Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

De la Rey....

Fri, 09 March 2007 12:04

De la Rey, De la Rey, hoe het jy nou die volkie aan't stry! Definitief 'n
volksheld vir die Afrikaner want stryery is die belangrikste eienskap van
die Afrikaners.........

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Verskillende ruby-ondersteuners

Fri, 09 March 2007 09:11

Die Bulls Supporter

a. Persoonlikheid

Jy, as die gemiddelde Bloubul ondersteunder, se IK verskyn agter op
die rug van jul kaptein se trui. Saterdae, vir 80 minute lank, roteer
een breinsel tussen jou en die 70 000 ander soos jy. "Liefling" en
"Bloubul" was vooraf in jou memory chip geprogrameer. Jy ry
waarskynlik 'n 4X4, dra "two-tone" hemde, PT-broeke en rugbykouse. Jou
selfoon is waarskynlik groter as jou tottie, maar beslis kleiner as
jou snor. Jou bek is die grootste op enige "party".

b. Gunsteling voertuig

Enigiets wat duurder as jou buurman s'n is. Waarskynlik 'n Prado,
Mercedes of Audi.

c. Gunsteling Dop

Brannas en Castle, want dit maak jou dapper genoeg om jou vrou by die
huis te gaan probeer bliksem nadat jou span (alweer) verloor het.

2. Sharks

a. Persoonlikheid

Jy is 'n undercover moffie al het jy 'n vrou en tien kinders. Jou vrou
is heel moontlik ook queer of alternatiewelik 'n "sex change". Jy dra
Raybans en fokken lelike klere. Jy het vasgesteek by Bob Marley en
rook steeds boom saam met jou oupa.

b. Gunsteling voertuig

Onder die dekmantel van "karre is wêreldsgoed" ry jy alles wat kak is
omdat jy niks beter kan bekostig nie.

c. Gunsteling Dop

Enigiets wat jy verniet kan kry. Sedert die einde van Lion Ale is jy
basies gefok!

3. Cheetahs

a. Persoonlikheid

Jy gee die konsep "oningelig" 'n heeltemal nuwe betekenis. Besoekers
aan Bloemfontein beland elke keer by die Ford-garage wanneer hulle
verwysings vra na die naaste Escort Agency! Die enigste ding platter
as jou provinsie se vlaktes is jou kop. Die feit dat jy nog altyd dink
dat die "stock exchange" vendusie-krale is, is bewys hiervan.

b. Gunsteling Voertuig

Enigiets wat met diesel werk. Jy is diesel-befok. Selfs jou dogter se
nuwe vibrator is diesel-aangedrewe.

c. Gunsteling Dop

Shooters. Enige shooters. Vandat jou seun op Tukkies studeer het
shooters veld gewen in jou provinsie.

4. Stormers

a. Persoonlikheid

Die enigste organisme meer arrogant as jy, word nog ontwikkel. Jy
verkeer skynbaar onder die indruk dat alle lede van homo sapiens
moerse beïndruk is met 'n platberg, suurwyn en vrot snoek. Jou
"laidback" lewensstyl is jou verskoning om luigatgeit te regverdig.
Jou idée van "foreplay" is 'n losskrum.

b. Gunsteling Voertuig

Iets met wiele en verkieslik rónde wiele.

c. Gunsteling Dop

Met die koms van Tik is dop nie meer belangrik nie, maar op die fly
sal jy waarskynlik 'n paar mondevol bloutrein bitter moeilik kan
weerstaan.

5. Lions

a. Persoonlikheid

Jou oumagrootjie was die eerste prostituut op die Johannesburgse
goudvelde. Jy gaan kyk net rugby op Ellispark as jou span wen.
Ellispark is dus 'n uiters vreemde planeet vir jou. Anders as ander
spanne se ondersteuners moer jy jou vrou wanneer jou span wen. Dus is
jou uitgebreide familie reeds vyf geslagte sonder vroueslaners

b. Gunsteling Voertuig

Enigiets wat maklik gesteel kan word.

c. Gunsteling Dop

Vodka, Black Label en Cutex-remover.

Sport & ontspanning | 6 kommentare

Vir Torreke

Fri, 09 March 2007 05:55

Hallo Torreke

My projek wat my so besig gehou het is afgehandel, en ek het hopelik nou
genoeg tyd om jou vrae te beantwoort. Ek kan egter nie meer onthou wat dit
was nie so as jy dit weer kan plaas sal ek dit waardeer.

Ek het ook 'n paar vrae om aan jou te rig en sal hopelik dit Maandag hier
vir jou kan plaas.

