Vanjaar is die eerste keer in my lewe wat ek 'n nuwe jaar voorneme gehad
het, en op die oomblik besig is om dit uit te voer. Dit is nou al 10 dae
sedert ek opgehou rook het, en kan nie glo ek het dit nie al vroeër gedoen
nie. Moenie 'n fout maak nie, die eerste week was vrek moeilik, maar dit
raak elke dag makliker.
Het enige van julle 'n nuwe jaar voorneme wat jy besig is om uit te leef ?
Enige iemand hier 'n idee wat Heineke Meyer nou gaan doen. Persoonlik kan ek
nie glo hy was so stupid om enigsins vir die pos aansoek te gedoen het nie.
Die 8ste Desember het ons vertrek om vir die familie te gaan kuier.
Enkele dae vroeër is my jongste broer in 'n hospitaal opgeneem as
gevolg van asma.
Toe my dogter op 'n stadium aan die hospitaal personeel gevra het
waar die dokter is wat hom moes behandel, is sy geantwoord met "it is
weekend." Hy was te siek om sy klere te vervang met slaapklere, en
hulle het hom vir dae laat lê in 'n sweetpak.
Dit is nie 'n staatshospitaal nie maar 'n privaathospitaal waarvoor
ten duurste betaal is - Leslie Williams van Goldfields in
Carletonville. Vroeër jare was dit 'n bekende hospitaal. Nou is dit
berug - soos die res.
Die agste Desember het ons vertrek met die veronderstelling dat ons
hom in die hospitaal sal besoek, en hy dan later na sy huis sal gaan
waar ons saam sal kuier en alles met hom goed sal gaan.
Intussen het hy gesterf. Omtrent die tyd wat ons hier vertrek het
het hy 'n finale aanval gehad - met geen hulp nie want hy was in 'n
hospitaal.
Eers gister is 'n doodsertifikaat uitgereik en dus moes die verassing
wag tot vandag, omdat die dokter met verlof was.
Die familie het, terwyl ons op reis was, met mekaar geskakel en
afgespreek om dit nie vir ons te sê nie totdat ons gearriveer het.
Baie wyse besluit gewees.
Die Instituut vir Sekerheidstudies is besig om in opdrag van Afriforum
navorsing te doen oor hoe die regering sy grondwetlike plig nakom met
betrekking tot die bekamping van misdaad. Die navorsing sal waarskynlik
gebruik word in 'n hofsaak wat Afriforum teen die staat aanhangig gemaak
het. Dié burgerregte organisasie wil die hof vra om 'n bevel uit te reik dat
die staat sy grondwetlike plig moet nakom. Dit is eintlik ironies dat
navorsing nodig is om te bewys wat almal weet.
Letterlik elke bladsy van elke koerant bevat berigte oor moord, kapings,
verkragtings, rooftogte en aanrandings. Mense is nêrens meer veilig nie,
miljoene gaan landuit en die wat agtergebly het woon in huise wat met
veiligheidsmeganismes versterk is, of in veiligheidsbuurtes.
Die gevaar wag op nasionale paaie, uitstappies in die natuur, tuisvleisbraai
en kettingwinkels. Mense is al op toilette beroof. Lughawens, landdroshowe,
hospitale, kerke, die Kruger wildtuin, ambulanse, kitsbanke en geldwaens,
veiligheidsbuurtes en selfs ouetehuise en inrigtings vir gestremdes is
teikens vir rowers. Rowers skuil tot in begraafplase om begrafnisondernemers
te beroof. Toeriste word geteiken en die buiteland begin toenemend kennis
neem van die verslegtende veiligheidstoestande in Suid-Afrika.
In Junie 2002 reeds het die International Comparison of Criminal Justice
Statistics bevestig dat Suid-Afrika die "misdaadkampioen" van die wêreld
was. Moord, seksuele misdrywe en ernstige aanranding vier hoogty.
Hierdie toestand van sake word moontlik gemaak omdat die SAPD se
waardestelsels, struktuur, dienslewering en dissipline in duie gestort het.
Die bevelstruktuur misbruik hul gesag en misdadige elemente is toenemend in
die polisie self aanwesig.
Die lede van die SAPD wat nog bereid is om hulle werk te doen, het die
grootste teikens van die misdadigers geword. Daar is geen straf wat as
afskrikking kan dien nie.
Regspleging is swak. Misdadigers word nie gevang nie, kom maklik los, en
ontsnap maklik uit die oorvol tronke.
Die ergste van alles is dat die ANC-regering gedurig wegskram van die
probleem. Diegene wat na die transformasie van die SAPD in beheer is, neem
boonop irrasionele en onverstaanbare besluite. Daar is ook al uit talle
oorde beroepe op die regering gedoen om die misdaadprobleem aan te pak, maar
Thabo Mbeki sê dis nie so erg soos die media wil voorgee nie, en dat wit
mense "in ? vrees psigose leef."
