Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Om effektiwiteit van G-7, G-8 en G-20 vergaderings te verhoog

Vr., 24 Desember 1999 00:00

Wil graag G-7, G-8 en G-20 lede gelukwens vir die super sukses wat
bereik is sover, asook vir die toekoms. :) Vir die Persone van ons
Paradys, asook elders op die Planeet. Veral om te verseker dat gesonde
veelvolkige, multi-kulturele, asook voordelige industriële en ander
verhoudinge onderhou word. Asook die ondersteuning wat verleen word aan
die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, om hulle
doelwitte te bereik. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit
word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die effektiwiteit van G-7, G-8
en G-20 vergaderings te verhoog. Behou geloof, hoop en liefde. Onthou
die oomblik het aangebreek om eksponensieel ondersteuning te verkry.
Verstaan enige advies hier word gegee in die gees van Vryheid van
Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en
/ of te verander na vrye wil.

Sal aanbeveel G-7 en/of G-8 vergaderings word voor G-20 vergaderings
gehou. Wil voorstel die Voorsitter van die G-20 vergadering, asook
Verteenwoordigers van die Wereld Bank and Internasionale Monetêre Fonds
neem deel aan vergaderings, wanneer nodig.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :)
Aangeleendhede kan by kern vergaderings eerste bespreek word. :) En 'n
beter lewe kan vir almal geskep word. :)

Wanneer die Afrika Renaissance 'n kwantum sprong neem, asook wanneer
die geneesmiddel vir miv+ / vigs ontdek word - binne die volgende drie
jaar word verwag - sal die aanvraag na produkte in Afrika en die
Planeet geweldig verhoog. Meer mense, meer profyte. Sal aanbeveel
hierdie faktore word ingesluit in die beplanning vir die volgende
dekade, en daarna.

Eendrag maak mag. Finansiële Instellings en Regerings wat mekaar
ondersteun, oorleef saam in 'n beter wereld.

Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu d.m.v.
grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en Almal
vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te
skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
u Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
Peil. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Krismis

Vr., 24 Desember 1999 00:00

Dagsê/Naandsê aan al die lesers,

"n Baie Geseënde Kersfees vir jul almal en ek hoop dat ons teen volgende
Kersfees geleer het om die balk in ons eie oë te sien voordat ons probeer
om splinters uit ons medemens se oog te haal.

Vir die taal tegnikuste op die nuusgroep, ek vra nederig om verskoning vir my
sin samestelling en spelling.

Van die du Plessis gesin.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Geseënde Kersfees en Voorspoedige Jaar 2000 en daarna

Vr., 24 Desember 1999 00:00

Dankie en beste wense aan die Regerings van ons Paradys, asook elders
op die Planeet, vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die
toekoms. Vir die Persone van ons Paradys, asook elders op die Planeet.

Veral aan diegene wat G-7, G-8 en G-20 vergaderings bywoon: VSA, Japan,
Duitsland, Frankryk, Italie, Brittanje, Kanada, Argentina, Australie,
Brasilie, Sjina, Indie, Indonesie, Meksiko, Rusland, Saudi Arabie, Suid
Korea, Turkye en afgevaardiges van die Europese Unie. Insluitend
Verteenwoordigers van die Wereld Bank and Internasionale Monetêre Fonds.

Ook aan die Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet.
Insluitend alle Politieke Partye van ons Paradys, en elders op die
Planeet.

Baie dankie om gesonde veelvolkige, multi-kulturele, asook voordelige
industriële en ander verhoudinge te bou. En om mekaar te ondersteun,
asook die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, om hulle
doelwitte te bereik. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit
word inniglik waardeer.

Beste wense veral aan die ANC, Madiba en sy vrou, asook die President
van die Nuwe Suid Afrika, Thabo Mbeki, en sy vrou, om 'n gesonde
ekonomie te handhaaf, asook 'n vredevolle samelewing te skep, wat soos
goud in die oggend son skyn vir die Planeet om na te kyk. Baie dankie
vir die ondersteuning en advies wat aan die reisiger verleen is om
hierdie diens te lewer.