Groete

Riaan

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Universiteitskoshuise en lyfstraf

Thu, 08 March 2007 16:56

Daar was lank gelede 'n hele rits gesprekke oor hierdie topic, maar
hier het dit nou net weer aan die lig gekom op een of ander arme
drommer se blog by http://mystraf.blogspot.com/

http://mystraf.blogspot.com/

In my dae in die 70s was sulke goed niks vreemd nie, maar ek het
regtig nie kon dink dat sulke tradisies tot na die 90s sou oorleef
nie. enigiemand anders se ervarings?

Onderwys & opvoeding | 3 kommentare

JW12-antwoord aan Aperio op KletsKerk

Wed, 07 March 2007 07:23

Hierdie onderstaande pos van JW12 was deur die Moderator
op Kletskerk verwyder omdat dit glo 'n bietjie rof was op die
tenger senuwees van die Liberaliste. Ai, siestog !

Hier is die Skakel :

http://www.kletskerk.co.za/viewtopic.php?p=64548#64548


Liberale-M'føkkøp Aperient - die prêsidênt

Jy laaik 'n goeie pakslae, nê ? Soos gewoonlik maak jy net
al hoe meer kakkerige stellings en verskaf jy geen antwoor-
de óf debat nie. - Tipies van 'n domgat, gebreinspoelde li-
beralis.

Eers het Goebbels duidelik jou liberale domgat baie hárd
geskop. Mooi !

Kom ek skop sommer verder jou domgat vir jou hard...


Aperient het weer só met sy adder-hol teen die mure ge-
spuitpoep :

"...die land is besig om in sy moer in te gaan..."

Ja, dohhs, die land is reeds lankal in sy moer direk agv die
leuens en verraad van vervloekte liberaliste soos jy !


"Geen demokrasie kan tog voortbestaan met soveel vryheid
nie..."

Nee, dohhs, hier in jou f'kken geliefde Azanië was daar nog
nooit 'n ware Westerse Demokrasie nie. Hier was nog net 'n
boggom-Afrika eeeee-êêêêê- steeeenking 'democrazy', alá
dumb-fück, crooked communist-style. Jou f'kken liberale sot !

Verder geniet jou "beloved vacuous-cranial sub-hominids"
al die barbaarse 'vryhede' van geliefde boggom-Afrika, wat
hulle natuurlik mildelik op die wittes uitoefen. Mag jy óók
spoedig hierdie lieftallige Afrika-vryhede beleef, asshole !


"Selfs Jake kan sê net wat hy wil."

Jy het 'n patetiese obsessie met my, nê pateet ?

Sies-tokken-fog ! Ja, jy is duidelik só gepla met wat ek
alles sê, nê jou f'kken liberale dohhs. jy laaik natuurlik
nie daarvan dat hier so baie lesers lees nie, nê ? Want
jy weet in daardie pikswart, liberale adderhart van jou
dat hulle eintlik in hulle harte besef dat ek konsekwent
die waarheid praat, nê, dohhs. Julle liberaliste se tyd
loop vinnig uit, asshole. Lekkerrrrr ! Voertzek man !


"Daar is selfs mense wat - kan jy dit glo - die President
name noem!"

Watter president ? ...hmmmmm ? Noem jy dalk vir Mbegger
en Mgabba en Mbogger 'presidente', hmmmmm, ...Mføkkøp ?

Jou sg f'kken "prêsidênt" se-moer, man ! Jou moer ook !

Daar is reeds baie van ons hier wat reeds laaaaankal
nie meer jou geliefde boggom-gavamênt ; jou f'kken
banana-kêffir-staat, en jou eeeeee-êêêêê-føkkøn-
steeeenking eeeee-prêsidênt (Mugabe of wie ook al)
erken nie. Ons verdra nog, - dis al, ...maar ons erken
føkkøl daarvan !


"...as dit met 'n ystervuis toegepas word."

Jou tipe is spoedig oppad om deur die res van die
blankes hard met 'n ystervuis gebliksem te word.

Jy gaan nog bloei, liberalis ! Ons neem notisie van elke wit
liberalis wat liberale kak kwytraak, - dan merk ons julle en
ons skryf julle name en adresse op. Ons sal dit hou vir die
toekoms. Julle dagies word getel. Blankes raak al hoe meer
gatvol vir jou tipe. Julle is verraaiers en joiners. Julle føk ons
kinders se toekoms op ! Julle sál daarvoor betaal...


"...ek was wel in die Weermag. Dis waar my oë oopgegaan
het vir die boosheid van Apartheid."

Aaaaag siestog ! Jy was seker permanent 'n light-duty in
in die tampax-tiffies se moffie-peleton, - en hulle het jou
seker gereeld eenkant toe gejaag en opgeføk, - dié dat jy
so moan en bitch oor sg 'apartheid', nê, pisgat ? Kon nie
die punch vat nie, of hoe, poepol ?

