Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

ons doen beter

Di, 03 Junie 2003 20:09

want as Andries terug kom,
het ons twéé teruggekeerde soldate

Ek hoop alles in nou reg
kom die pos werklik so drupsgewyse in daar?

Ek het vir hom geskryf
miskien stap hy nou hier in

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Noorse gode

Di, 03 Junie 2003 19:58

SpeedY:
> Die wind waai die wind?
> Ek het te lankal al hier ingevlug
> en hittige voggies verslind
> Moet nou terug na die brug:-)

Was jy al in Ierland? daar is nie pubs in die wereld wat kan kompeteer
nie....


> Moes gewees het die wind waai die re?n;-)

> Die weer was lekker rof, hoor!
> Blitse uit die suide van waar die hael kom
> Vinnige vlagie re?n
> en baie lawaai
> Dink iemand is besig om die meubels te verskuif daarbo

En wie uit die pantheon sou dit nou wees? Vir wie, steek jy, Speedy, 'n kers
op as jy saans onder jou brug sit. Ons kry nie sulke stoms hier nie, jy laat
my nou terugdink..........

Lorinda

Koeitjies & kalfies | 10 kommentare

Halloooo...:-)

Di, 03 Junie 2003 18:41

Hallo, Lorinda en Andries:-)
Die weer is rof hier.
Tot later...

Speedy

Koeitjies & kalfies | 11 kommentare

Linux sukses?

Ma, 02 Junie 2003 18:47

Werk die modem nog Andries?

Lorinda

Rekenaars & selfone | 0 kommentare

Vir linligting

Ma, 02 Junie 2003 01:21

Hiermee wil ek graag bekend maak dat ek 'n Mandrake Linux 9.0 gebruiker is..

--
Andries

Rekenaars & selfone | 1 kommentaar

Viva Pinter

So, 01 Junie 2003 11:07

Die "gesprekke" tussen ons op hierdie groep die laaste paar dae is
soos 'n Pinter play. Ons praat almal met ons self. Ek kan julle
boodskappe nou sien - die eerste keer in twee of drie dae.

Lorinda

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

:)

So, 01 Junie 2003 08:32

Het julle my gemis? Ek het

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Andries

So, 01 Junie 2003 08:08

Waarom is jy die afgelope paar dae so stil?

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Lorinda

So, 01 Junie 2003 08:07

Is jy hier?

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Andries

Sa, 31 Mei 2003 21:05

Hy antwoord nie. Miskien word sy probleme L.I.N.U.X. gespel:-)

D

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Bladsye (1839): [ «    1727  1728  1729  1730  1731  1732  1733  1734  1735  1736  1737  1738  1739  1740  1741  1742    »]
Tyd nou: Wo Nov 13 06:28:09 MGT 2024