Wil graag aan u, u familie en vriende, 'n Geseende Kersfees en 'n
Voorspoedige Jaar 2000 en daarna toewens. Asook baie suksesse vir die
toekoms.

Die reisiger hoop hy kan bystand verleen waar moontlik om al u drome te
bewaarheid.

Eendrag maak mag. Persone, Firmas, Finansiële Instellings, Politieke
Partye en Regerings wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n beter
wereld.

Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu d.m.v.
grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en Almal
vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te
skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
u Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
Peil. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Die Boerant

Do., 23 Desember 1999 00:00

Die Desember 1999 se Boerant is beskikbaar te:
http://members.xoom.com/Boerant

Lekker lees.
Frikkie

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Gesoek - Ou Vriende

Wo., 22 Desember 1999 00:00

Goeie dag.

Ek probeer om ou vriende by mekaar uit te bring (hierdie is nie 'n opsporing vir die ontvanger of iets dergliks nie, maar presies wat ek sê wat dit is).

Persoon #1: Cornelius Nel.
Gebore ± 1933 te Langlaagte.
Skool: Langlaagte Afrikaans Medium.
Getroud in ± 1953 met 'n dame vanuit Keetmanshoop (SWA).
Was werksaam op die spoorweë as 'n kelner.
Verhuis in 1951/2 na Crosby.

Indien enige iemand weet waar Mnr of Mev Nel gekontak kan word, laat my asb weet by (011) 231-9612.

Persoon #2: Martin Carstens.
Was in die SA Lugmag vanaf 1956 tot na 1962.
Martin se PF# het begin met 1841? (18411of 18413)

Indien enige iemand weet waar Martin gekontak kan word, laat my asb weet by (011) 231-9612.

Die persone wat gesoek word, kan my direk skakel na-ure by 083-655-0908 of per e-pos kontak. (Markus)
---****---___---****---

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

de nacht met de witte poedel

Wo., 22 Desember 1999 00:00

Overal jongens: op straat, in bussen en treinen. Ik baadde me in hun
schoonheid, het geluid van hun stemmen. Op school en in collegezalen
bestudeerde ik die prachtige lichamen. Dromen kon ik van hun frisse,
blonde of donkere hoofden. Elke jongen kon de ware zijn, maar ze
bleven onbereikbaar. Verlamd door verlegenheid sprak ik mijn verlangen
niet uit. Zoals bij Michael, die dag toen hij huilend langs kwam. Hij
was door zijn vader geslagen om zijn rapport. Ik kon geen woord
uitbrengen. Hij was 15, ik 17 en laf verzweeg ik mijn liefde. Bijna
een jaar geleden had ik iets beleefd met een schoolvriend, die in
Enschede studeerde. Ik wilde veel en mocht wel iets: zijn onderlichaam
reageerde. Zijn gezicht was taboe, mijn kussen werden afgeweerd. Van
opwinding kon ik me niet ontladen, van spanning sliep ik niet.
Urenlang verkende ik zijn slapende lichaam. Die ochtend gingen we uit
elkaar alsof er niets gebeurd was. Nog altijd zeurde de pijn.

Ik besloot te adverteren. Op de tekst 'Utrecht, jongen 20 jaar zoekt
vriend voor liefde en seks' ontving ik elf reacties, variërend van
enkele regels tot uitvoerige voorstellen. Kees probeerde te imponeren
met zijn artistieke boetiek. Bas stuurde een fotokopie van zijn
zwaargeschapen mannelijkheid. Ruud krabbelde: 'Vrijdags savond kan je
komen en smorgens terug. Ik maak een kantoor schoon dat is seef'. Maar
twee echt aardige brieven: helaas had Peter een antwoordapparaat,
waarop mijn stem geen indruk maakte en bleef Richard achter zijn
postbus verborgen. Op deze manier kwam ik niet aan de man.

Enkele weken later ontving ik nog een brief: 'Ik ben wat laat met
reageren, maar ik hoop toch nog iets van je te horen. Ik ben 29,
slank, 66 kg, blond, 1.75 meter. Ik wil je uitnodigen voor enkele
dagen met mij tussen Kerstmis en Nieuwjaar. Ik zal je heerlijk
verwennen met liefde en seks. Veel liefs en groeten van Martin.' De
warmte keerde in mijn lichaam terug. Martin!

