Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

rugby

So., 03 September 2000 14:04

nee wragtig nou het ek genoeg gehoor ..... hoe is dit dat markgraaff
moontlik weer die springbokke se afrigter kan word.... as dit nie die eerste
keer gewerk het nie ... hoe is dit moontlik dat dit die tweede keer sal werk
........... so erg soos wanneer 'n geskeide vrou vir die tweede keer met
dieselfde man trou??? lyk my rugby politiek is net so onverstaanbaar soos
ons land se politiek

dottie

Sport & ontspanning | 1 kommentaar

nuwe sa nuusgroep

So., 03 September 2000 08:55

nuwe nuusgroep vir die wat afrikaans praat.

alt.languages.afrikaans

so as julle siek en sat is vir kiloalfakilo wat deur party
posters gegorrel word .......

--

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

sa

Sa., 02 September 2000 08:21

julle praat hier net hoe sleg dit gaan met suid afrika is daar nie ook mooi
ding daar nie
of kan julle oor niks anders meer praat

Koeitjies & kalfies | 15 kommentare

Kuns

Sa., 02 September 2000 02:42

Kuns deur Roland Koch
Kyk na http://www.xlab.co.za

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Kanadese Polisie

Sa., 02 September 2000 00:08

Ons sien hier te lande (op CNN) hoe die Kanadese polisie werk met mense, kom
ons sê maar, wat nie in alle opsigte soos die polisie lyk nie.

Dink net. Sommer TWEE polisiebote ry die vissermanne uit die water uit.
Nes in die Yankee flieks maar hierdie was dit "for real". Was dit
ge"stage" Gloudie ? Lekker in die land van wit oorheersing, daar by jou,
nie waar nie ?. Watter soorte varke kry julle daar ? Het hulle nie hul
vislisensies betaal nie ?

As jy nou weer gediggies plaas so sonder inagneming van outeursregte en
daardie soort dingetjies, probeer liewers self iets dig. Iets wat naastenby
begin met

'n Piepot val om
daar by die monument
die sfinks bly stom
en haar &%# in sement.

Sjeim. Dat jou regeringsmense nou so bôkkerop kon maak. Met skelm kameras
wat hulle afneem ook.
Ons hoor graag jou veroordeling van die Kanadese Wouter Bassons. Dis nou as
jy jou van jou kalkoen-windeiers eiers kan wegskeur.

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Nee - ek is nie 'n troll nie. Net 'n ou inwoner wat dit geniet om so nou
en dan te kom moles maak. Julle moet solank vir die outannie 'n fonds stig
vir 'n kis. Sy was 4 jaar gelede al 76.

Koeitjies & kalfies | 30 kommentare

kinderprogramme

Vr., 01 September 2000 17:43

Wat dink julle deesdae van die kinderprogramme op die TV.

n Mens kry amper nie meer n ordentlike kinderprogram nie. Meeste van die
stories is van monsters. halfmens ,halfdier of ruimtestories met monsters
ens.Stap jy in n winkel in is al die karakters in pop vorm daar en kos dit n
prys van n huis.

Ek wil graag verneem of dit so in ander lande ook gaan siende meeste van ons
programme ingevoer word van Amerika of Europa.

Nog iets wat ek opmerk is dat jy hard moet soek om kinderstories in
Afrikaans te kry in boekwinkels. Dit lyk my daar word nie meer Afrikaanse
kinderboeke gedruk nie.

Reenen van Niekerk

TV, flieks & vermaak | 4 kommentare

Jukskei

Vr., 01 September 2000 17:17

Kan iemand my se of daar nog mense jukskei speel en waar ek 'n stel reëls kan
kry.

Ek het seker 30 jaar laas gespeel.

Reenen van Niekerk

Sport & ontspanning | 5 kommentare

literair e-zine Meander

Vr., 01 September 2000 13:32

Volg bij Meander, op http://meander.italics.net , de Blauwe
Route vanaf de blauwe pijl op de voorpagina. De route voert
langs de verhalen, gedichten en artikelen van september.
Dit zijn:

- Jeanine Hoedemakers * Hoe ongegrond (gedicht)
- Joop Komen * Ode aan Gerrit Jan van der Veen (gedicht)
- Frans Tooten * Mus musculus domesticus (verhaal)
- Anton Korteweg * Epicurus (gedicht)
- Anton Korteweg * Jaloers (gedicht)
- Anton Korteweg * Ode aan de fiets (gedicht)
- Gerard Beentjes * Leve de poëzie! (artikel)
- Alfred van Haskerland * adagio sostenuto (gedicht)
- Rob de Vos * Onecht haar (gedicht)
- Jeroen Overduin * Pas op: breekbaar! (verhaal)
- Geert Goemans * Pol Hoste (artikel)

Meer gedichten, verhalen en artikelen in het vervolg van de
Blauwe Route. En nog veel meer in het archief.

Elke week brengt de Meanderkrant op Zondag gedichten, literair nieuws en
recensies. Neem een gratis abonnement op dit literair e-zine door
een bericht te sturen aan majo...@oudenaarden.nl met als inhoud:
subscribe meander-l (het laatste teken is de letter l van lijst.)

Sinds kort bestaat ook de mogelijkheid een abonnement te nemen op
"Klassiekers", een mailinglist met telkens een uitvoerige
analyse van een bekend Nederlands gedicht. Zend daartoe een
e-mail aan majo...@meander.italics.net met als inhoud:
subscribe klassiekers.
Op http://meander.italics.net zijn deze besprekingen ook
online te vinden. Klik in de linkerbalk op "Klassiekers".

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Sout van die Aarde

Vr., 01 September 2000 11:59

SALT of the Earth

A ground breaking ceremony for the Southern African Large Telescope (SALT)
was held in Sutherland in the Northern Cape today.

The ceremony was attended by local guests and representatives of South
Africa's seven international partners, including Germany, Poland, the USA,
the UK and New Zealand.

SALT is a 10-m class telescope for optical/ infrared astronomy. It will be
based on the design of the Hobby-Eberly Telescope (HET), recently completed
at McDonald Observatory, Fort Davis, Texas.

SALT will give South Africa and partners access to the single most powerful
optical/infrared telescope in the Southern Hemisphere. The scientific scope
of SALT will extend from searching for planets around neighbouring stars to
the study of the most distant objects in the Universe.

This multi-million rand project is expected to be completed within the next
five years.

www.eep.co.za - South Africa's premier news service

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

OCR en Boeroorlog-literatuur

Vr., 01 September 2000 11:37

Ek is bewus en het toegang tot heelwat geskrifte (boeke endiesmeer) die die
BO as tema.
Wat is die regsimplikasie - mag ek die werke dmv skandeerder omskep in
elektroniese formaat en aan belangstellendes beskikbaar maak. (In daardie
gevalle waar die skrywer en oorspronklike publiseerder nie meer met ons is
nie.)
Stuur wenke / regsraad en moontlike belangstelling...

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Bladsye (1834): [ «    1029  1030  1031  1032  1033  1034  1035  1036  1037  1038  1039  1040  1041  1042  1043  1044    »]
Tyd nou: Wo. Mrt. 11 14:14:10 UTC 2026