"Hoeveel van hulle dink jy is wit?"

Genoeg ! Ja, te veel van hulle is wit, - want ons gee nie
meer 'n vet føk om oor jou 'skaars', 'bedreigde' en 'geliefde'
boggom-naastes se welstand nie, - want hulle is NIE ons
"gelykes" nie, en NIE ons "naastes" nie, - en ons stel NIE
daarin belang om jou geliefde 60 Miljoen parasiete na 120
Miljoen te vermeerder nie. - Capisch ?!

Mag jou bose adderhart doodbloei vir jou arme, skaars,
en geliefde boggom-broers. Sot !


"...baie gatvol vir hoe mense soos jy die naam van Chris-
tenskap deur die modder sleep."

Ha ! Moenie eers durf praat van "deur die modder sleep"
nie, asshole. Jy en jou kak tipe het reeds lankal die Bybel
verdraai, die Kerk geïnfiltreer, die blanke samelewing be-
lieg en bedrieg - met julle gruwelike liberalisme en huma-
nisme ; en boonop gepoog om die blankes met 'n reuse
skuldgevoel jeëns apartheid op te saal. Dit werk nie meer
nie, dohhs. Jou opportunistiese, kakkerige, domgat spele-
tjies (se tyd) is verby. Lekkerrrrr ! Baai-baai !


En aan elke liberalis (soos jy) wat tans steeds hulle ge-
liefde Azaniese 'gavamênt' ondersteun en beskerm sê
ons met groot liefde en agting :

"ehhhm, ...u edelverkragbare, Aperient : Føk U, dohhs !"


JW12

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Re: Immigration to Canada

Wed, 07 March 2007 06:56

On 6 Mar 2007 21:35:55 -0800, "bestplace" wrote:

> Free automated assessment in the independent category is now available
> at
> http://www.bestplace.ca/assess.html. For free information about Canada
> -
> useful when deciding where to go, how to move to Canadaand what the
> country
> offers please visit http://www.bestplace.ca.index.html

Wil julle witmense ook daar hê?
Daar waar mens eers die sneeu met 'n graaf voor die motorhuisdeur moet
wegwerk eer jy kan ry? Daar waar mens permanent lugversorging in jou
huis moet aangeskakel hê? Daar waar mense met hoofligte aan moet ry
selfs gedurende die dag? Mens moet uit Suid Afrika verban wees as jy
daarheen sou gaan.

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Yslike petrolskok

Tue, 06 March 2007 21:32

Yslike petrolskok - CARIEN DU PLESSIS

KAAPSTAD. - Te midde van stygende brandstofpryse het die Wes-Kaapse
tesourie gister aangekondig dat Kaapse motoriste van volgende jaar af
tot soveel as 10c per liter meer vir hul brandstof kan betaal as die
res van die land.

Die Wes-Kaap sal die eerste provinsie in die land wees wat 'n
spesiale brandstofheffing instel. Die moontlikheid word ook bekyk om
besoekers tot die Wes-Kaap te belas sodat die provinsie paaie en
toerismeprojekte kan finansier.

Die Wes-Kaapse minister vir finansies, me. Lynne Brown, het gister
hierdie aankondigings in haar begrotingsrede in die wetgewer gemaak.

Nasionale wetgewing om 'n brandstofheffing moontlik te maak, gaan na
verwagting volgende maand ter tafel gelê word, terwyl die provinsie sy
wetgewing volgende jaar saam met die provinsiale begroting ter tafel
sal lê.

Die provinsie sal na raming tot soveel as R320 miljoen per jaar uit so
'n heffing maak.

Koeitjies & kalfies | 13 kommentare

Vakansie

Mon, 05 March 2007 09:51

Haai

Ek sal weg wees op vakansie vir 3 weke, so Hessie moet nie te bly
raak nie, ek sal terug kom.

Vir die res van julle, ek sal weer my spel streke kom uithaal aan
die einde van die maand en dalk so elke nou en dan inkyk.

Beste
Vuur

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

nuusgroep

Mon, 05 March 2007 04:28

Bestaan hierdie nuusgroep nog?

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

'n Monster genaamd snert

Sun, 04 March 2007 08:21

03/03/2007 17:17 - (SA)

http://www.news24.com/Rapport/Perspektief/0,7718,752-810_207 8052,00.html

Druk artikel
E-pos storie aan 'n vriend
Miskien het jy al teen hierdie tyd gelees van die lawaaierige
internetdebat wat tussen die BBC en die ANC losgebars het oor 'n kort
dokumentêre insetsel wat die Britse uitsaaier oor misdaad in Suid-
Afrika gemaak het.