----------

Lees het vervolg van deze kerstvertelling van Olaf Korder
op http://www.casema.net/~gckool/
Roze teksten: Gedichten, verhalen en artikelen.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Advies vir: Sowjet Republieke Omgewings Beskerming Organisasie

Di., 21 Desember 1999 00:00

Wil graag die Regerings van Rusland en Satelliet State, asook elders op
die Planeet, gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook
vir die toekoms. Vir die Persone van die Sowjet Republieke, asook
elders op die Planeet. En vir die opleiding, ondersteuning en
beskerming van die leiers van die ANC, wanneer hulle in Rusland is. Om
dit vir hulle moontlik te maak om die NSA te bestuur, sodat dit kan
skyn soos goud in die oggend son. Asook in die volgende aspekte: Beleid
en politieke stabiliteit, Wisselwerking beheer, Deelname aan die
ekonomie, Belasting, Arbeidsmark, Openbare gesondheid, Sport en
ontspanning, Publieke administrasie, Energie en water verskaffing,
Mynbou, industriele en finansiele hulp bronne, Onderwys en opleiding,
Skep en onderhou van werks geleendhede, Opleidings vaardighede
beskikbaar aan die ekonomie, Kwaliteit en integriteit om wet en orde te
handhaaf, Behuising, Vervoer en infrastruktuur, IT, Tegnologie en
telekommunikasie, Handel, Rasse verhoudinge, Plaaslike en Globale
vriendskappe, Boerdery, Voedsel en drank verskaffing, Programme om
armes te help, Media en bemarking, Tabak industrie, Rook vrye
samelewing, Veiligheid en sekuriteit, veral beskerming teen individuele
en organiseerde misdaad in die volgende aspekte: Dwelm smokkelary,
onwettige wapen handel, voertuig kaping, kinder mishandeling en
ontvoering, ens. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer. Behalwe vir die metode wat gebruik is om van
apartheid te groei na 'n veelvolkige multi-kulturele Reenboog Nasie.

Wil graag Omgewings Beskermings Organisasies en Aktiviste van die
Planeet, veral "Green Peace", gelukwens vir die super sukses wat bereik
is sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van die Planeet. Veral
vir veldtogte om die natuur - land, see en lug - in baie Lande te
beskerm. Asook om die Regerings van die Planeet te ondersteun om hulle
doelwitte te bereik. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit
word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om ondersteuning aan Rusland se
omgewings beskerming beleid te verhoog. Behou geloof, hoop en liefde.
Onthou die omblik het aangebreek om eksponensieel ondersteuning te
verkry. Verstaan enige advies hier word gegee in die gees van Vryheid
van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik net soos dit is,
en / of te verander na vrye wil.

Sal aanbeveel Rusland nooi Omgewings Beskerming Spesialiste van regoor
die Planeet, veral VSA, Engeland en Europa uit om Rusland se omgewings
beskerming beleid te ondersteun, indien dit nie alreeds gedoen is.
Asook om Rusland se pragtige omgewings beskerming beleid d.m.v. die
Media te verhoog.

Ook kan Rusland en Omgewings Beskerming Spesialiste 'n Sowjet
Organisasie begin, indien dit nie alreeds bestaan nie, om die
beskerming van die omgewing in die streek verhoog. Sal aanbeveel om
alle Sowjet Republieke uit te nooi om deel te neem hieraan. Lande kan
tegnieke deel hoe hulle die omgewing beskerm. Ook om alreeds goeie
verhoudinge met omgewings beskerming organisasies en aktiviste te
verhoog, asook om wedersydse ondersteuning in die toekoms verder te
verbeter.

Maak suksesse bekend d.m.v. Media. Veral die Internasionale Media.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :) Suksesse
bekend gemaak in die Media sal ondersteuning aan Rusland en Satelliet
State vergroot. :) Rusland sal groter steun geniet van omgewings
beskerming organisasies en aktiviste. :) En 'n beter lewe kan vir almal
geskep word. :)

Eendrag maak mag. Organisasies en Regerings wat mekaar ondersteun,
oorleef saam in 'n beter wereld.

Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu d.m.v.
grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :)

Onbaatsugtige diens waarborg die beste geluk. :)

Super eerlike doel orienteerde Persone bereik enigiets wat hulle wil. :)

Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar
almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)

Een vir almal en Almal vir een. :) Voortdurende Goddelike handelinge
bewys die bestaan van God. :)

Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van lewe,
asof dit u laaste geleendheid sal wees. :)

Gelukkige Persone is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die beste
van 'n veranderende situasie kan maak. :)

Persone wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en
Planeet, en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)

My Paradys asook my Planeet is my Porsche. :) En my Porsche het
Perfeksie nodig. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
u Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
Peil. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

ROBERT SCHULTZ GESOEK

Di., 21 Desember 1999 00:00

Jammer mense
Ek soek 'n ou vriend, Robert Schultz, Kan iemand vir my sy email address
gee, iemand moet hom ken, hy bly in Bethlehem, OvS

Thanx ouens
SlaYeR

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re - Kent gij dat Volk

Di., 21 Desember 1999 00:00

Het die reisiger dan ooit vergeet ? My Land is my Volkstaat. My Planeet
is ook my Volkstaat. Dankie Genl. Viljoen vir die voorspelling /
profesie, asook die versoek om terug te kom na die ng toe. Dankie dat u
my vergewe het. Sodat die reisiger dit vir almal in die NSA die moeite
werd kan maak.

Die Generaal se profesie het ook gegroei het om 'n beter toekoms vir
almal - in die NSA en op die Planeet - te verseker. En die reisiger
behou die beginpunt van die profesie - om ook vir die Regses om te gee.
Love all Serve all.

Monty Python: This is the middle of the movie. Miskien eers na die
verkiesing in +- 2007 wanneer die NSA weer God se eie Land is.

Projekte vir die toekoms:

SABC 1/2/3 om 'n wereldreeks te maak vir TV en Radio
Madiba, Mbeki op TV: voor 24 Desember of 30 Desember
G-7 en/of G-8 ontmoetings voor G-20 ontmoetings
Verhoog sosiale aansien van miv+ / vigs pasiente in Afrika (resep om
stigma van miv+ / vigs te verwyder)
Ekonomiese projekte vir: Oos Kaap, Zoeloeland, Cape Flats, Bloemfontein
en Noordelike Provinsie. Veral vir lg.
Die Nuwe Punt Radio ('n Kers/Nuwe Jaars geskenk vir omroeper vriende,
asook Afrikaanses)
Asook Afrika Renaissance. Altyd Afrika Renaissance. :)

Eendrag maak mag. Sielkundiges en reisigers wat mekaar ondersteun,
oorleef saam in 'n beter wereld.

Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu d.m.v.
grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :)

Onbaatsugtige diens waarborg die beste geluk. :)

Super eerlike doel orienteerde Persone bereik enigiets wat hulle wil. :)

Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar
almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)

Een vir almal en Almal vir een. :) Voortdurende Goddelike handelinge
bewys die bestaan van God. :)

Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van lewe,
asof dit u laaste geleendheid sal wees. :)

Gelukkige Persone is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die beste
van 'n veranderende situasie kan maak. :)

Persone wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en
Planeet, en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)

My Paradys asook my Planeet is my Porsche. :) En my Porsche het
Perfeksie nodig. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
Peil. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Toekoms Advies vir: Sowjet Republieke Mense Regte Alliansie

