Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ortopeed
ortopeed [boodskap #144971] Sa, 06 April 2024 08:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ortopeed
Afbreking: or•to•peed


Selfstandige naamwoord: ortopeed
Meervoud: ortopede

Betekenis:
• Kenner op die gebied van ortopedie (die menslike bewegingsapparaat).

Gebruik:
• 'n Ortopeed is 'n mediese spesialis wat in die bene, spiere en gewrigte spesialiseer.

Wisselvorm:
• ortopedis

Sinoniem:
• beengeneeskundige
• osteopaat

Vertaling:
Engels: orthopedist, orthopeadic surgeon
Nederlands: orthopeed

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: edelmetaal
Volgende onderwerp: verhandel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 23:06:19 MGT 2024