Ter agtergrond: Die BBC het op die vooraand van pres. Thabo Mbeki se
staatsrede drie weke gelede 'n nuusinsetsel van net minder as 12
minute uitgesaai waarin hul korrespondent John Simpson argumenteer dat
misdaad in Suid-Afrika buite beheer is en dat die regering - by name
die polisieminister en die president - die probleem ontken eerder as
om iets daaraan te doen.

Kortom, die soort uitsprake waarmee verreweg die meeste Suid-
Afrikaners sal saamstem.

Almal behalwe die ANC se tsar van spin, die breedsprakerige Smuts
Ngonyama.

Getrou aan tradisie speel Ngonyama die raskaart gou die oomblik as hy
nie meer enige rasionele reaksie op die BBC se kritiek teen die ANC-
regering kan bedink nie.

Die BBC is erger rassiste as selfs die mees verregse Suid-Afrikaners,
verklaar hy in die party se internet-nuusbrief, ANC Today, en hulle
probeer die aandag van Brittanje se eie "ernstige misdaadprobleme"
aflei deur op Suid-Afrika te fokus.

Volgens Ngonyama sou die SABC op dieselfde verraderlike wyse as die
BBC kon toon dat misdaad in Brittanje buite beheer is deur te fokus op
spesifieke probleemgebiede, soos die Londense voorstad Brixton.

Aangesien die SABC waarskynlik nooit sover gaan kom om 'n program oor
misdaad in Londen te maak nie, het ek die afgelope week self 'n paar
oproepe na Scotland Yard gemaak en wil graag 'n paar Londense
misdaadstatistieke met Ngonyama deel, as hy nie omgee nie.

Hy is reg dat Brixton een van die gewelddadigste voorstede van Londen
is - in die laaste twee jaar was Lambeth, die munisipaliteit waaronder
Brixton val, konstant een van die drie moorddadigste polisiestreke in
die Britse hoofstad.

Scotland Yard se syfers toon dat 15 van Lambeth se byna 300 000
inwoners die afgelope 12 maande vermoor is.

Hoe vergelyk dit met Johannesburg?

In die gebied van die Lindense polisiekantoor in Johannesburg, een van
die stad se boomryke noordelike buurte, was daar tussen April 2004 en
Maart verlede jaar 18 moorde - al verskil die bevolkingsdigtheid (en
sosiaal-ekonomiese omstandighede) van Linden en Lambeth soos dag en
nag.

Die jongste beskikbare syfers toon dat daar in Gauteng gemiddeld elke
2½ uur iemand vermoor word. In die uitgebreide Londen is die syfer een
elke twee dae.

Dit grief my dat 'n mens hoegenaamd besig is om vergelykings soos
hierdie te tref.

Ek het my boonop in die verlede nog altyd hiervan probeer onthou -
totdat Ngonyama my goeie voorneme met sy onsinnige snert bederf het.

Almal weet daar is duisend-en-een redes waarom 'n mens nie die
misdaadvlak van Londen en Johannesburg kan of behoort te vergelyk
nie.

Suid-Afrikaners is realisties genoeg om te weet dat eerste-wêreldse
misdaadvlakke heeltemal onrealisties vir hul land is.

Al waarna hulle smag, is 'n land wat substansieel veiliger is as die
een waarin hulle op die oomblik bly.

Een van my gunsteling-tydverdrywe wanneer ek in 'n bus of moltrein
sit, is om in my kop 'n lysie te maak van die dinge wat ek die meeste
in Londen (en Brittanje) bewonder en waardeer en wat ek die meeste sal
mis wanneer ek hier moet weggaan.

Engelse koerante, die stad se museums, die parke in die lente en die
Britse parlement is boaan my lysie.

Maar as jy moet vra wat die één ding is wat ek die graagste saam met
my huis toe sou wou neem, is dit die vermoë om vreesloos jou gang te
gaan - veral ná donker.

Dis eers hier in Londen dat ek ontdek het hoe ongelooflik
gedesensitiseer Suid-Afrikaners oor die misdaadvlak in ons land geword
het.

Wanneer 'n mens laat saans in 'n donker stegie huis toe te loop - en
nie in die proses van jou beursie of selfoon beroof word nie - besef
jy hoe onnatuurlik vreesbevange Suid-Afrikaners lewe.

Hoeveel meer pret en vreugde kan ons uit ons land - en mekaar - put as
ons dit kan regkry om dié monster nek om te draai?

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Bladsye (1838): [ «    179  180  181  182  183  184  185  186  187  188  189  190  191  192  193  194    »]
Tyd nou: Wed Jan 08 10:15:16 UTC 2025