Die nuwe predikant het sy intreepreek gelewer en die kerkraad is beindruk.
Hierdie outjie KAN praat.
Sondag twee kry hulle Sondag een se preek - amper woordeliks. Verbasing.
Ag wat - miskien het die man in sy haas dalk die verkeerde papiere gegryp.
Kom ons kyk wat gebeur volgende week.
Sondag drie - selfde preek. So onder die diens deur besluit die broers
kerkraad hulle gaan hom konfronteer.
Maak toe ook so : "Dominee - is dit AL preek wat jy het ??"
"Nee broers - ek het BAIE. Maar JULLE het nog NIKS omtrent die EERSTE een
GEDOEN nie....."
Daar is baie gepraat oor die vuilspuit met sy plasing hier. Iemand iets
gedoen dalk - behalwe praat ???
Lank gelede het 'n matriekseuntjie een aand op sy "baaisiekel" voor ons hek
gesit en gefluit vir my dogters om uit te kom buite toe. Ek het nie
gepraat nie - ek het gedoen.
Ik heb gezecht.
(Apologie aan ons Nederlandse vriende)
Omie. :-))
(Leendert - los nou vir Gloudie uit. Sy's nie JOU slaansak alleen nie )
Is daar miskien iemand op ons NG wat betrokke is by bg veral m.b.t.
rekenaarspeletjies spesifiek programmering. My meisiekind (hoërskool)het 'n
belangstelling daarin t.o.v. die ontwikkeling daarvan. Sy is baie kreatief
van aard en het 'n natuurlike aanvoeling vir rekenaars. Is daar
rekenaarprogramme of iets op die Net wat sy kan aanskaf om dit self te leer
doen.
Duisend dogtertjies het ek
meisietjies met hellebaardjies
onder duisend naaldjies brand
sowat honderd duisend haardjies:
rooikop sit haar rooi voort:
staan soos Luther by haar kleurtjie:
rooibostee vir okseltjies
rooibaard-rooibaadjies op wag
rooi-van-deftig voor die deur -
swartkop het 'n ander plan
sluit met bloubaard 'n akkoord
koning? keiser? kapusyner?
skakelamptenaar in sybroek
snor-en-swartbaard voor die poort
In article ,
"Leendert van Oostrum" wrote:
> Dankie vir die uiteensetting, Gideon.
>
> Maar die feit bly steeds - jy het eers die pad gevat toe die instrumente van
> die boosheid en diskriminasie in die hande van swartmense gekom het.
>
> Jy moet aanvaar dat mense moeilik sal glo wat jy daaroor sê.
>
Of mense my glo of nie is nie van belang nie, Leendert. Wat miskien meer van
belang is en at ek onder andere probeer uitlig, is die swakheid in die
argument: "iets wat positiewe resultate vir sommige lewer, verander
noodwendig die oorsprong van verandering in iets positief".
Miskien kan ons 'n begin maak en oor een ding probeer saamstem - die ingeboude
hebsug en selfsug wat sentraal gestaan het in Nazisme en nog steeds sentraal
staan in Afrikaner Nasionalisme kan nie regverdig word deur sommige positiewe
resultate wat deur beide die lewensbeskoue bereik is nie...
Jou reaksie asseblief
-Gideon-
-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==---------- http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Marilyn Monroe foto in blou
T T Cloete
("Angelliera" 1986)
[een jonge dame draagt haar lippen op haar mond.
- Pierre Kemp]
dikskaamtelik skrylings sit Marilyn Monroe
in 'n volstrek
leë blou
ruim vertrek
die spanbroek van plooilose blou materiaal
is 'n vliesdun vel
wat alles wat binne is kaal
na buite egalig sag gestrek nerfeus vertel
asof dit by alles pas
- die kop hang geluidloos effens laggend
agteroor -
hou sy 'n leë wynglas in die linkerhand vas
wie luister kan goed in die volstrekte
stilte hoor
hoe skaamtelik groot die lippige mond
oop lag pront
pruilend nat rooi rond
gewelf soos 'n gekoesterde soet kriewelige
wond
vir die nakende detail in die bygesprek
- met 'n omweg kan bysake die aandag
trek
op hoofsake - is slegs die een skoen
uitgetrek
elke besonderheid is op sy plek
deur die volstrekte stilte heen hoor groot
praat die deurgefluisterde skoot
oop en bloot
nakont vlesig groot
wat gloei onder die valsegte dubbele huid
juig deur alle lippe en wange uit
dat dit tuit dat dit tuit
uitjubelend gierig uitnodigend uit
vrouwees Simone de Beauvoir
is deur huid en deur haar
oop en openbaar
gekleed sigbaar
oog en oor laat hulle nie bedrieg nie
huid en haar weet nie van lieg nie
Dit het vroeg vroeg afgekak of varsity...
Dit noem elkander broeder en mede 'afrikaner'....
Dit is so nai"ef om te dink SA is die wêreld ....
Dit het nie eers 'n clue wat in 'n potjie vreemde brousel is nie ....
Dit pontifikeer van sy eie mishoop en veroordeel dinge wat hy te dom is om
te verstaan....
Dit is altyd beterwetend, aanmatigend en smalend.....
Dit is suurgat oor hy nie kan Engels praat nie...
