, het in 1996 'n
ontleding gemaak van die terreine waarop Afrikaans in die jongste tyd
terugslae beleef het:

* Die regering en administrasie
* Regstelsel
* Wetenskap en tegnologie
* Media en kommunikasie
* Onderwys
* Kulturele lewe
* Sport en ontspanning
* Die handelswêreld

Sy analise dra die boodskap duidelik oor dat die politieke maghebbers
gesorg het vir hierdie afskaling.

Dr. Rina Venter, 'n kenner van maatskaplike werk, meen dat die
posisie van Afrikaans baie kan verbeter as daar samewerking tussen
Afrikaanssprekendes en anderstaliges ontstaan.

In die nuwe Suid-Afrika het baie veranderinge Afrikaans in die
gesig gestaar. Afrikaanssprekendes wys dat hulle deel uitmaak van die
nuwe bedeling en dring sterk aan op hulle posissie, wat tot voordeel
strek van die mense wat die taal gebruik en graag sal wil aanleer.
Hierdie wonderlike en ryk taal kan baie deure oopmaak vir die
gebruikers van die taal.

Dit is dan ook natuurlik 'n feit dat Afrikaans as taal 'n kragtige
invloed het op alle vlakke van die samelewing. As huistaalgroep is
Afrikaans geklasifiseer as die derde grootste in Suid - Afrika.
Volgens die statistieke van 1997 word Afrikaans deur 15,2 miljoen mense
gebruik. Die sprekers van Afrikaans word in feitlik al die inheemse
bevolkingsgroepe aangetref. Op finansiële en ekonomiese vlak lewer
die Afrikaanssprekende taalgroep 'n belangrike bydrae.

Afrikaanssprekendes het 'n besondere hoë posissie as markgroep en
beklee twee kategorieë in die Suid - Afrikaanse kopers mark wat tans
in agt dele verdeel is. Afrikaans is dus 'n uiterse aantreklike
markgroep vir adverteerders en bemarkers en beslis nie te versmaai nie.

Geografies is Afrikaans die enigste van die tien inheemse tale wat oor
die hele Suid - Afrika gebruik word terwyl die ander tale slegs
streekstale is

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Ferdi

Ma., 04 Desember 2006 08:26

Ferdi, sal jy my 'n guns doen asseblief -
Ek sien iemand skryf briewe op my naam, en plaas sommer
die URL van een van my foto albums ook onder die brief
om dit oortuigend te maak.
Ek het dit op Google raak geloop, en dit ook as 'abuse' gerapprteer
aan Google.

Ek sal vanaf Vrydag vir 'n maand in die binneland wees, en sal dus
selde (indien wel) gedurende die res van Desember op die nuusgroep (of
enigsins op Internet) wees.

Sal jy asseblief na die headings 'H' van die briewe kyk en dan daarop
wys as dit nie ek is wat dit geskryf het nie.

Interessant nogal, as jy op Google na 'View Profile' by die naam kyk,
is dìt wat jy sien:

**********
Ish Soon kom soc.culture.south-africa.afrikaans moments ago
Durban Vol Swartes soc.culture.south-africa.afrikaans 84 minutes
ago
Coffee Grinder-- Yes or No and Why alt.drugs.pot 5 hours ago
Most Number Of Bong Hits You've Done In A Row? alt.drugs.pot 5
hours ago
Yaron Dror is a winner soc.culture.romanian 5 hours ago
echolot ping - ignore alt.test 7 hours ago
test hastio ignore alt.test 13 hours ago
Diggie vir Julle soc.culture.south-africa.afrikaans 17 hours ago
Hello boERE soc.culture.south-africa.afrikaans 20 hours ago
Jo'burg squatters soc.culture.south-africa 20 hours ago

en sò lyk die epos adres:
anonymous-remai...@see.comment.header
**********

Die scrap sal defnitief op meer mense se name skryf
so ek stel voor dat julle *sonder uitsondering'
by die headings seker maak wie dit geskryf het.

