Crime generates millions of Rands for the Government. A few examples:
At least one million home owners in Gauteng alone (one of the 9 provinces in
South Africa) make use of the services of an armed reaction security company
(please note, not a crime prevention force but only one that can react after
you have become yet another crime victim). The cost of such a service is
approx R240-00 ($35-00)per private household per month. A simple
calculation: 1 000 000 x R240-00 x 12 x 14% VAT (Value Added Tax)generates
more than R403 million ($55 million)VAT for the South African Government as
a DIRECT RESULT OF CRIME. Please note that these figures does not include
the commercial and industry sectors in Gauteng.
Another example. A luxury car worth R500 000-00 ($70 000-00) gets stolen.
The thief receives R20 000-00 ($2 800-00)for his efforts. The car owner gets
paid out by his Insurers and replaces the stolen vehicle with a similar one.
Hereby the Government receives R61 403-51 VAT ($8 469-00)on the transaction
as A DIRECT RESULT OF CRIME. Now who gained the most from this crime? The
thief or the Government.
It would be interesting to know how much estate tax revenue the Government
got from the estates from the more than 1300 farmers murdered in South
Africa.
This Government likes to compare South Africa with other countries, but only
when it suits them. In many other countries across the world your security
and safety are covered by the taxes you pay and any other security measures
you take to safeguard yourself and your loved ones are tax deductable.
Now can you see why this Government will do anything within its powers to
safeguard and protect the goose that lays the golden egg. They will keep on
denying crime and wipe it off the table as a mere "perception" just as they
managed to wipe the damning AU report off the table.
Uiteindelik is ons winter hier. Tot en met die eerste week van
Januarie moes almal nog vra, wat het hierdie jaar van die winter
geword hier in Oos-Ontario? Daar was geen sneeu op die grond
nie, en die gras was nog effens groen. Ons wou nie kla nie, maar
ons was verwar. En dit was nie asof die hele Noord-Amerika
dieselfde ondervind het nie. Vancouver het die een sneeustorm
na die ander gekry, gepaard met vreeslike winde. Die Ooskus
ondervind nou nog die een storm na die ander. Suid van ons
het die middel van die VSA verwoestende ysstorms ondervind
in die afgelope weke. Daar was sneeubanke in Malibu in
Kalifornië.
Ons het tot nou toe nog geen verwoestende storms gekry
nie. Maar gelukkig het die temperature gedaal sodat dit nou in
die nag gewoonlik onder - 20 C is. Ek sê gelukkig, want almal
het begin wonder wat ons sal doen hierdie jaar vir Winterlude
as die mense nie op die Rideau Kanaal ( die langste skaatsbaan
in die wêreld) kan skaats nie, en die ouens van dwarsoor die
wêreld nie kan kom kompeteer in die Ice Sculpture kompetisies
nie. Die rivier hier onder is amper van die een kant na die
ander gevries. Gister het ek vir die eerste keer mense aan
hierdie kant op die bevrore rivier sien loop, en aan die
anderkant van die rivier het die ysvissermanne aktief geraak
hierdie naweek. Ek het selfs 'n kar op die bevrore rivier sien
ry. Nou hoop ons maar net die koue temperature hou vir 'n
maand of so, sodat ons Winterlude agter die rug kan kry,
en dan kan dit maar begin warmer word. Maar eintlik
verkies ek dat ons die hele winter -10 C bly. Ek hou nie
daarvan as die temperature warmer word nie, want dan
lei dit na sneeu wat smelt en dan verys as dit onder
-0 C gaan. Dit veroorsaak dan die spieëlgladde ys
waarvoor mens baie bang moet wees. Of dit veroorsaak
die ysstorms, wat honderdmaal meer verwoestend is as
sneeustorms. Hulle moes nou onlangs die hele Oklahoma
'n disaster area verklaar weens die ysstorms. Ys is baie
sterk. As dit op 'n groot boom val, dan bou die ys aan
albei kante van die boom op, en dis later so geweldig
swaar dat dit die boom reg in die middel begin skeur.
Kleinerige bome buig net en word gebreek. Maar groot
bome word reg in die middel deur geskeur. Hulle val
dan op die elektriese drade sodat die mense gewoonlik
dadelik hulle elektisiteit verloor. Dit lei na groot tragedies
veral op plase. Gedurende ons laaste ysstorm is duisende
varke dood en koeie, wat nie gemelk kon word nie, het
op die grond neergesak van die oorvol uiers en moes
uiteindelik doodgemaak word. So ons hoop maar dat
daar nie nog 'n ysstorm in ons toekoms is hierdie jaar
nie.