Dit spog nou dat hulle kwansuis die 'enigste' en die 'witste' Afrikaners
is...
Dit dink glad nie...
Dit vermoor gewete, geskiedenis en waarheid om die verlede te verblom en die
hede te kamoefleer...
Jou dwaas, hoe jammer jou kortsigtelikheid
Hoe eenvoudig jou jaloesie
Ja ou maat, skryf maar wat jy wil - tyd sal leer
Daniel
Oom Kaspaas wrote in message ...
> Dit het 'n graadjie gekry so met die gehoer en gemoer saam...
> Dit noem elkander kollega en mede 'ontwikkeldes'......
> Dit dink die land en die wêreld skuld hulle nou iets......
> Dit verkwansel volkseie vir 'n potjie vreemde brousel....
> Dit pontifikeer aan Afrikaners tuis vanuit die volksvreemde....
> Dit is altyd beterwetend, aanmatigend en smalend.....
> Dit gatkruip by nuwe uitlandse en vreemde lojaliteite....
> Dit spog dat hulle nou 'nuut' is, die Afrikaner in hulle is dood....
> Dit dink, so sal hulle meer aanvaarbaar wees in die vreemde...
> Dit vermoor taal, kultuur en herkoms om beter uitlander te wees...
> O dwaas, hoe verfoeilik jou sotheid.......
> Hoe veragtelik jou verraad..........
>
First Name : Nic
Last Name : Patterton (prev.pearlson)
Company Name : zzSubliminal
ID Number : 6712195267087
Address 1 : 105 Groenkloof Gardens Totius St
Address 2 : Groenkloof
Address 3 : Pta
Area Code : 0181
> Phone number - Home : 012-
> Phone number - Work : (012) 466836
-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==---------- http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
I'm a novelist. I've written two books of fiction set in Botswana, and
am at work on a third. My notes (taken in Africa, 1978 - 1983) contained
a few terms in Afrikaans slang for a male homosexual. These were all
hostile expressions, or contemptuous, along the lines of 'fag' in
English. I've lost my notes containing this information. I would
appreciate any help anyone could offer. I am aware it's an odd request.
For reassurance: My name is Norman Rush, my publisher is Alfred A.
Knopf, titles of my two earlier works set in Botswana are "Whites" and
"Mating."
I would be delighted if you could connect me with someone who would be
willing also to answer a few additional language questions as they
arise.
It may be relevant that the period in which this book is set is 1992.
Any help will be registered in my acknowledgments!
Ek wil amper 'n ongelowige persoon vergelyk met 'n "linkse, liberale"
persoon.
Net so moeilik dit ook al is om vir 'n ongelowige persoon tot bekering te
bring, net so moeilik is dit om vir 'n linkse persoon van standpunt te laat
verander.
Wat my egter dronk laat is die volgende.
Toe die witmense Amerika, Kanada, Nieu Zeeland, en Australia "ontdek" het
was daar alreeds inwoners. Die witman was dus in die minderheid reg van die
begin af. Dit geld ook vir Suid Afrika. Wat egter toe gebeur het is dat die
witman met sy kennis die bar stuk grond tot 'n land ontwikkel het. En in die
proses was daar uit die aard van die saak oorloë. Die maori's en die abbo's
is in hulle duisende uitgemoor deur die Britte. Weereens het min of meer
dieselfde hier gebeur.
Die groot verskil wat Suid Afrika se situasie uniek maak is die feit dat ons
deel is van die Afrika kontinent wat vol swartes is, en dan natuurlik het
ons nie soos die ander lande die Britse heerskappy aanvaar nie. Ek dink as
Suid-Afrika teen 'n republiek gestem het, was die swarte vandag nie net meer
uitgewis as vandag nie, maar het beslis ook nie die land regeer nie.
Die probleem met die "regse" mense was hulle "geloof". Imv dat hulle
voortgegaan het en die land behoorlik ontgun, het hulle soos dit 'n goeie
Christen betaal, 'n plekie oopgehou vir die ander nasies.
Die witman se geloof dat alles beter sal gaan, die vertroue dat om met
swartes te onderhandel ens ens, het hulle tot vandag toe nog nie geleer WERK
NIE. Want die swarte is daar om te werk, die witman is daar om rigting te
gee. Ek bedoel dit glad nie sleg nie................Maar gebruik gerus die
res van Afrika as 'n voorbeeld.
Een feit wat almal vir gerieflikheidshalwe vergeet is dat die swart
Afrikaner self in die middel van apartheid nog steeds beter daaraan toe was
as die swartes wat onder diktatorskap in die res van Afrika gewoon het.
Liberale mense verstom my tot in die afgrond toe, julle sal veg vir mense
regte, teen die doodstraf wees, vryheid van spraak propageer, pornografie
"beskerm deur te sê jy hoef dit nie te koop as jy nie wil nie.........ag
daar is baie ander voorbeelde. Maar die dag as dit teen jou gebruik word,
dan wil jy in jou broek kak.
Net soos wat die ongelowigis hulleself tot in 'n ander dimensie in gaan
skrik as die wegraping plaasvind, net so gaan julle linkse ouens julle self
uit die voete moet maak as die BOER weer die land terugvat om die stront te
begin regmaak, en die WERKENDE infrastruktuur wat die houtkoppe in so 'n
kort tydperk afgebreek het, weer op te bou.