Ignoreer maar die snert Neil, ons hoop dit sal eendag weggaan...
"Neil de Klerk" skryf in boodskap news:386b168e.32057353@news.dorea.co.za...
> Ek kan verstaan dat mense vir goedkoper telefoonrekeninge vir
> netgebruikers vra ens, maar vir reisiger se diep Afrikaans is ek dom.
> Dalk kan reisiger my help met die doel van die 'gediggies'. Is dit
> propaganda, sarkasme of bloot 'n gekskeerdery? Of het ek nou in die
> slagyster getrap en deel van die grap geword? Dit maak net eenvoudig
> nie vir my sin nie.
>
>
>
> On Tue, 28 Dec 1999 15:51:40 -0800, reisiger
> wrote:
>
>> Wil graag die ANC, veral Madiba en sy vrou, asook die President van die
>> Nuwe Suid Afrika, Thabo Mbeki, en sy vrou, gelukwens vir die super
>> sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms. :) Vir die Persone
>> van ons Paradys, asook elders op die Planeet. Veral om te verseker dat
>> gesonde veelvolkige, multi-kulturele, asook voordelige industriële en
>> ander verhoudinge onderhou word. En vir die leierskap en ondersteuning
>> wat gelewer word om te sorg dat die Nuwe Suid Afrika skyn soos goud in
>> die oggend son. Asook die ondersteuning wat verleen word aan die
>> Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, om hulle doelwitte
>> te bereik. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word
>> inniglik waardeer.
>>
>> 'n Saak wat na aan die hart raak, is om Media dekking van die ANC se
>> suksesse wat bereik is, te vergroot. Behou geloof, hoop en liefde.
>> Onthou die oomblik het aangebreek om eksponensieel ondersteuning te
>> verkry. Verstaan enige advies hier word gegee in die gees van Vryheid
>> van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik net soos dit is,
>> en / of te verander na vrye wil.
>>
>> Sal aanbeveel om 'n dokumentere TV program te maak. Om te illustreer
>> hoe oplossings aangewend is om 'n beter lewe vir almal in ons Paradys
>> te skep. Voorbeelde wat uitgewys kan word, is miv+ / vigs navorsing
>> d.m.v. urine terapie asook Afrika Renaissance - wys na kaart van
>> Afrika. En nog baie meer. Stel voor dit word beklemtoon dat die ANC
>> advies van enige iemand verwelkom, wat die ANC wil ondersteun om 'n
>> beter toekoms vir almal te help skep.
>>
>> Sal voorstel die beste persone vir die Media bemarkings geleendheid van
>> die Eeu, is Madiba, President Mbeki, en vooraanstaande lede van die ANC.
>>
>> Hierdie dokumentere program kan die basis vorm van 'n wereld reeks wat
>> die SABC later maak: Hoe om saam te werk vir 'n beter toekoms. (Meer
>> hieroor later.) Om die geheim internasionaal te deel hoe die Reenboog
>> nasie die Regering van ons Paradys ondersteun, om die Nuwe Suid Afrika
>> te laat skyn soos goud in die oggend son. Asook hoe vrede en voorspoed
>> bereik word, tot voordeel van almal in ons Paradys.
>>
>> Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :) Meer persone
>> kan deelneem om advies te lewer om die gehalte van lewe in die Nuwe SA,
>> asook Sadek te verhoog. :) Die ANC se resep vir sukses kan met almal
>> gedeel word. :) En 'n beter lewe kan vir almal geskep word. :)
>>
>> Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n
>> beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu
>> d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.
>>
>> Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en Almal
>> vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te
>> skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)
>>
>> Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
>> ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
>> Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
>> Peil. :)
>>
>> P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
>> dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
>> dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.
>>
>>
>>
>>
>> * Sent from RemarQ http://www.remarq.com The Internet's Discussion
Network *
>> The fastest and easiest way to search and participate in Usenet - Free!
