Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreƫls om op dreef te kom.

Toets

Sa, 31 Mei 2003 20:54

Nou het ek 'n ander nuusleser ingestel, deur sommer my eposprogram 'Outlook
Express) te gebruik. Ek kan nie sien dat dit die probleem gaan oplos nie
want Agent makeer niks, maar kom ons toets dit.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Halllooooooo!!!!!!!!

Sa, 31 Mei 2003 19:33

HAAAAAAAAaaaaaaiiiiiiiiiiiiiiiiiii!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!






Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Weeklaag uit die woestyn

Sa, 31 Mei 2003 17:26

Hierdie is eintlik net 'n toets om te sien of daar enige ander
oorlewendes van die nuus black-out was. Laat my weet.

Lorinda

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

hulp benodig

Sa, 31 Mei 2003 14:39

kan iemand my asb. email en net inlig op my "posts" wel die server bereik?

kri...@tiscali.co.za

dankie

Andries (in die k*k)

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

test

Sa, 31 Mei 2003 14:19

trying to fix outlook..please stand by....

logging in..

....failed

Koeitjies & kalfies | 16 kommentare

Nee magatag

Sa, 31 Mei 2003 14:13

Kan julle my boodskappe sien, want ek kan nie. Outlook stukkend..alweer.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Andries

Sa, 31 Mei 2003 13:33

Ek is hier

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Vir ingeval julle hier is

Vr, 30 Mei 2003 20:18

en my brief kan lees, hoezit:-)

Koeitjies & kalfies | 7 kommentare

staking?

Vr, 30 Mei 2003 19:42

Nou is julle twee besig met 'n staking?

Speedy (vanaand werklik op spoed)

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Lorinda

Wo, 28 Mei 2003 21:59

Waar is jy?

Speedy

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Bladsye (1842): [ «    1729  1730  1731  1732  1733  1734  1735  1736  1737  1738  1739  1740  1741  1742  1743  1744    »]
Tyd nou: Ma Jun 17 02:35:35 MGT 2024