Ik ben op zoek naar Ria van der Merwe uit Pretoria. Op 10 julie 1966 schonk
zij mijn moeder het boekje "Eenmaal in die silwer tyd". "Vir Stijntje met
die allerbeste wense", schreef zij voorin het boekje dat werd uitgegeven
J.P. van der Walt en seun (EDMS.) BKP. Vigilansgebou, Pretoriusstraat,
Pretoria. (Ik hoop dat de Afrikaner een beetje Hollands kan lezen.)
Tom van Nieuwenhoven
Nieuwenhoven.van@net.#NOS#HCC.nl
remove #NOS# from mailheader
On Sat, 30 May 1998 14:39:39 +0200, "tvni...@pop1.inter.NL.net"
wrote:
> Ik ben op zoek naar Ria van der Merwe uit Pretoria. Op 10 julie 1966 schonk
> zij mijn moeder het boekje "Eenmaal in die silwer tyd". "Vir Stijntje met
> die allerbeste wense", schreef zij voorin het boekje dat werd uitgegeven
> J.P. van der Walt en seun (EDMS.) BKP. Vigilansgebou, Pretoriusstraat,
> Pretoria. (Ik hoop dat de Afrikaner een beetje Hollands kan lezen.)
Tom, jy moet ons sien as ons eers opwarm - dan lees ons sommer al die
Nederlandse dialekte ook!
Soek of jy nie dalk jp vd walt se website kry nie.
"Jennifer L. Logan" writes:
.
gee glad nie om wat se soort mense jou voorvaders was. maar ek begin
>> jammer kry hulle het die Bartholomeus nag ontsnap. Magtig, ek kan
>> skaars glo dat Hugenote tot in hierdie da� nog steeds "throwbacks"
>> produseer.
> En jy kan gerus pos in Guarani, die Indiane taal van Paraquay. Ek verstaan
> die taal ook. Nog 'n Apartheids "legacy" uit die ou da�, daar is baie
> Afrikaners EN boere in Paraquay. Uit die tyd dat 60% van Paraquay se
> ekonomie in die hande was van Apartheidsvarke.
Hoekom vertel jy ons nie van Paraquay nie.
Hoekom is sestig persent van Paraquay se
ekonomie nie meer in die hande van die
apartheidsvarke nie?
"Griet" writes:
>
> Ek het gisteraand met my skrywersvriendinne gesels (veral die hygroman
> outeurs), en nou wil hulle vir Gloudina vreeslik hard slaan. Dis nou nadat
> ons deur 'n paar Nyu Chanteneé en Slanghoek se Rooies is en histeries
> gegiggel het oor die tannie in Kanada.
En waarom wil jou vriendinne (die
hygroman-skryfsters) vir Gloudina
slaan? Omdat sy sê dat om 'n goeie
hygroman te skryf, jy nie maar sommer
net die pen kan optel en oor fornikasie
skryf en dink jou lesers is dom genoeg
om te dink dat alle gepraat oor seks
interessant is nie? Of omdat G, sê
Kanada is een van die grootste produ-
seerders van hygromans? En ek sê nog -
goeie seks en die baie intense gebruik
van die drankies by die hygroman-
ambisies gaan nie saam nie.
Ek het op 'n baie interesante URL afgekom waarop al die volksliedere
van die wereld gedra word. Beide die musiek, oorspronklike taal en
die Engels word telkens gegee en die midi files laai blitsig af en is
nie groot nie.
Baie interessant Johan maar ek stel voornamelik belang in " DIE STEM"
en daarna die Vlaamse en Nederlandse volkslied ek ken al 3 hulle..
Ek haat bo al nKosi siekelelik
Groet uit Holland
Johan N Potgieter wrote:
> Hi daar!
>
> Ek het op 'n baie interesante URL afgekom waarop al die volksliedere
> van die wereld gedra word. Beide die musiek, oorspronklike taal en
> die Engels word telkens gegee en die midi files laai blitsig af en is
> nie groot nie.
>
> Hoop julle geniet dit!
>
> http://www.emulateme.com/anthems/index.htm
Dis nou etlike maande sedert ek weer kyk wat op hierdie nuusgroep
aangaan. Dit voel of ek net uit was vir middagete. Dieselfde geykte
retoriek deur dieselfde rolspelers oor Afrikaanswees, Afrikanerskap en
hoe alles aan die groot klok van die nuwe swart Suid-Afrika gehang
word. Dit is verskriklik depressief om te dink dat sekeres met wie ek
'n taal deel oor niks anders interessants kan praat nie. Of is dit
juis waaroor hierdie nuusgroep veronderstel is om te gaan? Is die feit
dat ons hier Afrikaans praat maar bysaak ten bate van die oppering
van verwaterde ideologiee? Wat van oorspronklike idees, nuwe
perspektiewe of prikkelende debatte?
> ...o man, jy moet net my mooi drome met my kon deel! Man, jy sal my
> nie glo nie, maar in my drome staan al die dames op sulke voetstukke
> en by elk is sulke Adonisse besig om hulle lof te sing.
En, man,
> hulle almal bedank my omdat ek hulle so goed laat behandel!