Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Hardekoolvuur

So., 18 April 1999 00:00

Met die Super 12 Rugby kompetisie in volle swang, en die uwe se span wat op
die kruin van die golf ry, loop die drome weer. Hoe lyk die rugbyhemel? Gaan
kyk by:

http://mzone.mweb.co.za/residents/hb26/homepage7.htm

Groete

Henri Burger

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

re: Vlaamse blok

So., 18 April 1999 00:00

Gaan kuier gerus 'n bietjie op die Web Ruimte van die Vlaamse Blok
Baie interesant
Tobie de Villiers
www.vlaamse-blok.be

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Geleentheid van 'n Leeftyd

Sa., 17 April 1999 00:00

Ek is op soek na 4 tot 5 individue wat my kan help met die bestuur van my
Internasionale Besigheid.

'n Goeie inkomste word gewaarborg op Deeltydse sowel as Voltydse basis.

Kwalifikasies: Jy moet hardwerkend, doelgerig en selfgemotiveerd wees. Goeie
menseverhoudinge sal ook 'n sterk aanbeveling wees.

Kontak my gerus by die volgende selfoon nommer: 083 310 1963 of stuur vir my
'n E-Pos na hei...@mjvn.co.za
Hoop om gou van jou te hoor.

Mooi Bly!
Hein

Hein van Wyk / Port Elizabeth (S.A)
hei...@mjvn.co.za
Cell: 083 310 1963
Fax: 0838 310 1963
ICQ: 7733122

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Soek E-Pos Vriende!

Sa., 17 April 1999 00:00

My naam is Hein van Wyk & ek kom van Port Elizabeth Suid-Afrika. Dit sou
wonderlik wees om met Afrikaanse vriende van regoor Suid-Afrika sowel as
oorsee te kommunikeer.

Gooi gerus vir my 'n briefie in die pos / Sal later meer oor myself vertel.

Mooi Bly!
Hein

Hein van Wyk / Port Elizabeth (S.A)
hei...@mjvn.co.za
Cell: 083 310 1963
Fax: 0838 310 1963
ICQ: 7733122

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

"Die Bloei van Tyd" deur MARLISE JOUBERT

Sa., 17 April 1999 00:00

Die Bloei van Tyd
Marlise Joubert

In hierdie karooveld is elke skugter boom
met die ure van my dae omsoom
Ek proe die wit bloei van 'n draaiende son
en hoe dit skroei teen wange van 'n berg
In hierdie veld is elke klip
'n oopgevoude blom wat deur my hande glip
Ek eet uit die geel bord van 'n maan
stap later onder nagkoeltes van 'n laan
More vertrek my voete op weg
na 'n ander uur 'n ander veld
terwyl die tyd hier diep
en dieper wortelskiet
ondergronds bly mompel
tydloos roer
en lag
soos water

Prosa & poësie | 0 kommentare

Gesondheid uit die Natuur!

Sa., 17 April 1999 00:00

So 'n rukkie gelede het ek begin om 'n fantasties reeks kruiemiddels te
bemark wat regtig in elke behoefte van die menslike liggaam voorsien.
Kruie het regtig oor die jare vir homself 'n baie goeie naam opgebou omdat
dit nie net genesing vir die menslike liggaam bring nie, maar ook help om 'n
bonormale gesondheidsvlak te handhaaf.

Die reeks produkte wat ek tans bemark het wel die volgende funksies:
1.) Dit help jou om gewig te verloor asook om jou gewig te handhaaf.
2.) Vir diegene wat weer gewig wil optel, jy hoef nooit weer maer te wees
nie.
3.) Dit help ook om energie in jou liggaam terug te sit & beloof ook om jou
vir die volle gang van die dag aan die gang te hou.
4.) Het jy sinisitus of velprobleme, ek het net die regte produk vir jou.
5.) Ly jy aan stres of is jy 'n gespanne persoon, ek het net die regte
produk vir jou.
6.) Laaste maar nie die minste nie, selfs studente en skoliere kan baatvind
by die hierdie wonderlike reeks produkte want dit verbeter jou konsentrasie
vermoë.

Terloops; dan is daar ook ons wonderlike reeks velprodukte & alles wat
daarmee gepaardgaan (vra maar vir die dames)

Vir enige verdere navrae of om bestellings te plaas, kontak my gerus by Sel:
083 310 1963 of E-Pos: hei...@mjvn.co.za

Groete uit die Baai!
Hein

Hein van Wyk / Port Elizabeth (S.A)
hei...@mjvn.co.za
Cell: 083 310 1963
Fax: 0838 310 1963
ICQ: 7733122

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Die duiwel en sy ouma

Sa., 17 April 1999 00:00

Ek het, terwyl ek het van die nuisgroep gelees, bemerk waanneer iemand wil
sweerwoord in afrikaans gebruik so verwys hulle na seksualiteit. Wie is iets
wie verbyster my. Ek het vertrou dat afrikaans het , wie in nederlands en in
noorwees,  geloof gebruik as `n tema vir syne sweerwoord toe `n ander
persoon.

Die duiwel en sy ouma is `n noorwees `n voorbeeld op dit.

