Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Wie ons nou werklik is

So., 14 Februarie 1999 00:00

As sogenaamde bruin afrikaner, moet ek se dat daar baie min beruik kan word
deur enigeen as die persoon sy krag sou meet teen die groep wie gouer meer as n
groep kan verwerk.

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Re: Wie ons nou werklik is

So., 14 Februarie 1999 00:00

On 14 Feb 1999 00:49:58 GMT, sth82...@aol.com (STh8276526) wrote:

|As sogenaamde bruin afrikaner, moet ek se dat daar baie min beruik kan word
|deur enigeen as die persoon sy krag sou meet teen die groep wie gouer meer as n
|groep kan verwerk.

Hello daar! Jy sal baie meer duidelik moet wees - hierdie stelling
van jou wat so skeef om 'n draai loop kan maklik maak dat Leendert
weer 'n aanval van verbale diarree kry - hy sal nie mooi verstaan van
bekryp en beruik nie!

Ek dink in elk geval ons wit outjies ruik netso goed soos ander
afrikaner. Ek meen nou ons neuse kan netso goed ruik....

Behoort ek ook aan 'n groep wat gouer meer as 'n groep kan verwerk?
Wat probeer jy sê?

Johan

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Aan die persoon wat homself GOD noem

Sa., 13 Februarie 1999 00:00

Ek as verloste kind van Jesus maak ten sterkste beswaar dat iemand so van my
God en Verlosser praat. Ek weet nie wie of wat jy is nie, maar jy maak
jouself skuldig aan baie groot Godslastering en jy sal eendag voor die Troon
van Heilige God verslag moet doen van dit wat jy op hierdie Nuusgroep gesê
het. Ek is nie skaam oor wie ek is nie, dus daag ek jou uit om aan my
persoonlik te skryf.

Skryf aan: Danie [dm...@yebo.co.za]

Geloof & kerksake | 46 kommentare

"Die Toring van Babel" deur FERDI GREYLING

Sa., 13 Februarie 1999 00:00

DIE TORING VAN BABEL
Ferdi Greyling

hulle kyk uit oor die land
hulle lag hardop
en waar hulle lag val
groei plante van vrees
hulle praat en hulle woorde
marsjeer soos soldate
deur die strate
hulle gedagtes dra uniform
die honde van hulle wil
blaf langs wette
wat soos doringdraad deur die dae span
in hulle agterkoppe
klik boeie inmekaar
hulle gaan saans huistoe
en sit agter die lessenaar van slaap
om hulle drome skoon te maak en te olie
hulle bou kasernes
hulle sê daar is julle huis
julle sal in planne woon
julle sal apart wees
met julle sal ons
God 'n toring van Babel bou

Prosa & poësie | 0 kommentare

Re: Afr Tuisblad - ekstra nuusbedieners - kiesersrol - en meer...

Sa., 13 Februarie 1999 00:00

Hi

Ek plaas Nasionale Pers se 24.com nuusbrief weekliks op my Afrikaanse
Nuusgroep Tuisblad. Daar is altyd 'n paar interessante skakels.

Ek het 'n lys bygevoeg van internasionale nuusbedieners waarheen jy kan pos
aflaai/oplaai indien jou plaaslike Internet Diensverskaffer se nuusbediener
probleme gee. Soos ek meer/beter nuusbedieners vind, sal ek dit ook byvoeg
tot die lys.

Ek het ook die kiesersrol op die blad bygesit. Kyk of jy stemgeregtig is vir
die komende verkiesing. Tik jou SA ID nommer in en die outjie spoeg jou
"status" uit.

Vir al hierdie inligting en meer; besoek gerus...

http://www.oocities.org/Athens/Troy/2308/

Groete

Bryan

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Gemsbokpark!!! Hannekom wen alweer!!!

Sa., 13 Februarie 1999 00:00

Die land is in chaos!!!!!!!!!!!!!!

waar het jy al gesien jy gee 'n deel van 'n nationale park aan 'n lot
"minder bevooregdes"??

Ek weet nie waar dit gaat ophou nie, regtig waar.....

ons sal iets moet doen in die land....

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Waar....

Sa., 13 Februarie 1999 00:00

Hallo!

Waar is al die regses in die land dan? Of het almal al uit die land uit
gevlug!

Groetnis

Jaco

Koeitjies & kalfies | 8 kommentare

Re: Waar....