>>
>
Wil graag die ANC, veral Madiba en sy vrou, asook die President van die
Nuwe Suid Afrika, Thabo Mbeki, en sy vrou, gelukwens vir die super
sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms. :) Vir die Persone
van ons Paradys, asook elders op die Planeet. Veral om te verseker dat
gesonde veelvolkige, multi-kulturele, asook voordelige industriële en
ander verhoudinge onderhou word. En vir die leierskap en ondersteuning
wat gelewer word om te sorg dat die Nuwe Suid Afrika skyn soos goud in
die oggend son. Asook die ondersteuning wat verleen word aan die
Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, om hulle doelwitte
te bereik. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.
'n Saak wat na aan die hart raak, is om Media dekking van die ANC se
suksesse wat bereik is, te vergroot. Behou geloof, hoop en liefde.
Onthou die oomblik het aangebreek om eksponensieel ondersteuning te
verkry. Verstaan enige advies hier word gegee in die gees van Vryheid
van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik net soos dit is,
en / of te verander na vrye wil.
Sal aanbeveel om 'n dokumentere TV program te maak. Om te illustreer
hoe oplossings aangewend is om 'n beter lewe vir almal in ons Paradys
te skep. Voorbeelde wat uitgewys kan word, is miv+ / vigs navorsing
d.m.v. urine terapie asook Afrika Renaissance - wys na kaart van
Afrika. En nog baie meer. Stel voor dit word beklemtoon dat die ANC
advies van enige iemand verwelkom, wat die ANC wil ondersteun om 'n
beter toekoms vir almal te help skep.
Sal voorstel die beste persone vir die Media bemarkings geleendheid van
die Eeu, is Madiba, President Mbeki, en vooraanstaande lede van die ANC.
Hierdie dokumentere program kan die basis vorm van 'n wereld reeks wat
die SABC later maak: Hoe om saam te werk vir 'n beter toekoms. (Meer
hieroor later.) Om die geheim internasionaal te deel hoe die Reenboog
nasie die Regering van ons Paradys ondersteun, om die Nuwe Suid Afrika
te laat skyn soos goud in die oggend son. Asook hoe vrede en voorspoed
bereik word, tot voordeel van almal in ons Paradys.
Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :) Meer persone
kan deelneem om advies te lewer om die gehalte van lewe in die Nuwe SA,
asook Sadek te verhoog. :) Die ANC se resep vir sukses kan met almal
gedeel word. :) En 'n beter lewe kan vir almal geskep word. :)
Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n
beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu
d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.
Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en Almal
vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te
skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)
Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
Peil. :)
P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.
Kan iemand my dalk behulpsaam wees met die opspoor van die volgende skool vriende. Hulle het almal matriek geskryf in 1980 te Hoërskool die Burger (Roodepoort area).
1. Jan Lange. Was Tamboermajoor vir die kadet orkes en het ook trompet gespeel. Ek verneem hy is tans besig om in die Nigel omgewing te boer.
2. Johan Pretorius. Johan was 'n vlieggewig bokser op skool gewees.
3. Stella Vlok. Stella se nooiensvan was Vlok, het sederdien met 'n melkboer in die Ermelo omgewing getrou.
Indien u weet waar hierdie persone hulle bevind, kontak my asseblief as volg:
(of die persone kan my self ook kontak)
Werk: 011 881-0603
Pager: 011 231-9612
e-pos: kon...@mail.com of mar...@absa.co.za
[Kobbe:] 'k Vind dat de we de stem van Zuid-Afrika hierover
ook mogen/moeten horen...
Hallo daar: lees even mee..!
