Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geholpe
geholpe [boodskap #145092] So, 21 April 2024 19:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18896
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
geholpe
Afbreking: ge•hol•pe
Samestelling: ge- + help + -e


Byvoeglike naamwoord: geholpe
Attributief: geholpe

Betekenis:
• Wat reeds gehelp is.

Gebruik:
• Ons was heeldag daar, maar is nog nie geholpe nie.
• Die geholpe kliënt is met 'n tevrede glimlag daar weg.

Sinoniem:
• gehelp

Vertaling:
Engels: helped
Nederlands: geholpen

Nota:
• Voltooide deelwoord van die werkwoord help.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aktivisme
Volgende onderwerp: rudimentêr
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 18:34:30 MGT 2024