Di., 21 Desember 1999 00:00

Wil graag die Regerings van Rusland en Satelliet State, asook elders op
die Planeet, gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook
vir die toekoms. Vir die Persone van die Sowjet Republieke, asook
elders op die Planeet. En vir die opleiding, ondersteuning en
beskerming van die leiers van die ANC, wanneer hulle in Rusland is. Om
dit vir hulle moontlik te maak om die NSA te bestuur, sodat dit kan
skyn soos goud in die oggend son. Asook in die volgende aspekte: Beleid
en politieke stabiliteit, Wisselwerking beheer, Deelname aan die
ekonomie, Belasting, Arbeidsmark, Openbare gesondheid, Sport en
ontspanning, Publieke administrasie, Energie en water verskaffing,
Mynbou, industriele en finansiele hulp bronne, Onderwys en opleiding,
Skep en onderhou van werks geleendhede, Opleidings vaardighede
beskikbaar aan die ekonomie, Kwaliteit en integriteit om wet en orde te
handhaaf, Behuising, Vervoer en infrastruktuur, IT, Tegnologie en
telekommunikasie, Handel, Rasse verhoudinge, Plaaslike en Globale
vriendskappe, Boerdery, Voedsel en drank verskaffing, Programme om
armes te help, Media en bemarking, Tabak industrie, Rook vrye
samelewing, Veiligheid en sekuriteit, veral beskerming teen individuele
en organiseerde misdaad in die volgende aspekte: Dwelm smokkelary,
onwettige wapen handel, voertuig kaping, kinder mishandeling en
ontvoering, ens. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer. Behalwe vir die metode wat gebruik is om van
apartheid te groei na 'n veelvolkige multi-kulturele Reenboog Nasie.

Wil graag Mense Regte Organisasies en Aktiviste gelukwens vir die super
sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van
die Planeet. Veral vir die veldtog om bekostigbare medisyne te bekom,
o.a. vir miv+ / vigs. Asook om die Regerings van die Planeet te
ondersteun om hulle doelwitte te bereik. En nog baie meer. :)
Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om ondersteuning aan Rusland se
mense regte beleid te verhoog. Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die
omblik het aangebreek om eksponensieel ondersteuning te verkry.
Verstaan enige advies hier word gegee in die gees van Vryheid van
Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en
/ of te verander na vrye wil.

Sal aanbeveel Rusland nooi Mense Regte Spesialiste van regoor die
Planeet, veral VSA, Engeland en Europa uit om Rusland se mense regte
beleid te ondersteun, indien dit nie alreeds gedoen is. Asook om
Rusland se pragtige mense regte beleid d.m.v. die Media te verhoog.

Ook kan Rusland en Mense Regte Spesialiste 'n Sowjet Organisasie begin,
indien dit nie alreeds bestaan nie, om die beskerming van mens regte te
verhoog in die streek. Sal aanbeveel om alle Sowjet Republieke uit te
nooi om deel te neem hieraan. Lande kan tegnieke deel hoe hulle mense
regte beskerm. Ook om alreeds goeie verhoudinge met mense regte
organisasies en aktiviste te verhoog, asook om wedersydse ondersteuning
in die toekoms verder te verbeter.

Maak suksesse bekend d.m.v. Media. Veral die Internasionale Media.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :) Suksesse
bekend gemaak in die Media sal ondersteuning aan Rusland en Satelliet
State vergroot. :) Rusland sal groter steun geniet van mense regte
organisasies en aktiviste. :) En 'n beter lewe kan vir almal geskep
word. :)

Eendrag maak mag. Organisasies en Regerings wat mekaar ondersteun,
oorleef saam in 'n beter wereld.

Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu d.m.v.
grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :)

Onbaatsugtige diens waarborg die beste geluk. :)

Super eerlike doel orienteerde Persone bereik enigiets wat hulle wil. :)

Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar
almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)

Een vir almal en Almal vir een. :) Voortdurende Goddelike handelinge
bewys die bestaan van God. :)

Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van lewe,
asof dit u laaste geleendheid sal wees. :)

Gelukkige Persone is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die beste
van 'n veranderende situasie kan maak. :)

Persone wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en
Planeet, en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)

My Paradys asook my Planeet is my Porsche. :) En my Porsche het
Perfeksie nodig. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
u Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
Peil. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Bladsye (1834): [ «    1124  1125  1126  1127  1128  1129  1130  1131  1132  1133  1134  1135  1136  1137  1138  1139    »]
Tyd nou: Do. Mrt. 12 16:33:20 UTC 2026