Dave

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Introducing Google group crime.za

Sa., 02 Desember 2006 15:00

For everyone using Google Groups (and some others) I have started a
group called crime.za.

The purpose of this group is to alert people of criminal goings-on in
their areas and areas they are likely to visit. If someone is a victim
of crime, and especially of a crime that is new in their area (eg. dog
poisoning in an area previously free of this outrage) s/he can post
details of the crime on the group. Others in the area can then take
precautions.

I hope that this will be of some assistance. Full details are in the
welcome note of the group.

Yours sincerely

Ysul

PS: Vir al die Afrikaners daar buite, jammer oor die Engels, maar
misdaad is 'n plaag wat wat ons almal affekteer en ek wil julle groep
ook betrek.

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

"Het Afrikaansch""

Vr., 01 Desember 2006 17:57

Op de DBNL (Digitale Bibliotheek der Nederlandse Letteren) werd zopas
weer een historisch boek on-line gezet, namelijk "Het Afrikaansch" van
D.C. Hesseling uit 1899. Het is dus meer dan een eeuw oud en het bevat
mogelijk en zelfs heel waarschijnlijk standpunten over het Afrikaans
die in deze moderne tijd helemaal achterhaald zijn. Maar voor wie iets
meer wil weten over het Afrikaans gezien door de bril van een
negentiende-eeuwse Nederlander kan dit een leuk boekje zijn. Het is
gesteld in een vandaag niet meer geldende spelling en na het lezen van
een paar zinnetjes zie je al dat de schrijfstijl ook gedateerd is.
Vanzelfsprekend zou ik zeggen.
Voor Afrikaners zal het niet altijd eenvoudig zijn dit Nederlands te
lezen maar voor de geïnteresseerden is het zeker het proberen waard.

--
Beste groeten,
Michel

Koeitjies & kalfies | 6 kommentare

Betekenis en korrrekte gebruik van "FOK"

Vr., 01 Desember 2006 07:14

In die gees van gasvryheid en hulpvaardigheid van ons ou nasietjie hierdie bydrae.

Aangesien hier mense is wat klaarblyklik nog nie veel kennis gemaak het met die
egte sprekers van die taal Afrikaans nie, moet ons diegene maar help. Ons is tog
bekend daarvoor dat ons lekker en gereeld kan vloek. Dit grief my effens dat een
van ons gereelde bydraers egter nie die korrekte gebruik van Afrikaans en veral
kragwoorde mooi onder die knie het nie. Hopelik is hierdie die eerste van vele artikels
om die arme vent se kennis ietwat te verbreed. Alhoewel hy geheel en al verstandelik
versteurd is moet ek met hom saamstem: Afrikaans is befok!

Die taalgesag had die volgende te sê in
http://www.boerseun.com/afrikaans/die-unieke-afrikaanse-fok/
Daarby wil ek nog een gebruik voeg: bewondering, bv soos in
"Charlize Theron is befok" of "Sy nuwe Lamborghini ry befok".

Oor na die professor:

Die pennevrug van prof. Johan Combrinck, voormalige Voorsitter van die
Taalkommissie van die S.A. Akademie vir Wetenskap en Kuns.

DIE UNIEKE AFRIKAANSE "FOK"
Een van die interessantste, kleurvolste woorde in Afrikaans, is die
leenwoord fok en sy familie. Dis 'n towerwoord wat, bloot deur sy
klank, vreugde of pyn, liefde of haat, ontdekking of frustrasie kan weergee.
Fok is een van die min woorde wat die funksie van byna alle woordsoorte kan vervul.
Dit word as oorganklike werkwoord gebruik (Fok die hele spul), en as
onoorganklike werkwoord (Aag fok), as bevel (Fok dit!), in die
bedrywende vorm (Dit het my gefok), sowel as die lydende vorm (Nou is
jy gefok), as die hoofelement in 'n hele reeks skeibare werkwoorde
(aanfok, opfok, uitfok, toefok, voortfok, byfok, agteroorfok,
agternafok), ens of as stam van 'n werkwoord (Nou het jy die hele
ding befok).