Te julle, wie het my e-pos versend en wonder op waarom ek het met `n
afrikaans begin `n leer my, vil ek hier versoek `n antwoord op dit.
- Ek het op die televise gesien dat iemand het afrikaans gespreek maar ek
kan nie verstaan iets nie. Maar dieselfde tyd het ek sommige
reklameerplakkaats in die agterkant in afrikaans gesien. Sommige van die
woord het ek verstaan. Dit was daan ek het op die taal geinteresseer.
Dieselfde tyd het ek een leerboek van Helena van Schalkwyk plus een roman
van Karel Schoeman. Dit is nie `n maklik werk an my nie. Niemand ek kennis
spreek die taal of het sommige wete van dit.

Bent Lislerud

Faen og hans oldemor er på norsk et eksempel på dette.

Til dere som har sendt meg e-post og som lurer på hvorfor jeg har begynt med
å lære meg afrikaans ,vil jeg her forsøke å svare på dette.
- Jeg så på tv at noen snakket afrikaans, men jeg kunne slett ikke forstå
noen ting. Men samtidig så jeg noen reklameskilt i bakgrunnen på afrikaans.
Noen av de ordene forsto jeg. Det var da jeg fattet interesse for språket .
Samtidig fikk jeg tak i en lærebok av Helena van Schalkwyk pluss en roman av
Karel Schoeman. Dette var omtrent seks måneder siden. Det er slett ingen
lett oppgave for meg . Ingen jeg kjenner snakker språket eller har noen
kunnskaper om det.

Bent Lislerud

Koeitjies & kalfies | 10 kommentare

Afrikaans in Australië

Sa., 17 April 1999 00:00

Is daar êrens miskien nog 'n groepie eks Suid Afrikaners wat Afrikaans
sprekend is, en wat so gelukkig is soos ons groepie hier in Perth, om
in 'n werk situasie elke dag nog in Afrikaans te kan kommunikeer?

Daar is sewe van ons in die groep van maatskappye wat immigrasie /
toere / ISP dienste ens. hanteer en ons praat Afrikaans elke dag op
kantoor met mekaar. Dis wonderlik. Die immigrasie ouens se klieente
wat oorkom vir 'n "look-see-decide" toer se dit voel soos klein SA as
hulle by ons kantore instap.

Alwyn, uit Perth

Koeitjies & kalfies | 5 kommentare

Vloekwoord op Noorweegs

Sa., 17 April 1999 00:00

Vloekwoord op Noorweegs roer sy moiest om die duiweel en almal syne naam wie
die "faen, satan, gamle erik ( oud erik ) en syne woonplekke die hel. Die
duiweel s^n ouma beteken dat indien die duiweel is euwel moet s^n ouma tien
reiser ergste word. Dit is enig die duiweel s^n ouma wie is interessant op
Noorweegs anders is ander s^n relatief nie interessant nie op Noorweegs.
Verf die duiweel op die wal is om vra om een `n ongeluk. Verskeie vloekwoord
agter eenander is ook alledags in Noorweë wie die hel syne swartste duiweel.
Ook saamgestelte woord wie die karduiweel, die sweeduiweel ensovoort.

Anders is dit baie geografiese verskillende op Noorweegs dan die suidlike en
weeslike dele van die land, wie die volk is moier reliegser daan die ander
dele van die land,gebruik lank swakere woord.In die Noordnoorwee is die mens
uiters kreatiwe op die teama. Die weer is nog `n klein gebruik tema by die
vloek op Noorweegs.

Bent Lislerud

Banneord på norsk rører seg mest om djevelen og alle hans navn slik som
faen, satan, gamle erik og hans bosted helvete. Faen og hans oldemor betyr
at hvis faen er ond må hans oldemor være ti reiser værre. Det er kun faen
sin oldemor som er tema på norsk ellers er andre sine slektninger
uinteressante på norsk. Å male faen på veggen er å be om ulykke. Flere
banneord etter hverandre er også vanlig i Norge som for eksempel helvetes
svarte faen. Også sammensettninger med andre ord som biljævelen, svenskefaen
o.l.

Ellers er det store geografiske forskjeller på norsk da de sørlige og
vestlige delene av landet, hvor folk er mere religøse enn resten av landet,
bruker langt svakere ord. I Nordnorge er de ytterst kreative på området.
Været er nok et lite brukt tema for bannskap på norsk.

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Re: Kindergarten - dispuut

Vr., 16 April 1999 00:00

Bryan1810 wrote:

> My vraag is, waar stop Kindergarten en begin skool. Ek kon sweer in my
> kleintyd was die eerste 2 skooljare deel van Kindergarten (toe was
> daar nog nie eintlik kleuterskole nie), maar die bronne wat ek
> raadpleeg dui aan dat Kindergarten Kleuterskool is.
>
> Wat sê die onderwys- en taalkundiges?"

Dit verskil sekerlik van land tot land. Hier in Duitsland (waar die
oorspronk van die woord lê :-) gaan die kinders net Kindergarten toe om
ander kinders ken te leer, om te speel, om te sing ensovoort. 'n Vriend
uit Argentinië het vertel dat die kinders daar bv. al leer hoe om te lees
as hulle Kindergarten toe gaan. Klink vir my meer soos die Duitse
"Vorschule". Dus is dit net 'n vraag van definisie, afhanklik van die
heersende opvoedingstanderd.

Groete,

Thorsten

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Bladsye (1835): [ «    1227  1228  1229  1230  1231  1232  1233  1234  1235  1236  1237  1238  1239  1240  1241  1242    »]
Tyd nou: So. Des. 21 07:14:47 UTC 2025