Feico Nater schreef in berichtnieuws
mil96sgtqvuplcse49k9p3d6jlhegks6ja@4ax.com...
|
| Nog niet zo lang geleden werd er gediscussieerd over de
| vraag of het Arikaans als aparte taal moet worden
| beschouwd, of als een dialect van het Nederlands.
| Ik heb zojuist iets verrassend gehoord.
| Als een ambassadeur zijn post betrekt, dan biedt hij
| geloofsbrieven aan aan het staatshoofd van het
| ontvangende land. Deze brieven zijn gewoonlijk gesteld
| in de internationale diplomatieke taal, dus in het Frans.
| De geloofsbrieven van een Nederlandse ambassadeur zijn in
| het Frans of in het Nederlands. Nederlands wordt gebruikt
| door de ambassadeurs in België, Suriname, en Zuid-Afrika.
|
| Feico Nater
| http://members.home.nl/feiconater
| ======
| Nun weichen Frost und Dampf und schweben laue D�nst umher;
| der Erde Busen ist gelêst; erheitert ist die Luft.
Geseënde kersfees aan almal
en mag die nuwe millenium
Alles wees waarvoor jy hoop
En vir die Australiërs en Kanadese wat oorstroom gaan word deur oosterse
immigrante leer solank die volgende:
"Shen Dan Kuai Le Xin Nian Yu Kuai." - Mandarin Chinese Christmas
"Sing Dan Fae Lok, Gung Hai Fat Choi." - Cantonese Chinese Christmas
Chu'c mu+`ng Gia'ng Sinh va` na(m mo+'i -Vietnamese Christmas
Nie dat Austlish juis meer verstaanbaar is nie:
'ave a bonza Christy an' a beaut New Year, mate! -Australian Christmas
Date: Fri, 24 Dec 1999 21:17:01 +0000 (GMT)
From: Loes & Patrick
Subject: naar
To: advo...@bart.nl
bah, wat ben jij een naar mens, en nog een leugenaar ook, wat nou sneeuw
knispert onder mijn voeten, man ! het sneeuwt daar in rotterdam niet eens !
Ik weet het zeker, ik woon daar ! door 'n witman die zich DOOD SCHAAMT voor
dit soort berichten ! patrick
Vir almal op die nuusgroep, die wat ek kan lees en die wat deur my leser
ge-ignoreer word, baie Geseende Kersfees vir julle almal. Ek hoop
hierdie tyd en die afloop na die nuwe jaar toe sal vir julle almal
vreedsaam wees en veilig vir die ous in SA.
Johan
NS: Ons het gister, Donderdag, heeldag sneeu gehad bo-op die lagie wat
laas Sondag geval het en die wereld lyk te pragtig. Ek had verlof en
het amper die heel dag in die sneeu rondgery op soek na mammie se
geskenke. Dit was te lekker vir woorde om weer die gekraak van die
sneeu onder die wiele te hoor en so gly-gly hier in ons straat in te
draai en te weet jy sal nou met 'n heerlike beker warm sjokolade voor
die kaggel kan sit en ontspan!
Ons gesin steek vanaand kerse aan in die kerk en die jongste knaap sing
ook in die kleintjies se koor. More spandeer ons saam met goeie SA
vriende op 'n maaltyd van skaapboud, kalkoen, soetpattats, rys,
aartappels en Nasionale poeding met vla!
More aand sal ons almal saam in 'n bussie of twee klim en in die strate
gaan rondry op soek na die mooi liggies wat al die huise versier.
Heerlike warm Afrikaanse Kersgroete word julle almal toegewens.
Vir die wat 'n wit Kersfees kan vier: Geniet dit. Ek het dit op goeie gesag
verneem dat die somer wel op pad is, nog net so 'n 180 dae of soiets en dan
is dit somer.
Vir die van ons wat warm kry: Ook sulke nuus, maar vervang 'somer' met
winter.
'n Geseënde Christusfees word julle toegewens. Onthou dat die Grootste
Geskenk aan die mense op aarde gegee is sodat almal wat in Hom glo, nie
verlore sal gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.
Gaan die Nuwe Jaar in met die wete dat met Hom alles moontlik is, want vir
God is niks onmoontlik nie.
Mag elkeen ook in sy hart die vrede wat alle verstand te bowe gaan, ervaar
en bewaar en uitleef.