As abstrakte selfstandige naamwoord (Ek gee nie 'n fok om nie), of as
persoonsnaam (Het jy gesien wat die fokker probeer doen?), as
nabepaling by 'n vraagwoord (Hoe de fok, wie de fok, hoekom de fok,
wanneer de fok, ens.), as byvoeglike naamwoord (Waar moet ek die fokken
tyd vandaan kry?), as bywoord (Dis nou 'n fokken mooi grap), en as
uitroep (O fok!).

Selfs ook as invoegsel (Onge-fokken-looflik). Dit kan ook in homself
ingevoeg word (Nou is jy be-fokken-fok).

Hierdie Afrikaanse woord kan gebruik word om wyd uiteenlopende situasies te beskryf:
Verrassing: Hoe de fok gaan dit met jou?
Bedrog: Die motorhawe het my befok.
Ontsteltenis: Ag fokkit!
Moeilikheid: Nou is ek in my moer in gefok.
Aggressie: Fok jou!
Moedeloosheid: Hoe de fok moet ek dit regkry?
Walging: Fok my!
Wanbegrip: Ek fokken verstaan nie.
Inkompetensie: Hy fok alles op.
Gesag: Wat de fok dink jy doen jy?
Verdwaal: Nou weet ek not 'n fok waar ek is nie.
Oortuiging: Onge-fokken-twyfeld.

Dit kan horlosietyd beskryf (Presies half-fokken-vyf), of omstandighede
(Hoe het ek in hierdie fokken job beland?), of persone (Jan Fokken
Smuts), of dinge (Kyk hoe lyk jou fokken skoene!), of plekke (Tot in
fokken Durban), of dit kan die siel van 'n uitnodiging wees wat van
hartlikheid drup (Fok u!).

Fok is in Afrikaans onge-fokken-ewenaard!

Afrikaans, ons taal | 0 kommentare

" Sit my op die skandpaal"

Do., 30 November 2006 13:19

Sit my op die skandpaal


Geagte Praag,

Ek wil graag voorstel dat u Breyten Breytenbach aan die Skandpaal
spyker en wel om die volgende redes:

*Hy is al die jare al besig om onverpoos die Afrikaner te ondermyn; hy
beweer die nostalgiese en eng rassistiese konstruk 'Afrikaner' soos
deur Praag vergestalt is 'n poes (meerv. poeste) wat enige mens in die
knyp sal bring, en dan is dit nie eens 'n chauvinistiese varkgedagte
nie. Hy glo ook daardie soort Afferkaner is 'n bobaasholsuier, indien
hierdie kloutjie fisiologies by die oor gebring kan word. Hy weet hulle
is lafaards.

*Hy glo die hele topbestuur van die NP en die veiligheidsdienste moes
voor die hof gedaag gewees het, o.a. ook omdat hulle ons viriele
bastertaal, Afrikaans, besmet het - en dat hulle gevonnis moes geword
het tot lewenslange plaasarbeid. Met behuising en betaling van vroeër.

*Alhoewel hy al die jare aan die ANC behoort het, is hy nou selfs te
links vir daardie organisasie wat hy as Stalinisties en in wese
rassisties beskou.

*Hy verniel en besmet die Afrikaanse taal met sy onsamehangende en
prestensieuse gemaak-intellektuele skryfsels.

*Hy glo daar's geen plek vir die witman in Afrika nie.

*Toe sy 'volk' hom nodig gehad het en kon gebruik het hy soos 'n hond
weggesluip en onder die Fillistyne in die buiteland gaan wegkruip.