In die praktyk word veiligheidsmeganismes deur die regering doodgedruk. Die
kommando's is afgeskaf, die instelling van veiligheidsbuurtes word
ontmoedig, die besit van eie wapens en selfverdediging word baie moeilik
gemaak deur wetgewing. Dit skep die indruk dat die ANC nie werklik omgee
nie, en die onus word al meer op die gewone landsburger geplaas om vir sy
eie beskerming te sorg.
Alles wat hier genoem is, is eintlik algemene kennis. Dit sal goed wees as
die navorsing dit kan bevestig en met die nodige syfers kan staaf. Wat egter
werklik interessant sal wees is om uit te vind hoekom die regering nie sy
grondwetlike plig nakom nie. "Wie baat daarby?", is die vraag.
'n Hofbevel teen die staat kan help om die probleem uit te lig, maar dit
gaan eers regtig opgelos kan word as die HOEKOM beantwoord is.
-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=--=-=-=-=-=
-= the BBC,. television and radio -=
-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=--=-=-=-=-=
The first incident. in June 1990 was when a BBC newsreader made what seemed
to be a reaction to something which. had happened in my home, and out of
context of what they were reading. My first reaction. was disbelief; nothing
of the sort had. ever happened before, the idea that such a thing could
occur had not crossed my mind, yet there was no. doubt of what had just
taken place. My disbelief eroded as this recurred time after. time. Besides
the news, offenders included shows such as Crimewatch (!), Newsnight,. and
"entertainment" shows. There seems to. be very little moral understanding
among the people who make these. programmes; they just assume they will
never be caught, so they carry on. without a thought for the illegality or
amorality of what they do. The only time I ever heard a word raised. in
doubt was by Paxman being. interviewed by someone else (I think by Clive
Anderson) back in 1990; referring to the "watching" he said. it troubled
him, and when asked by the host what you could do. about it, replied "Well,
you could just switch it off" (meaning the. surveillance monitor in the
studio). He clearly didn't let his doubts stand in. the way of continued
surreptitious spying from his. own or other people's shows, though.
Now you're convinced this is a troll, aren't you? This story. has been the
subject of much debate on the uk.*. Usenet newsgroups for over a year, and
some. readers believe it to be an invention (it has even been suggested that
a group of psychology students are responsible!), others think. it
symptomatic of a derangement of the author,. and a few give it credence.
Quite a few people do know part or all of the story already, so. this text
will fill in. the gaps in their knowledge. For the rest, what may persuade
you of. the third possibility is that some of the incidents detailed are
checkable against any archives of radio and TV programmes that exist;. that
the incidents involve named people. (even if those hiding in the shadows
have not made their identity. or affiliations evident), and those people
may be persuaded to come out with the truth; and that the campaign. of
harassment. is continuing today both in the UK and on the American
continent, in. a none-too-secret fashion; by its nature the significant risk
of. exposure increases with time.
On several occasions people said to my face that harassment from. the TV was
happening. On the first day I worked. in Oxford, I spent the evening in the
local pub with the. company's technical director Ian, and Phil, another
employee. Ian made a few references to. me and said to Phil, as if in an
aside, "Is he the bloke who's been on TV?" to which Phil replied, "Yes,. I
think. so".
I made. a number of efforts to find the bugs, without success; last year we
employed. professional counter-surveillance people to scan for bugs (see
later) again without result. In autumn 1990 I disposed. of my TV and watched
virtually no. television for the next three years. But harassment from TV
stations has gone on for over six years and continues to this day. This. is
something that many people obviously know is happening;. yet the TV staff
have the morality of paedophiles, that because they're getting away. with it
they feel. no wrong.
Other people who were involved in the abuse in 1990 were DJs. on BBC radio
stations, notably. disc jockeys from Radio 1 and other stations (see the
following section). Again, since. they don't have sense in the first place
they can't be expect to have the moral sense not to. be part of criminal
harassment.
Hierdie Kersfees kuier die hele familie in die bosveld, en een aand
laat begin die ou manne gesels oor skooldae en lyfstraf. Ek besef toe
dat ALMAL altyd 'n lyfstraf-storie het, of hulle nou vir dit of teen
dit is. En elkeen wil die vorige oortref my sy ervaring met een of
ander wandaad of onderwyser wat seerder as die ander geslaan het. Ek
slaan toe my laptop en USB-modem op, doen 'n soektog om te sien of
iemand anders al agtergekom het dat Afrikaner-mans blykbaar almal 'n
lyfstraf storie op solder het, en wragtig: www.sesvandiebestes.blogspot.com
Sommer net my verveelde bydrae vir die aand. Geseende Kersfees en
voorspoedige nuwe jaar vir almal!
Mag 2008 vir jou 'n voorspoedige jaar wees wat beter is as al die
voriges.....................
"Torreke" skryf in boodskap news:i7adnWikYOcfXfLaRVnygQA@saix.net...
> Alan al my gelowige en minder gelowige vrinne hier,
>
> Ek wens julle 'n geseënde Kersfees en baie voorspoed vir 2008 toe.
>
> Geniet die vakansietyd.
>
> Torreke