Ek lees die woorde wat Mandela in sy toespraak gese het. " our deepest fear
is not that we are inadequate, our deepest fear is that we are powerful
beyond measure". Dit bring my terug na my skool jare waar ek die duiwel en
tien sou oorwin het. Geen vrees, maar dan begin die job, en later die huis
en meer skuld en ewe skielik die besef dat jy geen beheer het nie. Die
geknaag begin aan you gemoed werk en die besef bring die vrees na jou eie
persoonlike voordeur en jy word saamgesleep in wat inelke geval gebeur. Dan
will jy klae en klae en niks kom reg nie.Our deepest fear is that we are
powerful beyond measure, Die BOER het nog nooit teruggestaan vir enige iets
nie. Het nog altyd oorwin en glo my hy sal die nuwe Suid Afrika reg kry al
is daar n' swart president. Die Afrikaaner moet van oor die hele wereld saam
staan en soos in ouds iets pragtigs maak van niks. Help die wat nog daar in
Suid Afrika is. Lees Geleentheid onder The hiding squirrel. groete
Rhino ( Renoster )
>> Kan jy meer lig op die saak werp?
>
> Elke man wat sy eie torch het skyn die lig waar hy wil loop.
> (Ek wil my batterye spaar vir Y2K).
>
> Cheers.
Nomad, hoe hanteer julle die Y2K probleem. Hier by ons in Amerika begin
die mense nou water en kos en komberse versamel in hulle basements, almal
is bewus (en bekommerd ) oor die gevolge van n crash. Vriende van Suid
Afrika wat nou hier kuier sê mense in SA weet nie van die Y2 K probleem
nie, hulle is net besorgd oor misdaad.
Uiteindelik is dit weer moontlik om die nuusgroep te lees. Min tyd gehad,
en diensverskaffers probleme.
Die nuwe stemme klink verfrissend. Sal dit geniet om julle sienswyses te
leer ken.
Die afgelope maande was nogal woelig soos gewoonlik. Ek sal dit nog vir
julle verwoord een of ander tyd - op die gewone perverse manier, volgens
sekere deelnemers. Dit bly nog steeds 'n lekker nuusgroep hierdie.
Onder andere verneem van 'n Boedhis dat Jesus in London woon, maar dat
Christene nie daarvan mag weet nie.................:-D . Lekker dag vir
almal.
Ek is nuut tot hierdie groep en kan nie besluit of 'n man hier 'n helmet
moet dra vir al die houe wat uitgedeel word en of 'n onderbroek en sokkies
genoegsaam sal wees nie! Sal maar dophou, as ek slae kry sal ek maar myself
moet kamoefleer............
André, nou-nou slaan Boesak jou! In elk geval, FW het op 'n stadium 'n fiets
gehad. Met 'n Boesak agterop en 'n Tutu voorop!
Die son los op in die Grootsee
boom-arm roep Kreeftebaai se tarentale
ban-krot ban-krot ban-krot
voordat hulle balanseer
op telefoondrade en pale
ingeryg tot die volgende dag
enerse abakuskrale
Sien dan voor Tafelberg en Duiwelspiek
hoe klein die bruin beeld van Jan van Riebeek
tussen die mallemeul se meganiek
en rooi skoorstene van die hawe steek.
I'm listening... and learning! Followed your good advice immediately, Omie,
and thanks for the much appreciated welcome - I was beginning to wonder
where the real South Africans were. By the way, my Mom's maiden name was De
Jager - could there be a family link?! And could you please tell me what is
ICQ? I received your email - thanks! We're in wonderful Brisbane, yes, and
unlike some other ex-pats (correspondents on this group), we are very happy
here - I spent a wonderful life in South Africa and now am fortunate enough
to do it all over again in a just as beautiful country. Aussies remind me a
lot of what real South Africans were like - open-hearted, fun-loving and
just enjoying life in general. And very patriotic. After taking the oath
in January, I feel that same patriotism - a sense of belonging which I
hadn't felt for a long time before we left SA. When it comes to rugby and
cricket and the Aussies play the Springboks, though, it's still hard to
choose sides as I want both to do well.
Nomad, it will take up too much space to tell you why we detest NZ and every
Kiwi in it - if you want to know why, email me (at my previously unaltered
address) and I'll gladly tell you all about it. Also about wonderful
Melbourne, so much like Cape Town where I was born. It will be my pleasure
to give you our opinion of life Down Under and to help anyone who wants to
know more. Our door is always open. Suffice it to say, while we were
living in NZ I met a lot of South Africans there as well (by chance as I
don't believe in clinging together) and I haven't met one yet who is happy
there. It's not easy there Deep Down Under.
Looking forward to hearing from you
Royleen
Oom Hans skryf in boodskap news:7e9pvo$2is7$1@nnrp01.iafrica.com...
> Welkom by hierdie nuusgroep.
>
> Tot nou toe nog was jy deurmekaar met mense wat die deur toestaan in plaas
> van plaasneem op een van die vele gemakstoele in hierdie kamer. Noodwendig
> sal jy op tone trap op pad binne toe na die gematigde geselskap wat hier
> teenwoordig is maar moet jou nie steur aan al die geluide nie. Die pad na
> die binnekringe van hierdie groep loop ongelukkig oor vele seer liddorings
> en dis onmoontlik om hulle te mis !!!
>
> Spandeer gerus tyd hier. Na 'n rukkie sal jy self agterkom wie's wie en af
> en toe is daar gapings in die lawaai sodat mens darem 'n woordjie kan inkry.
> Vanaf jou adres lei ek af jy is êrens in die Ooste van Oz (bigpond.com). My
> oudste dogter en haar gesin is ook in daardie geweste.
>
> 'n Vinnige stukkie raad : Vermom jou E adres. In Outlook Express - kliek
> op "Tools", selekteer "Accounts", kliek op die "News tab" en dan op
> "Properties".
> Verander dan jou E adres in die "window" wat daar aangetoon word. Die doel
> hiervan is om "spammers" om die bos te lei. Party van ons hier teenwoordig
> is nie te skaam om ons gesigte wys nie en gee dan altyd 'n leidraad na ons
> regte adres - sien my eie voorbeeld hier onder........
>
> Groete uit Namibië
> Omie
> jdej...@lagoon.iafrica.com.na
> (Die water in my adres is om spammers te versuip)
> (The water in my address is to drown spammers)
> ICQ 26839292
>
'n klein bietjie kitaargefluit
'n olyf of twee
'n vingervol brood
koel etruskiese bloed van die druif
en pyn is nie in my nie
pyn ril vanself
en wanhoop is nie in my nie
wanhoop kla op sy eie
en honger is nie in my maag
honger gier in sy eie buik
dood teel nie in die holtes van my lyf nie
en dood sal sonder my leef