*Hy glo die Voortrekkermonument moet omskep word in 'n openbare toilet
want dis te koud om te gebruik as hoerhuis (soos die foto op julle
webblad suggereer).

*Hy's 'n hoereerder en 'n suiplap.

*Hy dink (en sê) Bush en Sharon is ook poeste, en hy beweer Rumsfeld
is as gekloonde Nazi generaal 'n geslaagde Mengele eksperiment.

*Hy glo nog steeds Bram Fischer was 'n goeie en moedige mens.

*Hy glo die Amerikaners maak oorlog teen die wêreld.

*Hy pis hom nie nat oor rugby nie.

*Hy dink (en sê) 'etnisiteit' is stront bedag deur dié wat klein van
hart en bang van anus is.

*Hy's 'n vuilbek.

*Hy verkies bruinbrood bo witbrood.

*Hy hou nie van margarien nie.

*Hy dink gekoloniseerde outjies wat nie ordentlik Frans kan praat nie
dink na-aperig en is aansitterige dandies, en hulle behoort die
plaasprodukte van die papplaas Afferkaners op Groentemarkplein te
verkoop, liefs sonder groot woorde en juppie aksente. Hy is oortuig
hulle weet niks van die filosofie nie en is glyjakkalse.

*Hy dink Skellumbos en Poestoria moes lankal met die grond gelyk gemaak
gewees het, en met sout besaai.

*Hy is bly om te verneem Max du Preez en Antjie Krog het by Praag
aangesluit. Hy dink dis awesome. Hy stel voor dat Praag vir Esterhuyzen
en Jakes Gerwel ook moet werf. Julle sal 'n pragtige galery gatlakeie
wees.

Die uwe,

Breyten Breytenbach

Koeitjies & kalfies | 8 kommentare

Re: Nuwe Reeks: boERE Geskiedenis no. 5

Wo., 29 November 2006 17:26

On 29 Nov 2006 13:39:34 -0000, Anonymous-Remailer@See.Comment.Header
(Steve Michau) wrote:

> Vandag se les: SWARTES GEDONDER
>
> Oooo hoe die boERE lekker gelag het wanneer hulle die booi end
> die bediende gebliksem het. Hard gelag totdat hulle hulle mae
> gebrand het. Dit was die lekker ou dae van boERDOM is SAfrika.
> Hierdie dom klomp gemors wat die duiwel se hol lek was in bevel.
> My wereld, die fokken don boERE het gedink dat hulle vir
> ewigheid in bevel sal bly.
>
> We fokken donder en bliksem - alles is nou klaar voet wassers!
> Julle is FOKOL werd, niks eintelik minder as niks! Moenie wurrie
> nie lafhartige klomp kuk wat julle is. Julle POOOOOOMP die meit
> in die doos, maak klonkie baabas terwyl mammie by Pick n Pay die
> kos gaan koop. Wel julle snaakse pisvel stinkende klomp etter
> koppe - noe lek julle lekker gat en piel (boeRE mans het baaie
> klein pieletjies).
>
> So julle bantoe pompers wat nou lekker chokkie box hoe is die
> wereld se kuk wat fokol werd is. En dom donders, julle het n
> nuwe baas - die bantoe self. My fok, maar julle gemors van
> mensdom moet terug holland toe gaan - fokkof robiese julle laat
> SAfrika stink met julle kuk.
>
> Tot siens (oh ja, en fok julle almal)

Ek moet nog steeds lag! Dis 'n ongelooflike ekspressiewe kwaliteit
hier! HAHAHAHAHAHAHAAAAAAAAAAAA! Gaan so door, asseblief!

Norbert die strandkruier (uit Vlaandere)

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Re: Poesmans Rivier Mond

Wo., 29 November 2006 15:59

Ons plaaslike werfetter met skuilnaam nommer hoeveel Frans Klaasens
braak:

> Nou ja, dis lekker by Poesmans Rivier mond (drek uitgelaat)
> Heerlik lekker (fok julle)

Ag nee wat, dis maar vrotterig. Vir 'n afrikaans-student soos jyself
wat al so lank
probeer sal ek maar moet help. Indien jy die boere wil slegmaak, gaan
leer my die
meester.

