Dat is oor 30 % werkloses in die Suid Afrikaanse Republiek, wie is die
groeteste rede na misdaad in die toekomsland. Mens buitekant toekomshoop wil
immer begreip vir misdaad vir `n leewe vir die dag, ook vir `n gebruik
alkohol en narkotika.
Eskuus my spelling
Det er over 30 % arbeidsledighet i Sør-Afrika Republiken, hvilket er den
største årsaken til kriminalitet i fremtidslandet. Mennesker uten håp vil
alltid gripe til kriminalitet for å leve for dagen, samt for å drukne
sorgene i alkohol og narkotika.
> I don't know what has brought this agression about but I think
> that you may have been lead astray by another malicious person
> who, unlike you and I, has got to stay in SAfrica and live as a
> minority group and be ruled by another. This fate brings out the
> worst in people as you have experienced.
>
> Ons sal weer gesels ou maat...
>
> Oz Groete
>
> Squirrel
Johan, jy kan nou maar ophou. Ons
weet almal dat jy Squirrel is. Hoe
weet ek dit? Jou soort van Engels
praat, jou soort van spelfoute in die
Engelse taal. Die dinge wat ek tussen
die reels lees. Wees nou 'n man, en
ontmasker jouself, Simon.
Die Spesiale SagMoerige Neelsie Askar gaan aan....
Girts,,,,girts,,,,girts
Omie (Oom Hans).
Ja, voorkoms kan mislei. Leendert (ook bekend as Leenduhh) dog hy kan met
omie skroef - hy noem hom toe "dear". Daar trap oom Hans hom toe vas, gee
hom op sy moer, en sy vir hom hy stink soos 'n dooie rob. Einde vannie
storie. (Leendert het daarna 'n patetiese gatkruip-poging aangewend by oom
Hans, sonder sukses.)
Die Askar vir doelbewuste onnosel-moedswillige hardkoppigheid gaan aan....
[Hierdie was 'n probleem. Na 'n groot gestry tot laat in die nag tussen die
voorsitter van die paneel en die lid vir objektiwiteit, het die paneel
besluit om die Askar te deel.]
Girts,,,,girts,,,,girts
Die twee varkies - Apartheidsvark, en Piggy op die Rideau. (Leendert en
Godina, ook bekend as Gloudina)
Die laaste Askar vir die aand, die vir die akteur wat al die lankste belowe
om af te tree, maar nie so ver kom nie, gaan aan......
Girts,,,,girts,,,,girts
Die stupid flippin knaagdiertjie, ons eie nie-so-secret squirel.
(Hy belowe nou al vir maande hy gaan nooit weer terugkom nie, en hou aan
knaag met met sy skisofreniese, krypto-rassistiese snert. Bye, tot
siens, cheers, voetsek, f.....)
Dat is oor 30 % werkloses in die Suid Afrikaanse Republiek, wie is die
groeteste rede na misdaad in die toekomsland. Mens buitekant toekomshoop wil
immer begreip vir misdaad vir `n leewe vir die dag, ook vir `n gebruik
alkohol en narkotika.
Eskuus my spelling
Det er over 30 % arbeidsledighet i Sør-Afrika Republiken, hvilket er den
største årsaken til kriminalitet i fremtidslandet. Mennesker uten håp vil
alltid gripe til kriminalitet for å leve for dagen, samt for å drukne
sorgene i alkohol og narkotika.
You've obviously touched a raw nerve........or is that the Achilles heel?
skryf in boodskap news:7dru3m$c4r$1@news.igs.net...
> "R & BW"
>
> I now will switch to the English-speaking group as I can
>> see the majority of participants in this group still believe
> that anything
>> English is evil.
>> Royleen
>
>
> En noudat jy jou sê gesê het, vaarwel.
> Ons dink nie dat alles wat Engels boos
> is nie. Ons dink net hoity-toity uitgeweke
> SAers wat nou maak asof hulle Afrikaans nie
> meer te goed is nie, die mense op die
> nuusgroep in pos na pos beledig, en hulself
> wil oortuig dat alles in SA sleg is, nie op
> hierdie nuusgroep hoort as hulle daarop
> staan om in Engels te skryf nie. Hierdie
> nuusgroep is geskep vir Afrikaanse gebruik,
> en enigiemand wat op hierdie nuusgroep in
> Engels die lede van die nuusgroep kom
> beledig, is nie welkom nie. As jy ons in
> Afrikaans wil beledig, is jy welkom.
>
> Gloudina
>
(Tyd dat jy nou weer iets anders agter jou naam sit, Johan !)
> On Tue, 30 Mar 1999 10:02:20 +0200, "Leendert van Oostrum"
> wrote:
en dan volg 'n klompie van Leendert se waarnemings, onder andere :
> ||If dear Oom Hans (from Namibia, mind you) were to perform one of his traffic
> |analyses, .................
Leendert, ou broertjie - synde dat jy 'n oud Walvisbaaier is, het ek jou tot
nou toe nog nie ingeval by die koor van veroordeling op jou redenasievermoë,
retoriek en argumente nie en,,,, en,,,,, en,,,,,,, - nee, ek sal nie
beloftes maak hieroor nie - So effe paternalisties teenoor jou - sou ek 'n
haas wees. In die 16 (net sestien) woorde wat jy hier gebesig het, is
daar 3 foute :
(1) "one of his traffic analyses"
Die gedeelte impliseer dat ek dit dikwels gedoen het. Verkeerd. Net EEN
KEER. 'n Foutjie aan JOU kant.
(2) "dear" Oom Hans - hier het jy VERONDERSTEL en AANGENEEM ek is "dear".
En dis 'n MOERSE FOUT.
(3) En dan stink die stukkie soos 'n dooie rob met sy ondertone van
misplaaste meerderwaardigheid. ('n Neef van my in Pretoria is ook so maar
die hele familie weet dis die boekgeleerdheid wat hom so gemaak het...)
As jy dan in 'n halwe sin soveel bog kwytraak en terselfdertyd nog
karaktergeheime ook verklap, hoeveel te meer nie in jou "besprekings" nie ?
(Waar werk jy in elk geval dat jy so baie tyd het om met ander te
redekawel - ek weet jy's te jonk om op jou rente te leef.)
"...such prolific writers, the bunch in North America - must be the cold
that makes their keyboards such a good alternative to living..."
Genade Leendert - dink hieroor.
1. Volgens jou - iemand wat tyd spandeer op sy/haar sleutelbord het nie 'n
lewe nie.
2. Nou, Leendert spandeer baie tyd (miskien meer as enige ander persoon op
die NG) op sy sleutelbord, te oordeel aan die hoeveelheid plasings wat jy
maak.
3. Leendert has no life. (Die weer of te nie.)
Wel, as dit waar is, dan het jy en Gloudina tog wel iets in gemeen - sy
spandeer ook baie tyd hier. (Wat 'n gedagte - julle twee ou varkies sal
seker baie ontsteld wees)
Laat ek geepad, voordat ek ook geen lewe oor het nie.