Ondertussen geniet ons die feit dat die aande nou
weer stadig ligter word. Die son gaan om vyf-uur onder.
'n Maand gelede was dit vyfuur stikdonker.
Ria is gister oggend redelik erg aangerand. Sy het in
Wekkerstraat,
Moreletapark gery en reg oorkant Die Bos (Restaurant) het 'n swart man
(met Metro Polisie klere aan) reg voor haar kar ingespring en haar
laat stop. Hy het toe vir haar lisensie gevra en toe sy daarvoor kyk
in haar handsak het hy 'n rewolwer uitgeruk en gesê sy moet die deur
agter haar oopsluit sodat hy kan inklim. Hy het toe ingeklim en gesê
sy moet ry soos hy vir haar sê of hy skiet haar dood. Hy het haar toe
laat uitry by die plotte uit (Tierpoort verby) op die Bronkhorstspruit
pad uit. Oppad soontoe het sy op 'n stadium 'n bietjie van die pad
afgery (seker van senuwees) toe het hy haar oor die kop geslaan met
die rewolwer en gesê hy maak haar dood as sy dit weer doen. Net daarna
het hy haar laat aftrek en vir haar gesê sy moet haar langbroek
uittrek, maar sy het geweier. Hy het haar toe weer met die rewolwer
geslaan en haar langbroek van haar lyf afgeskeur, terug geklim en gesê
sy moet verder ry. Verder op die Bronkhorstspruit pad het hy haar op
'n verlate pad laat afdraai en nog 'n hele ent laat ry en haar toe
daar laat stop. Daar het hy gesê hy soek haar selfoon. Sy het toe
net Rencia se ou selfoon by haar gehad, want haar selfoon is in om
reggemaak te word. Hy het haar toe weer geslaan en gesê hy soek 'n
beter selfoon. Nadat hy haar toe weer 'n paar keer geslaan het, het hy
maar Rencia se selfoon en haar beursie gevat en vir haar gesê as sy
nie vinnig wegry nie skiet hy haar net daar dood. Gelukkig het sy toe
weggejaag huis toe en van daar af het hulle vir Freddie en my Ma
gebel. Die ambulans het ook uitgekom en die Trauma eenheid van Netcare
het mense gestuur om haar te kom stuur. Gelukkig hoef sy nie in die
hospitaal te bly nie, maar sy is in 'n verskriklike toestand. Die
Polisie sê hulle het oor die naweek 'n hele klomp soortgelyke gevalle
met ander vrouens gehad. Hulle sê as iemand soos Metro Polisie
aangetrek ons vrouens wil aftrek moet ons eerder wegjaag na die naaste
Polisie stasie toe. Ria se dokter sê hulle het gisteroggend 'n ander
vrou by een van die Kleuterskole in die Ooste net so erg aangerand
nadat sy haar kind by die kleuterskool afgelaai het.
Waarsku maar al jou vriendinne asseblief.
Dankie
Tinkie
Hier by ons in Namibië is daar nou weer so 'n paar stakings wat dreig. Om
verskeie redes wil werkers staak: Salarisverhogings, beter
werkomstandighede, afdankings, ens. Die werkersunies druk hard vir die
werkers se regte. Toe wonder ek, as 'n besigheidsman myself, wat van die
werkgewers se regte? Sou die werkers oor die algemeen meer laks raak en
nie die verwagte produksie gee nie, kan die werkgewer staak om salarisse te
betaal tot die werkers besluit om beter produksie te gee? Hoekom werk dit
net een kant toe?
"Schorsch" schreef in bericht
news:1169640542.604156.22150@j27g2000cwj.googlegroups.com...
>
> Nederlandse Nazis?!
&mode=related&search=
Tja, je kan hier ook zo moslims invullen heden ten dagen, zoals
het verhaal verteld word. Alleeen zie je hier wat er gebeurd
als een groep daadwerkelijk zich aanpast aan de cultuur, en dus
de kledng draagt etc.integratie dus, dan word het were gezien
al het binnesluipen van een cultuur.
Erg leerzaam zulke filmpjes, ook toen werd het merendeel
van crminalieteit toegedicht aan een andere bevolkingsgroep,
zien we dat heden ten dagen nog zo?
Torreke:
Paulus het aan "'n doring in die vlees" gely (nie
> duidelik waarna dit verwys nie)
Wel, as ek praat van 'n doring in die vlees dan verstaan ek dat ek, wel, 'n
doring in die vlees het.
En dan haal ek dit uit. Gewoonlik met 'n naald.
Heel suksesvol.
Sonder om te bid.
Mens "ly" nie aan 'n doring in die vlees nie.
Mens het dit.
Dis die werklikheid.