Ns. Onthou, Xenu hou jou dop!

--
Uit: http://www.praag.co.za/briewe04102005breyten.htm

Sit my op die skandpaal

Geagte Praag,

Ek wil graag voorstel dat u Breyten Breytenbach aan die Skandpaal
spyker en wel om die volgende redes:

*Hy is al die jare al besig om onverpoos die Afrikaner te ondermyn; hy
beweer die nostalgiese en eng rassistiese konstruk 'Afrikaner' soos
deur Praag vergestalt is 'n poes (meerv. poeste) wat enige mens in die
knyp sal bring, en dan is dit nie eens 'n chauvinistiese varkgedagte
nie. Hy glo ook daardie soort Afferkaner is 'n bobaasholsuier, indien
hierdie kloutjie fisiologies by die oor gebring kan word. Hy weet hulle
is lafaards.

*Hy glo die hele topbestuur van die NP en die veiligheidsdienste moes
voor die hof gedaag gewees het, o.a. ook omdat hulle ons viriele
bastertaal, Afrikaans, besmet het - en dat hulle gevonnis moes geword
het tot lewenslange plaasarbeid. Met behuising en betaling van vroe?r.

*Alhoewel hy al die jare aan die ANC behoort het, is hy nou selfs te
links vir daardie organisasie wat hy as Stalinisties en in wese
rassisties beskou.

*Hy verniel en besmet die Afrikaanse taal met sy onsamehangende en
prestensieuse gemaak-intellektuele skryfsels.

*Hy glo daar's geen plek vir die witman in Afrika nie.

*Toe sy 'volk' hom nodig gehad het en kon gebruik het hy soos 'n hond
weggesluip en onder die Fillistyne in die buiteland gaan wegkruip.

*Hy glo die Voortrekkermonument moet omskep word in 'n openbare toilet
want dis te koud om te gebruik as hoerhuis (soos die foto op julle
webblad suggereer).

*Hy's 'n hoereerder en 'n suiplap.

*Hy dink (en s?) Bush en Sharon is ook poeste, en hy beweer Rumsfeld
is as gekloonde Nazi generaal 'n geslaagde Mengele eksperiment.

*Hy glo nog steeds Bram Fischer was 'n goeie en moedige mens.

*Hy glo die Amerikaners maak oorlog teen die w?reld.

*Hy pis hom nie nat oor rugby nie.

*Hy dink (en s?) 'etnisiteit' is stront bedag deur di? wat klein van
hart en bang van anus is.

*Hy's 'n vuilbek.

*Hy verkies bruinbrood bo witbrood.

*Hy hou nie van margarien nie.

*Hy dink gekoloniseerde outjies wat nie ordentlik Frans kan praat nie
dink na-aperig en is aansitterige dandies, en hulle behoort die
plaasprodukte van die papplaas Afferkaners op Groentemarkplein te
verkoop, liefs sonder groot woorde en juppie aksente. Hy is oortuig
hulle weet niks van die filosofie nie en is glyjakkalse.

*Hy dink Skellumbos en Poestoria moes lankal met die grond gelyk gemaak
gewees het, en met sout besaai.

*Hy is bly om te verneem Max du Preez en Antjie Krog het by Praag
aangesluit. Hy dink dis awesome. Hy stel voor dat Praag vir Esterhuyzen
en Jakes Gerwel ook moet werf. Julle sal 'n pragtige galery gatlakeie
wees.

Die uwe,

Breyten Breytenbach

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Bladsye (1835): [ «    199  200  201  202  203  204  205  206  207  208  209  210  211  212  213  214    »]
Tyd nou: Vr. Des. 19 00:37:32 UTC 2025