Ek begin twee nuwe lyne om die laaaang en deurmekaar poste te probeer
vermy.... Ons het ook van die oorspronklike onderwerp af teruggedwaal na
ou onderwerpe
Suidwester skryf
> -----As jy vir iemand sê dat as hy nie glo nie, dan gaan hy hel toe, dan is
> dit nie verdoemenis nie? As jy praat van 'red' van iemand, dan is dit ook
> maar 'n manier van verdoemenis of afdreiging.
> ----Aanname. Die modus operandi van al die kerke is om die mense eers bang
> te maak vir die verdoeminis en dan hulle af te dreig dat as hulle nie hulle
> bydrae maak nie, dan gaan verskriklike dinge met hulle gebeur. Mens neem
> logies sekerlik aan dat jy, as hewige kerker, dat jyself hiermee saamloop?
Jy maak steeds growwe veralgemenings oor wat alle kerke sou doen. Die
modus operandi van die charismatiese kerke en hulle geestelike voorouer, die
methodisme, is om mense met die hel af te dreig as hulle hul nie bekeer nie.
Ek weet dat dit ook soms van die NG Kerk waar is, dis methodistiese invloed
wat via Andrew Murray die kerk ingesluip het.
Die suiwer gereformeerde leer is dat alle mense in sonde geval en derhalwe
die dood skuldig is. Dis nie 'n geval van dat jy die dood sal binnegaan
nie - jy is reeds in 'n doodstoestand! En jy kan jouself nie van hierdie
doodstoestand bevry nie. Daarvoor het Christus gesterf en jy eien jou sy
verdienste deur die geloof toe! Geldelike bydrae word nie gegee OM iets te
verdien nie, maar OMDAT jy uit iets ontvang het - dis 'n teken van
dankbaarheid.
> -----Daar stem ek nie saam nie, want om te aanvaar dat God bestaan, moet
> jy
> die geloof hê wat nie gegrond is op feite nie. As ek vir jou sê iets
> bestaan wetenskaplik, is daar 'n bewys voor, geloof of nie.
Ons praat by mekaar verby. Jou "feite" is wat jy sintuiglik waarneem, wat
jy kan ruik, voel, tas, sien en proe - dus wat fisies is. Maar dit is geen
bewys dat wat jy nie sintuiglik kan waarneem nie, dus wat nie fisies is nie,
nie bestaan nie. Trouens daar is selfs fisiese dinge wat jy nie sintuiglik
kan waarneem nie, wat tog bestaan, bv. magnetisme en die aantrekkingskrag
tussen liggame. Ons kan die uitwerking van magnetisme sintuiglik waarneem,
maar nie die magnetisme self nie. Alles wat jy waarneem is die uitwerking
van God wat doen, al kan jy God self nie sien nie. En dit bring ons gewoon
terug by die vraag: Wie moet bewys? Jy kan netso min op 'n 2x2=4 wyse bewys
dat God nie bestaan nie omdat jy Hom nie sintuiglik kan waarneem nie as wat
ek op 'n 2x2=4 manier kan bewys dat Hy wel bestaan. Dit laat net een ander
moontlikheid, die oorwig van waarskynlikheid.
Jy glo dat 'n onintelligente sel sonder enige senuweestelsel, intelligente
lewende wesens tevoorskyn gebring het, ek glo dat 'n intelligente Wese dit
beplan en so bestuur het dat intelligente lewe ontstaan het. Dis obvious
watter een is meer waaarskynlik.
Jy glo dat selle per toeval uitgewerk het hoe om lig se verskillende
golflengtes deur verskillende selle te laat "waarneem" sodat 'n oog ontstaan
het wat nie net lig en donker kan onderskei nie, maar kleur kan onderskei,
ek glo dat 'n intelligente Sekpper wat lig en sy verskillende golflengtes
gemaak het, 'n oog ontwerp het wat dit kan waarneem. Dis obvious watter een
meer waarskynlik is, veral as mens in gedagte hou hoe lank en hoeveel
intelligente mense se arbeid dit gekos het om moderne kameras te ontwikkel.
Jy glo dat dit per toeval is dat visse uit die water gespring het en dat dit
vanself gebeur het dat die liggaam so verander het dat voëls ontstaan het
wat kan vlieg, ek glo dat 'n intelligente Wese wat alles gemaak het en alles
van aerodinamika en lugdruk verstaan voëls ontwerp en lewe so laat ontwikkel
het dat hulle bestaan. Dis weereens obvious watter een meer waarskynlik is,
veral as mens in gedagte hoe lank dit homo sapiens sapiens geneem het om
genoeg van aerodinamika en lugdruk te leer voordat hy suksesvolle vliegtuie
kon bou.