Sa., 13 Februarie 1999 00:00

rsa...@intekom.co.za (Frikkie Potgieter) writes:

> Hallo daar,
> Nuwe naam...
> Nee die regses is hier, maar glo my meer linkse liberale gemors as
> iets anders wat net met anderskleuriges in die buiteland gesprekke
> voer.
>
> Kontak my bietjie persoonlik, dan kan ons bietjie gesels oor wat vir
> hierdie land voorlê....
> Groete
> Frikkie

Hierdie beeldjie: hoe die "regses" langs
die tafel sit en koffie en beskuit eet,
en praat oor "wat vir die land voorl^e."
Terwyl die tuinjong in die tuin werk, die
swart vrou die vloere vryf en heelwaarskyn-
lik die kinders oppas. En as jy hoor wat
hulle praat, dan is dit meer 'n geskinder
oor die ander regse partye as wat dit
'n gesprek is oor wat werklik aangaan. Want
wat het tog verander? - daar was altyd geweld
gedurende die ou dae van apartheid, daar
was altyd korrupsie in die regering gedurende
die ou dae van apartheid, ensovoorts. Al wat
nuut is, is dat die regses nou meer met mekaar
baklei as met hulle politieke opposisie. Dis
nuut.

Gloudina.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

toets - ignoreer

Sa., 13 Februarie 1999 00:00

toets

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Taal en onafhankelijkheid (was Re: ZUIDAFRIKAANSE ZANGAVOND IN VLAANDEREN)

Sa., 13 Februarie 1999 00:00

"Guy Van Londersele" schreef op
Sat, 13 Feb 1999 11:40:50 +0100 in :

> Infoza‚ werkgroep van de v.z.w. “Vrienden van Zuid-Afrika”‚ heeft de eer
> en het genoegen U uit te nodigen op haar Vlaams - Zuid-Afrikaanse cantus.

"Cantus" - dat woord ben ik nog nooit eerder tegengekomen in de
betekenis "zangbijeenkomst, -avond". Ik dacht dat het "lied, gezang"
betekende. Weer wat geleerd.

> Op deze zangavond wordt als vanzelfsprekend de nadruk gelegd op de Vlaamse
> en Zuid-Afrikaanse liederenschat‚ op Vlaams bier en Zuid-Afrikaanse wijn.

Uit mijn politiek-geïnteresseerde verleden herinner ik me nog dat de
combinatie vriendschap - Vlaanderen - Zuid-Afrika goed was voor al dan
niet verkapte Vlaams Blok-initiatieven, en soms knokpartijen op straat
waarin die Vlaamse bieren en Zuid-Afrikaanse wijnen misschien ook wel
een rol gespeeld hebben.

> Inlichtingen: guy.vanl...@vvb.org

... dus ik neem een kijkje bij http://www.vvb.org. VVB staat voor
Vlaamse Volksbeweging. "De VVB heeft zicht tot doel gesteld om buiten
de partijpolitiek en met mensen doorheen het hele maatschappelijke
spectrum te ijveren voor een zelfstandig Vlaanderen. In concreto: een
onafhankelijk Vlaanderen als lidstaat van Europa." Typisch iets voor
DoelKees, geloof ik. ;-)

De VVB heeft ook een Taalombudsdienst, die klachten over de
-uitvoering van- de Belgische taalwetten wil behandelen.
"Om die reden hebben de VVB en het Vlaams Komitee voor Brussel (VKB)
de handen in mekaar geslagen en een onafhankelijke Taalombudsdienst
opgericht. Die werkgroep zal de mensen informeren omtrent hun
taalrechten, de klachten centraliseren en zonodig ook op politiek vlak
met die klachten dossiers gaan vormen."

Bart van Stappen (en anderen) heeft in nl.taal al vaker uitleg gegeven
over taal in/en België, maar nog steeds vind ik het aan het
ongelooflijke grenzen, de Belgische taalstrijden.

Wat me nu opvalt is de zo heel duidelijke link tussen enerzijds
onafhankelijkheidsstreven en anderzijds het streven naar een eigen
taal. De Taalombudsdienst heeft, als ik het goed begrijp, niet zozeer
een "zuiver" Vlaams voor Vlaanderen voor ogen maar de juiste
toepassing van taalwette, maar de associatie (voor mijn rekening) is
snel gelegd.

Baskenland, Ierland, ik meen destijds ook Finland, Kroatië - het lijkt
erop dat onafhankelijkheid en streven naar emancipatie van eigen taal
altijd hand in hand gaan. Het enige tegenvoorbeeld dat ik kan bedenken
is -o ironie- België.
Ik vraag me nu af of er (andere) onafhankelijkheidsbewegingen bestaan
waar een eigen taal _geen_ rol speelt. Wie o wie?

P.S.:

> “Afspanning Tomberg”.

Is "afspanning" een regulier Vlaams woord voor wat in Holland meestal
"uitspanning" genoemd wordt?

>
>
>

--
Peter Koopman peer.m...@euronet.nl

Is all that we see or seem/But a dream within a dream?
- Edgar Allan Poe

Koeitjies & kalfies | 5 kommentare

Bladsye (1834): [ «    1259  1260  1261  1262  1263  1264  1265  1266  1267  1268  1269  1270  1271  1272  1273  1274    »]
Tyd nou: Do. Jan. 29 12:07:11 UTC 2026