Jy glo dat 'n uiters gesofistikeerde elektroniese stelsel wat ons die
senuweestelsel noem, baie meer gesofistikeerd as selfs ons verfynste
rekenaars, vanself ontstaan het, ek glo dat 'n intelligente Wese wat alles
van elektrisiteit verstaan omdat Hy dit ontwerp en gebou het, die
senuweestelsel ontwerp en gebou het. Dis weereens obvious watter
moontlikheid meer waarskynlik is.
En so sou ek vir ure kon voortgaan...
> ----Die groot vraag is, wet die mens reeds alles wat nodig is? Elke dag
> word nuwe ontdekkings gemaak. Baie mense is verbaas om te hoor dat die
> Duitsers reeds 'n vlieënde piering getoets het gedurende WW2 of dat die
> huidige stealth vliegtuie se ontwerpe reeds in die vroeë vyftiger jare die
> lig gesien het? Dit hang seker af van 'n mens se persepsie? Ek het nog
> hoop dat my standpunt verduidelik sal kan word, jy kan net glo dat joune
> werklikheid is en nooit sal weet nie.
Dis waar jy die fout maak... Wat die Bybel my leer oor die oorsprong van
alle dinge, die sonde en sy gevolge, en wat uiteindelik van hierdie wêreld
gaan word, sien ek elke dag die bewys van rondom my. Ook hieroor sou ek ure
kon uitwy, maar ek wil jou nie vermoei nie. Ek wys net op 2 dinge: (a)
Darwin en die evolusieteorie is 'n moderne ontwikkeling. Tog gee Gen 1
presies dieselfde volgorde vir die ontstaan van die lewende wesens as die
evolusioniste. Toevallig? Ek dink nie so nie. Ook interessant dat Gen. 1
sê "laat die aarde voortbring..." dus die aarde moet die lewe genereer! -
evolusie! Gen
1:1 sê dat daar duisternis was na die skepping van alle dinge en dat die
eerste ding wat God gemaak het lig was; ek het 'n artikel wat in April 2006
in Popular Mechanics gepubliseer het wat presies net dit sê: Aanvanklike
duisternis na die "Big Bang" en dan lig wat ontstaan en deurbreek. Die
Bybel sê dat God 'n "diep slaap" op die mens laat val het en 'n ribbebeen
uit die mens geneem het - 'n operasie onder narkose! - geskryf duisende jare
voordat die mens uitgevind het hoe om sulke operasies uit te voer. Strooi?
Selfs jy moet toegee dat dit te korrek is om uit die duim gesuig te wees.
(b) Die Bybel voorspel allerhande plae teen die einde van planeet aarde se
bestaan,
o.a. bose swere wat op die mense uitbreek en groot getalle laat doodgaan,
maar die mense wat hulle nogtans nie bekeer nie; klink dit bekend?. Die
Bybel sê dat die huidige wêreld deur vuur sal vergaan; klink dit bekend?
Die drol op die dreskas met die skuilnaam "Lappies Labuschagne" braak weglaatbare
opdrifsels van 'n ernstig versteurde psige.
Lyk my iets (dalk die Scientology?) het nou finaal jou laaste breinsel weggebrand, ou.
Ha! Ha! Ha! Hoe voel dit om so mal te wees? Lekker, nè? Onthou, die ou universele
wet, doen aan ander soos jy aan jouself gedoen wil hê? Ek reken jy't seker maar
'n ou misrabele verskoning vir 'n lewe. Klaarblyklik het jy nie 'n vrou of familie nie.
Of enige vriende nie. Of enige kans om vriende te maak nie. 'n Pluimpie vir jou
volharding, doe so voort en ons almal hier sny ons eie kele af uit meegevoel met
jou. Kom, vertel nou maar vir die omies en tannies, hoe het die boertjies jou vrou
gesteel? O, jou vrou het net een kyk na jou hangpens gegee? Of was dit die ou
hangtril van jou wat al jare nie meer werk nie?
Tog jammer daar's nie pille vir dom ook nie -- iemand wat so dom is om drieletter
woorde verkeerd te spel moet sy kleuterskoolgeld loop terugvra.
Tjeers, jou ou faktap fokop. Eet ons kollektiewe onderbroeke.
--
skutter 68474790 K
D-Kompanie uit die kommando vir Bloemfontein-distrik
het die naweek pas gekry
die eerste skurfte van geweld
reeds barsies in die kolf van sy slape
sprei venynig skrootfyn oor die sneller onderlip
in loopgrawe verskans swel sy takdun enkels
skuil sy oortromme en tong
klawerkoeëls onder sy vingers
klanke van geweerloopfluite
en 'n hewige opmars van simbale oor die veld
daars 'n vreemde vrees in my voetsoldaat se oë
die skertsblou verdonker halt gespanne
in baretkakie saluut
vanuit my arms mortier sy liggaam telekse van onrus
en veldmyne
die hele huis ruik meteens na oorlog
soggens is daar bloed aan die takke
en kry ek soms my skutter buite
sy geweer soos 'n varkblom in sy arms
sy skouers weerloos laai ek sondagaand by die kamphek af
en keer magteloos
en pasloos terug
om met blote bestaan
'n toekoms vir sy ondergang te bou.
Ek het toe gisteraand vir Leonardo di Caprio in Blood
Diamond gaan kyk. Bietjie baie geweld, maar dit was
die moeite werd, want daar is 'n paar asemberowende
gesigte van Kaapstad en omgewing. Leonardo speel
'n ou wat in die ou Rhodesië gebore is, waar sy ouers
albei vermoor is, maar wat in Suid-Afrika grootgeword
het en in Angola geveg het. Ek sou sê sy Afrikaanse
aksent is oortuigend genoeg. Daar word op een stadium
ook Afrikaans gepraat tussen 'n klomp karakters wat
lyk dit vir my huursoldate is in 'n taamlike georganiseerde
militêre kamp. Mens kry ook 'n glimpsie van Marius
Weyers ( is dit die naam van die ou wat die wit ou
in The Gods Must Be Crazy speel?) as De Kaap,
die eienaar van die maatskappy wat die bloed diamante
opkoop.
Daar is 'n bietjie baie toevalle wat die storie bietjie
ongeloofbaar maak, wanneer jy later daaraan sit en
dink, maar oor die algemeen is dit die moeite werd om
te sien, en ek dink Leonardo moet ten minste 'n
Oscar nominasie hiervoor kry.
Lappies Labuschagne wrote:
> Het julle alreeds vergeet dat julle poephol wassers kuk werd
> is?? Ai man julle is n fokken dom klomp kuk. Kan julle fokol
>
Veels geluk! Min mense is so dom om "kak" aanmekaar verkeerd te spel.
Wel, jy is daardie een in tienmiljoen.
Is dit die draks wat jy gebruik, of is dit jou Scientology jou so dom
gemaak het, hu?
--
"Curry Holm" skryf in boodskap news:el16ul$emm$1@registered.motzarella.org...
> Could you please show me the correct spelling of the afrikaans word
> 'voorberejtung' Thank you!
>
> (And sorry, if this is the wrong group for such questions, but my ISP
> does'nt offer many za.*- groups.)
>
> Greetings
> Curry
I'm not sure. I've cross posted your question to the
soc.culture.south-africa.afrikaans group. Hopefully someone there will be
kind enough to cross post the answer back to you.
We have a CD from South Africa "Tjokkerjol". Our daugther (4 yrs.)
loves to hear that music, especially the first song "Dis mos musiek".
Unfortunately we don't understand Afrikaans and can't sing along. In
the internet I could not find the lyrics.
Can anybody help us? Who knows the lyrics of this song or others from
this CD (http://www.select.co.za/CDInfo.asp?RecordID=158)? Maybe with a
translation into English or German?
We would be very happy, even if anybody could post only some lines from
this song!
> Stink Voete
> ------------
>
> Ai, Ai, Ai .... die voete stink
> Soos kaas in die boER se tuisland holland
> Stink soos, wel, er, bantoe voete
> Stink soos Sarie se doos
>
> Moenie wurrie nie boERE kuk
> Kry julle emmers en julle lappies en was, was, was
> Was die bantoe se voete, sy hol en sy piel
> Vryf alles lekker totdat julle moeg is
>
> Heerlik ruikende bantoe voete
> Nes die lente oggend
> Bantoe is gelukkig (miskien het hy julle kuk vergeet?)
> NEEEEEEEE FOK JULLE ... ha, ha, haaaaa
>
> Was daardie voete en holle aanhoudent boERE
> Julle is maar net lappie boois wat baas skoon hou
> FOK, FOK, FOK julle almal (want julle naai meite ook)
> Siesa vuilgoed poephol snuffers - Ga
>
> Dankie, tot siens - Nee, FOK JULLE!!!
Jy het nog nooit Hollandse kaas geëet nie! Hierdie kaas stink nie en
is baie lekker!
Ek het gister na 'n program gekyk waar dele van
"Blood Diamond" gewys is waarin di Caprio 'n
wit mercenary speel. ( Ek het nog nie die film gesien
nie, dink dit word nog nie hier gewys nie.) Toe ek
vir hom hoor praat, toe kan ek sweer dat hy probeer
om soos 'n Afrikaner te klink wat Engels praat. En
toe hy nou vir sy mede-karakter "kaffer" noem, toe
was daar by my geen twyfel nie. Dit kom toe ook
uit dat beide hy en sy mede swart speler saam 'n
onderhoud met Mandela gehad het.